DAGSTUKKIES UIT DIE BYBEL: MOENIE VIR DIE SATAN PLEK GEE NIE

DAGSTUKKIES UIT DIE BYBEL: MOENIE VIR DIE SATAN PLEK GEE NIE Kom en geniet saam met ons die Dagstukkies uit die Bybel vandag, Suid Afrika. Die Goeie Nuus  Bybel vers vir vandag en Bybelstudie kom uit  die Rhapsody van Realiteite van Pastoor Chris Oyakhilome, die wêreld se #1 Dagstukkie: Ek sal nie veel meer met julle spreek nie; want die owerste van hierdie wêreld kom en het aan My niks nie (Johannes 14:30). Indien hulle toegelaat word, kan demoniese geeste ’n Christen teister, beïnvloed, of selfs martel. Die apostel Paulus vermaan soos volg: “Leave no [such] room or foothold for the devil [give no opportunityRead More →

DAGSTUKKIES UIT DIE BYBEL: CHRISTUS: DIE MAATSTAF VIR GEREGTIGHEID

DAGSTUKKIES UIT DIE BYBEL: CHRISTUS: DIE MAATSTAF VIR GEREGTIGHEID Kom en geniet saam met ons die Dagstukkies uit die Bybel vandag, Suid Afrika. Die Goeie Nuus  Bybel vers vir vandag en Bybelstudie kom uit  die Rhapsody van Realiteite van Pastoor Chris Oyakhilome, die wêreld se #1 Dagstukkie: “My kinders, ek skryf hierdie dinge aan julle sodat julle nie moet sonde doen nie. As iemand egter sonde doen, ons het ’n Helper by die Vader wat ons saak stel, Jesus Christus, die regverdige” (1 Johannes 2:1). 1 Johannes 3:9 Sê: Elkeen wat deur God verwek is, hou nie aan sonde doen nie…”  Sommige mense verstaan ditRead More →

DAGSTUKKIES UIT DIE BYBEL: WEES VANDAG BLY

DAGSTUKKIES UIT DIE BYBEL: WEES VANDAG BLY Kom en geniet saam met ons die Dagstukkies uit die Bybel vandag, Suid Afrika. Die Goeie Nuus  Bybel vers vir vandag en Bybelstudie kom uit  die Rhapsody van Realiteite van Pastoor Chris Oyakhilome, die wêreld se #1 Dagstukkie: “Wees altyd vol blydskap” (1 Tessalonisense 5:16 NLV). Gister is verby en môre moet nog kom, maar vandag is vir jou gebruik. Maak daarom die beste van vandag en wees bly. Moenie in berou oor gister leef, of skrikkerig wees oor môre se onsekerhede nie. Gister se berou en vrees vir môre is vyande van vandag se geluk. God wilRead More →

DAGSTUKKIES UIT DIE BYBEL: OORWINNING OOR DUIWELS

DAGSTUKKIES UIT DIE BYBEL: OORWINNING OOR DUIWELS Kom en geniet saam met ons die Dagstukkies uit die Bybel vandag, Suid Afrika. Die Goeie Nuus  Bybel vers vir vandag en Bybelstudie kom uit  die Rhapsody van Realiteite van Pastoor Chris Oyakhilome, die wêreld se #1 Dagstukkie: Want ons stryd is nie teen mense nie, maar teen bose regeerders en maghebbers, teen die geeste wat heerskappy in hierdie donker wêreld uitoefen, teen die bose geeste in die hemelruimtes (Efesiërs 6:12). Daar is mense wat hulself probeer oortuig dat demone nie werklik is nie; dat dit net ons verbeelding is. Maar hulle is verkeerd! Demone is werklik enRead More →

DAILY DEVOTIONAL SOUTH AFRICA GODS WORD FOR TODAY GROWING IN CHRIST DAGSTUKKIE UIT DIE BYBEL

DAGSTUKKIES UIT DIE BYBEL: OM TE GROEI IN CHRISTUS Kom en geniet saam met ons die Dagstukkies uit die Bybel vandag, Suid Afrika. Die Goeie Nuus  Bybel vers vir vandag en Bybelstudie kom uit  die Rhapsody van Realitiete van Pastoor Chris Oyakhilome, die wêreld se #1 Dagstukkie: Maar die wat aan Christus behoort, het die vlees met sy hartstogte en begeerlikhede gekruisig (Galasiërs 5:24). Daar is geen grys areas in ons openingvers nie: as jy aan Christus behoort het jy die vlees met hartstogte en begeertes gekruisig. Hoekom sukkel sommige Christene dan nog om die vlees te kruisig? Omdat die Satan vir hulle gejok hetRead More →

DAILY DEVOTIONAL SOUTH AFRICA GODS WORD FOR TODAY BAPTISED INTO CHRIST DAGSTUKKIE UIT DIE BYBEL

DAGSTUKKIE UIT DIE BYBEL: IN CHRISTUS GEDOOP Kom en geniet saam met ons die Dagstukkie uit die Bybel vandag, Suid Afrika. Die Bybelvers vir vandag en Bybelstudie kom uit  die Rhapsody van Realitiete van Pastoor Chris Oyakhilome, die wêreld se #1 Dagstukkie. Of weet julle nie dat ons almal wat in Christus Jesus gedoop is, in sy dood gedoop is nie? Ons is dus saam met Hom begrawe deur die doop in die dood, sodat net soos Christus uit die dode opgewek is deur die heerlikheid van die Vader, ons ook so in ’n nuwe lewe kan wandel (Romeine 6:3-4). Dit is belangrik dat onsRead More →

HOU VAS AAN DIE WOORD HOLD ON TO THE WORD

HOU VAS AAN DIE WOORD Goeie Nuus vandag met Pastoor Chris uit die Rhapsody of Realities. Dit laat die boodskap van die profete vir ons nog vaster staan. Luister baie mooi na hulle woorde, want dis soos ’n lamp wat in ’n donker plek skyn totdat Christus verskyn en sy helder lig julle harte verlig (2 Petrus 1:19). God se kinders probeer nie om te wen in die lewe nie. Watter moeilikheid ook al na ons toe kom, is nie “regstreekse uitsendings” nie. Ons voer bloot ’n draaiboek uit, daar staan geskrywe dat jy gewen het. Jy gaan net sukkel as jy nie die draaiboekRead More →

DIE VLEES EN DIE GEES THE FLESH AND THE SPIRIT

DIE VLEES EN DIE GEES Goeie Nuus vandag met Pastoor Chris uit die Rhapsody of Realities. Die wapens van ons stryd is nie mensgemaak nie, maar die kragtige gevegstoerusting van God wat vestings kan vernietig (2 Korintiërs 10:4). Daar is diegene wat, hoewel hulle beweer dat hulle Christene is, vyandiggesind is teenoor die evangelie, omdat hulle begrip van die evangelie deur menslike teorieë beskadig is. Sommige van hulle het selfs in die kerk grootgeword en is deur God uitverkies, soos Saul in die Ou Testament, maar in plaas daarvan om te groei in die Woord, gebruik hulle hul sintuie om God te verstaan en loopRead More →

ALTYD VRUGBAAR...ALTYD GESEËND EVER FRUITFUL…EVER BLESSED

ALTYD VRUGBAAR…ALTYD GESEËND Goeie Nuus vandag met Pastoor Chris uit die Rhapsody of Realities. Die saad tussen die onkruid is mense wat die boodskap hoor en ook aanvaar, maar tog te gou word dit verdring deur die sorge en rykdom en plesiere van hierdie lewe. En só groei hulle nooit tot volwassenheid nie (Lukas 8:14). Die woord “volwassenheid” in die Skrif hierbo, wat in Grieks “telesphoreo-” is, is ’n samestelling en dit kom slegs in daardie vers van die Bybel voor. Dit beteken om te verwerklik, om ryp te word, om ’n toestand van volwassenheid te bereik waar dit ’n resultaat lewer. Terloops, die versRead More →

OM TE SEËN IS OM TE DANK TO BLESS IS TO GIVE THANKS

OM TE SEËN IS OM TE DANK Goeie Nuus vandag met Pastoor Chris uit die Rhapsody of Realities. Anders, as jy met die gees ’n dankgebed doen, hoe sal ’n gewone mens wat daar teenwoordig is, op jou dankgebed “Amen” kan sê? Hy verstaan mos nie wat jy sê nie (1 Korintiërs 14:16). Oor die algemeen beteken “om te seën” om die krag van God in iets of iemand se lewe in te roep, wat bevordering, vermeerdering, vordering, sterkte ensovoorts tot gevolg het. Maar daar is nog ’n aspek van seën. Die Bybel praat byvoorbeeld van ons wat die Here seën – hoe seën jyRead More →