DAGSTUKKIES UIT DIE BYBEL: DANK GOD ALTYD

DAGSTUKKIES UIT DIE BYBEL: DANK GOD ALTYD Terwyl julle God die Vader altyd vir alles dank in die Naam van onse Here Jesus Christus (Efesiërs 5:20). Die menslike brein bestaan uit twee hoof dele: die linker- en die regterkant. Die linkerkant gebruik jy om te analiseer en berekeninge te doen en te beplan. Dit maak ook verskonings. Wanneer daar byvoorbeeld sekere take is wat jy moet afhandel en jy sê: “Ek is nie seker of ek die ding sal kan doen nie”, om een of ander rede, dan is dit die linkerkant van jou brein wat aan die werk is. Dit produseer redes vir suksesRead More →

DAGSTUKKIES UIT DIE BYBEL: ONDERSOEK JOU EIE GELOOF

DAGSTUKKIES UIT DIE BYBEL: ONDERSOEK JOU EIE GELOOF Ondersoek julself of julle in die geloof is; stel julself op die proef (2 Korintiërs 13:5). Daar is diegene wat dink dat die Here rampe toelaat om te gebeur, of dat Hy is vir die teëspoed wat mense ervaar. Dis soos die ou wat gekla het: “Ek is daar buite besig om God te dien, ek werk elke dag vir Hom en tog het Hy die duiwel toegelaat om my baba dood te maak.” Maar dit kan nie waar wees nie! Die Here is nie verantwoordelik vir die kwaad wat mense aangedoen word of die ongelukke watRead More →

DAGSTUKKIES UIT DIE BYBEL: DIEN DIE HERE MET JOU LEWE

DAGSTUKKIES UIT DIE BYBEL: DIEN DIE HERE MET JOU LEWE Want elkeen wat sy lewe wil red, sal dit verloor; maar elkeen wat sy lewe om My ontwil verloor, hy sal dit red (Lukas 9:24). ‘n Sekere man het sy Christen seun aangeraai om nie te aktief te wees vir Jesus Christus nie. Hy was bekommerd dat die seun sy lewe kon verloor deur Jesus Christus te dien en die evangelie te verkondig. Maar die seun het geantwoord: “Pa, ek doen net wat Jesus gesê het ek moet doen, ek dien Hom met my hele lewe.” Die man het aanstoot geneem en ysig geantwoord: “JyRead More →

DAGSTUKKIES UIT DIE BYBEL: SY KRAG, HEERLIKHEID EN GEREGTIGHEID

DAGSTUKKIES UIT DIE BYBEL: SY KRAG, HEERLIKHEID EN GEREGTIGHEID Kom en geniet saam met ons die Dagstukkies uit die Bybel vandag, Suid Afrika. Die Goeie Nuus  Bybel vers vir vandag en Bybelstudie kom uit  die Rhapsody van Realiteite van Pastoor Chris Oyakhilome, die wêreld se #1 Dagstukkie: “O God, U is my God, ek soek na U, ek smag na U; my hele liggaam verlang na U soos ’n dor land sonder water. Ek het U inderdaad in die heiligdom gesien en u krag en heerlikheid aanskou” (Psalm 63:2-3). Al word die heerlikheid van God en die krag van God soms afwisselend in die SkrifRead More →

DAGSTUKKIES UIT DIE BYBEL: HOU AAN OM JOU WÊRELD MET DIE EVANGELIE TE BEÏNVLOED

DAGSTUKKIES UIT DIE BYBEL: HY IS IN STAAT OM TE KEER DAT JY VAL Kom en geniet saam met ons die Dagstukkies uit die Bybel vandag, Suid Afrika. Die Goeie Nuus  Bybel vers vir vandag en Bybelstudie kom uit  die Rhapsody van Realiteite van Pastoor Chris Oyakhilome, die wêreld se #1 Dagstukkie: “Toe het Hy hulle beveel: “Gaan die hele wêreld in en verkondig die Goeie Nuus aan almal, oral. Elkeen wat glo en gedoop word, sal verlos word. Maar elkeen wat nie glo nie, sal veroordeel word” (Markus 16:15-16). Die verkondiging van die evangelie is nie iets wat jy kies om te doen, ofRead More →

DAGSTUKKIES UIT DIE BYBEL: SONDE-VRY GEBORE

DAGSTUKKIES UIT DIE BYBEL: SONDE-VRY GEBORE Kom en geniet saam met ons die Dagstukkies uit die Bybel vandag, Suid Afrika. Die Goeie Nuus  Bybel vers vir vandag en Bybelstudie kom uit  die Rhapsody van Realiteite van Pastoor Chris Oyakhilome, die wêreld se #1 Dagstukkie: “Verlos van die sonde het julle nou slawe geword van dit wat reg is voor God” (Romeine 6:18). Paulus het dit moeilik gevind om die waarheid in die vers hierbo te kommunikeer, as gevolg van die beperking van die taal. Hy het gesê: “Ek praat op hierdie manier van slawe en base omdat dit makliker is om te verstaan” (Romeine 6:19).Read More →

DAGSTUKKIES UIT DIE BYBEL: HEERSKAPPY OOR DIE DOOD

DAGSTUKKIES UIT DIE BYBEL: HEERSKAPPY OOR DIE DOOD Kom en geniet saam met ons die Dagstukkies uit die Bybel vandag, Suid Afrika. Die Goeie Nuus  Bybel vers vir vandag en Bybelstudie kom uit  die Rhapsody van Realiteite van Pastoor Chris Oyakhilome, die wêreld se #1 Dagstukkie: “Ons weet dit omdat Christus uit die dood opgewek is en nooit weer sal sterf nie. Die dood het geen mag meer oor Hom nie” (Romeine 6:9). Die Skrif hierbo is een van die ongelooflikste verse in die hele Romeine 6 weens die implikasies daarvan. Dit sê nie: “Ons weet dit omdat Jesus uit die dood opgewek is enRead More →

DAGSTUKKIES UIT DIE BYBEL: DOOD VIR DIE SONDE, LEWEND VIR GOD

DAGSTUKKIES UIT DIE BYBEL: DOOD VIR DIE SONDE, LEWEND VIR GOD Kom en geniet saam met ons die Dagstukkies uit die Bybel vandag, Suid Afrika. Die Goeie Nuus  Bybel vers vir vandag en Bybelstudie kom uit  die Rhapsody van Realiteite van Pastoor Chris Oyakhilome, die wêreld se #1 Dagstukkie: “Julle moet dus ook vir seker weet dat julle vir die sonde dood is, en nou vir God lewe deurdat julle met Christus Jesus één is” (Romeine 6:11). Die vers hierbo onthul ’n diepe huidige waarheid oor die nuwe skepping: hy is dood vir die sonde en lewend vir God! Dit is die perspektief wat jyRead More →

DAGSTUKKIES UIT DIE BYBEL: HOU JOUSELF GESOND

DAGSTUKKIES UIT DIE BYBEL: HOU JOUSELF GESOND Kom en geniet saam met ons die Dagstukkies uit die Bybel vandag, Suid Afrika. Die Goeie Nuus  Bybel vers vir vandag en Bybelstudie kom uit  die Rhapsody van Realiteite van Pastoor Chris Oyakhilome, die wêreld se #1 Dagstukkie: “My seun, luister baie goed na wat ek vir jou sê. Spits jou ore vir my woorde! Moet dit nooit uit die oog verloor nie. Hou dit altyd in gedagte. My woorde beteken lewe vir dié wat daarna luister; gesondheid vir die hele liggaam” (Spreuke 4:20-22). Die Woord van God is medisyne, dit het genesingskrag. As jy die Woord bedinkRead More →

DAGSTUKKIES UIT DIE BYBEL: HÊ LIEF SOOS HY

DAGSTUKKIES UIT DIE BYBEL: HÊ LIEF SOOS HY Kom en geniet saam met ons die Dagstukkies uit die Bybel vandag, Suid Afrika. Die Goeie Nuus  Bybel vers vir vandag en Bybelstudie kom uit  die Rhapsody van Realiteite van Pastoor Chris Oyakhilome, die wêreld se #1 Dagstukkie: “En hy het gesê, Die een wat aan hom medelye bewys het. Toe het Jesus gesê: Gaan nou en doen jy dieselfde” (Lukas 10:37). Die woorde in ons openingsvers is deel van die Here se gesprek (dialoog) met ’n sekere prokureur wat in Lukas 10:25 vir Hom gevra het: “… Leermeester, wat moet ek doen om die ewige leweRead More →