DAGSTUKKIES UIT DIE BYBEL: GESEËND EN HOOGS BEVOORDEEL “To the praise of the glory of his grace, wherein he hath made us accepted in the beloved” (Efesiërs 1:6). Die woord “accepted” in die teks hierbo is ‘charito’ (Grieks), en dit beteken genade; dit wil sê om deurtrek te word met spesiale eer; aanvaar of hoogs bevoordeel te word. Die teks moet dus eintlik lui: “…He has made us highly favoured in the beloved.” Halleluja! Iemand in die Skrif wat so ‘n beskrywing gekry het, was Maria. Lukas 1:28 sê, “Gabriël het aan haar verskyn en gesê: “Ek groet jou, geseënde vrou…” En dit is presiesRead More →

DAGSTUKKIES UIT DIE BYBEL: DIE GEES HET GEKOM Wanneer dit alles gebeur het, sal Ek my Gees laat kom op al die mense, julle seuns en julle dogters sal as profete optree, julle oumense sal drome droom, julle jong mans sal visioene sien (Joël 2:28). Die Bybel sê: “niemand kan sê: “Jesus is die Here” nie, behalwe deur die Heilige Gees” (1 Korintiërs 12:3). Niemand kan Jesus se heerskappy verklaar, of besluit om God te dien, behalwe deur die Heilige Gees nie. Wanneer die Bybel sê dat die woord van verlossing naby jou is, selfs in jou mond en in jou hart (Romeine 10:8), isRead More →

DAGSTUKKIES UIT DIE BYBEL: SIEN DIE WOORD IN PRENTE Ons oog is nie op die sigbare dinge gerig nie, maar op die onsigbare, want die sigbare dinge is tydelik, maar die onsigbare vir altyd (2 Korinthiërs 4:18). Wanneer jy die Skrif bestudeer, leer om dit te doen met prentjies. Sien met jou geestesoog, glo en tree op in ooreenstemming. Dit is die seëninge wat jou gees vasvat wat sal manifesteer in jou lewe. Daarom, as jy luister na, of die Woord bestudeer, visualiseer jou oorwinning, voorspoed, gesondheid, vrede, vordering en sukses van binne en bevestig ooreenkomstig. Voor die fisiese manifestasie van die heerlikheid en oorwinningsRead More →

DAGSTUKKIES UIT DIE BYBEL: LEWE VIR SY HEERLIKHEID Hy het vir almal gesterf sodat dié wat lewe, nie meer vir hulself moet leef nie, maar vir Hom wat vir hulle gesterf het en opgewek is (2 Korinthiërs 5:15). In hierdie laaste dae, is daar net een ding wat saakmaak: lewe vir die Here. Lewe vir Sy heerlikheid- leef ‘n doelgerigte lewe. Jesus het aan ons ‘n voorbeeld gestel om te volg in die verband. . In Johannes 17:4, sê Hy, “…Ek het U op aarde verheerlik deur die werk te voltooi wat U my gegee het om te doen.” Dit behoort jou denkwyse ook teRead More →

DAGSTUKKIES UIT DIE BYBEL: JY IS WAT JY SÊ Dit verseker Ek julle: Elkeen wat vir hierdie berg sê:’ Lig jou op en val in die see,’ en daarby nie in sy hart twyfel nie, maar glo dat wat hy sê gebeur, vir hom sal dit gebeur (Markus 11:23). Jou lewe is die opsomming van die woorde wat vanuit jou kom. Ons openingsvers lê klem op die belangrikheid dat jou lewe met jou woorde omraam word. Dit is die mooiste natuurlike gawe van God aan die mens- die gawe van woorde. Die vermoë om te praat en woorde te skep. Wat jy sê sal jyRead More →

DAGSTUKKIES UIT DIE BYBEL: EEN BROOD EN EEN LIGGAAM Ons voorvaders het tog manna in die woestyn geëet soos daar geskryf staan: ‘Brood uit die hemel het Hy aan hulle gegee om te eet.’”Een brood en een liggaam (Johannes 6:31). Wat ons in ons temavers lees, was dat die Here Jesus die Jode toegespreek het. In vers 32-33 het Hy voortgegaan, “… dis nie Moses wat aan julle die brood uit die hemel gegee het nie, maar my Vader. En dit is Hy wat nou aan julle die ware brood uit die hemel gee. Die brood van God is Hy wat uit die hemel komRead More →

DAGSTUKKIES UIT DIE BYBEL: JOU GELOOF SAL GETOETS WORD Omdat jy vasgehou het aan die getuienis van hoe Ek volhard het, sal Ek jou ook bewaar gedurende die tyd van hewige toetsing wat vir die hele bewoonde wêreld voorlê – daardie tyd wanneer al die bewoners van die aarde deeglik getoets word (Openbaring 3:10). In 2 Tessalonisense 2:3 het Paulus, die apostel, gesê: “Laat niemand julle op enige manier mislei nie: Die Dag van die Here sal nie aanbreek voordat die opstand eers gekom en die wettelose mens, die mens wat vernietiging bring, na vore getree het nie” Dit vertel ons dat baie mense vanRead More →

How to make Discussion Chat Group on Telegram If you are an admin and want to make Discussion Chat Group attached to your Telegram channel, follow these steps: 1. Click on the Top right corner button of your channel 2. Tap on Manage Channel 3. Select Discussion followed by a button named ‘Add a Group’ 4. Tap on Create a Group 5. Insert desirable Name for your associated group chat forum. Telegram has launched a new Discussion Button feature that aims to increase user engagement with the Channels. Do you want to create a chat network like Twitter, but uncensored and  way better in functionsRead More →

Download-Free-Telegram-App

28 Cool Telegram Messenger Tips and Tricks You Should Know Did you also dump spying, lying Whatsapp App? Want to get better with Telegram App? Get empowered and increase your productivity with these Telegram App tips tricks and hacks and take back your privacy. While not as secure a Signal (which Edward Snowden endorses), it is the best current alternative to Whatsapp. Christians should be aware that Big Tech is spying on them and the sooner we create our own platforms and move away from the Mainstream spy apps, the better. They block the flow of Biblical truth and are anti-Christ establishments, blocking Christian viewsRead More →

Watch Dr Pierre Kory testify about the incredible success of Ivermectin in the fight against Covid19 to a US Senate Committee urgently calling on the NIH to allow its use in treatment of Covid19 patients and prevention of Covid19 infections It’s the same thing everywhere. The leftest Government bureaucrats all have been blocking Ivermectin on every possible way. In South Africa people are actually jailed if they are caught using this miracle drug that won a Nobel Prize for medicine. So what’s the agenda?  Watch Professor Thomas Borody testifying on Sky News Australia on the effectiveness of Ivermectin.  He says: it kills the virus inRead More →