LAAT VREDE IN JOU HART REGEER LET PEACE RULE IN YOUR HEART

LAAT VREDE IN JOU HART REGEER Goeie Nuus vandag met Pastoor Chris uit die Rhapsody of Realities. En God se vrede, wat meer is as wat ’n mens dink, sal oor julle harte en gedagtes die wag hou omdat julle aan Christus Jesus verbonde is (Filippense 4:7). In 2 Korintiërs 2:10-11 het Paulus gesê: “As julle hom iets vergewe, vergewe ek hom ook. Want as ek iets het om te vergewe, het ek dit reeds gedoen ter wille van julle, in die teenwoordigheid van Christus. Die bedoeling is dat ons nie deur Satan uitoorlê word nie! Sy planne is mos nie aan ons onbekend nie!”Read More →

TALE EN VERDUIDELIKING TONGUES AND INTERPRETATION

TALE EN VERDUIDELIKING Goeie Nuus vandag met Pastoor Chris uit die Rhapsody of Realities. Daarom moet elkeen wat in tale praat, ook bid vir die gawe van verduideliking (1 Korintiërs 14:13). As tiener het ek saam met my vriende ’n uitreikveldtog beplan, daarom het ons gereeld vergader, gevas en gebid en profetiese woorde uitgespreek.   Op ’n dag het ek vroeg opgedaag om te bid voor die ander sou arriveer. Terwyl ek gebid het, het ek in tale gepraat. Ek het besef dat ek dinge in die Gees sê wat met die veldtog te make het, maar die woorde het in tale uitgekom en ek hetRead More →

SY INSTRUKSIES MAAK GROOT HIS INSTRUCTIONS MAKE GREAT

SY INSTRUKSIES MAAK GROOT Goeie Nuus vandag met Pastoor Chris uit die Rhapsody of Realities. Ek sal jou die voorvader maak van ’n groot nasie. Ek sal jou seën sodat jy geëerd sal wees, en vir ander tot ’n seën sal wees (Genesis 12:2). God verwag dat, wanneer ons sy Woord ontvang, ons daarvolgens moet lewe. Wanneer ons woorde uit die Skrif ontvang wat vir ons lewensbeginsels wys, of wat definitiewe opdragte van God gee, moet ons ag slaan daarop; ons moet sulke woorde ernstig opneem en daarvolgens leef. Sy instruksies is wonderlik. Die lewe word uitdagend, ’n doolhof van verwarring, vir diegene wat nieRead More →

DIS NOU IN JOU IT’S IN YOU NOW

DIS NOU IN JOU Goeie Nuus vandag met Pastoor Chris uit die Rhapsody of Realities. Die dief kom vir niks anders nie as om te steel, dood te maak en te vernietig. Ék het gekom sodat hulle lewe kan hê, ja, sodat hulle dit oorvloedig het (Johannes 10:10). Net soos goddelike gesondheid, voorspoed, vergifnis, regverdigmaking, heiligmaking en geregtigheid nie beloftes van God aan die nuwe skepping is nie, net so is die ewige lewe nie ’n belofte nie! Die ewige lewe is nie die lewe in die hemel, of die lewe wat jy ontvang as jy hemel toe gaan nie; dis nou in jou. DitRead More →

DRA DIE WOORD VAN DIE LEWE UIT HOLDING FORTH THE WORD OF LIFE

DRA DIE WOORD VAN DIE LEWE UIT Goeie Nuus vandag met Pastoor Chris uit die Rhapsody of Realities. Doen alles sonder kla of teëpraat. Sorg dat julle bo alle verdenking staan en opreg bly, onberispelike kinders van God te midde van ontaarde en korrupte mense. Tree onder hulle op as ligdraers in die wêreld deur die woord van die lewe uit te dra. Dan sal ek op die dag van Christus se koms rede hê om trots te wees, omdat dit sal blyk dat ek my nie verniet ingespan het nie en nie verniet geswoeg het nie (Filippense 2:14-16). Let op die onderstreepte gedeelte vanRead More →

JOU RESEP VIR ’N GELUKKIGE LEWE YOUR RECIPE FOR A HAPPY LIFE

JOU RESEP VIR ’N GELUKKIGE LEWE Goeie Nuus vandag met Pastoor Chris uit die Rhapsody of Realities. As jy die lewe wil liefhê en goeie dae wil beleef, moet jy jou tong weghou van kwaadpraat en jou lippe van leuens. Bly weg van die kwaad af, ja, doen wat goed is. Soek vrede, ja, jaag dit na! (1 Petrus 3:10-11). God se plan is vir jou om ’n heerlike lewe te hê, elke dag gelukkig en opgewonde te wees, ongeag die gebeure rondom jou. Dit vereis dat jy volgens die Woord leef. Die Woord van God openbaar die basiese beginsels van sukses wat jy kanRead More →

DIE HEILIGE GEES: GOD AAN DIE WERK IN JOU THE HOLY SPIRIT: GOD AT WORK IN YOU

DIE HEILIGE GEES: GOD AAN DIE WERK IN JOU Goeie Nuus vandag met Pastoor Chris uit die Rhapsody of Realities. Glo jy nie dat Ek in die Vader is en die Vader in My nie? Die woorde wat Ek tot julle spreek, spreek Ek nie uit Myself nie; maar die Vader wat in My bly, Hy doen die werke (Johannes 14:10). Die Heilige Gees is die aktiewe middel van die Godheid; Hy is die krag van God; Hy voer God se dade uit. Die mens is deur die Heilige Gees geskape; als wat God verder as sy troon doen, vind deur die Heilige Gees plaas.Read More →

SUKSES IN JOU GEES SUCCESS IN YOUR SPIRIT

SUKSES IN JOU GEES Goeie Nuus vandag met Pastoor Chris uit die Rhapsody of Realities. Bewaak jou hart meer as alles wat bewaar moet word, want daaruit is die oorspronge van die lewe (Spreuke 4:23). Die Woord is so belangrik. Met die Woord sal jy jou lewe opbou, sal jy jou gees opbou, sal jy ware sukses binne-in jou opbou, want sukses begin in die menslike gees. As jy dit binne-in jou het, kan geen omstandighede in die lewe dit van jou af wegneem nie. Maar as jy dit nie binne-in jou het nie, sal jou lewe afhanklik wees van omstandighede en dit is nieRead More →

EIEN CHRISTUS IN JOU RECOGNIZE CHRIST IN YOU

EIEN CHRISTUS IN JOU Goeie Nuus vandag met Pastoor Chris uit die Rhapsody of Realities. Dan sal Christus deur die geloof in julle harte woon, en sal julle in God se liefde gewortel en gegrondves wees (Efesiërs 3:17). Omdat hulle nie die Woord ken nie, sing sommige Christene liedjies wat nie met die Nuwe Testament nie. Party sing byvoorbeeld: “Holy Spirit, fall afresh on me.” Dit maak glad nie sin nie, want die Heilige Gees woon in jou. Hy is nie in die hemel nie, so hoe gaan Hy op jou neerdaal?  Hulle sing sulke liedjies en raak dan so emosioneel en huil en dinkRead More →

PASOP VIR DIE GEES VAN DIE WÊRELD BEWARE OF THE SPIRIT OF THE WORLD

PASOP VIR DIE GEES VAN DIE WÊRELD Goeie Nuus vandag met Pastoor Chris uit die Rhapsody of Realities. “Hou op om die wêreld en die dinge van die wêreld lief te hê. As iemand die wêreld liefhet, is hy beslis nie ook lief vir die Vader nie” (1 Johannes 2:15). Daar is ’n soort gees waarvan baie Christene onbewus is en die Bybel verwys daarna in 1 Korintiërs 2:12 as die “gees van die wêreld.” “Ons het die Gees ontvang wat van God uitgaan – nie dié van die wêreld nie – sodat ons kan besef watter wonderlike geskenke God aan ons gegee het.” HierdieRead More →