OPENBAAR DIE EWIGE LEWE MANIFESTING ETERNAL LIFE

OPENBAAR DIE EWIGE LEWE

Goeie Nuus vandag met Pastoor Chris uit die Rhapsody of Realities.

Hierdie waarheid gee aan hulle die vooruitsig op die ewige lewe wat God aan hulle beloof het nog voor die wêreld geskep is – en Hy kan nie lieg nie. En nou, op die regte tyd, het Hy hierdie boodskap bekendgemaak, en ons verkondig dit aan almal. Dit is deur die opdrag van God ons Verlosser dat ek vertrou word om hierdie werk vir Hom te doen (Titus 1:2-3).

Let op wat ons so pas gelees het: God het sy belofte van die ewige lewe deur verkondiging van die boodskap bekendgemaak; aan wie? Aan elke skepsel; nie net mense nie. Jesus sê in Markus 16:15: “Gaan die hele wêreld in en verkondig die Goeie Nuus aan almal, oral.” 

Die probleem is dat ons die verlossingsboodskap net aan mense verkondig het, gevolglik leef ons in ’n omgewing wat teen ons werk.

Omgewingsagteruitgang is aan die toeneem, want ons preek nie vir die hele skepping nie. Dit is die rede waarom Paulus uitroep: “Die skepping smag na daardie dag wanneer God sy kinders openlik bekend sal stel” (Romeine 8:19). Die hele skepping kreun van pyn, want die skepping is in slawerny en wag om bevry te word tot die heerlike vryheid van God se kinders.

Ek het hierdie waarheid eers as tiener ontdek en dit selfs vir my ouers geleer. Ek het vir my pa gesê: “Alles in die lewe het intelligensie, daarom kan jy met jou besittings praat, praat met jou motors en hulle sal nooit gaan staan of breek nie. Praat met hulle.” Toe ek hierdie dinge gesê het, het ek vreemd geklink, maar dit is wat ons moet doen.

Jy kan met jou klere, meubels, ensovoorts praat. Alles in die lewe wag op jou openbaring; wag dat jy hulle sal bevry. Wanneer jy dit doen, sal jy agterkom dat jy altyd vars is en altyd vooruitgaan. Jy sal in alles om jou die lewe in werking sien. Die bonatuurlike word ’n alledaagse ervaring wanneer jy die ewige lewe openbaar. Halleluja!

BELYDENIS

Ek spreek seëninge oor alles om my uit. Ek bring bevryding aan elke wese in my wêreld. Ek bring hulle uit slawerny en verganklikheid na die heerlike vryheid van God se kinders. Ek erken God se teenwoordigheid in my lewe, daarom dra ek sy prag, uitnemendheid en volmaaktheid oor. Amen.

VERDERE STUDIE:

2 Timótheüs 1:8-10; Markus 16:15; Titus 1:2-3

NuusNews Rhapsody share
Goeie Nuus! Word deel van die wêreld se grootste evangelisasie netwerk:

Ondersteun heelhartig die grootste daaglikse toewydingsbundel in die wêreld, die Rhapsody of Realities met Nuus.News. Word deel van die verspreidingsnetwerk van die grootste evangelisasie beweging in die wêreld saam met Pastor Chris Oyakhilome. Die Rhapsody word maandeliks versprei en maandeliks vertaal in meer as 1,000 tale! Sedert die stigting van die Rhapsody of Realities dagstukkie is reeds meer as 1,000,000,000 (ja jy het reg gelees: 1 BILJOEN) in beide gedrukte en digitale kopieë versprei! Min mense in Suid Afrika weet dit – versprei die woord! Die Rhapsody word tans versprei in elke bekende gebied van die wêreld. Kom vat hande en word deel van die wêreld-wye beweging! 

Hab 2:14 “For the earth shall be filled with the knowledge of the glory of the LORD, as the waters cover the sea.”

Wie kan baatvind met die Rhapsody?

  • Enigiemand wat betrokke wil raak met die verspreiding van die Goeie Nuus van die Evangelie van Jesus Christus. Indien jy net die wêreld se grootste dagstukkie wil geniet en dieselfde gebed hardop bid met miljoene Christene reg oor die wêreld in eenheid van gees, is jy welkom om die Rhapsody te kry vir jouself.
  • Die gedrukte Rhapsody is egter ‘n fantastiese evangelisasie instrument en geselskap-aanknoper wat jy jouself (of groot evangelisasie groepe) kan gebruik om ander meer effektief te bereik.  
  •  The Rhapsody is ook ‘n wonderlike aanwins vir Pastore van kerke wat nie hulle eie dagstukkie publikasie het nie, maar tog wil hê dat hulle kerk een moet hê om die gemeente te groei tot geestelike volwassenheid. Die Rhapsody is propvol inhoud en idees vir preke.
  • Verder, kan jy dalk nie self na ‘n ver-afgeleë land gaan om mense daar met die Goeie Evangelie te bereik nie. Jy kan nou egter ‘n vennoot word van Rhapsody of Realities en gedrukte dagstukkie uitgawes stuur na enige land wat jy verkies. Iemand sal dit daar namens jou versprei en dis die ideale manier om die nasies te bereik, selfs van die huis af.

Raak betrokke en kry jou persoonlike kopie van die Rhapsody by Nuus.News of direk by: 

www.rhapsodyofrealities.org

MANIFESTING ETERNAL LIFE

Good News today with Pastor Chris from the Rhapsody of Realities.

In hope of eternal life, which God, that cannot lie, promised before the world began; But hath in due times manifested his word through preaching, which is committed unto me according to the commandment of God our Saviour (Titus 1:2-3).

Notice what we just read: God manifested His word of promise for eternal life through “preaching”; preaching to who? To every creature, not just people. Jesus said in Mark 16:15, “…Go ye into all the world, and preach the gospel to every creature.”

The problem is that we’ve only been preaching the salvation message to human beings; consequently, we’re living in an environment that’s working against us.

Environmental degradation is on the rise, because we’re not preaching to all creation. This is the reason Paul cries out: “For the earnest expectation of the creature (creation) waiteth for the manifestation of the sons of God” (Romans 8:19). The whole creation is groaning in pain, because the creation is in bondage, waiting to be liberated into the glorious liberty of the sons of God.

I first discovered this truth as a teenager and taught it even to my parents. I’d say to my dad, “Everything in life has intelligence; therefore, you can talk to your belongings; talk to your cars and they’ll never be grounded or immobile. Preach to them.” When I said those things, I sounded weird. But this is what we’ve been commissioned to do.

You can preach to your clothes, furniture, etc. Everything in life is waiting for your manifestation; waiting for you to liberate them. And when you do this, you’ll discover that in your life, you’re always new, always advancing; you see life working in everything around you. The supernatural becomes an everyday occurrence, because you’re manifesting eternal life. Hallelujah!

CONFESSION

I speak blessings to everything around me. I bring deliverance to every creature in my world, taking them out of bondage and corruption, into the glorious liberty of the sons of God. I acknowledge God’s divine presence in my life; therefore, His splendour, excellence and perfection are expressed through me. Amen.

FURTHER STUDY:

2 Timothy 1:8-10; Mark 16:15 NIV; Titus 1:2-3 AMPC

NuusNews Rhapsody share2
Good News! Become part of the world's biggest evangelism network:

Start supporting the world’s biggest daily devotional, the Rhapsody of Realities with Nuus.News. Become a partner of the distribution network of one of the biggest evangelism movements on earth today with Pastor Chris Oyakhilome. The Rhapsody is printed and distributed monthly and is translated monthly in more than 1,000 languages! Since the inception of the devotional has more than 1,000,000,000 (yes: you have read right: 1 BILLION) copies printed and digital, been distributed! Few people in South Africa know it – spread the word! The Rhapsody is currently being distributed in every known territory known to man. Be part of the world wide movement! 

Hab 2:14 “For the earth shall be filled with the knowledge of the glory of the LORD, as the waters cover the sea.”

Who can benefit from the Rhapsody?

  • Anyone really. If you just want to enjoy the world’s biggest daily devotional and pray the same prayer out loud with millions of Christians all over the world in unity of spirit, you are welcome to get the Rhapsody for yourself.
  • However the printed Rhapsody is a great evangelism tool and also a conversation starter that can help yourself (as well as big evangelism groups) to reach other people more effectively.
  • The Rhapsody is great for Pastors of churches that don’t have their own daily devotional but want their church to have one and build the church to maturity. As proven over many years, used by Pastors and leaders all over the world, the Rhapsody is always full of  rich content and ideas for any sermon.
  • Furthermore, you might not be able to go to a far away foreign country yourself in order to reach people with the Gospel. You can now however partner with Rhapsody of Realities and send devotionals to any country in the world you choose. Someone will distribute it there on your behalf and its an ideal way to reach the nations, even from home.

Get involved and get your personal copy of the Rhapsody from Nuus.News or directly at:

www.rhapsodyofrealities.org

NUUSNEWS RHAPSODY SPONSOR
Slider

Deel gerus opbouende kommentaar oor vandag se Rhapsody op Nuus.News:
-
Enjoy sharing an uplifting comment on today's Rhapsody below with Nuus.News:
-

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *