Volle getuienis: “Raise a Hallelujah” – Full testimony
Getuienis van wonderwerke: Klein 2-jarige Jaxon Taylor genees soos gebede reg oor die wêreld vir hom opgaan | Little 2-year old Jaxon Taylor healed as prayers go up for him all over the world. Getuienis van wonderwerke: Klein Jaxon genees soos gebede reg oor die wêreld vir hom opgaan Die lied “Raise a Hallelujah” het ‘n diep agtergrond waarheid oor die Krag van die Gebed van gelowiges. Vir omtrent ‘n maand lank het die gelowiges van reg oor die wêreld saam gebid vir Jaxon se genesing van ‘n siekte wat hom vinnig en onverwags angeval het. Gedurende die beproewende tyd het, het die kerk inRead More →