DRA DIE WOORD VAN DIE LEWE UIT HOLDING FORTH THE WORD OF LIFE

DRA DIE WOORD VAN DIE LEWE UIT

Goeie Nuus vandag met Pastoor Chris uit die Rhapsody of Realities.

Doen alles sonder kla of teëpraat. Sorg dat julle bo alle verdenking staan en opreg bly, onberispelike kinders van God te midde van ontaarde en korrupte mense. Tree onder hulle op as ligdraers in die wêreld deur die woord van die lewe uit te dra. Dan sal ek op die dag van Christus se koms rede hê om trots te wees, omdat dit sal blyk dat ek my nie verniet ingespan het nie en nie verniet geswoeg het nie (Filippense 2:14-16).

Let op die onderstreepte gedeelte van ons temavers: “deur die Woord van die lewe uit te dra.” Soos jy die Woord van die lewe uitdra, neem jy Jesus na die wêreld, want Hy is die lewende vleesgeworde Woord en Hy is lewe. Jou lewe reflekteer voortdurend Jesus soos jy die Woord oordink en dit daagliks uitleef.

2 Korintiërs 3:18 sê: “Ons almal weerspieël die heerlikheid van die Here, want die sluier is van ons gesig af weggeneem. Ons word al hoe meer verander om soos die Here te lyk, met ’n heerlikheid wat steeds toeneem namate die Here, dit is die Gees, dit aan ons gee.” Soos jy in God se spieël kyk (sy Woord), waar die skoonheid van Christus uitgebeeld word, word jy verander na dieselfde beeld van heerlikheid wat jy in die Woord sien.Dan vind jy dat jy nie die swak, sukkelende persoon is wie jy gedink het jy is nie; jy is nie die bang, wraakgierige, of arrogante persoon soos ander jou beskryf het nie. Jy is die heerlikheid van God. Christus is jou skoonheid, wysheid en geregtigheid. Jy weerspieël sy heerlikheid soos wat Hy (Christus Jesus) die Vader se heerlikheid weerspieël, want soos Hy is, is jy ook in hierdie wêreld (1 Johannes 4:17).

Dit is waarom dit so belangrik is dat jy die Woord moet oordink. Die Woord openbaar jou oorsprong, identiteit en erfenis in Christus. Maak jou studie van die Woord deel van jou vasgestelde roetine; nie iets wat jy net terloops doen nie. Dit sal jou geloof opbou en jou help om in die genade en kennis van Jesus Christus te groei.

GEBED

Liewe Vader, dankie vir die vermoë om die heerlike realiteite van u Woord raak te sien. Soos ek die Woord oordink word ek na dieselfde beeld van heerlikheid verander. Ek is die verpersoonliking van u geregtigheid, goedheid, uitnemendheid, genade en krag aan my wêreld. Ek wandel in die realiteit van my erfenis, gesag en vermoë in Christus, in Jesus se Naam. Amen.

VERDERE STUDIE:

2 Korinthiërs 3:18 AMPC; Jakobus 1:25; 1 Timótheüs 4:15

NuusNews Rhapsody share
Goeie Nuus! Word deel van die wêreld se grootste evangelisasie netwerk:

Ondersteun heelhartig die grootste daaglikse toewydingsbundel in die wêreld, die Rhapsody of Realities met Nuus.News. Word deel van die verspreidingsnetwerk van die grootste evangelisasie beweging in die wêreld saam met Pastor Chris Oyakhilome. Die Rhapsody word maandeliks versprei en maandeliks vertaal in meer as 1,000 tale! Sedert die stigting van die Rhapsody of Realities dagstukkie is reeds meer as 1,000,000,000 (ja jy het reg gelees: 1 BILJOEN) in beide gedrukte en digitale kopieë versprei! Min mense in Suid Afrika weet dit – versprei die woord! Die Rhapsody word tans versprei in elke bekende gebied van die wêreld. Kom vat hande en word deel van die wêreld-wye beweging! 

Hab 2:14 “For the earth shall be filled with the knowledge of the glory of the LORD, as the waters cover the sea.”

Wie kan baatvind met die Rhapsody?

  • Enigiemand wat betrokke wil raak met die verspreiding van die Goeie Nuus van die Evangelie van Jesus Christus. Indien jy net die wêreld se grootste dagstukkie wil geniet en dieselfde gebed hardop bid met miljoene Christene reg oor die wêreld in eenheid van gees, is jy welkom om die Rhapsody te kry vir jouself.
  • Die gedrukte Rhapsody is egter ‘n fantastiese evangelisasie instrument en geselskap-aanknoper wat jy jouself (of groot evangelisasie groepe) kan gebruik om ander meer effektief te bereik.  
  •  The Rhapsody is ook ‘n wonderlike aanwins vir Pastore van kerke wat nie hulle eie dagstukkie publikasie het nie, maar tog wil hê dat hulle kerk een moet hê om die gemeente te groei tot geestelike volwassenheid. Die Rhapsody is propvol inhoud en idees vir preke.
  • Verder, kan jy dalk nie self na ‘n ver-afgeleë land gaan om mense daar met die Goeie Evangelie te bereik nie. Jy kan nou egter ‘n vennoot word van Rhapsody of Realities en gedrukte dagstukkie uitgawes stuur na enige land wat jy verkies. Iemand sal dit daar namens jou versprei en dis die ideale manier om die nasies te bereik, selfs van die huis af.

Raak betrokke en kry jou persoonlike kopie van die Rhapsody by Nuus.News of direk by: 

www.rhapsodyofrealities.org

HOLDING FORTH THE WORD OF LIFE

Good News today with Pastor Chris from the Rhapsody of Realities.

“Do all things without murmurings and disputings: That ye may be blameless and harmless, the sons of God, without rebuke, in the midst of a crooked and perverse nation, among whom ye shine as lights in the world; Holding forth the word of life; that I may rejoice in the day of Christ, that I have not run in vain, neither laboured in vain” (Philippians 2:14-16).

Notice the underlined portion of our theme scripture: “Holding forth the word of life”; in holding forth the Word of life, you’re presenting Jesus to the world, for He is the living, incarnate Word and He is life. Your life continually reflects Jesus as you meditate on His Word and live it daily.

2 Corinthians 3:18 says, “But we all, with open face beholding as in a glass the glory of the Lord, are changed into the same image from glory to glory, even as by the Spirit of the Lord.” As you look into God’s mirror (His Word), where the beauty of Christ is expressed, you’re transfigured into the same image of glory that you see in the Word. Then you discover that you’re not the weak, struggling person that you thought you were; you’re not the fearful, vengeful or arrogant person that others had described. You’re the glory of God. Christ is your beauty, wisdom and righteousness. You’re the effulgence of His glory, as He (Christ Jesus) is the effulgence of the Father’s glory, for as He is, so are you, in this world (1 John 4:17).

This is why it’s important that you meditate on the Word. The Word reveals your origin, identity and inheritance in Christ. Make studying God’s Word part of your conscious routine, not something you do casually. It’ll build your faith and help you grow in grace and knowledge of Jesus Christ.

PRAYER

Dear Father, thank you for the ability to see the glorious realities in your Word. As I meditate on the Word, I’m transfigured into the same image of glory. I’m the expression of your righteousness, goodness, excellence, glory, grace and power to my world. I walk in the reality of my inheritance, authority and ability in Christ, in Jesus’ Name. Amen.

FURTHER STUDY:

2 Corinthians 3:18 AMPC; James 1:25; 1 Timothy 4:15

NuusNews Rhapsody share2
Good News! Become part of the world's biggest evangelism network:

Start supporting the world’s biggest daily devotional, the Rhapsody of Realities with Nuus.News. Become a partner of the distribution network of one of the biggest evangelism movements on earth today with Pastor Chris Oyakhilome. The Rhapsody is printed and distributed monthly and is translated monthly in more than 1,000 languages! Since the inception of the devotional has more than 1,000,000,000 (yes: you have read right: 1 BILLION) copies printed and digital, been distributed! Few people in South Africa know it – spread the word! The Rhapsody is currently being distributed in every known territory known to man. Be part of the world wide movement! 

Hab 2:14 “For the earth shall be filled with the knowledge of the glory of the LORD, as the waters cover the sea.”

Who can benefit from the Rhapsody?

  • Anyone really. If you just want to enjoy the world’s biggest daily devotional and pray the same prayer out loud with millions of Christians all over the world in unity of spirit, you are welcome to get the Rhapsody for yourself.
  • However the printed Rhapsody is a great evangelism tool and also a conversation starter that can help yourself (as well as big evangelism groups) to reach other people more effectively.
  • The Rhapsody is great for Pastors of churches that don’t have their own daily devotional but want their church to have one and build the church to maturity. As proven over many years, used by Pastors and leaders all over the world, the Rhapsody is always full of  rich content and ideas for any sermon.
  • Furthermore, you might not be able to go to a far away foreign country yourself in order to reach people with the Gospel. You can now however partner with Rhapsody of Realities and send devotionals to any country in the world you choose. Someone will distribute it there on your behalf and its an ideal way to reach the nations, even from home.

Get involved and get your personal copy of the Rhapsody from Nuus.News or directly at:

www.rhapsodyofrealities.org

NUUSNEWS RHAPSODY SPONSOR
Slider

Deel gerus opbouende kommentaar oor vandag se Rhapsody op Nuus.News:
-
Enjoy sharing an uplifting comment on today's Rhapsody below with Nuus.News:
-

1 Comment

  1. Amen, prys Jesus. Ek is die verpersoonliking van Sy geregtigheid, goedheid, uitnemendheid, genade en krag aan my wêreld! Halleluja

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *