Daily Devotional: HE DWELLS IN YOU NOW

DAGSTUKKIES UIT DIE BYBEL: HY WOON NOU IN JOU En as Ek gegaan en vir julle plek ingerig het, kom Ek terug en sal julle na My toe neem sodat julle ook kan wees waar Ek is (Johannes 14:3). Baie mense verstaan nie waarvan Jesus hier praat nie. Sommige bespiegel dat Hy gepraat het oor die Wederkoms of die Wegraping, maar dit is nie waaroor Hy in hierdie vers gepraat het nie. Om te verstaan wat Jesus bedoel, moet jy in die konteks bly en Sy boodskap met jou gees verstaan, nie met jou sintuie nie. Hy het hierdie interessante gesprek voortgesit tot by dieRead More →

Daily Devotional: FAITH FOR THE RAPTURE

DAGSTUKKIES UIT DIE BYBEL: GELOOF VIR DIE WEGRAPING Dit sal dadelik, ja, in ’n oogwink gebeur, wanneer die laaste trompet weerklink. Want as die trompet sy klank laat hoor, sal die dooies met onverganklike liggame opgewek word. En dan sal ons ook verander word (1 Korintiërs 15:52). Nie almal gaan die geluid van die trompet hoor nie. Dit sal slegs hoorbaar wees vir die Christene wat reeds in Christus gesterf het en diegene wat op daardie stadium nog leef. Alle ander mense sal dit nie hoor nie, want die trompetklank sal net deur die geloof gehoor word. Dit is nie iets wat jy jou gaanRead More →

Daily Devotional: DON’T SUCCUMB TO EVIL

DAGSTUKKIES UIT DIE BYBEL: MOENIE SWIG VOOR DIE KWAAD NIE Die King James Bible sê: “And he shall speak great words against the most High, and shall wear out the saints of the most High, and think to change times and laws: and they shall be given into his hand until a time and times and the dividing of time” (Daniël 7:25). Die frase “wear out” in bogaande vers is vertaal uit Aramees na Engels. Dit beteken om gedurig te teister. Een van die Satan se strategieë in hierdie eindtyd is om soveel kwaad in die wêreld te stook dat dit God se volk totRead More →

Daily Devotional: IMPACT YOUR WORLD

DAGSTUKKIES UIT DIE BYBEL: BEÏNVLOED JOU WÊRELD Verder, sê vir Argippus: Maak seker dat jy die bediening uitvoer wat jy in diens van die Here aanvaar het (Kolossense 4:17). Jy is gebore vir God se heerlikheid. Jy is geskape om n buitengewone lewe te lei wat God behaag en jy kan nie so ’n lewe lei sonder om ‘n impak te maak nie. Gaan dus voort en maak ‘n verskil in jou wêreld met die evangelie. Dit is die belangrikste en mees effektiewe boodskap ter wêreld; dit red en verander lewens oraloor. Halleluja! Romeine 8:19 sê: “Die skepping smag na daardie dag wanneer God syRead More →

Daily Devotional: THE WORD IN YOUR MOUTH

DAGSTUKKIES UIT DIE BYBEL: FOKUS OP DIE HERE EN SY KONINKRYK Julle toon duidelik dat julle ’n brief van Christus is, deur ons diens voorberei en geskryf, nie met ink nie, maar met die Gees van die lewende God, nie op kliptafels nie, maar op die tafels van menseharte (2 Korintiërs 3:3 NLV). Dit is baie belangrik om die Woord op jou hart te skryf. Dit word gedoen deur die Woord te en deurlopend te bely. Hoe meer jy dit doen, hoe meer sal die heerlikheid van die Woord in jou lewe manifesteer. Ons word in die Skrif vermaan om vervul te wees met die kennisRead More →

Daily Devotional: FOCUS ON THE LORD AND HIS KINGDOM

DAGSTUKKIES UIT DIE BYBEL: FOKUS OP DIE HERE EN SY KONINKRYK Sy heerskappy en vrede sal voortdurend uitbrei en nooit ophou nie. Vanaf die troon waarop sy voorouer Dawid gesit het, sal Hy vir altyd regverdig en reg regeer. Die toewyding van die Here, die Almagtige, sal dit waarborg (Jesaja 9:6 NLV). Dawid het geprofeteer oor ’n koning wat oor die nasies van die wêreld sou regeer. Hy het in Psalm 72:8 gesê: “Mag Hy regeer van see tot see, en vanaf die rivier tot aan die eindes van die aarde.” Ons openingsvers sê aangaande daardie Koning: “Sy heerskappy en vrede sal voortdurend uitbrei enRead More →

Daily Devotional: UNDERSTAND AND SPEAK THE WORD

DAGSTUKKIES UIT DIE BYBEL: VERSTAAN EN SPREEK DIE WOORD My volk word verwoes omdat hulle My nie ken nie (Hosea 4:6 NLV). Sommige Christene se ervaring in die lewe is in teenstelling met hul geloof en die Woord God. Byvoorbeeld: Hulle glo dalk dat hulle, as Christene, nie veronderstel is om onderdruk te word deur die Satan nie, tog ervaar hul sataniese aanvalle en manipulasie. Hulle glo dat hulle nie veronderstel is om siek te wees, of gebreke in hul liggame te hê nie. Tog ervaar hul selde goeie gesondheid. Iets is verkeerd. Daar is twee belangrike areas om te ondersoek as daar teenstrydighede voorkom.Read More →

Daily Devotional: THE NEW HEAVEN AND THE NEW EARTH

DAGSTUKKIES UIT DIE BYBEL: DIE NUWE HEMEL EN DIE NUWE AARDE Wat sal dit jou tog help as jy alles in die lewe bereik, maar jou diepste menswees ly skade? Jy sal met niks ter wêreld daarvoor kan vergoed nie (Markus 8:36-37). Wanneer ’n nuwe model, of produk, of toestel geadverteer word met baie beter kenmerke, sal die waarde van die huidige een gewoonlik daal, veral as dit uitgefaseer gaan word. Gewoonlik sal almal wat belangstel in die produk begin om voor te berei vir die nuwe een en die waarde wat hulle aan die oue heg, verminder. Dit is hoe jy die huidige wêreldRead More →

DAGSTUKKIES UIT DIE BYBEL: HY SAL JOU NOOIT VERLAAT NIE

DAGSTUKKIES UIT DIE BYBEL: JY’T GEKOM MET ’N DOEL Want ons is God se handewerk. Hy het ons in ons eenheidsband met Christus Jesus so gemaak dat ons die goeie werke wat Hy vir ons bestem het, kan uitlewe (Efesiërs 2:10 NLV). God het ’n doel met jou lewe. Hy het ’n doel met alles wat Hy doen. In Johannes 10:10 NLV het Jesus gesê: “Ek het gekom sodat hulle lewe kan hê, ja sodat hulle dit oorvloedig het.” 1 Johannes 3:8 NLV sê: “…Juis daarvoor het die Seun van God verskyn: om die dade van die duiwel te vernietig.”  In Lukas 19:10 (NLV) hetRead More →

DAGSTUKKIES UIT DIE BYBEL: HY SAL JOU NOOIT VERLAAT NIE

DAGSTUKKIES UIT DIE BYBEL: HY SAL JOU NOOIT VERLAAT NIE …Ek is vir altyd by julle, tot aan die einde van die wêreldgeskiedenis (Matteus 28:20). Soms, wanneer mense probleme ervaar, wonder hulle of God by hulle is. Hulle hoop en bid dat Hy by hulle sal wees. Maar in der waarheid verlaat Hy jou nooit nie. Jesus het gesê: “Ek is vir altyd by julle, tot aan die einde van die wêreldgeskiedenis.” (Matteus 28:20). Wat ’n seën! Hy is by jou deur die krag en teenwoordigheid van die Heilige Gees. Hy het nie gesê: “Ek sal by jou wees nie”; dit is nie ’n belofteRead More →