DAGSTUKKIES UIT DIE BYBEL: HÊ LIEF SOOS HY

DAGSTUKKIES UIT DIE BYBEL:
HÊ LIEF SOOS HY

Kom en geniet saam met ons die Dagstukkies uit die Bybel vandag, Suid Afrika. Die Goeie Nuus  Bybel vers vir vandag en Bybelstudie kom uit  die Rhapsody van Realiteite van Pastoor Chris Oyakhilome, die wêreld se #1 Dagstukkie:

“En hy het gesê, Die een wat aan hom medelye bewys het. Toe het Jesus gesê: Gaan nou en doen jy dieselfde” (Lukas 10:37).

Die woorde in ons openingsvers is deel van die Here se gesprek (dialoog) met ’n sekere prokureur wat in Lukas 10:25 vir Hom gevra het: “… Leermeester, wat moet ek doen om die ewige lewe te ontvang?”

In antwoord het Jesus die gelykenis van die Goeie Samaritaan vertel: ’n Reisiger is van sy klere gestroop, geslaan en half-dood langs die pad agtergelaat. Eers het ’n priester en toe ’n Fariseër verbygekom, maar beide het die man vermy. Uiteindelik het ’n Samaritaan die beseerde man gehelp.

Toe sê Jesus vir die nuuskierige prokureur: “Gaan, en doen jy dieselfde” (Luke 10:37); met ander woorde, doen wat die Samaritaan gedoen het. Hoe is dit vandag op jou van toepassing? Efesiërs 5:1 sê ons moet voorbeelde van God se liefde wees.

Alles aangaande God en sy ewige Koninkryk draai om sy liefde. Hy wil hê almal in die wêreld moet weet hoe lief Hy hulle het. Die Bybel sê: “God het die wêreld so liefgehad dat hy sy enigste seun gegee het, sodat die wat in Hom glo nie verlore sal gaan nie, maar die ewige lewe sal hê” (Johannes 3:16). Sy liefde is die basis vir alles en Hy het ons die eer gegee om daardie liefde te bewys en oral te verkondig: ‘‘want Hy het sy liefde in ons harte uitgestort deur sy Heilige Gees” (Romeine 5:5).

Verbind jouself daaraan om ander the help om Christus te leer ken en sy liefde te ervaar. Laat jou lewe Hom te alle tye uitbeeld. Dit is wat die Samaritaan gedoen het; hy het God se liefde uitgebeeld en ons moet dieselfde doen.

GEBED

Kosbare Vader, dankie vir die boodskap van verlossing waardeur ek, in Christus Jesus, geregverdig is. Nou is ek geëer met die verantwoordelikheid om hierdie evangelie van U liefde aan my wêreld te propageer. Ek is konstant van binne aangespoor om van u liefde te vertel en u genade te openbaar, tot u eer en verheerliking, in Jesus se Naam. Amen.

VERDERE STUDIE:

Efésiërs 5:1-2; Johannes 13:34-35

NuusNews Rhapsody share

Ondersteun heelhartig die grootste daaglikse toewydingsbundel in die wêreld, die Rhapsody of Realities met Nuus.News. Word deel van die verspreidingsnetwerk van die grootste evangelisasie beweging in die wêreld saam met Pastor Chris Oyakhilome. Die Rhapsody word maandeliks versprei en maandeliks vertaal in meer as 1,000 tale! Sedert die stigting van die Rhapsody of Realities dagstukkie in 2003 is reeds meer as 1,000,000,000 (ja jy het reg gelees: 1 BILJOEN) in beide gedrukte en digitale kopieë versprei! Min mense in Suid Afrika weet dit – versprei die woord! Die Rhapsody word tans versprei in elke bekende gebied van die wêreld. Kom vat hande en word deel van die wêreld-wye beweging! 

Hab 2:14 “For the earth shall be filled with the knowledge of the glory of the LORD, as the waters cover the sea.”

Wie kan baatvind met die Rhapsody?

  • Enigiemand wat betrokke wil raak met die verspreiding van die Goeie Nuus van die Evangelie van Jesus Christus. Indien jy net die wêreld se grootste dagstukkie wil geniet en dieselfde gebed hardop bid met miljoene Christene reg oor die wêreld in eenheid van gees, is jy welkom om die Bybel gebasseerde Rhapsody te kry vir jouself.
  • Die gedrukte Rhapsody is egter ‘n fantastiese evangelisasie instrument en geselskap-aanknoper wat jy jouself (of groot evangelisasie groepe) kan gebruik om ander meer effektief te bereik.  
  •  The Rhapsody is ook ‘n wonderlike aanwins vir Pastore van kerke wat nie hulle eie Bybel dagstukkie publikasie het nie, maar tog wil hê dat hulle kerk een moet hê om die gemeente te groei tot geestelike volwassenheid. Die Rhapsody is propvol inhoud en idees vir preke uit die Bybel.
  • Verder, kan jy dalk nie self na ‘n ver-afgeleë land gaan om mense daar met die Goeie Evangelie te bereik nie. Jy kan nou egter ‘n vennoot word van Rhapsody of Realities en gedrukte dagstukkie uitgawes stuur na enige land wat jy verkies. Iemand sal dit daar namens jou versprei en dis die ideale manier om die nasies te bereik, selfs van die huis af.

Raak betrokke en kry jou persoonlike kopie van die Rhapsody by Nuus.News of direk by: 

www.rhapsodyofrealities.org

NUUSNEWS RHAPSODY SPONSOR
Slider


Deel gerus opbouende kommentaar oor vandag se Rhapsody op Nuus.News:
-
Enjoy sharing an uplifting comment on today's Rhapsody below with Nuus.News:
-

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *