TALE EN VERDUIDELIKING TONGUES AND INTERPRETATION

TALE EN VERDUIDELIKING

Goeie Nuus vandag met Pastoor Chris uit die Rhapsody of Realities.

Daarom moet elkeen wat in tale praat, ook bid vir die gawe van verduideliking (1 Korintiërs 14:13).

As tiener het ek saam met my vriende ’n uitreikveldtog beplan, daarom het ons gereeld vergader, gevas en gebid en profetiese woorde uitgespreek.   Op ’n dag het ek vroeg opgedaag om te bid voor die ander sou arriveer. Terwyl ek gebid het, het ek in tale gepraat. Ek het besef dat ek dinge in die Gees sê wat met die veldtog te make het, maar die woorde het in tale uitgekom en ek het nie geweet wat ek sê nie.

Nie een van my vriende, waarvan twee die tale sou kon interpreteer, was al daar nie. Ek het voortgegaan om in tale te praat en steeds die salwing baie sterk gevoel. Toe sê ek: “Here, ek het die gawe nodig om die tale te interpreteer, sodat ek kan weet wat die Gees vir my sê.” Terwyl ek aanhou bid het en in tale gepraat het, het ek skielik die verduideliking ontvang en ek het dit in Engels begin sê. O, hoe opgewonde was ek nie! 

Toe haal ek my pen en papier uit en begin skryf. Ek het die woorde uitgespreek en verduidelik. Raai wat? Daardie dinge wat die Here my oor die veldtog gewys het, het alles gebeur. Prys die Here!

Die verduideliking van tale is só belangrik. Tale en die verduideliking daarvan is gelykstaande aan profesie en profesie stig. Terwyl jy in profetiese woorde in tale praat kan jy die Heilige Gees vertrou om vir jou die boodskap te verduidelik. As jy gedink het om in tale te praat het jou geseën, moet jy wag tot jy die verduideliking ontvang. Daardie ervaring sal jou sulke onuitspreeklike vreugde bring! As jy nie die verduideliking het nie, sê die Here dat jy daarvoor moet vra en dit is sy begeerte om dit, deur die Heilige Gees, vir jou te gee. Halleluja!

GEBED

Liewe hemelse Vader, dankie vir die Heilige Gees wat my die vermoë gegee het om in tale te praat en in ’n hemelse taal met U te kommunikeer. Ek benut hierdie voorreg, nie net om goddelike verborgenhede te verklaar nie, maar ook om dit deur profetiese uitspraak, deur die Heilige Gees, te verstaan, in Jesus se Naam. Amen.

VERDERE STUDIE:

1 Korinthiërs 14:5; 1 Korinthiërs 14:12-19

NuusNews Rhapsody share
Goeie Nuus! Word deel van die wêreld se grootste evangelisasie netwerk:

Ondersteun heelhartig die grootste daaglikse toewydingsbundel in die wêreld, die Rhapsody of Realities met Nuus.News. Word deel van die verspreidingsnetwerk van die grootste evangelisasie beweging in die wêreld saam met Pastor Chris Oyakhilome. Die Rhapsody word maandeliks versprei en maandeliks vertaal in meer as 1,000 tale! Sedert die stigting van die Rhapsody of Realities dagstukkie is reeds meer as 1,000,000,000 (ja jy het reg gelees: 1 BILJOEN) in beide gedrukte en digitale kopieë versprei! Min mense in Suid Afrika weet dit – versprei die woord! Die Rhapsody word tans versprei in elke bekende gebied van die wêreld. Kom vat hande en word deel van die wêreld-wye beweging! 

Hab 2:14 “For the earth shall be filled with the knowledge of the glory of the LORD, as the waters cover the sea.”

Wie kan baatvind met die Rhapsody?

  • Enigiemand wat betrokke wil raak met die verspreiding van die Goeie Nuus van die Evangelie van Jesus Christus. Indien jy net die wêreld se grootste dagstukkie wil geniet en dieselfde gebed hardop bid met miljoene Christene reg oor die wêreld in eenheid van gees, is jy welkom om die Rhapsody te kry vir jouself.
  • Die gedrukte Rhapsody is egter ‘n fantastiese evangelisasie instrument en geselskap-aanknoper wat jy jouself (of groot evangelisasie groepe) kan gebruik om ander meer effektief te bereik.  
  •  The Rhapsody is ook ‘n wonderlike aanwins vir Pastore van kerke wat nie hulle eie dagstukkie publikasie het nie, maar tog wil hê dat hulle kerk een moet hê om die gemeente te groei tot geestelike volwassenheid. Die Rhapsody is propvol inhoud en idees vir preke.
  • Verder, kan jy dalk nie self na ‘n ver-afgeleë land gaan om mense daar met die Goeie Evangelie te bereik nie. Jy kan nou egter ‘n vennoot word van Rhapsody of Realities en gedrukte dagstukkie uitgawes stuur na enige land wat jy verkies. Iemand sal dit daar namens jou versprei en dis die ideale manier om die nasies te bereik, selfs van die huis af.

Raak betrokke en kry jou persoonlike kopie van die Rhapsody by Nuus.News of direk by: 

www.rhapsodyofrealities.org

TONGUES AND INTERPRETATIONT

Good News today with Pastor Chris from the Rhapsody of Realities.

Wherefore let him that speaketh in an unknown tongue pray that he may interpret (1 Corinthians 14:13).

Many years ago, as a young teenager, I was preparing, alongside my friends, for a ; so, we met often, praying and fasting, with words of prophecy. One day, I arrived early to pray ahead of the others. While I was praying, speaking in tongues, I had the intuition that I was saying things in the Spirit that had to do with the crusade, but the words were coming out in tongues and I didn’t have the interpretation. None of my friends, two of whom had the gift of interpretation of tongues, had come.

I continued speaking in tongues and I was still feeling the unction so strong. Then, I said, “Lord, I need the gift of the interpretation of tongues so I can know what the Spirit is bringing to my understanding.” As I continued praying and speaking in tongues, suddenly, I received the interpretation and began to speak them out in English Language. Oh, how elated I was!

Then I took my journal and began to write. I spoke the words and interpreted. And guess what? Those things that were brought to my understanding about the crusade all came to pass. Praise God! Interpretation of tongues is so important. Tongues and interpretation of tongues equal prophecy. And prophecy brings edification.

As you speak in tongues in prophetic utterance, you can trust the Holy Spirit to bring the message to your understanding. If you thought you were blessed speaking in tongues, wait until you receive the interpretation. The experience will bring you such unspeakable joy! If you don’t have the interpretation, the Lord says to ask for it, and it’s His desire to grant it, through the Holy Spirit. Hallelujah!

PRAYER

Dear heavenly Father, thank you for the Holy Spirit who has given me the ability to speak in tongues and commune with you in a heavenly language. I take advantage of this privilege, not only to declare divine mysteries, but also to bring them to my understanding through prophetic utterance, by the Holy Spirit, in Jesus’ Name. Amen.

FURTHER STUDY:

1 Corinthians 14:5; 1 Corinthians 14:12-19

NuusNews Rhapsody share2
Good News! Become part of the world's biggest evangelism network:

Start supporting the world’s biggest daily devotional, the Rhapsody of Realities with Nuus.News. Become a partner of the distribution network of one of the biggest evangelism movements on earth today with Pastor Chris Oyakhilome. The Rhapsody is printed and distributed monthly and is translated monthly in more than 1,000 languages! Since the inception of the devotional has more than 1,000,000,000 (yes: you have read right: 1 BILLION) copies printed and digital, been distributed! Few people in South Africa know it – spread the word! The Rhapsody is currently being distributed in every known territory known to man. Be part of the world wide movement! 

Hab 2:14 “For the earth shall be filled with the knowledge of the glory of the LORD, as the waters cover the sea.”

Who can benefit from the Rhapsody?

  • Anyone really. If you just want to enjoy the world’s biggest daily devotional and pray the same prayer out loud with millions of Christians all over the world in unity of spirit, you are welcome to get the Rhapsody for yourself.
  • However the printed Rhapsody is a great evangelism tool and also a conversation starter that can help yourself (as well as big evangelism groups) to reach other people more effectively.
  • The Rhapsody is great for Pastors of churches that don’t have their own daily devotional but want their church to have one and build the church to maturity. As proven over many years, used by Pastors and leaders all over the world, the Rhapsody is always full of  rich content and ideas for any sermon.
  • Furthermore, you might not be able to go to a far away foreign country yourself in order to reach people with the Gospel. You can now however partner with Rhapsody of Realities and send devotionals to any country in the world you choose. Someone will distribute it there on your behalf and its an ideal way to reach the nations, even from home.

Get involved and get your personal copy of the Rhapsody from Nuus.News or directly at:

www.rhapsodyofrealities.org

NUUSNEWS RHAPSODY SPONSOR
Slider

Deel gerus opbouende kommentaar oor vandag se Rhapsody op Nuus.News:
-
Enjoy sharing an uplifting comment on today's Rhapsody below with Nuus.News:
-

1 Comment

  1. Nog ‘n great openbaring van die Woord. Baie van ons het net altyd gefokus daarop om te bid in tale maar vra nie gereeld vir interpretasie nie. Van nou af kan ons ‘n beter en meer korrekte manier van bid in tale volg: bid eers in tale en bid dan vir verduideliking, skryf dit neer en volg op soos dit gebeur en word so meer effektief in gebed! Prys die Here wat ons elke dag so seën met openbarings uit die Woord uit! Halleluja!

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *