DAGSTUKKIES UIT DIE BYBEL: DIE WOORD IS ONS LEIDENDE BEGINSEL Die Heilige Gees leer ons duidelikdat in die laaste tye sommige mensesal wegdraai van wat ons glo; hullesal leuengeeste volg en leerstellingswat van bose geeste af kom(1 Timoteus 4:1). In hierdie eindtyd vóór die wegraping van diekerk, is afvalligheid een van die verskynsels watons sal aanskou (2 Tessalonisense 2:3). Baie sal van diegeloof afvallig raak, omdat hulle ag gee op verleidendegeeste – geeste wat mense lok om nie in God te glonie, om nie die waarheid te glo nie. Hierdie geestelok mense van die regte pad af om aandag te gee aanleringe, bewerings en instruksiesRead More →

DAGSTUKKIES UIT DIE BYBEL: GEREGTIGHEID GEE JOU HEERSKAPPY Die oortreding van hierdie een mens,Adam, het veroorsaak dat die dood oorons regeer, maar deur die een mens,Jesus Christus, word vir ons nog veelmeer gegee (Romeine 5:17). Die letterlike vertaling van die woord “regeer”in die vers hierbo is “koning” of “koningwees”; dit is die werkwoord van koningskap. Jy soudus kan sê, “Diegene wat oorvloed van genade endie gawe van geregtigheid ontvang, sal “koning” of“konings wees” in die lewe” deur Jesus Christus.Openbaring 1:6 sê dat Hy ons konings en priestersvir God gemaak het; en wat doen konings? Hulle heersen regeer; hulle oefen gesag en heerskappy uit oor hulryk.Read More →

DAGSTUKKIES UIT DIE BYBEL: DIE WOORD IN JOU Laat die rykdom van alles wat Christusons leer, julle leefstyl bepaal…(Kolossense 3:16). Jou reaksie op uitdagings en teëspoed van dielewe sal wees tot die mate waarin die Woordryklik in jou gees neergelê word. Op die dag van ‘nkrisis kan jy slegs uit die bron, van die Woord in jou,trek. As die Woord nie ryklik in jou woon nie, sal joureaksie uit jou kop en uit vrees wees; en dit sal niewerk nie. Neem byvoorbeeld dat ‘n situasie in jou gesondheidontstaan het; as jy jouself deur die jare met die Woordgeprogrammeer het, sal jy ongesteurd wees, ongeagdie slegteRead More →

DAGSTUKKIES UIT DIE BYBEL: BEVORDER SY GEREGTIGHEID Want uit die ooste of weste, of selfsuit die woestyn, kom daar geenverheffing nie (Psalm 75:6). As God jou in ‘n bepaalde werk of besigheidplaas, gaan dit nie oor die kantoor of jouaanstelling nie. Wat vir hom belangrik is, is hoe effektiefjy jou kantoor gebruik om Sy geregtigheid te bevorder.Hy wil hê dat jy passievol moet wees vir die Evangelieen die vestiging van Sy Koninkryk in die harte vanmense en nasies van die aarde. Oral waar jy is, wees besig vir die Here. Staanvir Hom. Jy is Sy ambassadeur en ‘n bedienaar vanversoening (2 Korintiërs 5:20-21). Wat dieRead More →

DAGSTUKKIES UIT DIE BYBEL: DIE WOORD EN JOU ONDERVINDING Stry die goeie stryd vir dit waarin onsglo. Hou stewig vas aan die ewigelewe wat God jou gegee het, en watjy so opreg bely het voor baie getuies(1 Timoteus 6:12). Daar is mense wat sê dat hulle bid, en nieantwoorde ontvang nie. Sommige anderbetreur dat hulle soveel aan God gegee het, maarnooit veel in ruil daarvoor ontvang het nie. Daar isook diegene wat sê, “Ek spreek al lank die Woordoor my liggaam, maar tog is ek siek.” As jy jouselfin soortgelyke situasies bevind, moet jy weet: jouervaring moet nooit jou vertroue in die Woordbeïnvloed nie. DieRead More →

DAGSTUKKIES UIT DIE BYBEL: GEE WAAKSAAMHEID AAN JOU CHRISTUS God het besluit om aan hullebekend te maak hoe wonderlik dieheerlikheid van hierdie geheim viralle volke is. Die geheim is: Christusleef in julle. Dit is die vooruitsig datjulle in die hemelse heerlikheid saldeel (Kolossense 1:27). Die ware wese van die Christendom isChristus in jou, wat Homself in en deur joumanifesteer en uitdruk. Die Christen is dus iemand watdie lewe, aard, karakter en geregtigheid van Christusuitdruk en demonstreer. Dit is een van die dinge watjy nagaan as jy jouself geestelik beoordeel; hoeveeljou optrede, gesindheid, woorde en karakter Christusverpersoonlik. Byvoorbeeld, wanneer jy beledig word, bly jygetrou aan jouRead More →

DAGSTUKKIES UIT DIE BYBEL: WEES OOR NIKS BESORG NIE Moet julle dus nie bekommer en vra:‘Wat sal ons tog eet?’ of: ‘Wat sal onsdrink?’ of: ‘Wat sal ons aantrek?’ nie.Dit is die ongelowiges wat oor hierdiesoort dinge begaan is. Julle hemelseVader weet tog dat julle dit alles nodighet (Matteus 6:31-32). Waarom sal iemand dit lees en nog steedsbekommerd wees oor enigiets in dielewe? Die een wie vir jou gesê het dat jy jou nie oormôre moet bekommer nie, is die eienaar van môre;Hy is bewus daarvan dat alles wat jy benodig vir ‘nuitstekende lewe, reeds beskikbaar gestel is. Weier dusom die las van spanning enRead More →

DAGSTUKKIES UIT DIE BYBEL: DIT WAS TER WILLE VAN JOU

DAGSTUKKIES UIT DIE BYBEL: DIT WAS TER WILLE VAN JOU Julle ken die ongelooflike goedheid van ons Here Jesus Christus. Alhoewel Hy ryk was, het Hy ter wille van julle arm geword sodat julle deur sy armoede ryk kon word (2 Korintiërs 8:9). Die vers hierbo verwys nie na geestelike rykdom en geestelike armoede nie. As jy die hele hoofstuk in konteks bestudeer, sal jy verstaan dat Paulus van finansiële en materiële welvaart gepraat het. Jesus het om ons ontwil sy reputasie, sy rykdom en welvaart neergelê; Hy het alles neergelê en Hom met ons vereenselwig en ons plek ingeneem. Hy het ons geword. AllesRead More →

DAGSTUKKIES UIT DIE BYBEL: HY IS BEDAG OP JOU WERK

DAGSTUKKIES UIT DIE BYBEL: HY IS BEDAG OP JOU WERK For God, the Faithful One, is not unfair. How can he forget the work you have done for him? He remembers the love you demonstrate as you continually serve his beloved ones for the glory of his name (Hebreërs 6:10 TPT). Dit is so inspirerend en ook vertroostend! Alles wat jy vir die Here doen word opgeteken en Hy beloon jou daarvoor. Hy let op jou werk en liefdesarbeid. Miskien is daar vir jou gesê dat jy jou tyd mors, of dwaas is omdat jy die evangelie verkondig en die Here dien soos jy ditRead More →

DAGSTUKKIES UIT DIE BYBEL: TOON SY NATUUR

DAGSTUKKIES UIT DIE BYBEL: TOON SY NATUUR Die Amplified Bible sê: “And be constantly renewed in the spirit of your mind [having a fresh mental and spiritual attitude], And put on the new nature (the regenerate self) created in God’s image, [Godlike] in true righteousness and holiness” (Efesiërs 4:23-24 AMPC). As jy wedergebore is, het jy die lewe en die natuur van God. Jy is herskep, in geregtigheid ware heiligheid, om die wil en die natuur van die Vader te openbaar. Jou gees is herskep na die beeld en gelykenis van God. Met ander woorde, jy is geskape om soos Hy te wees en omRead More →