NuusNews Rhapsody 2020 1 24

NIKS KAN JOU BEPERK NIE Afrikaans (Kliek om die Rhapsody te lees in Afrikaans) Toe het Hy gesê: Pas op! Moenie gierig wees nie. Ware lewe word nie gemeet aan hoeveel ons besit nie (Lukas 12:15). In Genesis 37 lees ons hoe Josef se broers tteen hom opgestaan het en hom as slaaf verkoop het. As ’n slaaf in Potifar se huis kon Josef gesit en huil het; bitter oor wat sy broers aan hom gedoen het. Sy klagtes sou in ’n sekere sin geldig gewees het, maar hy was nie van plan om enige verskoning vir mislukking te gee nie. Die Bybel sê: “DieRead More →

NuusNews Rhapsody 2020 1 23

OORGEBRING NA DIE KONINKRYK VAN SY GELIEFDE SEUN Afrikaans (Kliek om die Rhapsody te lees in Afrikaans) Altyd die Vader dank dat Hy julle geskik gemaak het om in die erfenis van God se mense te deel, die erfenis wat wag vir mense wat volgens sy wil lewe. Hy het ons verlos uit die mag van die duisternis en ons oorgebring onder die koningheerskappy van sy geliefde Seun (Kolossense 1:12-13). In die vers hierbo verklaar die Woord dat die Vader ons nie net bekwaam gemaak het om te in die erfenis van die heiliges in die lig nie, maar ons ook “verlos” het uit dieRead More →

NuusNews Rhapsody 2020 1 22

SELFONDERHOUDEND IN HOM Afrikaans (Kliek om die Rhapsody te lees in Afrikaans) Alles waaroor die Vader beskik, behoort ook aan My; daarom dat Ek gesê het: Wat Hy van My ontvang, sal Hy aan julle meedeel (Johannes 16:15). In Eksodus 3, toe God aan Moses verskyn en vir hom gesê het dat hy die Israeliete uit Egipte sou verlos, het Moses die Here gevra: “As ek by die volk van Israel kom en vir hulle sê: ‘Die God van julle voorouers het my na julle toe gestuur,’ sal hulle my nie glo nie. Hulle sal vra: ‘En wie is Hy eintlik?’ Wat moet ek danRead More →

NuusNews Rhapsody 2020 1 21

GODDELIKE TOEGANG Afrikaans (Kliek om die Rhapsody te lees in Afrikaans) …Wie weet of dit nie miskien juis met die oog op ’n tyd soos hierdie is dat jy koningin geword het nie! (Ester 4:14). Daar is mense wat God in hierdie wêreld geplaas het om ander toegang te gee; tot rykdom, tot krag, tot hulpbronne, ensovoorts. Hy het iemand geroep om jou ‘toegang’ te wees en sonder daardie persoon sou jy dalk nooit daardie toegang gehad het nie. Om met mense te werk, om mense te seën, gebruik Hy ander mense. Let op wat God vir Elia gesê het in 1 Konings 17:9: “GaanRead More →

NuusNews Rhapsody 2020 1 20

BEDINK CHRISTUS Afrikaans (Kliek om die Rhapsody te lees in Afrikaans) God het besluit om aan hulle bekend te maak hoe wonderlik die heerlikheid van hierdie geheim vir alle volke is. Die geheim is: Christus leef in julle. Dit is die vooruitsig dat julle in die hemelse heerlikheid sal deel (Kolossense 1:27). “Christus in jou” is nie ’n godsdienstige term nie. Dit is ’n goddelike realiteit, maar baie mense verstaan nie die krag in en belangrikheid van hierdie realiteit nie. Dit is die rede vir die kopsere en koors waaroor hulle kla; dit is hoekom hulle wakker word met kanker, diabetes en allerhande snaakse goedRead More →

NuusNews Rhapsody 2020 1 19

MOENIE BANG WEES NIE Afrikaans (Kliek om die Rhapsody te lees in Afrikaans) Toe ek Hom sien, het ek voor sy voete neergeval soos ’n lyk. Hy het sy regterhand op my gelê en gesê: “Hou op om bang te wees, Ek is die Eerste en die Laaste (Openbaring 1:17). Wanneer jy die Skrif bestudeer sal jy oplet dat God oor en oor vir ons sê: “moenie bang wees nie.” Of dit nou oggend, middag, of aand is; ongeag wat jy hoor, of watter simptome jy voel, Hy wil nie vrees in jou hart hê nie. Hy weet alles; Hy ken die toekoms en kanRead More →

NuusNews Rhapsody 2020 1 18

ONBELEMMERDE VOORUITGANG Afrikaans (Kliek om die Rhapsody te lees) Gee jou volle aandag aan hierdie sake. Werp jouself in jou werksaamhede sodat almal jou vordering kan sien (1 Timoteus 4:15). Die woord “sien” is in Grieks “phaneros” wat beteken om in die buiteland te versprei, of iets of iemand te laat skyn. Die Gees laat ons hier, deur die apostel Paulus, weet wat bepeinsing van God se Woord vir jou doen: dit veroorsaak dat jou welvaart en sukses na die buiteland versprei. Halleluja! Dieselfde waarheid word in Josua 1:8 onthul; die Woord dryf jou vooruitgang. Die Here het vir Josua gesê: “Hou hierdie wetboek altydRead More →

NuusNews Rhapsody 2020 1 17

ONBELEMMERDE VOORUITGANG Afrikaans (Kliek om die Rhapsody te lees) Gee jou volle aandag aan hierdie sake. Werp jouself in jou werksaamhede sodat almal jou vordering kan sien (1 Timoteus 4:15). Die woord “sien” is in Grieks “phaneros” wat beteken om in die buiteland te versprei, of iets of iemand te laat skyn. Die Gees laat ons hier, deur die apostel Paulus, weet wat bepeinsing van God se Woord vir jou doen: dit veroorsaak dat jou welvaart en sukses na die buiteland versprei. Halleluja! Dieselfde waarheid word in Josua 1:8 onthul; die Woord dryf jou vooruitgang. Die Here het vir Josua gesê: “Hou hierdie wetboek altydRead More →

NuusNews Rhapsody 2020 1 16

WEES BEWUS VAN CHRISTUS IN JOU Afrikaans (Kliek om die Rhapsody te lees) Watter ooreenkoms het die tempel van God met afgode? Ons is mos die tempel van die lewende God. Dit is soos God gesê het: Ek sal onder hulle woon en rondbeweeg, en Ek sal hulle God wees en hulle sal my volk wees (2 Korintiërs 6:16). Die kern van die Christendom is dat Christus letterlik in jou woon, deur die Heilige Gees. Dit is waarom Jesus gekom het, om ’n verhouding en eenheid met God moontlik te maak. Deur daardie gemeenskap het ons die ewige lewe gekry – die lewe en dieRead More →

NuusNews Rhapsody 2020 1 15

WANDEL IN DIE GEES Afrikaans Maar julle word nie deur julle sondige natuur beheer nie. Julle word beheer deur die Gees omdat die Gees van God in julle woon. Onthou, iemand wat nie die Gees van Christus het nie, is nie een van sy mense nie! (Romeine 8:9). Daar is Christene wat nog maklik beheer word deur hul sondige natuur en sintuie. Hulle bid dus altyd en vra dat die Here hulle moet help om die vlees met sy hartstogte en begeertes te oorwin. Dit stem nie ooreen met die Woord nie: “…Maar dié wat aan Christus Jesus behoort, het die hartstogte en die begeertesRead More →