VERFRAAI JOU LEWE MET WOORDE VOL GELOOF BEAUTIFY YOUR LIFE WITH FAITH-FILLED WORDS

VERFRAAI JOU LEWE MET WOORDE VOL GELOOF

Goeie Nuus vandag met Pastoor Chris uit die Rhapsody of Realities.

Ons maak almal baie foute. Maar ’n mens wat sy tong in toom kan hou, kan dit ook met sy hele liggaam regkry (Jakobus 3:2).

Die woorde wat jy gebruik is die ware maatstaf van jou geestelikheid. Maak nie saak wat ander van jou mag dink of sê nie, wat saak maak is die woorde wat elke dag uit jou mond uitkom, ongeag met wie jy praat: God, mense jouself, omstandighede, of die natuur. Maak seker dat jy altyd net gees-belaaide woorde vol geloof gebruik.

Die apostel Jakobus het die tong met die roer van ’n groot skip vergelyk wat deur die kaptein gebruik word om die skip op die regte koers te hou, ongeag die woeste winde wat daarteen druk (Jakobus 3:4-5). Dit beteken dat jy jouself deur jou woorde in gesondheid, geloof, sukses en uitmuntendheid kan hou. Moenie vrees, gebrek of onvermoë uitspreek nie. Spreek doelgerigte woorde vol geloof.

Dis nie nodig om te bid en God te vra om sy beloftes in jou lewe te vervul nie, want hulle is reeds vervul. Erken en bevestig eenvoudig wie jy in Christus is en wat jou erfenis in Hom is en leef dan so. Moenie sê: “Here, U het belowe om my te seën en my vrugbaar te maak” nie. Sê liewer: “Here, dankie dat U my met alles geseën het; U het belowe om my vrugbaar en produktief te maak.” Halleluja!

Dis wonderlik dat jy met jou woorde vol geloof siektes, kwale, krankhede en swakheid in jou liggaam kan verbied. Spreek altyd gesondheid, krag en oorvloed uit. Gebruik jou tong om uit die moeilikheid, depressie, armoede en frustrasie te kom. Waar jy jou vandag bevind, wat jy in die lewe geword het, is die resultate van gister se woorde (Markus 11:23). Jesus het gesê jy sal kry wat jy sê. So, verfraai jou lewe met jou woorde vol geloof.

GEBED

Liewe Here, dankie vir die seëning van u Woord en die wysheid wat dit my bring. Ek verklaar dat my geloof aktief is en dat ek ’n lewe vol vreugde en vervulling in Christus lei. Ek is gesond, uitstekend, vol lewe en aan die brand met die Gees. Ek leef in die heerlikheid van God en openbaar die geregtigheid van Christus, in Jesus se Naam. Amen.

VERDERE STUDIE:

Psalm 34:12-13; Spreuke 18:21

NuusNews Rhapsody share
Goeie Nuus! Word deel van die wêreld se grootste evangelisasie netwerk:

Ondersteun heelhartig die grootste daaglikse toewydingsbundel in die wêreld, die Rhapsody of Realities met Nuus.News. Word deel van die verspreidingsnetwerk van die grootste evangelisasie beweging in die wêreld saam met Pastor Chris Oyakhilome. Die Rhapsody word maandeliks versprei en maandeliks vertaal in meer as 1,000 tale! Sedert die stigting van die Rhapsody of Realities dagstukkie is reeds meer as 1,000,000,000 (ja jy het reg gelees: 1 BILJOEN) in beide gedrukte en digitale kopieë versprei! Min mense in Suid Afrika weet dit – versprei die woord! Die Rhapsody word tans versprei in elke bekende gebied van die wêreld. Kom vat hande en word deel van die wêreld-wye beweging! 

Hab 2:14 “For the earth shall be filled with the knowledge of the glory of the LORD, as the waters cover the sea.”

Wie kan baatvind met die Rhapsody?

  • Enigiemand wat betrokke wil raak met die verspreiding van die Goeie Nuus van die Evangelie van Jesus Christus. Indien jy net die wêreld se grootste dagstukkie wil geniet en dieselfde gebed hardop bid met miljoene Christene reg oor die wêreld in eenheid van gees, is jy welkom om die Rhapsody te kry vir jouself.
  • Die gedrukte Rhapsody is egter ‘n fantastiese evangelisasie instrument en geselskap-aanknoper wat jy jouself (of groot evangelisasie groepe) kan gebruik om ander meer effektief te bereik.  
  •  The Rhapsody is ook ‘n wonderlike aanwins vir Pastore van kerke wat nie hulle eie dagstukkie publikasie het nie, maar tog wil hê dat hulle kerk een moet hê om die gemeente te groei tot geestelike volwassenheid. Die Rhapsody is propvol inhoud en idees vir preke.
  • Verder, kan jy dalk nie self na ‘n ver-afgeleë land gaan om mense daar met die Goeie Evangelie te bereik nie. Jy kan nou egter ‘n vennoot word van Rhapsody of Realities en gedrukte dagstukkie uitgawes stuur na enige land wat jy verkies. Iemand sal dit daar namens jou versprei en dis die ideale manier om die nasies te bereik, selfs van die huis af.

Raak betrokke en kry jou persoonlike kopie van die Rhapsody by Nuus.News of direk by: 

www.rhapsodyofrealities.org

BEAUTIFY YOUR LIFE WITH FAITH-FILLED WORDS

Good News today with Pastor Chris from the Rhapsody of Realities.

For in many things we offend all. If any man offend not in word, the same is a perfect man, and able also to bridle the whole body (James 3:2).

The words you speak are a true measure of your spirituality.  It makes no difference what others might think or say about you; what matters are the words that come out of your mouth every day, irrespective of who you may be talking to: God, men, yourself, circumstances, or nature. Be sure to only and always speak faithfilled and spirit-filled words.

The Apostle James likened the tongue to the rudder of a great ship that the captain uses to navigate the ship aright, irrespective of the fierce winds driving against it (James 3:4-5). This means that with your words, you can keep yourself in health, in faith, in success, and in excellence. Don’t talk fear, lack or your inabilities. Consciously speak faith-filled words.

There’s no need praying and asking God to make His promises real in your life; they’re already real. Simply acknowledge and affirm who you are in Christ and your inheritance in Him, and walk accordingly. Don’t say, “Lord, you promised to bless me; you promised to make me fruitful”; rather, say, “Lord, I thank you for you’ve blessed me with all things; you’ve made me fruitful and productive.” Hallelujah!

It’s wonderful that with your faith-filled words, you can disallow sickness, disease, infirmity and weakness from your body. Always speak health, strength and abundance. Use your tongue to come out of trouble, depression, poverty and frustrations. Today, where you are, and what you are in life, are the result of yesterday’s words. Jesus said you shall have what you say (Mark 11:23). Therefore, beautify your life with your faith-filled words.

PRAYER

Dear Lord, I thank you for the blessing of your Word and the wisdom it imparts to me. I declare that my faith is working and I live a life of total joy and fulfillment in Christ. I’m sound, excellent, full of life and aglow in the spirit. I walk in the glory of God, manifesting the righteousness of Christ, in Jesus’ Name. Amen.

FURTHER STUDY:

Psalm 34:12-13; Proverbs 18:21

NuusNews Rhapsody share2
Good News! Become part of the world's biggest evangelism network:

Start supporting the world’s biggest daily devotional, the Rhapsody of Realities with Nuus.News. Become a partner of the distribution network of one of the biggest evangelism movements on earth today with Pastor Chris Oyakhilome. The Rhapsody is printed and distributed monthly and is translated monthly in more than 1,000 languages! Since the inception of the devotional has more than 1,000,000,000 (yes: you have read right: 1 BILLION) copies printed and digital, been distributed! Few people in South Africa know it – spread the word! The Rhapsody is currently being distributed in every known territory known to man. Be part of the world wide movement! 

Hab 2:14 “For the earth shall be filled with the knowledge of the glory of the LORD, as the waters cover the sea.”

Who can benefit from the Rhapsody?

  • Anyone really. If you just want to enjoy the world’s biggest daily devotional and pray the same prayer out loud with millions of Christians all over the world in unity of spirit, you are welcome to get the Rhapsody for yourself.
  • However the printed Rhapsody is a great evangelism tool and also a conversation starter that can help yourself (as well as big evangelism groups) to reach other people more effectively.
  • The Rhapsody is great for Pastors of churches that don’t have their own daily devotional but want their church to have one and build the church to maturity. As proven over many years, used by Pastors and leaders all over the world, the Rhapsody is always full of  rich content and ideas for any sermon.
  • Furthermore, you might not be able to go to a far away foreign country yourself in order to reach people with the Gospel. You can now however partner with Rhapsody of Realities and send devotionals to any country in the world you choose. Someone will distribute it there on your behalf and its an ideal way to reach the nations, even from home.

Get involved and get your personal copy of the Rhapsody from Nuus.News or directly at:

www.rhapsodyofrealities.org

NUUSNEWS RHAPSODY SPONSOR
Slider

Deel gerus opbouende kommentaar oor vandag se Rhapsody op Nuus.News:
-
Enjoy sharing an uplifting comment on today's Rhapsody below with Nuus.News:
-

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *