PASOP VIR DIE GEES VAN DIE WÊRELD BEWARE OF THE SPIRIT OF THE WORLD

PASOP VIR DIE GEES VAN DIE WÊRELD Goeie Nuus vandag met Pastoor Chris uit die Rhapsody of Realities. “Hou op om die wêreld en die dinge van die wêreld lief te hê. As iemand die wêreld liefhet, is hy beslis nie ook lief vir die Vader nie” (1 Johannes 2:15). Daar is ’n soort gees waarvan baie Christene onbewus is en die Bybel verwys daarna in 1 Korintiërs 2:12 as die “gees van die wêreld.” “Ons het die Gees ontvang wat van God uitgaan – nie dié van die wêreld nie – sodat ons kan besef watter wonderlike geskenke God aan ons gegee het.” HierdieRead More →

FLOREER DEUR WOORDE FLOURISHING THROUGH WORDS

FLOREER DEUR WOORDE Goeie Nuus vandag met Pastoor Chris uit die Rhapsody of Realities. …Die woorde wat Ek aan julle gerig het, is Gees en lewe (Johannes 6:63). Met die jare het baie wetenskaplikes met woorde geëksperimenteer en probeer om te vind watter effek hulle op natuurlike dinge het. ’n Sekere navorser het twee soorte plante onder identiese kondisies gekweek. Toe besluit hy om woorde van liefde en goedheid oor een uit te spreek, maar woorde van haat en mishandeling oor die ander. Hy het die plante elke dag konstant bombardeer met woorde en ’n paar weke later het hy raakgesien dat die plant waarmeeRead More →

HY HET JOU DORS GELES HE HAS QUENCHED YOUR THIRST

HY HET JOU DORS GELES Goeie Nuus vandag met Pastoor Chris uit die Rhapsody of Realities. My liggaam is egte voedsel en my bloed is egte drank (Johannes 6:55). Daar is mense wat altyd na God uitroep om hul “dors te les” en hul weer opnuut te vul. Hulle het Jesus se woorde in Johannes 7:37 verkeerd verstaan waar Hy gesê het: “Op die laaste dag, die groot dag van die Huttefees, het Jesus daar gestaan en uitgeroep: “As jy dors is, kom dan na My toe en drink.” Dit beteken nie dat jy na Jesus toe moet gaan wanneer jy na God dors nie.Read More →

JY IS ’N NOODSAAKLIKE DEEL VAN SY AGENDA YOU’RE A NECESSARY PART OF HIS AGENDA

JY IS ’N NOODSAAKLIKE DEEL VAN SY AGENDA Goeie Nuus vandag met Pastoor Chris uit die Rhapsody of Realities. Ons is Gód se werkspan. Julle is Gód se saailand, Gód se gebou, nie ons s’n nie (1 Korintiërs 3:9). Een van die dinge wat van die grootste belang in jou lewe moet wees, is om ’n aktiewe deel God se agenda te wees. Jy moet die evangelie voorthelp en toesien dat die kennis van verlossing die aarde bedek, soos die water die see bedek. Dit behoort jou dryfkrag en doelwit te wees in alles wat jy doen. Die rede waarom jy in daardie besigheid isRead More →

BEVESTIG SY WAARHEDE AFFIRM HIS TRUTHS

BEVESTIG SY WAARHEDE Goeie Nuus vandag met Pastoor Chris uit die Rhapsody of Realities. Omdat ons dieselfde geloofsgesindheid het as waarvan daar geskryf staan: “Ek het geglo; daarom het ek gepraat,” glo ons steeds en daarom hou ons ook aan met preek (2 Korintiërs 4:13). 2 Timoteus 3:1 vermaan dat daar in die eindtyd moeilike tye sal kom. Nietemin sê Romeine 8:35-37 dat jy, ten spyte van die verdrukking, nood, hongersnood, gevaar en pandemies wat die eindtyd sal kenmerk, niks hoef te vrees nie. Dit is omdat jy meer as ’n oorwinnaar is: “Wie sal ons skei van die liefde van Christus — verdrukking ofRead More →

BETER AS SIEKTES EN KWALE SUPERIOR TO SICKNESS AND DISEASE

BETER AS SIEKTES EN KWALE Goeie Nuus vandag met Pastoor Chris uit die Rhapsody of Realities. Hierdie is die wondertekens wat dié sal beleef wat glo: Hulle sal duiwels in my Naam uitdryf, en hulle sal in nuwe tale praat. Hulle sal slange ongedeerd kan hanteer en as hulle iets giftigs drink, sal dit hulle nie affekteer nie. Hulle sal siekes die hande oplê, en hulle sal gesond word (Markus 16:17-18). Bogenoemde Skrif  is  buitengewoon;  dit openbaar iets treffend oor jou, die Christen, die nuwe skepping: jy is beter as siektes, kwale en swakhede. Jy het ’n lewe wat nie deur enige vorm van siekteRead More →

NIKS OM TE VREES NIE NOTHING TO FEAR

NIKS OM TE VREES NIE Goeie Nuus vandag met Pastoor Chris uit die Rhapsody of Realities. Want elkeen wat God as Vader het, oorwin die wêreld. Die oorwinning wat die wêreld verower het, is ons geloof (1 Johannes 5:4). Daar is deesdae soveel negatiewe inligting in die wêreld en dit het vrees geplant in die van mense wat nie in die Woord gewortel en gegrond is nie. Dit mag inderdaad swaar tye wees, maar die Here Jesus het in Lukas 21:25-26 hierna verwys, deur ’n paar tekens van die eindtyd uit te lig. Hy het gesê: “Daar sal…onrus onder die nasies wees uit angs virRead More →

DIT GAAN OOR WOORDE IT’S ABOUT WORDS

DIT GAAN OOR WOORDE Goeie Nuus vandag met Pastoor Chris uit die Rhapsody of Realities. Op grond van wat jy nou sê, sal jy eendag vrygespreek of veroordeel word (Matteus 12:37). ‘n Groot rede waarom sommige Christene nog nooit die geestelike skoonheid en heerlikheid van die Christendom geniet het nie, is omdat hulle nog nooit die belangrikheid van woorde verstaan het nie. Al is hulle lankal wedergebore, sukkel hulle grotendeels. Sommige gee na baie jare van sukkel om die Christelike lewe te lei uiteindelik moed op, omdat hulle nie die grondbeginsels van die Christelike lewe verstaan nie.  Dit gaan oor woorde!Ons funksioneer deur woorde inRead More →

DIE “PIL” VAN GELOOF THE “PILL” OF FAITH

DIE “PIL” VAN GELOOF Goeie Nuus vandag met Pastoor Chris uit die Rhapsody of Realities. As Ek kan, sê jy,” het Jesus hom geantwoord. “As ’n mens glo, is álles moontlik!” (Markus 9:23). Gestel jy kry ’n pil wat hulle sê jou gesond sal maak, maak nie saak watter krankheid of jou liggaam aangeval het, of waar die probleem lê nie. Wat sou jou reaksie wees? Ek is seker jy sou nie huiwer om dadelik ’n bestelling vir daardie pil te plaas nie. Jy sou sommer volop daarvan wou hê. Maar het jy geweet dat daar werklik so ’n ‘pil’ is? Dit word die ‘pil’Read More →

’N CHRISTEN KAN NIE BESETE WEES NIE A CHRISTIAN CAN’T BE DEMONPOSSESSED

’N CHRISTEN KAN NIE BESETE WEES NIE Goeie Nuus vandag met Pastoor Chris uit die Rhapsody of Realities. Omdat ons aan Christus Jesus verbind is, het God ons saam met Hom opgewek en saam met Hom ’n sitplek in die hemel gegee (Efesiërs 2:6). Baie mense vra: “Kan ’n christen besete wees?” ’n Christen kan deur ’n demoon beïnvloed word, maar hy kan nie regtig deur ’n demoon oorgeneem word nie. As ’n christen besete is, beteken dit dat hy of sy doelbewus sy of haar geloof in Christus prysgegee het, dit is afvalligheid. Volgens die Bybel is so ’n toestand onomkeerbaar, omdat die persoonRead More →