SUKSES IN JOU GEES SUCCESS IN YOUR SPIRIT

SUKSES IN JOU GEES

Goeie Nuus vandag met Pastoor Chris uit die Rhapsody of Realities.

Bewaak jou hart meer as alles wat bewaar moet word, want daaruit is die oorspronge van die lewe (Spreuke 4:23).

Die Woord is so belangrik. Met die Woord sal jy jou lewe opbou, sal jy jou gees opbou, sal jy ware sukses binne-in jou opbou, want sukses begin in die menslike gees. As jy dit binne-in jou het, kan geen omstandighede in die lewe dit van jou af wegneem nie. Maar as jy dit nie binne-in jou het nie, sal jou lewe afhanklik wees van omstandighede en dit is nie ware sukses nie.

Dit het al met hopeloos te veel mense gebeur. Hul lewens hang af van hoe goed dinge in hul land, in hul finansies, in hul beroep, by hul werksplek, ensovoorts gaan. Daarom kry jy baie mense wat rondval opsoek na groener weivelde. Maar dit behoort nie jou verhaal te wees nie. Sukses is in jou gees ingebou. Jy is ’n nasaat van Abraham, dit beteken dat jou lewensreis net in een rigting behoort te wees: opwaarts en voorwaarts. 

Jou sukses is onafhanklik van omstandighede. Dis hoe God dit ontwerp het, want Hy self is onafhanklik van omstandighede. Jy’s gebore na sy beeld en gelykenis. Die karakter wat Hy jou gegee het is een van ewig-toenemende heerlikheid en grootsheid, wat altyd vordering maak. Dit behoort jou ingesteldheid te wees, anders sal jy soos almal wees wie se lewens onderworpe is aan omstandighede, wat gedurig bid dat dinge net oukei sal wees.

Maar ’n kind van God, wat die Woord verstaan, leef nie so nie; hy bring sukses na vore van binne af. Die Bybel sê vanuit jou hart is die oorspronge van die lewe (Spreuke 4:23). Die Here Jesus het in Matteus 12:35 gesê: “Die goeie mens bring uit die goeie skat van sy hart goeie dinge te voorskyn….” Sukses en al die goeie dinge van die lewe is binne-in jou; bring dit na vore! Halleluja!

BELYDENIS

Die groter Een leef in my! My gees is verlewendig en aangewakker om onafhanklik te wees van omstandighede, om altyd goeie dinge na vore te bring, ongeag wat die omstandighede rondom my mag wees. Die Woord van God in my gees produseer rykdom, welvaart en sukses, enige tyd, enige plek! Halleluja!

VERDERE STUDIE:

Lukas 6:45; Josua 1:8

NuusNews Rhapsody share
Goeie Nuus! Word deel van die wêreld se grootste evangelisasie netwerk:

Ondersteun heelhartig die grootste daaglikse toewydingsbundel in die wêreld, die Rhapsody of Realities met Nuus.News. Word deel van die verspreidingsnetwerk van die grootste evangelisasie beweging in die wêreld saam met Pastor Chris Oyakhilome. Die Rhapsody word maandeliks versprei en maandeliks vertaal in meer as 1,000 tale! Sedert die stigting van die Rhapsody of Realities dagstukkie is reeds meer as 1,000,000,000 (ja jy het reg gelees: 1 BILJOEN) in beide gedrukte en digitale kopieë versprei! Min mense in Suid Afrika weet dit – versprei die woord! Die Rhapsody word tans versprei in elke bekende gebied van die wêreld. Kom vat hande en word deel van die wêreld-wye beweging! 

Hab 2:14 “For the earth shall be filled with the knowledge of the glory of the LORD, as the waters cover the sea.”

Wie kan baatvind met die Rhapsody?

  • Enigiemand wat betrokke wil raak met die verspreiding van die Goeie Nuus van die Evangelie van Jesus Christus. Indien jy net die wêreld se grootste dagstukkie wil geniet en dieselfde gebed hardop bid met miljoene Christene reg oor die wêreld in eenheid van gees, is jy welkom om die Rhapsody te kry vir jouself.
  • Die gedrukte Rhapsody is egter ‘n fantastiese evangelisasie instrument en geselskap-aanknoper wat jy jouself (of groot evangelisasie groepe) kan gebruik om ander meer effektief te bereik.  
  •  The Rhapsody is ook ‘n wonderlike aanwins vir Pastore van kerke wat nie hulle eie dagstukkie publikasie het nie, maar tog wil hê dat hulle kerk een moet hê om die gemeente te groei tot geestelike volwassenheid. Die Rhapsody is propvol inhoud en idees vir preke.
  • Verder, kan jy dalk nie self na ‘n ver-afgeleë land gaan om mense daar met die Goeie Evangelie te bereik nie. Jy kan nou egter ‘n vennoot word van Rhapsody of Realities en gedrukte dagstukkie uitgawes stuur na enige land wat jy verkies. Iemand sal dit daar namens jou versprei en dis die ideale manier om die nasies te bereik, selfs van die huis af.

Raak betrokke en kry jou persoonlike kopie van die Rhapsody by Nuus.News of direk by: 

www.rhapsodyofrealities.org

SUCCESS IN YOUR SPIRIT

Good News today with Pastor Chris from the Rhapsody of Realities.

“Keep thy heart with all diligence; for out of it are the issues of life” (Proverbs 4:23).

The Word is so important. With the Word, you’ll build your life; you’ll build your spirit; you’ll build real success within you, because success starts first from the human spirit. If you have it inside you, no circumstance in life can take it away from you. But if you don’t have it in you, your life will depend on circumstances, and circumstantial success isn’t true success.

This has happened to far too many people. Their lives depend on how good things are in their country, in their finances, in their job, in their place of work, etc. And so, you have a lot of people drifting around, looking for some greener pastures. But that shouldn’t be you. Success is built into your spirit. You’re the seed of Abraham; that means your life’s journey should be in one direction only: upward and forward.

Your success is independent of circumstances. That’s how God designed it, because He Himself is independent of circumstances. You’re born in His image and likeness. The nature He’s given you is one of ever-increasing glory and greatness; always making progress. This has to be your mindset; otherwise, you’ll be like everyone else whose life is dependent on circumstances; who keeps praying that things will be all right.

But a child of God who understands the Word doesn’t live like that; he brings forth success from within. The Bible says from your heart are the issues of life (Proverbs 4:23). The Lord Jesus said in Matthew 12:35, “A good man out of the good treasure of the heart bringeth forth good things….” Success and all the good things of life are in you; bring them forth.

CONFESSION

The greater One lives in me! My spirit is awakened and stirred up to be independent of circumstances, to bring forth good things always, irrespective of the situation around me. The Word of God in my spirit produces wealth, prosperity and success, anytime, anywhere! Hallelujah!

FURTHER STUDY:

Luke 6:45; Joshua 1:8 AMPC

NuusNews Rhapsody share2
Good News! Become part of the world's biggest evangelism network:

Start supporting the world’s biggest daily devotional, the Rhapsody of Realities with Nuus.News. Become a partner of the distribution network of one of the biggest evangelism movements on earth today with Pastor Chris Oyakhilome. The Rhapsody is printed and distributed monthly and is translated monthly in more than 1,000 languages! Since the inception of the devotional has more than 1,000,000,000 (yes: you have read right: 1 BILLION) copies printed and digital, been distributed! Few people in South Africa know it – spread the word! The Rhapsody is currently being distributed in every known territory known to man. Be part of the world wide movement! 

Hab 2:14 “For the earth shall be filled with the knowledge of the glory of the LORD, as the waters cover the sea.”

Who can benefit from the Rhapsody?

  • Anyone really. If you just want to enjoy the world’s biggest daily devotional and pray the same prayer out loud with millions of Christians all over the world in unity of spirit, you are welcome to get the Rhapsody for yourself.
  • However the printed Rhapsody is a great evangelism tool and also a conversation starter that can help yourself (as well as big evangelism groups) to reach other people more effectively.
  • The Rhapsody is great for Pastors of churches that don’t have their own daily devotional but want their church to have one and build the church to maturity. As proven over many years, used by Pastors and leaders all over the world, the Rhapsody is always full of  rich content and ideas for any sermon.
  • Furthermore, you might not be able to go to a far away foreign country yourself in order to reach people with the Gospel. You can now however partner with Rhapsody of Realities and send devotionals to any country in the world you choose. Someone will distribute it there on your behalf and its an ideal way to reach the nations, even from home.

Get involved and get your personal copy of the Rhapsody from Nuus.News or directly at:

www.rhapsodyofrealities.org

NUUSNEWS RHAPSODY SPONSOR
Slider

Deel gerus opbouende kommentaar oor vandag se Rhapsody op Nuus.News:
-
Enjoy sharing an uplifting comment on today's Rhapsody below with Nuus.News:
-

1 Comment

  1. I thank God because success is embedded in me. i dont have to look far or search in different places for me to be successful, i just have to manifest success.

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *