DIE LEWE HET GEKOM LIFE HAS COME

DIE LEWE HET GEKOM

Goeie Nuus vandag met Pastoor Chris uit die Rhapsody of Realities.

Hierdie tekens is wel opgeskryf sodat julle tot die geloof kan kom dat Jesus die Messias is, die Seun van God, en sodat julle deur aan te hou glo, in sy Naam die lewe kan hê (Johannes 20:31).

Sonder die ewige lewe is die mens verlore. Hy is ’n ewige gees wat nie net dematerialiseer en vergeet word nie. Hy gaan hel toe! Die Bybel sê die hel is ’n plek van veroordeling, ’n plek van die dood: “Gaan na die ewige vuur wat gereed gemaak is vir die duiwel en sy bose engele!” (Matteus 25:41). 

Toe Adam teen God gesondig het, het alle mense gesterf. In Romeine 5:12 sê die Bybel: “Toe Adam gesondig het, het sonde in die wêreld ingekom en deur Adam se sonde ook die dood. En so het die dood tot alle mense deurgedring, want almal het gesondig.”Die sonde het die dood gebring. Dit is hoe die dood in alles ingekom het; dit is in alles se aard. Dit is die rede waarom alles in die natuur vergaan. Dit is waarom goed oud word en uitsterf.

Mense leef en word swak, oud en sterf. Dit is alles as gevolg van die reaksie van die natuur op die vloek van die dood. Die dood is die eliminasie van die lewe, die beëindiging van die funksionaliteit van die lewe. God het al hierdie dinge in die tydlose verlede reeds gesien en begryp en Hy het beplan dat die mens die ewige lewe, die onvernietigbare lewe, moes hê!

Almal, die natuur ingesluit, sien uit na die ewige lewe! Hulle het lewe nodig, want daar is dood in alles. Romeine 8:20 sê: “Want teen sy wil is die ganse skepping in ’n sinnelose kringloop van aftakeling vasgevang as gevolg van God se straf op die eerste mense se ongehoorsaamheid. Die ganse skepping sien uit na die dag wanneer dit ook self van die slawediens aan hierdie verganklikheid bevry sal word en deel sal kry aan die heerlike vryheid van God se kinders” watter hoop? Die hoop op die ewige lewe wat God, wat nie kan lieg nie, belowe het reeds voor die wêreld tot stand gekom (Titus 1:2).

Dan bring Johannes die goeie nuus waarvan ons in ons temavers lees. 1 Johannes 5:11 sê: “En dit is die inhoud van sy getuienis: God het aan ons die ewige lewe gegee, en dié lewe bestaan in ’n hegte verhouding met sy Seun.” Jy het nou die ewige lewe wat beteken dat jy in die tydlose sone is; jy het van die dood na die lewe oorgegaan. Terwyl die dood in die wêreld werk, werk die lewe in jou en alles wat aan jou verbind is. Halleluja!

BELYDENIS

Die Here het my geroep met ’n heilige roeping, volgens sy eie doel en genade. Hy het die dood afgeskaf en het die lewe en onsterflikheid deur die evangelie aan die lig gebring. Jesus het die dood verslaan en nou het ek die alles-oorwinnende, onverwelklike lewe van God in my. Eer aan God tot in ewigheid.

VERDERE STUDIE:

1 Johannes 5:11-13; Johannes 3:35-36

NuusNews Rhapsody share
Goeie Nuus! Word deel van die wêreld se grootste evangelisasie netwerk:

Ondersteun heelhartig die grootste daaglikse toewydingsbundel in die wêreld, die Rhapsody of Realities met Nuus.News. Word deel van die verspreidingsnetwerk van die grootste evangelisasie beweging in die wêreld saam met Pastor Chris Oyakhilome. Die Rhapsody word maandeliks versprei en maandeliks vertaal in meer as 1,000 tale! Sedert die stigting van die Rhapsody of Realities dagstukkie is reeds meer as 1,000,000,000 (ja jy het reg gelees: 1 BILJOEN) in beide gedrukte en digitale kopieë versprei! Min mense in Suid Afrika weet dit – versprei die woord! Die Rhapsody word tans versprei in elke bekende gebied van die wêreld. Kom vat hande en word deel van die wêreld-wye beweging! 

Hab 2:14 “For the earth shall be filled with the knowledge of the glory of the LORD, as the waters cover the sea.”

Wie kan baatvind met die Rhapsody?

  • Enigiemand wat betrokke wil raak met die verspreiding van die Goeie Nuus van die Evangelie van Jesus Christus. Indien jy net die wêreld se grootste dagstukkie wil geniet en dieselfde gebed hardop bid met miljoene Christene reg oor die wêreld in eenheid van gees, is jy welkom om die Rhapsody te kry vir jouself.
  • Die gedrukte Rhapsody is egter ‘n fantastiese evangelisasie instrument en geselskap-aanknoper wat jy jouself (of groot evangelisasie groepe) kan gebruik om ander meer effektief te bereik.  
  •  The Rhapsody is ook ‘n wonderlike aanwins vir Pastore van kerke wat nie hulle eie dagstukkie publikasie het nie, maar tog wil hê dat hulle kerk een moet hê om die gemeente te groei tot geestelike volwassenheid. Die Rhapsody is propvol inhoud en idees vir preke.
  • Verder, kan jy dalk nie self na ‘n ver-afgeleë land gaan om mense daar met die Goeie Evangelie te bereik nie. Jy kan nou egter ‘n vennoot word van Rhapsody of Realities en gedrukte dagstukkie uitgawes stuur na enige land wat jy verkies. Iemand sal dit daar namens jou versprei en dis die ideale manier om die nasies te bereik, selfs van die huis af.

Raak betrokke en kry jou persoonlike kopie van die Rhapsody by Nuus.News of direk by: 

www.rhapsodyofrealities.org

LIFE HAS COME

Good News today with Pastor Chris from the Rhapsody of Realities.

But these are written, that ye might believe that Jesus is the Christ, the Son of God; and that believing ye might have life through his name (John 20:31).

Without eternal life, man is lost. He’s an eternal spirit that won’t just dematerialize and be forgotten. He goes to hell! The Bible says hell is the place of condemnation, the place of death, “… prepared for the devil and his angels” (Matthew 25:41).

When Adam sinned against God, all men died. In Romans 5:12, the Bible says, “Wherefore, as by one man sin entered into the world, and death by sin; and so death passed upon all men, for that all have sinned.” Sin brought death. That’s how death came to be in everything; it’s in all of nature. It’s the reason everything in the natural world degenerates. It’s the reason things get old and go extinct.

Men live and become weak, grow old and they pass on. It’s all because of the response of nature to the curse of death. Death is the elimination of life, the cessation of the functionality of life. God understood and saw all of these from the dateless past and planned that man should have eternal life; the indestructible life!

Everyone, including all of nature, has been looking forward to eternal life! They needed life, because there was death in everything. Romans 8:20 says, “For the creature was made subject to vanity, not willingly, but by reason of him who hath subjected the same in hope”; what hope? The hope of eternal life which God that cannot lie, promised before the world began (Titus 1:2)!

Then John brings the good news, which we read in our theme verse. 1 John 5:11 says, “And this is the record, that God hath given to us eternal life, and this life is in his Son.” You have eternal life now, meaning you’re in the ageless zone; you’ve passed from death to life. Whereas death works in the world, life works in you and everything that’s connected to you. Hallelujah!

CONFESSION

The Lord has called me with a holy calling, according to His own purpose and grace. He’s abolished death and has brought life and immortality to light through the Gospel. Death has been defeated by Jesus, and now I have the all-conquering, unfading life of God in me. Glory to God forever!

FURTHER STUDY:

1 John 5:11-13; John 3:35-36

NuusNews Rhapsody share2
Good News! Become part of the world's biggest evangelism network:

Start supporting the world’s biggest daily devotional, the Rhapsody of Realities with Nuus.News. Become a partner of the distribution network of one of the biggest evangelism movements on earth today with Pastor Chris Oyakhilome. The Rhapsody is printed and distributed monthly and is translated monthly in more than 1,000 languages! Since the inception of the devotional has more than 1,000,000,000 (yes: you have read right: 1 BILLION) copies printed and digital, been distributed! Few people in South Africa know it – spread the word! The Rhapsody is currently being distributed in every known territory known to man. Be part of the world wide movement! 

Hab 2:14 “For the earth shall be filled with the knowledge of the glory of the LORD, as the waters cover the sea.”

Who can benefit from the Rhapsody?

  • Anyone really. If you just want to enjoy the world’s biggest daily devotional and pray the same prayer out loud with millions of Christians all over the world in unity of spirit, you are welcome to get the Rhapsody for yourself.
  • However the printed Rhapsody is a great evangelism tool and also a conversation starter that can help yourself (as well as big evangelism groups) to reach other people more effectively.
  • The Rhapsody is great for Pastors of churches that don’t have their own daily devotional but want their church to have one and build the church to maturity. As proven over many years, used by Pastors and leaders all over the world, the Rhapsody is always full of  rich content and ideas for any sermon.
  • Furthermore, you might not be able to go to a far away foreign country yourself in order to reach people with the Gospel. You can now however partner with Rhapsody of Realities and send devotionals to any country in the world you choose. Someone will distribute it there on your behalf and its an ideal way to reach the nations, even from home.

Get involved and get your personal copy of the Rhapsody from Nuus.News or directly at:

www.rhapsodyofrealities.org

NUUSNEWS RHAPSODY SPONSOR
Slider

Deel gerus opbouende kommentaar oor vandag se Rhapsody op Nuus.News:
-
Enjoy sharing an uplifting comment on today's Rhapsody below with Nuus.News:
-

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *