DAGSTUKKIES UIT DIE BYBEL:
STEL JOU EIE GEBEDSPLAN OP
DAGSTUKKIES UIT DIE BYBEL: STEL JOU EIE GEBEDSPLAN OP Julle sal na My roep en bid, en Ek sal na julle luister (Jeremia 29:12). Die Here het ons geroep om te bid omdat Hy van plan is om te antwoord. Dit is wat Hy in die vers hierbo vir ons sê. Dit is dus belangrik dat jy ’n plan het vir gebed. As jy nie ’n plan het vir gebed nie, sal jy waarskynlik nie bid nie. Daar is baie aktiwiteite wat jou tyd in beslag kan neem en kan verhinder dat jy bid. Jy moet doelbewus moeite doen om ’n gebedsplan op te stelRead More →