DIE HEILIGE GEES: GOD AAN DIE WERK IN JOU THE HOLY SPIRIT: GOD AT WORK IN YOU

DIE HEILIGE GEES: GOD AAN DIE WERK IN JOU

Goeie Nuus vandag met Pastoor Chris uit die Rhapsody of Realities.

Glo jy nie dat Ek in die Vader is en die Vader in My nie? Die woorde wat Ek tot julle spreek, spreek Ek nie uit Myself nie; maar die Vader wat in My bly, Hy doen die werke (Johannes 14:10).

Die Heilige Gees is die aktiewe middel van die Godheid; Hy is die krag van God; Hy voer God se dade uit. Die mens is deur die Heilige Gees geskape; als wat God verder as sy troon doen, vind deur die Heilige Gees plaas. Niks werk sonder die Heilige Gees nie; daar’s geen lewe sonder Hom nie. 

Die Here Jesus het in die dae van sy bediening niks gedoen sonder die Heilige Gees nie. In ons openingsvers identifiseer Hy die Heilige Gees as die Vader wat in Hom woon en wat die werke doen. Dis ’n feit wat jy as Christen in jou lewe moet insien. 

Die Heilige Gees in jou lewe is jou sleutel tot buitengewone en absolute sukses. Die Skrif onthul dat niemand wat saam met Hom gewandel het ooit verslaan is nie; niemand van hulle was ’n mislukking nie. Elkeen wat Hom ontvang het, het oorwin en ’n kampioen geword. Daar is vandag baie mense in die kerk wat duideliker moet weet wie die Heilige Gees is en sy bediening in hul lewens herken. Hy self is God.

Indien jy byvoorbeeld iets vir die Here wou doen by jou kerk, en jy doen dit nie deur die krag van die Gees nie, sal dit geen impak hê nie. Verder kan ons Paulus se voorlegging in Kolossense 1:29, waar hy sy totale afhanklikheid van die Gees vir effektiewe bedieningswerk beskryf, verstaan. Hy het gesê: “Waarvoor ek arbei en stry volgens sy werking wat in my werk met krag.” Dit behoort ook so te wees vir elkeen van ons.

Die Bybel sê: “Want dit is God wat in julle werk om te wil sowel as om te werk na sy welbehae” (Filippense 2:13); dis ’n verwysing na die Heilige Gees. Jy kan nie God se werk doen, of selfs net as Christen leef, sonder die Heilige Gees nie. Sagaria 4:6 sê: “…Nie deur krag of deur geweld nie, maar deur my Gees, sê die HERE van die leërskare.” Dis om dieselfde rede dat Hy ons gedurig met die Gees vervul wil hê (Efesiërs 5:18). Die Heilige Gees is God aan die werk in jou, Hy bou jou, asook ander deur jou.

GEBED

Liewe Vader, dankie vir die gawe van die Heilige Gees wat permanent in my hart kom woon het. In alles wat ek doen, erken ek Hom as my Helper, Trooster, Berader, Voorbidder, Advokaat, Versterker en Bystand. Ek is totaal en al afhanklik van sy krag en ek benut sy goddelike vermoë, krag en wysheid wat in my werk om my doel te bereik, in Jesus se Naam. Amen.

VERDERE STUDIE:

2 Korinthiërs 3:5; Johannes 14:16; Filippense 2:13

NuusNews Rhapsody share
Goeie Nuus! Word deel van die wêreld se grootste evangelisasie netwerk:

Ondersteun heelhartig die grootste daaglikse toewydingsbundel in die wêreld, die Rhapsody of Realities met Nuus.News. Word deel van die verspreidingsnetwerk van die grootste evangelisasie beweging in die wêreld saam met Pastor Chris Oyakhilome. Die Rhapsody word maandeliks versprei en maandeliks vertaal in meer as 1,000 tale! Sedert die stigting van die Rhapsody of Realities dagstukkie is reeds meer as 1,000,000,000 (ja jy het reg gelees: 1 BILJOEN) in beide gedrukte en digitale kopieë versprei! Min mense in Suid Afrika weet dit – versprei die woord! Die Rhapsody word tans versprei in elke bekende gebied van die wêreld. Kom vat hande en word deel van die wêreld-wye beweging! 

Hab 2:14 “For the earth shall be filled with the knowledge of the glory of the LORD, as the waters cover the sea.”

Wie kan baatvind met die Rhapsody?

  • Enigiemand wat betrokke wil raak met die verspreiding van die Goeie Nuus van die Evangelie van Jesus Christus. Indien jy net die wêreld se grootste dagstukkie wil geniet en dieselfde gebed hardop bid met miljoene Christene reg oor die wêreld in eenheid van gees, is jy welkom om die Rhapsody te kry vir jouself.
  • Die gedrukte Rhapsody is egter ‘n fantastiese evangelisasie instrument en geselskap-aanknoper wat jy jouself (of groot evangelisasie groepe) kan gebruik om ander meer effektief te bereik.  
  •  The Rhapsody is ook ‘n wonderlike aanwins vir Pastore van kerke wat nie hulle eie dagstukkie publikasie het nie, maar tog wil hê dat hulle kerk een moet hê om die gemeente te groei tot geestelike volwassenheid. Die Rhapsody is propvol inhoud en idees vir preke.
  • Verder, kan jy dalk nie self na ‘n ver-afgeleë land gaan om mense daar met die Goeie Evangelie te bereik nie. Jy kan nou egter ‘n vennoot word van Rhapsody of Realities en gedrukte dagstukkie uitgawes stuur na enige land wat jy verkies. Iemand sal dit daar namens jou versprei en dis die ideale manier om die nasies te bereik, selfs van die huis af.

Raak betrokke en kry jou persoonlike kopie van die Rhapsody by Nuus.News of direk by: 

www.rhapsodyofrealities.org

THE HOLY SPIRIT: GOD AT WORK IN YOU

Good News today with Pastor Chris from the Rhapsody of Realities.

Believest thou not that I am in the Father, and the Father in me? the words that I speak to you, I speak not from myself: but the Father that dwelleth in me, he doeth the works” (John14:10).

The Holy Spirit is the active agent of the Godhead; He’s the power of God; He carries the acts of God. Man was created and formed by the Holy Spirit; everything God does outside of His throne is done by the Holy Spirit. Nothing works without the Holy Spirit; there’s no life without Him.

The Lord Jesus, in the days of His earthly ministry, did nothing without the Holy Spirit. In our opening verse, He identifies the Holy Spirit as the Father that dwells in Him and does the work. That’s a fact to recognize in your life as a Christian.

The Holy Spirit in your life is your key to extraordinary and absolute success. None of those who walked with Him as revealed in the Scriptures were ever defeated; none was a failure. Everyone who received Him gained the mastery and became the champion. Many in the Church today need to know for sure who the Holy Spirit is and His ministry in their lives. He is Himself, God.

If you were to carry out any task for the Lord in your local Church, for example, until and unless you execute it by the power of the Spirit, there’ll be no impact. You can further understand Paul’s submission in Colossians 1:29 in describing his total dependence on the power of the Spirit for effective ministry work. He said, “Whereunto I also labour, striving according to his working, which worketh in me mightily.” It should and must be the same for every one of us.

The Bible says, “For it is God which worketh in you both to will and to do of his good pleasure” (Philippians 2:13); that’s referring to the Holy Spirit. You can’t do God’s work or even live the Christian life without the Holy Spirit. Zechariah 4:6 says, “…Not by might, nor by power, but by my spirit, saith the LORD of hosts.” It’s for the same reason that He wants us perpetually filled with the Holy Spirit (Ephesians 5:18). The Holy Spirit is God at work in you, building you, and building others through you.

PRAYER

Dear Father, thank you for the gift of the Holy Spirit who has come to take His abode in the quarters of my heart, permanently. In all that I do, I acknowledge Him as my Helper, Comforter, Counsellor, Intercessor, Advocate, Strengthener, and Standby. I’m totally dependent on His power, taking advantage of His divine ability, strength and wisdom at work in me, to fulfil my purpose, in Jesus’ Name. Amen.

FURTHER STUDY:

2 Corinthians 3:5 AMPC; John 14:16 AMPC; Philippians 2:13 AMPC

NuusNews Rhapsody share2
Good News! Become part of the world's biggest evangelism network:

Start supporting the world’s biggest daily devotional, the Rhapsody of Realities with Nuus.News. Become a partner of the distribution network of one of the biggest evangelism movements on earth today with Pastor Chris Oyakhilome. The Rhapsody is printed and distributed monthly and is translated monthly in more than 1,000 languages! Since the inception of the devotional has more than 1,000,000,000 (yes: you have read right: 1 BILLION) copies printed and digital, been distributed! Few people in South Africa know it – spread the word! The Rhapsody is currently being distributed in every known territory known to man. Be part of the world wide movement! 

Hab 2:14 “For the earth shall be filled with the knowledge of the glory of the LORD, as the waters cover the sea.”

Who can benefit from the Rhapsody?

  • Anyone really. If you just want to enjoy the world’s biggest daily devotional and pray the same prayer out loud with millions of Christians all over the world in unity of spirit, you are welcome to get the Rhapsody for yourself.
  • However the printed Rhapsody is a great evangelism tool and also a conversation starter that can help yourself (as well as big evangelism groups) to reach other people more effectively.
  • The Rhapsody is great for Pastors of churches that don’t have their own daily devotional but want their church to have one and build the church to maturity. As proven over many years, used by Pastors and leaders all over the world, the Rhapsody is always full of  rich content and ideas for any sermon.
  • Furthermore, you might not be able to go to a far away foreign country yourself in order to reach people with the Gospel. You can now however partner with Rhapsody of Realities and send devotionals to any country in the world you choose. Someone will distribute it there on your behalf and its an ideal way to reach the nations, even from home.

Get involved and get your personal copy of the Rhapsody from Nuus.News or directly at:

www.rhapsodyofrealities.org

NUUSNEWS RHAPSODY SPONSOR
Slider

Deel gerus opbouende kommentaar oor vandag se Rhapsody op Nuus.News:
-
Enjoy sharing an uplifting comment on today's Rhapsody below with Nuus.News:
-

2 Comments

  1. Pastoor Chris maak dit duidelik: “Die Heilige Gees in jou lewe is jou sleutel tot buitengewone en absolute sukses.” Ek het besluit dat ek niks in my lewe gaan doen sonder die Heilige Gees nie. Elke woord wat ek praat gaan gebasseer wees op die Woord van God. Ek kan nie anders as om God se werktuig in Sy hand te wees nie. Ek verander my wêreld vir Sy Glorie en vervul Sy perfekte plan en doel in my lewe deur die Kragtige werking van die Heilige Gees in my lewe. Hallelujah!

  2. The Holy Spirit makes it all beautiful. He helps us to build a strong relationship with God.

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *