SY INSTRUKSIES MAAK GROOT HIS INSTRUCTIONS MAKE GREAT

SY INSTRUKSIES MAAK GROOT

Goeie Nuus vandag met Pastoor Chris uit die Rhapsody of Realities.

Ek sal jou die voorvader maak van ’n groot nasie. Ek sal jou seën sodat jy geëerd sal wees, en vir ander tot ’n seën sal wees (Genesis 12:2).

God verwag dat, wanneer ons sy Woord ontvang, ons daarvolgens moet lewe. Wanneer ons woorde uit die Skrif ontvang wat vir ons lewensbeginsels wys, of wat definitiewe opdragte van God gee, moet ons ag slaan daarop; ons moet sulke woorde ernstig opneem en daarvolgens leef. Sy instruksies is wonderlik.

Die lewe word uitdagend, ’n doolhof van verwarring, vir diegene wat nie die Woord van God navolg nie, maar eerder op menslike wysheid en intelligensie staatmaak. Kyk byvoorbeeld na Isak se ervaring in Genesis 26. Die Here het hom opdrag gegee om nie sy land te verlaat en na Egipte te gaan weens die hongersnood in sy land nie. Mense het in daardie tyd na Egipte, groener weivelde, getrek en dit het sin gemaak (volgens menslike wysheid) dat Isak Gerar verlaat om hulp in Egipte te gaan soek.

Die Here het hom egter opdrag gegee:  “…Bly hier waar Ek vir jou sê. Bly in hierdie land as ’n uitlander. Ek sal met jou wees en jou seën. Ek sal hierdie hele land aan jou en jou nageslag gee, soos Ek aan jou pa, Abraham, beloof het” (Genesis 26:2-3). Isak het die Here se opdrag gevolg en die resultaat is in Genesis 26:12-13 opgeteken: hy het gegroei, groot geword en baie groot geword, sodanig dat die Filistyne hom beny het in daardie selfde land wat deur hongersnood verarm is.

Volg die leiding van God se Gees vir jou lewe. Daar is geen ander weg na grootheid en ’n suksesvolle lewe, behalwe om God se plan, sy instruksies, wil en doel vir jou lewe na te volg nie. Dit maak nie saak hoe groot die druk is wat jy ervaar nie, onderwerp jouself aan die Gees vir antwoorde. Moenie impulsiewe besluite neem wat die situasie beslis sal vererger nie. Raadpleeg en vertrou Hom vir leiding.

Die Heilige Gees het die bloudruk vir jou grootheid en voorspoed. Jou grootheid is sy plan en sy idee. Hy het vir Abraham gesê: “Ek sal jou die voorvader maak van ’n groot nasie. Ek sal jou seën sodat jy geëerd sal wees, en vir ander tot ’n seën sal wees.” Moenie dink dat jou grootsheid afhanklik is van jou, of iemand anders se werke nie. As nasaat van Abraham is grootheid in jou en soos jy God se instruksies volg en sy doel vir jou lewe volg, bring jy dit na vore.

BELYDENIS

Ek is ’n nasaat van Abraham, begenadig vir grootheid en gesalf om vrugbaar en produktief te wees in alle goeie werke. Ek is gesalf om voorspoedig te wees en in heerlikheid te leef. Daarom lei ek die heerlike lewe en vervul ek my doel en bestemming in Christus. Groot dinge gebeur vir my en deur my, deur die krag van die Woord en die vermoë van die Heilige Gees, in Jesus se Naam. Amen.

VERDERE STUDIE:

Génesis 26:12-13; Galásiërs 3:29; Spreuke 4:13

NuusNews Rhapsody share
Goeie Nuus! Word deel van die wêreld se grootste evangelisasie netwerk:

Ondersteun heelhartig die grootste daaglikse toewydingsbundel in die wêreld, die Rhapsody of Realities met Nuus.News. Word deel van die verspreidingsnetwerk van die grootste evangelisasie beweging in die wêreld saam met Pastor Chris Oyakhilome. Die Rhapsody word maandeliks versprei en maandeliks vertaal in meer as 1,000 tale! Sedert die stigting van die Rhapsody of Realities dagstukkie is reeds meer as 1,000,000,000 (ja jy het reg gelees: 1 BILJOEN) in beide gedrukte en digitale kopieë versprei! Min mense in Suid Afrika weet dit – versprei die woord! Die Rhapsody word tans versprei in elke bekende gebied van die wêreld. Kom vat hande en word deel van die wêreld-wye beweging! 

Hab 2:14 “For the earth shall be filled with the knowledge of the glory of the LORD, as the waters cover the sea.”

Wie kan baatvind met die Rhapsody?

  • Enigiemand wat betrokke wil raak met die verspreiding van die Goeie Nuus van die Evangelie van Jesus Christus. Indien jy net die wêreld se grootste dagstukkie wil geniet en dieselfde gebed hardop bid met miljoene Christene reg oor die wêreld in eenheid van gees, is jy welkom om die Rhapsody te kry vir jouself.
  • Die gedrukte Rhapsody is egter ‘n fantastiese evangelisasie instrument en geselskap-aanknoper wat jy jouself (of groot evangelisasie groepe) kan gebruik om ander meer effektief te bereik.  
  •  The Rhapsody is ook ‘n wonderlike aanwins vir Pastore van kerke wat nie hulle eie dagstukkie publikasie het nie, maar tog wil hê dat hulle kerk een moet hê om die gemeente te groei tot geestelike volwassenheid. Die Rhapsody is propvol inhoud en idees vir preke.
  • Verder, kan jy dalk nie self na ‘n ver-afgeleë land gaan om mense daar met die Goeie Evangelie te bereik nie. Jy kan nou egter ‘n vennoot word van Rhapsody of Realities en gedrukte dagstukkie uitgawes stuur na enige land wat jy verkies. Iemand sal dit daar namens jou versprei en dis die ideale manier om die nasies te bereik, selfs van die huis af.

Raak betrokke en kry jou persoonlike kopie van die Rhapsody by Nuus.News of direk by: 

www.rhapsodyofrealities.org

HIS INSTRUCTIONS MAKE GREAT

Good News today with Pastor Chris from the Rhapsody of Realities.

And I will make of thee a great nation, and I will bless thee, and make thy name great; and thou shalt be a blessing (Genesis 12:2).

God expects that when we receive His Word, we should live accordingly. When we have words in Scripture that show us principles of life or that give us definite instructions from God, we have to take heed; we have to take such words seriously and live by them. His instructions make great.

Life becomes challenging, a labyrinth of confusion for those who don’t follow God’s Word but would rather act on human wisdom and intelligence. Take for instance, the experience of Isaac in Genesis 26. He received an instruction from the Lord not to leave his country to Egypt, because of the famine in his country. People were migrating to Egypt at the time for greener pastures so it made sense (human wisdom) that Isaac sought to leave Gerar to seek relief in Egypt.

However, the Lord instructed him, saying, “… dwell in the land which I shall tell thee of: Sojourn in this land, and I will be with thee, and will bless thee; for unto thee, and unto thy seed, I will give all these countries, and I will perform the oath which I sware unto Abraham thy father” (Genesis 26:2-3). Isaac followed the Lord’s instruction and the result is penned for us in Genesis 26:12-13: he grew, waxed great and became very great, so much so that the Philistines envied him in the same land that was impoverished by famine.

Follow the leading of God’s Spirit for your life. There’s no other way to greatness and a successful life besides following God’s plan, His instructions, will and purpose for your life. It makes no difference the pressure you’re under, yield to the Spirit for answers; don’t make impulsive decisions that’d most certainly worsen the situation. Consult and trust Him for guidance.

The Holy Spirit knows and has the blueprint for your greatness and prosperity. Your greatness is His plan and His idea. He said to Abraham, “…I will make of thee a great nation, and I will bless thee, and make thy name great; and thou shalt be a blessing” (Genesis 12:2). Never suppose that your greatness is dependent upon your works or anyone. As the seed of Abraham, greatness is in you, harnessed and brought to the fore as you follow God’s instructions and fulfil His purpose for your life.

CONFESSION

I’m the seed of Abraham, graced for greatness and anointed to be fruitful and productive in every good work. I’ve been ordained to prosper and to live in glory. Therefore, I live the glorious life, fulfilling my purpose and destiny in Christ. Great things are happening for me and through me, by the power of the Word and the ability of the Holy Spirit, in Jesus’ Name. Amen.

FURTHER STUDY:

Genesis 26:12-13; Galatians 3:29; Proverbs 4:13

NuusNews Rhapsody share2
Good News! Become part of the world's biggest evangelism network:

Start supporting the world’s biggest daily devotional, the Rhapsody of Realities with Nuus.News. Become a partner of the distribution network of one of the biggest evangelism movements on earth today with Pastor Chris Oyakhilome. The Rhapsody is printed and distributed monthly and is translated monthly in more than 1,000 languages! Since the inception of the devotional has more than 1,000,000,000 (yes: you have read right: 1 BILLION) copies printed and digital, been distributed! Few people in South Africa know it – spread the word! The Rhapsody is currently being distributed in every known territory known to man. Be part of the world wide movement! 

Hab 2:14 “For the earth shall be filled with the knowledge of the glory of the LORD, as the waters cover the sea.”

Who can benefit from the Rhapsody?

  • Anyone really. If you just want to enjoy the world’s biggest daily devotional and pray the same prayer out loud with millions of Christians all over the world in unity of spirit, you are welcome to get the Rhapsody for yourself.
  • However the printed Rhapsody is a great evangelism tool and also a conversation starter that can help yourself (as well as big evangelism groups) to reach other people more effectively.
  • The Rhapsody is great for Pastors of churches that don’t have their own daily devotional but want their church to have one and build the church to maturity. As proven over many years, used by Pastors and leaders all over the world, the Rhapsody is always full of  rich content and ideas for any sermon.
  • Furthermore, you might not be able to go to a far away foreign country yourself in order to reach people with the Gospel. You can now however partner with Rhapsody of Realities and send devotionals to any country in the world you choose. Someone will distribute it there on your behalf and its an ideal way to reach the nations, even from home.

Get involved and get your personal copy of the Rhapsody from Nuus.News or directly at:

www.rhapsodyofrealities.org

NUUSNEWS RHAPSODY SPONSOR
Slider

Deel gerus opbouende kommentaar oor vandag se Rhapsody op Nuus.News:
-
Enjoy sharing an uplifting comment on today's Rhapsody below with Nuus.News:
-

1 Comment

  1. Na vandag se Rhapsody is my gebed dat ek altyd sal fokus op die instruksies wat die Heilige Gees gee en dit sal doen presies soos HY wil hê ek moet doen. Hy weet PRESIES wat ek ek vandag end elke dag in my lewe moet doen. As ek Hom net volg, sal Hy my groot maak volgens Sy belofte. Hallelujah!

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *