LAAT VREDE IN JOU HART REGEER LET PEACE RULE IN YOUR HEART

LAAT VREDE IN JOU HART REGEER

Goeie Nuus vandag met Pastoor Chris uit die Rhapsody of Realities.

En God se vrede, wat meer is as wat ’n mens dink, sal oor julle harte en gedagtes die wag hou omdat julle aan Christus Jesus verbonde is (Filippense 4:7).

In 2 Korintiërs 2:10-11 het Paulus gesê: “As julle hom iets vergewe, vergewe ek hom ook. Want as ek iets het om te vergewe, het ek dit reeds gedoen ter wille van julle, in die teenwoordigheid van Christus. Die bedoeling is dat ons nie deur Satan uitoorlê word nie! Sy planne is mos nie aan ons onbekend nie!” Hier benadruk die Gees, deur die apostel Paulus, die belangrikheid daarvan om ander te vergewe, sodat die Satan nie die situasie uitbuit nie. Dit is hoe jy die vrede van Christus in jou hart laat regeer.

 Jy het miskien rede om kwaad of geaffronteerd te wees, maar Efesiërs 4:26 sê: “Moenie sondig as jy kwaad word nie. Moenie tot die aand toe kwaad bly.” Sommige mense het die kerk verlaat omdat hulle kwaad was en ander het weens woede hul werk gelos. Sommige mense is al só lank kwaad vir iemand anders, sonder dat hulle besef wat die vernietigende uitwerking daarvan op hul eie lewens is.

Moenie woede in jou hart koester nie; laat dit vinnig verdwyn. Jy mag sê: “Maar wat so en so my aangedoen het, het my vreeslik seergemaak.” Dit maak nie saak nie. As jy met die Gees vervul is, regeer vrede in jou hart en leef jy in liefde en vreugde, ongeag wat ander doen.

Lees wat die Woord in Jakobus 5:13 sê: “Is daar van julle wat swaarkry? Dan moet julle aanhou bid daaroor…” Hy het nie gesê: “Dan moet julle veg of wraak neem” nie; Hy het ook nie gesê: ‘Laat hy die hele wêreld daarvan vertel’ nie. Die woord “swaarkry” in die vers hierbo beteken ook om gegrief of geaffronteer te wees. Hy sê as dit met jou gebeur, bid daaroor. Moenie ontsteld raak en bitter word nie.

Die Bybel sê: “Moet oor niks bekommerd wees nie, maar bid oor alles. Vra alles wat julle nodig het van God, terwyl julle Hom ook dank vir alles wat Hy doen” (Filippense 4:6) en sy vrede sal in jou hart heers.

GEBED

Liewe Vader, baie dankie dat U u liefde oor my uitgestort het. Ek toon daardie selfde liefde aan dié in my wêreld en het hulle onvoorwaardelik lief. Dankie dat U my die vermoë gegee het om te vergewe en lief te hê soos U, in Jesus se Naam. Amen.

VERDERE STUDIE:

Kolossense 3:13; 1 Johannes 3:14; Markus 11:25-26

NuusNews Rhapsody share
Goeie Nuus! Word deel van die wêreld se grootste evangelisasie netwerk:

Ondersteun heelhartig die grootste daaglikse toewydingsbundel in die wêreld, die Rhapsody of Realities met Nuus.News. Word deel van die verspreidingsnetwerk van die grootste evangelisasie beweging in die wêreld saam met Pastor Chris Oyakhilome. Die Rhapsody word maandeliks versprei en maandeliks vertaal in meer as 1,000 tale! Sedert die stigting van die Rhapsody of Realities dagstukkie is reeds meer as 1,000,000,000 (ja jy het reg gelees: 1 BILJOEN) in beide gedrukte en digitale kopieë versprei! Min mense in Suid Afrika weet dit – versprei die woord! Die Rhapsody word tans versprei in elke bekende gebied van die wêreld. Kom vat hande en word deel van die wêreld-wye beweging! 

Hab 2:14 “For the earth shall be filled with the knowledge of the glory of the LORD, as the waters cover the sea.”

Wie kan baatvind met die Rhapsody?

  • Enigiemand wat betrokke wil raak met die verspreiding van die Goeie Nuus van die Evangelie van Jesus Christus. Indien jy net die wêreld se grootste dagstukkie wil geniet en dieselfde gebed hardop bid met miljoene Christene reg oor die wêreld in eenheid van gees, is jy welkom om die Rhapsody te kry vir jouself.
  • Die gedrukte Rhapsody is egter ‘n fantastiese evangelisasie instrument en geselskap-aanknoper wat jy jouself (of groot evangelisasie groepe) kan gebruik om ander meer effektief te bereik.  
  •  The Rhapsody is ook ‘n wonderlike aanwins vir Pastore van kerke wat nie hulle eie dagstukkie publikasie het nie, maar tog wil hê dat hulle kerk een moet hê om die gemeente te groei tot geestelike volwassenheid. Die Rhapsody is propvol inhoud en idees vir preke.
  • Verder, kan jy dalk nie self na ‘n ver-afgeleë land gaan om mense daar met die Goeie Evangelie te bereik nie. Jy kan nou egter ‘n vennoot word van Rhapsody of Realities en gedrukte dagstukkie uitgawes stuur na enige land wat jy verkies. Iemand sal dit daar namens jou versprei en dis die ideale manier om die nasies te bereik, selfs van die huis af.

Raak betrokke en kry jou persoonlike kopie van die Rhapsody by Nuus.News of direk by: 

www.rhapsodyofrealities.org

LET PEACE RULE IN YOUR HEART

Good News today with Pastor Chris from the Rhapsody of Realities.

And the peace of God, which passeth all understanding, shall keep your hearts and minds through Christ Jesus (Philippians 4:7).

In 2 Corinthians 2:10-11, Paul said, “To whom ye forgive anything, I forgive also: for if I forgave anything, to whom I forgave it, for your sakes forgave I it in the person of Christ; Lest Satan should get an advantage of us: for we are not ignorant of his devices.” Here, the Spirit, through the Apostle Paul, highlights the importance of forgiving others, so that Satan doesn’t take advantage of the situation. It’s the way to allow the peace of Christ to rule in your heart.

You may have a reason to be offended or angry, but Ephesians 4:26 says, “Be ye angry, and sin not: let not the sun go down upon your wrath.” Some have left the church because they were angry, and others have quit their jobs because of anger. Some have accommodated anger against others for so long, without realizing its destructive effect on their own lives.

Practise the Word. Don’t retain anger in your heart; give it up quickly. You may say, “But what so-andso did against me caused me terrible pain”; it makes no difference. When you’re filled with the Spirit, your heart is ruled with peace and you live joyfully and in love, irrespective of the actions of others.

Read what the Word says in James 5:13: “Is any among you afflicted? let him pray…”; he didn’t say, “Let him fight or be vengeful”; neither did He say, “Let him tell the whole world about it.” The word “afflicted” in that verse also means to be aggrieved or offended. He says if that happens to you, pray about it. Don’t get troubled and become bitter.

The Bible says, “Be anxious about nothing; in everything, by prayer and supplication with thanksgiving, let your request be made known to God” (Philippians 4:6), and His peace will rule in your heart.

PRAYER

Dear Father, thank you for pouring out your love on me lavishly. I share the same love with those in my world, loving them unconditionally. Thank you for giving me the capacity to forgive and love like you do, in Jesus’ Name. Amen.

FURTHER STUDY:

Colossians 3:13 CEV; 1 John 3:14; Mark 11:25-26

NuusNews Rhapsody share2
Good News! Become part of the world's biggest evangelism network:

Start supporting the world’s biggest daily devotional, the Rhapsody of Realities with Nuus.News. Become a partner of the distribution network of one of the biggest evangelism movements on earth today with Pastor Chris Oyakhilome. The Rhapsody is printed and distributed monthly and is translated monthly in more than 1,000 languages! Since the inception of the devotional has more than 1,000,000,000 (yes: you have read right: 1 BILLION) copies printed and digital, been distributed! Few people in South Africa know it – spread the word! The Rhapsody is currently being distributed in every known territory known to man. Be part of the world wide movement! 

Hab 2:14 “For the earth shall be filled with the knowledge of the glory of the LORD, as the waters cover the sea.”

Who can benefit from the Rhapsody?

  • Anyone really. If you just want to enjoy the world’s biggest daily devotional and pray the same prayer out loud with millions of Christians all over the world in unity of spirit, you are welcome to get the Rhapsody for yourself.
  • However the printed Rhapsody is a great evangelism tool and also a conversation starter that can help yourself (as well as big evangelism groups) to reach other people more effectively.
  • The Rhapsody is great for Pastors of churches that don’t have their own daily devotional but want their church to have one and build the church to maturity. As proven over many years, used by Pastors and leaders all over the world, the Rhapsody is always full of  rich content and ideas for any sermon.
  • Furthermore, you might not be able to go to a far away foreign country yourself in order to reach people with the Gospel. You can now however partner with Rhapsody of Realities and send devotionals to any country in the world you choose. Someone will distribute it there on your behalf and its an ideal way to reach the nations, even from home.

Get involved and get your personal copy of the Rhapsody from Nuus.News or directly at:

www.rhapsodyofrealities.org

NUUSNEWS RHAPSODY SPONSOR
Slider

Deel gerus opbouende kommentaar oor vandag se Rhapsody op Nuus.News:
-
Enjoy sharing an uplifting comment on today's Rhapsody below with Nuus.News:
-

2 Comments

  1. Ek weet vandag se Rhapsody gaan oor vergifnis, maar ek het ook’n openbaring gekry oor gebed. In die stuk haal Pastoor Jakobus 5:13 aan. In die Engels se^ dit iets meer duideliker as die Afrikaanse vertaling: James 5:13: “Is any among you afflicted? let him pray…”
    Hierdie is opmerklik. Die antwoord op jou swaarkry le^ in gebed.

    Baie mense het moeg geword om te bid, want hulle het gevind dat hulle gebed nie verhoor word nie. Maar Jesus het gese^: “Luk 18:1 And he spake a parable unto them to this end, that men ought always to pray, and not to faint;” Hy het ook die gelykenis gegee gegee om dit te verduidelik: Luk 18:1 And he spake a parable unto them to this end, that men ought always to pray, and not to faint;
    Luk 18:2 Saying, There was in a city a judge, which feared not God, neither regarded man:
    Luk 18:3 And there was a widow in that city; and she came unto him, saying, Avenge me of mine adversary.
    Luk 18:4 And he would not for a while: but afterward he said within himself, Though I fear not God, nor regard man;
    Luk 18:5 Yet because this widow troubleth me, I will avenge her, lest by her continual coming she weary me.
    Luk 18:6 And the Lord said, Hear what the unjust judge saith.
    Luk 18:7 And shall not God avenge his own elect, which cry day and night unto him, though he bear long with them?
    Luk 18:8 I tell you that he will avenge them speedily. Nevertheless when the Son of man cometh, shall he find faith on the earth?

    Dus moet ek nie ophou bid nie maar aanhou bid sonder ophou- totdat daar ‘n deurbraak is- want Jesus het gesê dat daar ‘n deurbraak SAL wees, en Hy kan nie jok nie. So gebed is die antwoord, al lyk dit so weird, asof dit nie werk nie. Prys die Here!

  2. If you don’t have the peace of God, you can not live a healthy live and you will not find it easy to forget and move forward.

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *