DAAR’S GENOEG VIR ALMAL THERE’S ENOUGH FOR EVERYONE

DAAR’S GENOEG VIR ALMAL Goeie Nuus vandag met Pastoor Chris uit die Rhapsody of Realities. En nou vertrou ek julle aan God toe en aan die boodskap van die genade wat Hy aan mense bewys. Dié boodskap is in staat om julle op te bou en julle in die seëninge te laat deel wat Hy aan al die gelowiges as erfporsie belowe het (Handelinge 20:32). In die hedendaagse wêreld is dit duidelik dat daar baie meer arm mense as ryk mense is. Maar volgens God se plan, doel, beginsels en volgens die Bybel, was hierdie wêreld bestem om meer ryk mense as arm mense teRead More →

LAAT NIKS JOU VUUR BLUS NIE LET NOTHING DISSIPATE YOUR ZEAL

LAAT NIKS JOU VUUR BLUS NIE Goeie Nuus vandag met Pastoor Chris uit die Rhapsody of Realities. As ek dan inderdaad die Goeie Nuus verkondig, is dit vir my geen besondere prestasie nie. Ek is verplig om dit te doen (1 Korintiërs 9:16). Baie jare gelede het ek vriende gehad wat ook in die bediening was. Al het hulle die Here liefgehad, was hulle ’n bietjie bekommerd dat ek na hulle mening “ekstremisties” was, want ek was altyd vuur en vlam vir die evangelie. Ek het groot byeenkomste gehou in dorpe en skole, verskeie programme gereël en seminare in kerke aangebied. Ek was altyd aanRead More →

DIENS DEUR DIE GEES SERVICE THROUGH THE SPIRIT

DIENS DEUR DIE GEES Goeie Nuus vandag met Pastoor Chris uit die Rhapsody of Realities. Dié God wat ek met hart en siel dien deurdat ek hierdie Goeie Nuus omtrent sy seun uitdra, is my getuie (Romeine 1:9). Baie keer wanneer die Here jou ’n verantwoordelikheid of taak gee om vir Hom uit te voer, is dit nie omdat jy ’n kundige op die gebied is nie. Hy gee jou daardie taak en rs 9:14verwag van jou om ywerig te wees. Hy verwag van jou om jou beste te lewer, maar die belangrikste vir Hom is dat jy dit deur die krag van die HeiligeRead More →

VERWYS DIE “ONINDEKWASITEIT SINDROOM” REFUSE THE “INADEQUACY SYNDROME”

VERWYS DIE “ONINDEKWASITEIT SINDROOM” Goeie Nuus vandag met Pastoor Chris uit die Rhapsody of Realities. Julle is egter van God afkomstig, my kinders, en julle het hulle reeds oorwin omdat die Gees wat in julle woon, magtiger is as die gees wat in die wêreld woon (1 Johannes 4:4). Daar  is  baie  mense  met ’ n minderwaardigheidskompleks in die Kerk en dit duur al so lank dat dit nou normaal lyk en klink. Jy hoor byvoorbeeld stellings soos: “Vul my, Here, ek honger na U!” Hulle dink hoe meer hulle huil oor hul honger na God, hoe vinniger sal Hy daarop reageer. Maar sulke verklaringsRead More →

GELD IS BEDRIEGLIK MONEY IS A DECEPTION

GELD IS BEDRIEGLIK Goeie Nuus vandag met Pastoor Chris uit die Rhapsody of Realities. Moet julle dus nie daarop beroem dat julle volgelinge van een spesifieke leier is nie. Alles is immers julle s’n (1 Korintiërs 3:21). Geld is bedrieglik en ’n afleiding in die wêreld. Baie mense besef dit nie, maar dit is die waarheid. Toe God hierdie wêreld gemaak het, was daar nie so iets soos geld nie. Geld was ’n evolusie; die wêreld het nie met geld begin nie. Maar vandag tree ons op asof geld uit die hemel “geval” en God gesê het: “Jy moet geld gebruik.” Maar dit is nieRead More →

JY VOER ’N DRAAIBOEK UIT YOU’RE ACTING OUT A SCRIPT

JY VOER ’N DRAAIBOEK UIT Goeie Nuus vandag met Pastoor Chris uit die Rhapsody of Realities. Die Amplified Bible sê: “For we are God’s [own] handiwork (His workmanship), recreated in Christ Jesus, [born anew] that we may do those good works which God predestined (planned beforehand) for us [taking paths which He prepared ahead of time], that we should walk in them [living the good life which He prearranged and made ready for us to live.]” (Efesiërs 2:10 AMPC). Dit is so mooi en inspirerend; dit wys dat vooraf bestemming in ons werk. As kinders van God is ons lewens vooraf gereël; ons voer ’nRead More →

OPENBAAR DIE EWIGE LEWE MANIFESTING ETERNAL LIFE

OPENBAAR DIE EWIGE LEWE Goeie Nuus vandag met Pastoor Chris uit die Rhapsody of Realities. Hierdie waarheid gee aan hulle die vooruitsig op die ewige lewe wat God aan hulle beloof het nog voor die wêreld geskep is – en Hy kan nie lieg nie. En nou, op die regte tyd, het Hy hierdie boodskap bekendgemaak, en ons verkondig dit aan almal. Dit is deur die opdrag van God ons Verlosser dat ek vertrou word om hierdie werk vir Hom te doen (Titus 1:2-3). Let op wat ons so pas gelees het: God het sy belofte van die ewige lewe deur verkondiging van die boodskapRead More →

DIE LEWE HET GEKOM LIFE HAS COME

DIE LEWE HET GEKOM Goeie Nuus vandag met Pastoor Chris uit die Rhapsody of Realities. Hierdie tekens is wel opgeskryf sodat julle tot die geloof kan kom dat Jesus die Messias is, die Seun van God, en sodat julle deur aan te hou glo, in sy Naam die lewe kan hê (Johannes 20:31). Sonder die ewige lewe is die mens verlore. Hy is ’n ewige gees wat nie net dematerialiseer en vergeet word nie. Hy gaan hel toe! Die Bybel sê die hel is ’n plek van veroordeling, ’n plek van die dood: “Gaan na die ewige vuur wat gereed gemaak is vir die duiwelRead More →

LAAT VREDE IN JOU HART REGEER LET PEACE RULE IN YOUR HEART

LAAT VREDE IN JOU HART REGEER Goeie Nuus vandag met Pastoor Chris uit die Rhapsody of Realities. En God se vrede, wat meer is as wat ’n mens dink, sal oor julle harte en gedagtes die wag hou omdat julle aan Christus Jesus verbonde is (Filippense 4:7). In 2 Korintiërs 2:10-11 het Paulus gesê: “As julle hom iets vergewe, vergewe ek hom ook. Want as ek iets het om te vergewe, het ek dit reeds gedoen ter wille van julle, in die teenwoordigheid van Christus. Die bedoeling is dat ons nie deur Satan uitoorlê word nie! Sy planne is mos nie aan ons onbekend nie!”Read More →

TALE EN VERDUIDELIKING TONGUES AND INTERPRETATION

TALE EN VERDUIDELIKING Goeie Nuus vandag met Pastoor Chris uit die Rhapsody of Realities. Daarom moet elkeen wat in tale praat, ook bid vir die gawe van verduideliking (1 Korintiërs 14:13). As tiener het ek saam met my vriende ’n uitreikveldtog beplan, daarom het ons gereeld vergader, gevas en gebid en profetiese woorde uitgespreek.   Op ’n dag het ek vroeg opgedaag om te bid voor die ander sou arriveer. Terwyl ek gebid het, het ek in tale gepraat. Ek het besef dat ek dinge in die Gees sê wat met die veldtog te make het, maar die woorde het in tale uitgekom en ek hetRead More →