PASOP VIR DIE GEES VAN DIE WÊRELD BEWARE OF THE SPIRIT OF THE WORLD

PASOP VIR DIE GEES VAN DIE WÊRELD

Goeie Nuus vandag met Pastoor Chris uit die Rhapsody of Realities.

“Hou op om die wêreld en die dinge van die wêreld lief te hê. As iemand die wêreld liefhet, is hy beslis nie ook lief vir die Vader nie” (1 Johannes 2:15).

Daar is ’n soort gees waarvan baie Christene onbewus is en die Bybel verwys daarna in 1 Korintiërs 2:12 as die “gees van die wêreld.” “Ons het die Gees ontvang wat van God uitgaan – nie dié van die wêreld nie – sodat ons kan besef watter wonderlike geskenke God aan ons gegee het.” Hierdie gees is verantwoordelik vir die wêreldsheid onder Christene. Dit is die gees wat neigings probeer dikteer—wêreldse neigings.

As Christene nie versigtig is nie kan hulle self deur wêreldse neigings meegevoer word; wat die wêreld sê, hoe dinge gedoen word en nie besef dat hulle deur die gees van die wêreld in wêreldsheid ingetrek word nie. Ons kan sekere dinge in die wêreld gebruik sonder om vasgevang te raak in wat die Bybel noem: “Die bedeling van hierdie wêreld” wat verbygaan (1 Korintiërs 7:31).

Die bedeling van hierdie wêreld verwys na die tendense of neigings van hierdie wêreld en dit val onder die gees van die wêreld. Onthou dat Satan die god van hierdie wêreldse stelsel is. So, waar ons temavers sê: “Hou op om die wêreld en die dinge van die wêreld lief te hê…” is dit waarna hy verwys. Weier om beheer of beïnvloed te word deur die stelsels van die hedendaagse wêreld. Jesus het gesê dat jy in die wêreld, maar nie van die wêreld is nie. Halleluja!

Sommige mense sweef rond; hulle is wedergebore, maar hulle is deur die wêreld oorwin. Hulle het nie die evangelie-motief nie. Jou motivering in die lewe moet altyd Christus Jesus en die doel waarom Hy gesterf het, wees. Moenie jou fokus op die vlietende dinge van hierdie verganklike wêreld plaas nie, want nie een van daardie sogenaamde “neigings” kan jou ware vreugde gee nie.

Paulus het in Galasiërs 6:14 gesê: “Maar ek – ek wil my op niks anders beroem as die kruis van ons Here Jesus Christus nie. Want daardeur is die wêreld vir my gekruisig, en ek vir die wêreld.” Dit is die ingesteldheid wat jy moet hê.

GEBED

Liewe Vader, dankie vir die inwoning van die Heilige Gees deur wie ek my weg in die lewe baan. Ek weier om meegesleur te word deur die gees van hierdie wêreld, want ek word nie meegevoer deur die mode of neigings van hierdie wêreld nie. Ek is van bo en my gedagtes is gerig op dinge van bo, in Jesus se Naam. Amen.

VERDERE STUDIE:

Spreuke 1:10; Johannes 15:19; Romeine 8:5-6

NuusNews Rhapsody share
Goeie Nuus! Word deel van die wêreld se grootste evangelisasie netwerk:

Ondersteun heelhartig die grootste daaglikse toewydingsbundel in die wêreld, die Rhapsody of Realities met Nuus.News. Word deel van die verspreidingsnetwerk van die grootste evangelisasie beweging in die wêreld saam met Pastor Chris Oyakhilome. Die Rhapsody word maandeliks versprei en maandeliks vertaal in meer as 1,000 tale! Sedert die stigting van die Rhapsody of Realities dagstukkie is reeds meer as 1,000,000,000 (ja jy het reg gelees: 1 BILJOEN) in beide gedrukte en digitale kopieë versprei! Min mense in Suid Afrika weet dit – versprei die woord! Die Rhapsody word tans versprei in elke bekende gebied van die wêreld. Kom vat hande en word deel van die wêreld-wye beweging! 

Hab 2:14 “For the earth shall be filled with the knowledge of the glory of the LORD, as the waters cover the sea.”

Wie kan baatvind met die Rhapsody?

  • Enigiemand wat betrokke wil raak met die verspreiding van die Goeie Nuus van die Evangelie van Jesus Christus. Indien jy net die wêreld se grootste dagstukkie wil geniet en dieselfde gebed hardop bid met miljoene Christene reg oor die wêreld in eenheid van gees, is jy welkom om die Rhapsody te kry vir jouself.
  • Die gedrukte Rhapsody is egter ‘n fantastiese evangelisasie instrument en geselskap-aanknoper wat jy jouself (of groot evangelisasie groepe) kan gebruik om ander meer effektief te bereik.  
  •  The Rhapsody is ook ‘n wonderlike aanwins vir Pastore van kerke wat nie hulle eie dagstukkie publikasie het nie, maar tog wil hê dat hulle kerk een moet hê om die gemeente te groei tot geestelike volwassenheid. Die Rhapsody is propvol inhoud en idees vir preke.
  • Verder, kan jy dalk nie self na ‘n ver-afgeleë land gaan om mense daar met die Goeie Evangelie te bereik nie. Jy kan nou egter ‘n vennoot word van Rhapsody of Realities en gedrukte dagstukkie uitgawes stuur na enige land wat jy verkies. Iemand sal dit daar namens jou versprei en dis die ideale manier om die nasies te bereik, selfs van die huis af.

Raak betrokke en kry jou persoonlike kopie van die Rhapsody by Nuus.News of direk by: 

www.rhapsodyofrealities.org

BEWARE OF THE SPIRIT OF THE WORLD

Good News today with Pastor Chris from the Rhapsody of Realities.

“Love not the world, neither the things that are in the world. If any man love the world, the love of the Father is not in him” (1 John 2:15).

There’s a type of spirit that many Christians are oblivious of, and the Bible talks about it in 1Corinthians 2:12; it’s “the spirit of the world”: “Now we have received, not the spirit of the world, but the spirit which is of God; that we might know the things that are freely given to us of God.” This spirit is responsible for worldliness amongst Christians. That’s the spirit that tries to set trends—the trends of the world.

When Christians aren’t careful, they find themselves moving with those trends of the world; what the world says, how things are done, not realising they’re being swayed by the spirit of the world into worldliness. We can use certain things in the world without following what the Bible calls, “The fashion of this world” that passes away (1 Corinthians 7:31).

The fashion of this world refers to the trend of this world, and it’s under the spirit of the world. Remember that Satan is the god of this world’s system. So, when our theme verse says, “Love not the world, neither the things that are in the world…,” that’s what it’s talking about. Refuse to be controlled or influenced by the systems of this present world. Jesus said you’re in the world, but not of the world. Hallelujah!

Some people today are drifting; they’re born again, but they’ve been conquered by the world. They don’t have the Gospel-motive. Your motivation in life should and must be Christ Jesus and the purpose for which He died. Don’t let your focus be on the transient things of this failing world, for none of its so-called “trends” can give you true joy.

Paul said in Galatians 6:14, “But God forbid that I should glory, save in the cross of our Lord Jesus Christ, by whom the world is crucified unto me, and I unto the world.” This is the attitude that you must have.

PRAYER

Dear Father, I thank you for the indwelling of the Holy Spirit, by whom I navigate my way through life. I refuse to be swayed by the spirit of the world, for I’m not enticed by the fashion or trends of this world. I’m from above, and my mind is set on things above, in Jesus’ Name. Amen.

FURTHER STUDY:

Proverbs 1:10 GNB; John 15:19 CEV; Romans 8:5-6

NuusNews Rhapsody share2
Good News! Become part of the world's biggest evangelism network:

Start supporting the world’s biggest daily devotional, the Rhapsody of Realities with Nuus.News. Become a partner of the distribution network of one of the biggest evangelism movements on earth today with Pastor Chris Oyakhilome. The Rhapsody is printed and distributed monthly and is translated monthly in more than 1,000 languages! Since the inception of the devotional has more than 1,000,000,000 (yes: you have read right: 1 BILLION) copies printed and digital, been distributed! Few people in South Africa know it – spread the word! The Rhapsody is currently being distributed in every known territory known to man. Be part of the world wide movement! 

Hab 2:14 “For the earth shall be filled with the knowledge of the glory of the LORD, as the waters cover the sea.”

Who can benefit from the Rhapsody?

  • Anyone really. If you just want to enjoy the world’s biggest daily devotional and pray the same prayer out loud with millions of Christians all over the world in unity of spirit, you are welcome to get the Rhapsody for yourself.
  • However the printed Rhapsody is a great evangelism tool and also a conversation starter that can help yourself (as well as big evangelism groups) to reach other people more effectively.
  • The Rhapsody is great for Pastors of churches that don’t have their own daily devotional but want their church to have one and build the church to maturity. As proven over many years, used by Pastors and leaders all over the world, the Rhapsody is always full of  rich content and ideas for any sermon.
  • Furthermore, you might not be able to go to a far away foreign country yourself in order to reach people with the Gospel. You can now however partner with Rhapsody of Realities and send devotionals to any country in the world you choose. Someone will distribute it there on your behalf and its an ideal way to reach the nations, even from home.

Get involved and get your personal copy of the Rhapsody from Nuus.News or directly at:

www.rhapsodyofrealities.org

NUUSNEWS RHAPSODY SPONSOR
Slider

Deel gerus opbouende kommentaar oor vandag se Rhapsody op Nuus.News:
-
Enjoy sharing an uplifting comment on today's Rhapsody below with Nuus.News:
-

2 Comments

  1. Amen, ek is dood tot die wêreld en sy verstrengelings. My oë is gerig op Jesus and die hemelse kroon wat op my wag. Baai-baai wêreld!

  2. Prys die Here. Ek is van bo en my gedagtes is gerig op dinge van bo, in Jesus se Naam. Amen.

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *