JY VOER ’N DRAAIBOEK UIT YOU’RE ACTING OUT A SCRIPT

JY VOER ’N DRAAIBOEK UIT

Goeie Nuus vandag met Pastoor Chris uit die Rhapsody of Realities.

Die Amplified Bible sê: “For we are God’s [own] handiwork (His workmanship), recreated in Christ Jesus, [born anew] that we may do those good works which God predestined (planned beforehand) for us [taking paths which He prepared ahead of time], that we should walk in them [living the good life which He prearranged and made ready for us to live.]” (Efesiërs 2:10 AMPC).

Dit is so mooi en inspirerend; dit wys dat vooraf bestemming in ons werk. As kinders van God is ons lewens vooraf gereël; ons voer ’n draaiboek uit wat deur die beste en grootste draaiboekskrywer van alle tye geskryf is – die Heilige Gees.

Dit herinner aan Jesus se woorde waarna daar in Hebreërs 10:7 verwys word. Hy het gesê: “…Kyk, Ek het gekom, o God, om U wil uit te voer – so staan dit van My in die Skrif geskryf.” Sy daaglikse lewe op aarde was ’n vervulling van dit wat oor Hom geskryf is, nog voor die wêreld begin het. Op baie plekke in die Skrif, met verwysing na Jesus, vind jy stellings soos: “Dat dit in vervulling sou kom wat deur die profeet Jesaja gespreek is.” Jesus het die draaiboek wat reeds oor Hom geskryf is, uitgevoer. Dit is dieselfde met ons vandag.

Alles wat met jou gebeur, hetsy goed of sleg, is nie per ongeluk nie. Daar gebeur niks met jou vandag wat vir God ’n verrassing is nie. Hy het alles ontwerp om vir jou ten goede mee te werk (Romeine 8:28). Soos ons in ons temavers lees, is jou pad vooraf voorberei. Daar is geen nederlaag of mislukking in jou draaiboek nie en die draaiboek gaan nie verander nie.

Jou werk is bloot om jou rol te speel en nie die draaiboek te herskryf nie. Moenie probeer om God iets te maak “doen” nie. Hy het reeds alles gedoen en vir jou gegee wat jy vir ’n uitstekende lewe benodig. Dit is wat die draaiboek (sy Woord) toon. Lei jou lewe volgens die Skrif. Aanvaar en verklaar wat Hy oor jou gesê het en jy sal ’n wonderlike, uitstekende, doelgerigte lewe hê.

BELYDENIS

Ek weet wie ek is. Ek is met God vervul, deur die Heilige Gees, en doen die werke wat Hy vooraf vir my berei het. Ek loop op sy voorafbepaalde pad vir my en op daardie pad is daar gesondheid, oorvloed, ewige oorwinning en volmaaktheid van alles aangaande my. Amen.

VERDERE STUDIE:

Efésiërs 1:11; 1 Petrus 2:9; Romeine 8:29-30

NuusNews Rhapsody share
Goeie Nuus! Word deel van die wêreld se grootste evangelisasie netwerk:

Ondersteun heelhartig die grootste daaglikse toewydingsbundel in die wêreld, die Rhapsody of Realities met Nuus.News. Word deel van die verspreidingsnetwerk van die grootste evangelisasie beweging in die wêreld saam met Pastor Chris Oyakhilome. Die Rhapsody word maandeliks versprei en maandeliks vertaal in meer as 1,000 tale! Sedert die stigting van die Rhapsody of Realities dagstukkie is reeds meer as 1,000,000,000 (ja jy het reg gelees: 1 BILJOEN) in beide gedrukte en digitale kopieë versprei! Min mense in Suid Afrika weet dit – versprei die woord! Die Rhapsody word tans versprei in elke bekende gebied van die wêreld. Kom vat hande en word deel van die wêreld-wye beweging! 

Hab 2:14 “For the earth shall be filled with the knowledge of the glory of the LORD, as the waters cover the sea.”

Wie kan baatvind met die Rhapsody?

  • Enigiemand wat betrokke wil raak met die verspreiding van die Goeie Nuus van die Evangelie van Jesus Christus. Indien jy net die wêreld se grootste dagstukkie wil geniet en dieselfde gebed hardop bid met miljoene Christene reg oor die wêreld in eenheid van gees, is jy welkom om die Rhapsody te kry vir jouself.
  • Die gedrukte Rhapsody is egter ‘n fantastiese evangelisasie instrument en geselskap-aanknoper wat jy jouself (of groot evangelisasie groepe) kan gebruik om ander meer effektief te bereik.  
  •  The Rhapsody is ook ‘n wonderlike aanwins vir Pastore van kerke wat nie hulle eie dagstukkie publikasie het nie, maar tog wil hê dat hulle kerk een moet hê om die gemeente te groei tot geestelike volwassenheid. Die Rhapsody is propvol inhoud en idees vir preke.
  • Verder, kan jy dalk nie self na ‘n ver-afgeleë land gaan om mense daar met die Goeie Evangelie te bereik nie. Jy kan nou egter ‘n vennoot word van Rhapsody of Realities en gedrukte dagstukkie uitgawes stuur na enige land wat jy verkies. Iemand sal dit daar namens jou versprei en dis die ideale manier om die nasies te bereik, selfs van die huis af.

Raak betrokke en kry jou persoonlike kopie van die Rhapsody by Nuus.News of direk by: 

www.rhapsodyofrealities.org

YOU’RE ACTING OUT A SCRIPT

Good News today with Pastor Chris from the Rhapsody of Realities.

For we are God’s [own] handiwork (His workmanship), recreated in Christ Jesus, [born anew] that we may do those good works which God predestined (planned beforehand) for us [taking paths which He prepared ahead of time], that we should walk in them [living the good life which He prearranged and made ready for us to live] (Ephesians 2:10 AMPC).

How beautiful and inspiring this is; it shows that predestination is at work in us. As God’s children, our lives have been prearranged; we’re acting out a script written by the best and greatest Scriptwriter of all time—the Holy Spirit.

It reminds of the words of Jesus referenced in Hebrews 10:7; He said, “…Lo, I come (in the volume of the book it is written of me,) to do thy will, O God.” His day-to-day life when He walked the earth was a fulfilment of that which was written concerning Him before the world began. In many places in the Scriptures, referring to Jesus, you’d find statements such as, “That it might be fulfilled which was spoken by the Lord through the Prophet.” Jesus acted out the script that was already written about Him. It’s the same with us today.

Everything that happens to you, whether good or bad, isn’t an accident; there’s nothing happening to you today that’s a surprise to God. He fashioned all things to work out together for your good (Romans 8:28). As read in our theme verse, your path has been prepared ahead of time. There’s neither defeat nor failure in that script. And the script isn’t going to change.

Yours is to simply play your role, and not try to rewrite the script. Don’t try to make God “do” something; He’s already done everything and given you everything you require for an excellent life. That’s what the script (His Word) shows. Live your life according to the script. Accept and declare what He’s said concerning you and you’d live a glorious and excellent life of purpose.

CONFESSION

I know who I am. I’m full of God by the Holy Spirit, doing the works which He planned for me ahead of time. I’m walking in His predestined path for me and in that path, there’s health, abundance, perpetual victory and perfection of all that concerns me. Amen.

FURTHER STUDY:

Ephesians 1:11; 1 Peter 2:9; Romans 8:29-30

NuusNews Rhapsody share2
Good News! Become part of the world's biggest evangelism network:

Start supporting the world’s biggest daily devotional, the Rhapsody of Realities with Nuus.News. Become a partner of the distribution network of one of the biggest evangelism movements on earth today with Pastor Chris Oyakhilome. The Rhapsody is printed and distributed monthly and is translated monthly in more than 1,000 languages! Since the inception of the devotional has more than 1,000,000,000 (yes: you have read right: 1 BILLION) copies printed and digital, been distributed! Few people in South Africa know it – spread the word! The Rhapsody is currently being distributed in every known territory known to man. Be part of the world wide movement! 

Hab 2:14 “For the earth shall be filled with the knowledge of the glory of the LORD, as the waters cover the sea.”

Who can benefit from the Rhapsody?

  • Anyone really. If you just want to enjoy the world’s biggest daily devotional and pray the same prayer out loud with millions of Christians all over the world in unity of spirit, you are welcome to get the Rhapsody for yourself.
  • However the printed Rhapsody is a great evangelism tool and also a conversation starter that can help yourself (as well as big evangelism groups) to reach other people more effectively.
  • The Rhapsody is great for Pastors of churches that don’t have their own daily devotional but want their church to have one and build the church to maturity. As proven over many years, used by Pastors and leaders all over the world, the Rhapsody is always full of  rich content and ideas for any sermon.
  • Furthermore, you might not be able to go to a far away foreign country yourself in order to reach people with the Gospel. You can now however partner with Rhapsody of Realities and send devotionals to any country in the world you choose. Someone will distribute it there on your behalf and its an ideal way to reach the nations, even from home.

Get involved and get your personal copy of the Rhapsody from Nuus.News or directly at:

www.rhapsodyofrealities.org

NUUSNEWS RHAPSODY SPONSOR
Slider

Deel gerus opbouende kommentaar oor vandag se Rhapsody op Nuus.News:
-
Enjoy sharing an uplifting comment on today's Rhapsody below with Nuus.News:
-

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *