LAAT VREDE IN JOU HART REGEER
LET PEACE RULE IN YOUR HEART
LAAT VREDE IN JOU HART REGEER Goeie Nuus vandag met Pastoor Chris uit die Rhapsody of Realities. En God se vrede, wat meer is as wat ’n mens dink, sal oor julle harte en gedagtes die wag hou omdat julle aan Christus Jesus verbonde is (Filippense 4:7). In 2 Korintiërs 2:10-11 het Paulus gesê: “As julle hom iets vergewe, vergewe ek hom ook. Want as ek iets het om te vergewe, het ek dit reeds gedoen ter wille van julle, in die teenwoordigheid van Christus. Die bedoeling is dat ons nie deur Satan uitoorlê word nie! Sy planne is mos nie aan ons onbekend nie!”Read More →