Nuus Ramaphosa and Julius Malema

Good news South African public! YOU made a difference! Due to the overwhelming response from the public regarding the controversial Bill on the proposed Expropriation Without Compensation (OSV) Bill, and the public’s complaints about the bad timing of the Public Participation Process (PDP) of the OSV Bill, the PDP submission date of public submissions extended from January 31, 2020 to February 29, 2020. News about EWC. Suggested public hearing dates Nuus.News Article Summary: The government has announced their preliminary public hearing dates for the Expropriation Without Compensation Bill (EWC). They made it clear that Comments should be made on the Bill. It is interesting toRead More →

Nuus News ROR 2020 2 21

HY MAAK MENSE GROOT Goeie Nuus vandag met Pastoor Chris uit die Rhapsody of Realities. En die rykdom en die eer kom van U, en U heers oor alles; en in u hand is krag en mag, en in u hand is dit om alles groot en sterk te maak (1 Kronieke 29:12). Ek het hierdie vers baie gelees en oordink in my tienerjare. Ek het gedink: “As dit in God se hand is om al hierdie wonderlike dinge te doen, dan sal dit in my lewe vervul word!” Ek het glad nie daaraan getwyfel nie en dit het ook so gebeur. Rykdom en eerRead More →

Nuus News ROR 2020 2 20

NUUS VANDAG: AS JY DIT NIE SÊ NIE, SAL DIT NIE GEBEUR NIE Goeie Nuus vandag met Pastoor Chris uit die Rhapsody of Realities. U woord, Here, is vir altyd, dit staan vas in die hemel (Psalm 119:89). Josua 1:8 openbaar die krag van die gesproke Woord. Dit sê: “Hierdie wetboek mag nie uit jou mond wyk nie…” Dit is God se resep vir sukses: sukses in elke area van jou lewe – werk, finansies, gesondheid, familie, akademie, ensovoorts – lê in jou mond. Jesus het in Markus 11:23 gesê: “Want, voorwaar Ek sê vir julle dat elkeen wat vir hierdie berg sê…en…maar glo datRead More →

Nuus News ROR 2020 2 19

SIEN VANAF ’N HOËR VLAK Afrikaans (Kliek om die Rhapsody te lees in Afrikaans) Omdat ons nie let op die sigbare dinge nie, maar op die onsigbare; want die sigbare dinge is tydelik, maar die onsigbare ewig (2 Korintiërs 4:18). Die mens is hoofsaaklik ’n geestelike wese en die gees het sy innerlike sintuie. Maar meeste is nie ingestel op hul innerlike sintuie nie. Jy vind dus dat die meeste mense net gewoond is aan wat hulle op hierdie aarde kan sien en waarneem, omdat hulle slegs opgelei is om dinge met hul natuurlike sintuie te beskryf. Hoe beperkend is dit nie! Moenie jou leweRead More →

Pastor Chris Oyakhilome

WIE IS PASTOOR CHRIS OYAKHILOME? Lees die volledige biografie van Pastoor Chris Oyakhilome op sy webwerf deur hier te kliek. Deur middel van ‘n gesalfde bediening wat oor dertig jaar strek, het  leraar, genesingsminister, televisiegasheer en topverkoper skrywer Pastoor Chris Oyakhilome D.Sc, D.D gehelp om miljoene mense ‘n oorwinnende en doelgerigte lewe in God se Woord laat ervaar. Hy is die skrywer van verskeie topverkopers, waaronder ‘None of these diseases’ en ‘Rhapsody of Realities’, waarvan die Rhapsody of Realities die afgelope twintig jaar meer as 1 biljoen kopieë gepubliseer het. Die Rhapsody of Realities is nou in meer as 2000 tale beskikbaar en dit is dieRead More →

Nuus News ROR 2020 2 18

ONTVANG Afrikaans (Kliek om die Rhapsody te lees in Afrikaans) …Veel meer sal hulle wat die oorvloed van die genade en van die gawe van die geregtigheid ontvang, in die lewe heers deur die Één, Jesus Christus (Romeine 5:17). Eenkeer het ek op die punt gestaan om aan iemand te bedien wat al jare siek en in ’n rolstoel was. Ek het hom gevra: “Gaan jy vandag gesond word?” Hy het gesê: “Ja, natuurlik.” Toe sê ek: “Wat gaan gebeur as ek nou vir jou bid?” Hy het gesê: “Ek sal loop en hardloop.” Toe lê ek my hande op hom en sê: “Jy isRead More →

Nuus News ROR 2020 2 17

SY WOORD MISLUK NOOIT Afrikaans (Kliek om die Rhapsody te lees in Afrikaans) Selfs al sou die hemel en die aarde ophou bestaan, sal my woorde nog vir altyd vas bly staan (Matteus 24:35). Daar is mense wat vir die Here werk, hul tyd gee, energie en hulpbronne bestee en dan hulle dat dit geen resultaat in hul lewens lewer nie. Hulle kyk na hul lewens en dink dat hulle nie vordering maak nie. Moet nooit toelaat dat sulke gedagtes in jou hart opkom nie. Die resultate van jou liefdesarbeid vir die evangelie is miskien nie dadelik vir jou duidelik nie, maar ander word sekerlikRead More →

Nuus News ROR 2020 2 16

WYSHEID VIR RYKDOM Afrikaans (Kliek om die Rhapsody te lees in Afrikaans) Onthou altyd dat dit die Here jou God is wat vir jou die krag gee om ryk te word… (Deuteronomium 8:18). Prediker 2:26 (GNB Bybel) sê, “God gives wisdom, knowledge, and happiness to those that please him, but he makes sinners work, earning and saving, so that what they get can be given to those who please him. It is all useless. It is like chasing the wind.” Dit is die beskrywing van die sogenaamde welvaart van die heidene; hy sit skouer aan die wiel, swoeg en sukkel om meer geld te verdien,Read More →

Nuus News ROR 2020 2 15

HY WERK SAAM MET ONS Afrikaans (Kliek om die Rhapsody te lees in Afrikaans) Die dissipels het toe die Goeie Nuus oral gaan verkondig, en die Here het saam met hulle gewerk en hulle boodskap bevestig deur die wondertekens wat daarmee gepaardgegaan het (Markus 16:20). Daar is mense wat aktief by die evangelie betrokke was en alles gegee het wat hulle gehad het, maar op een of ander stadium het hulle, om een of ander rede, moedeloos begin voel. Sommige het heeltemal opgegee. Jesus het ook so ’n geval gehad met sy dissipels. Hulle het alles, ook hul besighede en loopbane gelos, om Jesus teRead More →

Nuus News ROR 2020 2 14

GOD SE KRAG GEE RIGTING Afrikaans (Kliek om die Rhapsody te lees in Afrikaans) Vat jou herderstok in jou hand en hou dit uit oor die water. Daar sal ’n pad deur die water kom waarlangs die Israeliete op droë grond kan trek (Eksodus 14:16). Op Hoërskool het ek gepreek by ’n ander skool vir ongeveer 500 jongmense. Toe ek voor hulle staan, het ek gesê: ‘Hoeveel van julle wil die Heilige Gees ontvang?’ Almal het hande opgesteek. Ek het dus gesê: “Goed, in die Naam van Jesus, ontvang die Heilige Gees!” Ek het gewag, maar niks het gebeur nie. Ek het weer gebid enRead More →