EIEN CHRISTUS IN JOU RECOGNIZE CHRIST IN YOU

EIEN CHRISTUS IN JOU

Goeie Nuus vandag met Pastoor Chris uit die Rhapsody of Realities.

Dan sal Christus deur die geloof in julle harte woon, en sal julle in God se liefde gewortel en gegrondves wees (Efesiërs 3:17).

Omdat hulle nie die Woord ken nie, sing sommige Christene liedjies wat nie met die Nuwe Testament nie. Party sing byvoorbeeld: “Holy Spirit, fall afresh on me.” Dit maak glad nie sin nie, want die Heilige Gees woon in jou. Hy is nie in die hemel nie, so hoe gaan Hy op jou neerdaal?

 Hulle sing sulke liedjies en raak dan so emosioneel en huil en dink hulle word geseën. Eintlik word hulle nie geseën nie; sulke liedjies skep ’n vorm van ongeloof wat moeilik is om te genees, wat veroorsaak dat hulle geloof swakker en meer oneffektief raak.

Hoe kan ’n Christen die Heilige Gees vra om opnuut op hom neer te daal as die Heilige Gees vir ewig by ons en in ons woon? Jesus het gesê: “En Ek sal die Vader vra en Hy sal vir julle ’n ander Raadgewer stuur om vir altyd by julle te wees” (Johannes 14:16). Sedert die Heilige Gees op die Pinksterdag neergedaal het, het Hy nie weer weggegaan nie en Hy sal ons nooit verlaat nie. 

Dit is pynlik om te aanskou hoe God se kinders soek na wat hulle reeds het. Dit hou verband met die rede vir die Apostel Paulus se gebed in ons temavers nie. “Dan sal Christus deur die geloof in julle harte woon….” “Het Christus nie reeds in hulle harte gewoon nie?” mag jy dalk wonder. Ja, jy sal sien hy het nie: “ons harte” gesê nie; hy het vir die geestelike onvolwassenes in Christus gebid.

Dit is hoe ons vir jong bekeerdes bid, want hulle het nog nie die inwoning van Christus geëien nie. Ongelukkig verg baie, selfs diegene wat al vir lank Christene is, vandag steeds hierdie gebed, want hulle het nog nie die inwonende Christus geëien nie. Hulle is steeds op soek na dit wat binne-in hulle is. Hulle wil hê iets moet uit die hemel kom, tog is alles wat hulle ooit voor kon vra reeds vir hulle gegee (2 Petrus 1:3). Kolossense 1:27 sê: “Christus leef in julle. Dit is die vooruitsig dat julle in die hemelse heerlikheid sal deel.” Eien Hom in jou. Halleluja!

BELYDENIS

Christus leef in my, want deur geloof het Hy ingetrek en sy tuiste in my hart gemaak. Alles aangaande Hom is in my gees woonagtig. Ek lei van nature die bonatuurlike lewe, want Christus is in my. Ek is oor niks in die duister nie, want ek is bewus van sy lig in my hart wat my lei op die pad van geregtigheid om my bestemming in Hom te vervul. Halleluja!

VERDERE STUDIE:

Efésiërs 3:17-19; Kolossense 1:26-27; 2 Korinthiërs 6:16

NuusNews Rhapsody share
Goeie Nuus! Word deel van die wêreld se grootste evangelisasie netwerk:

Ondersteun heelhartig die grootste daaglikse toewydingsbundel in die wêreld, die Rhapsody of Realities met Nuus.News. Word deel van die verspreidingsnetwerk van die grootste evangelisasie beweging in die wêreld saam met Pastor Chris Oyakhilome. Die Rhapsody word maandeliks versprei en maandeliks vertaal in meer as 1,000 tale! Sedert die stigting van die Rhapsody of Realities dagstukkie is reeds meer as 1,000,000,000 (ja jy het reg gelees: 1 BILJOEN) in beide gedrukte en digitale kopieë versprei! Min mense in Suid Afrika weet dit – versprei die woord! Die Rhapsody word tans versprei in elke bekende gebied van die wêreld. Kom vat hande en word deel van die wêreld-wye beweging! 

Hab 2:14 “For the earth shall be filled with the knowledge of the glory of the LORD, as the waters cover the sea.”

Wie kan baatvind met die Rhapsody?

  • Enigiemand wat betrokke wil raak met die verspreiding van die Goeie Nuus van die Evangelie van Jesus Christus. Indien jy net die wêreld se grootste dagstukkie wil geniet en dieselfde gebed hardop bid met miljoene Christene reg oor die wêreld in eenheid van gees, is jy welkom om die Rhapsody te kry vir jouself.
  • Die gedrukte Rhapsody is egter ‘n fantastiese evangelisasie instrument en geselskap-aanknoper wat jy jouself (of groot evangelisasie groepe) kan gebruik om ander meer effektief te bereik.  
  •  The Rhapsody is ook ‘n wonderlike aanwins vir Pastore van kerke wat nie hulle eie dagstukkie publikasie het nie, maar tog wil hê dat hulle kerk een moet hê om die gemeente te groei tot geestelike volwassenheid. Die Rhapsody is propvol inhoud en idees vir preke.
  • Verder, kan jy dalk nie self na ‘n ver-afgeleë land gaan om mense daar met die Goeie Evangelie te bereik nie. Jy kan nou egter ‘n vennoot word van Rhapsody of Realities en gedrukte dagstukkie uitgawes stuur na enige land wat jy verkies. Iemand sal dit daar namens jou versprei en dis die ideale manier om die nasies te bereik, selfs van die huis af.

Raak betrokke en kry jou persoonlike kopie van die Rhapsody by Nuus.News of direk by: 

www.rhapsodyofrealities.org

RECOGNIZE CHRIST IN YOU

Good News today with Pastor Chris from the Rhapsody of Realities.

I pray that Christ may make His home in your hearts through your faith; so that having your roots deep and your foundations strong, in love, you may become mighty to grasp the idea (Ephesians 3:17 WNT).

As a result of ignorance of the Word, some Christians sing certain songs that aren’t consistent with the New Testament. For example, some would sing, “Holy Spirit, fall afresh on me.” That doesn’t make any sense, because the Holy Spirit lives in you. He’s not in heaven; so, where is He going to “fall” from?

They could sing such a song and get so emotional and cry, thinking they’re getting blessed. But the truth is, they’re not really getting blessed; rather, such songs create a certain kind of unbelief that’s difficult to cure, resulting in their faith getting weaker and more and more ineffective.

How could a Christian be asking the Holy Spirit to fall afresh on him when the Holy Spirit is with us and in us forever? Jesus said, “And I will pray the Father, and he shall give you another Comforter, that he may abide with you for ever” (John 14:16). Since the Holy Spirit came on the day of Pentecost, He hasn’t gone back, and He’ll never leave us. It’s a painful thing in the body of Christ, to see God’s children in search of what they already have.

This isn’t unconnected with the reason for the Apostle Paul’s prayer in our theme verse: “That Christ may dwell in your hearts by faith….” “Wasn’t Christ already dwelling in their hearts?” you may wonder. Yes, you’d notice he didn’t say, “Our hearts”; he was praying for the spiritually immature in Christ.

That’s how we pray for young converts, because they haven’t recognized the indwelling Christ. Sadly, many, including those who have been Christians for a long time, still require this prayer today because they haven’t recognized the indwelling Christ. They’re still in search of what’s right inside them. They want something to come from Heaven; yet, everything they could ever ask for has been granted them (2 Peter 1:3). Colossians 1:27 says, “Christ in you, the hope of glory.” Recognize Him in you. Hallelujah!

CONFESSION

Christ is alive in me, because He has settled and made His home in my heart by faith; everything about Him is resident in my spirit. I’m living the supernatural life, naturally, because Christ is in me. I don’t walk in darkness about anything, because I’m conscious of His light in my heart, guiding me in the path of righteousness, to fulfil my destiny in Him. Hallelujah!

FURTHER STUDY:

Ephesians 3:17-19 AMPC; Colossians 1:26-27; 2 Corinthians 6:16

NuusNews Rhapsody share2
Good News! Become part of the world's biggest evangelism network:

Start supporting the world’s biggest daily devotional, the Rhapsody of Realities with Nuus.News. Become a partner of the distribution network of one of the biggest evangelism movements on earth today with Pastor Chris Oyakhilome. The Rhapsody is printed and distributed monthly and is translated monthly in more than 1,000 languages! Since the inception of the devotional has more than 1,000,000,000 (yes: you have read right: 1 BILLION) copies printed and digital, been distributed! Few people in South Africa know it – spread the word! The Rhapsody is currently being distributed in every known territory known to man. Be part of the world wide movement! 

Hab 2:14 “For the earth shall be filled with the knowledge of the glory of the LORD, as the waters cover the sea.”

Who can benefit from the Rhapsody?

  • Anyone really. If you just want to enjoy the world’s biggest daily devotional and pray the same prayer out loud with millions of Christians all over the world in unity of spirit, you are welcome to get the Rhapsody for yourself.
  • However the printed Rhapsody is a great evangelism tool and also a conversation starter that can help yourself (as well as big evangelism groups) to reach other people more effectively.
  • The Rhapsody is great for Pastors of churches that don’t have their own daily devotional but want their church to have one and build the church to maturity. As proven over many years, used by Pastors and leaders all over the world, the Rhapsody is always full of  rich content and ideas for any sermon.
  • Furthermore, you might not be able to go to a far away foreign country yourself in order to reach people with the Gospel. You can now however partner with Rhapsody of Realities and send devotionals to any country in the world you choose. Someone will distribute it there on your behalf and its an ideal way to reach the nations, even from home.

Get involved and get your personal copy of the Rhapsody from Nuus.News or directly at:

www.rhapsodyofrealities.org

NUUSNEWS RHAPSODY SPONSOR
Slider

Deel gerus opbouende kommentaar oor vandag se Rhapsody op Nuus.News:
-
Enjoy sharing an uplifting comment on today's Rhapsody below with Nuus.News:
-

1 Comment

  1. Wat ‘n openbaring wat Pastoor Chris ons vandag gee: “Dit is pynlik om te aanskou hoe God se kinders soek na wat hulle reeds het.” Dis hoekom ons die Bybel beter moet bestudeer: dat ons kan weet wat God werklik vir ons gegee het dat ons nie meer so blind hoef te wees nie! Dank die Here vir die Rhapsody of Realities wat ons oë oopmaak!

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *