Gebed vir die dag 2020 7 6 Bid vurig vir 15 minute in verstaanbare woorde en in tale. Skakel gerus in op die lewendige uitsending van hierdie gebedsgeleentheid deur die volgende skakel te volg http://www.facebook.com/able.akpanke “Dit gaan dus nie om die een wat plant of die een wat natgooi nie, maar om God wat laat groei.”1 KORINTIËRS 3:7 Dank God vir ons seisoen van groei. Bevestig dat jy ‘n goddelike opdrag ontvang het om te groei, jy het daarom die vermoë om stagnant en onvrugbaar te wees verloor Verklaar dat jou groei en produktiwiteit vandeesweek nie in mense hande is nie maar dat God self vir jouRead More →

DAGSTUKKIES UIT DIE BYBEL: CHRISTUS: DIE MAATSTAF VIR GEREGTIGHEID

DAGSTUKKIES UIT DIE BYBEL: CHRISTUS: DIE MAATSTAF VIR GEREGTIGHEID Kom en geniet saam met ons die Dagstukkies uit die Bybel vandag, Suid Afrika. Die Goeie Nuus  Bybel vers vir vandag en Bybelstudie kom uit  die Rhapsody van Realiteite van Pastoor Chris Oyakhilome, die wêreld se #1 Dagstukkie: “My kinders, ek skryf hierdie dinge aan julle sodat julle nie moet sonde doen nie. As iemand egter sonde doen, ons het ’n Helper by die Vader wat ons saak stel, Jesus Christus, die regverdige” (1 Johannes 2:1). 1 Johannes 3:9 Sê: Elkeen wat deur God verwek is, hou nie aan sonde doen nie…”  Sommige mense verstaan ditRead More →

DAGSTUKKIES UIT DIE BYBEL: WEES VANDAG BLY

DAGSTUKKIES UIT DIE BYBEL: WEES VANDAG BLY Kom en geniet saam met ons die Dagstukkies uit die Bybel vandag, Suid Afrika. Die Goeie Nuus  Bybel vers vir vandag en Bybelstudie kom uit  die Rhapsody van Realiteite van Pastoor Chris Oyakhilome, die wêreld se #1 Dagstukkie: “Wees altyd vol blydskap” (1 Tessalonisense 5:16 NLV). Gister is verby en môre moet nog kom, maar vandag is vir jou gebruik. Maak daarom die beste van vandag en wees bly. Moenie in berou oor gister leef, of skrikkerig wees oor môre se onsekerhede nie. Gister se berou en vrees vir môre is vyande van vandag se geluk. God wilRead More →

DAGSTUKKIES UIT DIE BYBEL: OORWINNING OOR DUIWELS

DAGSTUKKIES UIT DIE BYBEL: OORWINNING OOR DUIWELS Kom en geniet saam met ons die Dagstukkies uit die Bybel vandag, Suid Afrika. Die Goeie Nuus  Bybel vers vir vandag en Bybelstudie kom uit  die Rhapsody van Realiteite van Pastoor Chris Oyakhilome, die wêreld se #1 Dagstukkie: Want ons stryd is nie teen mense nie, maar teen bose regeerders en maghebbers, teen die geeste wat heerskappy in hierdie donker wêreld uitoefen, teen die bose geeste in die hemelruimtes (Efesiërs 6:12). Daar is mense wat hulself probeer oortuig dat demone nie werklik is nie; dat dit net ons verbeelding is. Maar hulle is verkeerd! Demone is werklik enRead More →

Gebed vir die dag 2020 7 3 Bid vurig vir 15 minute in verstaanbare woorde en in tale. Skakel gerus in op die lewendige uitsending van hierdie gebedsgeleentheid deur die volgende skakel te volg http://www.facebook.com/able.akpanke  “in Hom gewortel en op Hom gebou, vas in die geloof soos julle geleer is, en met dankbaarheid vervul.”‭‭KOLOSSENSE‬ ‭2:7‬ ‭ Bevestig dat ons mede-erfgename met Christus is Verklaar dat jou wortels diep en ferm in Christus gevestig is, daarom kan geen storm veroorsaak dat jou toewyding tot Hom sal verander nie Verklaar dat ons geloofsisteem hierdie maand versterk word en dat ons bemagtig word om in alle areas van ons lewensRead More →

Gebed vir die dag 2020 7 2 Gebed vir die dag. Bid vurig vir 15 minute in verstaanbare woorde en in tale. Skakel gerus in op die lewendige uitsending van hierdie gebedsgeleentheid deur die volgende skakel te volg https://www.facebook.com/able.akpanke “Die Een wat neergedaal het, is ook die Een wat opgevaar het bo alle hemelruimtes uit om alles met sy teenwoordigheid te vul.”EFESIËRS 4:10 Bevestig dat die krag van die opgestane Christus aan die werk is in ons Verklaar dat die plek waarop jy vandag is ‘n gevolg is van waarheen jy oppad is in die lewe Verklaar dat Christus na drie dae uit die graf gekom hetRead More →

DAILY DEVOTIONAL SOUTH AFRICA GODS WORD FOR TODAY GROWING IN CHRIST DAGSTUKKIE UIT DIE BYBEL

DAGSTUKKIES UIT DIE BYBEL: OM TE GROEI IN CHRISTUS Kom en geniet saam met ons die Dagstukkies uit die Bybel vandag, Suid Afrika. Die Goeie Nuus  Bybel vers vir vandag en Bybelstudie kom uit  die Rhapsody van Realitiete van Pastoor Chris Oyakhilome, die wêreld se #1 Dagstukkie: Maar die wat aan Christus behoort, het die vlees met sy hartstogte en begeerlikhede gekruisig (Galasiërs 5:24). Daar is geen grys areas in ons openingvers nie: as jy aan Christus behoort het jy die vlees met hartstogte en begeertes gekruisig. Hoekom sukkel sommige Christene dan nog om die vlees te kruisig? Omdat die Satan vir hulle gejok hetRead More →

Gebed vir die dag 2020 7 1 Gebed vir die dag. Bid vir 15 minute in verstaanbare woorde en in tale. Skakel gerus in op die lewendige uitsending van hierdie gebedsgeleentheid deur die volgende skakel te volg http//:www.facebook.com/able.akpanke “Oor óns oortredings is hy deurboor, oor óns sondes is hy verbrysel; die straf wat vir ons vrede moes bring, was op hom, deur sý wonde het daar vir ons genesing gekom.”JESAJA 53:5 Dank God omdat Hy ons in die tweede helfte van die jaar gebring,het, in Julie! Bevestig dat jy dit dusver gemaak het nie deur jou eie krag nie, maar deur die bediening van die Heilige GeesRead More →

DAILY DEVOTIONAL SOUTH AFRICA GODS WORD FOR TODAY BAPTISED INTO CHRIST DAGSTUKKIE UIT DIE BYBEL

DAGSTUKKIE UIT DIE BYBEL: IN CHRISTUS GEDOOP Kom en geniet saam met ons die Dagstukkie uit die Bybel vandag, Suid Afrika. Die Bybelvers vir vandag en Bybelstudie kom uit  die Rhapsody van Realitiete van Pastoor Chris Oyakhilome, die wêreld se #1 Dagstukkie. Of weet julle nie dat ons almal wat in Christus Jesus gedoop is, in sy dood gedoop is nie? Ons is dus saam met Hom begrawe deur die doop in die dood, sodat net soos Christus uit die dode opgewek is deur die heerlikheid van die Vader, ons ook so in ’n nuwe lewe kan wandel (Romeine 6:3-4). Dit is belangrik dat onsRead More →

HOU VAS AAN DIE WOORD HOLD ON TO THE WORD

HOU VAS AAN DIE WOORD Goeie Nuus vandag met Pastoor Chris uit die Rhapsody of Realities. Dit laat die boodskap van die profete vir ons nog vaster staan. Luister baie mooi na hulle woorde, want dis soos ’n lamp wat in ’n donker plek skyn totdat Christus verskyn en sy helder lig julle harte verlig (2 Petrus 1:19). God se kinders probeer nie om te wen in die lewe nie. Watter moeilikheid ook al na ons toe kom, is nie “regstreekse uitsendings” nie. Ons voer bloot ’n draaiboek uit, daar staan geskrywe dat jy gewen het. Jy gaan net sukkel as jy nie die draaiboekRead More →