Daily Devotional: DON’T SUCCUMB TO EVIL

DAGSTUKKIES UIT DIE BYBEL:
MOENIE SWIG VOOR DIE KWAAD NIE

Die King James Bible sê: “And he shall speak great words against the most High, and shall wear out the saints of the most High, and think to change times and laws: and they shall be given into his hand until a time and times and the dividing of time” (Daniël 7:25).

Die frase “wear out” in bogaande vers is vertaal uit Aramees na Engels. Dit beteken om gedurig te teister. Een van die Satan se strategieë in hierdie eindtyd is om soveel kwaad in die wêreld te stook dat dit God se volk tot ’n kompromie kan uitlok. Hy poog om die heiliges te verdruk.

Hierdie openingsvers toon dat die antichris tydens die Groot Verdrukking die heiliges sal verdruk. Daar sal soveel boosheid heers dat baie mense aan die sonde gewoond sal raak. Goddeloosheid sal die norm wees vir baie mense.

Die Bybel vertel ons van ’n regverdige man genaamd Lot, Abraham se neef, wat in Sodom gewoon het, wie se siel daagliks deur die goddeloosheid van die volk gekwel is. “And turning the cities of Sodom and Gomorrha into ashes condemned them with an overthrow, making them an ensample unto those that after should live ungodly; delivered just Lot, vexed with the filthy conversation of the wicked: (For that righteous man dwelling among them, in seeing and hearing, vexed his righteous soul from day to day with their unlawful deeds)” (2 Petrus 2:7-8 KJV).

Die onderstreepte woord “vexed” beteken dieselfde in Grieks as die Aramees vir “wear out” wat ons vroeër in ons openingsvers gelees het. Dit beteken om met boosheid te teister, te verdruk, moeilikheid te maak, te mishandel totdat hulle gewoond is aan ’n sekere situasie. Lot, Abraham se neef, was bekommerd oor die vuil lewenswyse van die goddelose. Dit is wat die Satan in hierdie laaste oomblikke van die Kerk wil regkry, om die Kerk te laat aanpas by die weë van die duisternis.

Maar jy moet “Nee” sê en in geregtigheid wandel, in die lig van God, ten spyte wat rondom jou aangaan. Moet nooit voor die kwaad swig nie; laat jou lig eerder skyn, want jy is geheilig deur die Gees; opsygesit vir God vir sy goddelike gebruik – heilig en onbesmet.

BELYDENIS

Ek is in die wêreld, maar nie van die wêreld nie. Daarom dink ek, praat ek en tree ek anders op. Ek word geheilig deur die Gees, geskei van God vir sy goddelike doel; heilig en onbesmet. Ek regeer oor die sonde en al die gevolge daarvan – siekte, swakheid, armoede, dood, ensovoorts. Amen.

VERDERE STUDIE:

2 Korinthiërs 6:17; Matthéüs 5:14-16; Galásiërs 5:19-21

Suid Afrika, ons hoop jy het die Dagstukkie vir vandag geniet saam met miljoene ander Christene regoor die wêreld wat die Dagstukkie saam met jou gelees het en hardop die gebed saam gebid het in eendrag! Tans is dit die mees kragtigste gebed op aarde waar miljoene dieselfde gebed bid in elke bekende land aan die mensdom. Die Goeie Nuus  Bybel vers vir vandag en Bybelstudie kom uit  die Rhapsody van Realiteite van Pastoor Chris Oyakhilome, die wêreld se #1 Dagstukkie. Deel dit gerus nou met ander op Facebook, Whatsapp en al die ander sosiale media platforms en laat ons nog sterker word! Sien uit daarna om jou môre weer hier te sien vir nog dagstukkies wat jou lewe gaan verander!

NuusNews Rhapsody share

Ondersteun heelhartig die grootste daaglikse toewydingsbundel in die wêreld, die Rhapsody of Realities met Nuus.News. Word deel van die verspreidingsnetwerk van die grootste evangelisasie beweging in die wêreld saam met Pastor Chris Oyakhilome. Die Rhapsody word maandeliks versprei en maandeliks vertaal in meer as 1,000 tale! Sedert die stigting van die Rhapsody of Realities dagstukkie in 2003 is reeds meer as 1,000,000,000 (ja jy het reg gelees: 1 BILJOEN) in beide gedrukte en digitale kopieë versprei! Min mense in Suid Afrika weet dit – versprei die woord! Die Rhapsody word tans versprei in elke bekende gebied van die wêreld. Kom vat hande en word deel van die wêreld-wye beweging! 

Hab 2:14 “For the earth shall be filled with the knowledge of the glory of the LORD, as the waters cover the sea.”

Wie kan baatvind met die Rhapsody?

  • Enigiemand wat betrokke wil raak met die verspreiding van die Goeie Nuus van die Evangelie van Jesus Christus. Indien jy net die wêreld se grootste dagstukkie wil geniet en dieselfde gebed hardop bid met miljoene Christene reg oor die wêreld in eenheid van gees, is jy welkom om die Bybel gebasseerde Rhapsody te kry vir jouself.
  • Die gedrukte Rhapsody is egter ‘n fantastiese evangelisasie instrument en geselskap-aanknoper wat jy jouself (of groot evangelisasie groepe) kan gebruik om ander meer effektief te bereik.  
  •  The Rhapsody is ook ‘n wonderlike aanwins vir Pastore van kerke wat nie hulle eie Bybel dagstukkie publikasie het nie, maar tog wil hê dat hulle kerk een moet hê om die gemeente te groei tot geestelike volwassenheid. Die Rhapsody is propvol inhoud en idees vir preke uit die Bybel.
  • Verder, kan jy dalk nie self na ‘n ver-afgeleë land gaan om mense daar met die Goeie Evangelie te bereik nie. Jy kan nou egter ‘n vennoot word van Rhapsody of Realities en gedrukte dagstukkie uitgawes stuur na enige land wat jy verkies. Iemand sal dit daar namens jou versprei en dis die ideale manier om die nasies te bereik, selfs van die huis af.

Raak betrokke en kry jou persoonlike kopie van die Rhapsody by Nuus.News of direk by: 

www.rhapsodyofrealities.org

NUUSNEWS RHAPSODY SPONSOR
Slider


Deel gerus opbouende kommentaar oor vandag se Rhapsody op Nuus.News:
-
Enjoy sharing an uplifting comment on today's Rhapsody below with Nuus.News:
-

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *