DIE “WETE” VAN GELOOF
THE “KNOWING” OF FAITH
DIE “WETE” VAN GELOOF Goeie Nuus vandag met Pastoor Chris uit die Rhapsody of Realities. Wat is geloof dan? Dit is ’n vaste versekering dat die dinge waarna ons uitsien, inderdaad sal gebeur. Dit is die bewys dat God die dinge wat ons nog nie kan sien nie, waar sal maak (Hebreërs 11:1). Ons verhouding met die Here is een van geloof. Dit maak nie saak hoe jy “voel” nie, menslike gevoelens het niks daarmee uit te waai nie. Baie keer kan ons ervaring van Hom en met Hom nie met woorde beskryf word nie, maar daar is ’n diep “wete”, ’n bewustheid in jouRead More →










