HY HET JOU DORS GELES HE HAS QUENCHED YOUR THIRST

HY HET JOU DORS GELES

Goeie Nuus vandag met Pastoor Chris uit die Rhapsody of Realities.

My liggaam is egte voedsel en my bloed is egte drank (Johannes 6:55).

Daar is mense wat altyd na God uitroep om hul “dors te les” en hul weer opnuut te vul. Hulle het Jesus se woorde in Johannes 7:37 verkeerd verstaan waar Hy gesê het: “Op die laaste dag, die groot dag van die Huttefees, het Jesus daar gestaan en uitgeroep: “As jy dors is, kom dan na My toe en drink.” Dit beteken nie dat jy na Jesus toe moet gaan wanneer jy na God dors nie.

Moet ook nie verwar word deur wat die Gees deur middel van Paulus in 1 Korintiërs 10:4 gesê het nie: “en almal van dieselfde wonderwater gedrink. Want hulle het uit die wonderrots gedrink wat hulle vergesel het; en daardie rots was Christus.” In die Ou Testament het hulle water uit die rots gedrink en daardie rots was Christus. Vandag hoef jy nie meer na Jesus te ‘gaan’ om te drink nie; jy is in Hom en Hy is in jou! Hy het gesê: “Die een wat in My glo – soos die Skrif sê: ‘Riviere lewende water sal uit sy binneste vloei’” (Johannes 7:38).

Wat het Hy bedoel met “Riviere lewende water?” Die 39ste vers verduidelik dit. Dit sê: “Dit het Jesus gesê oor die Gees wat die mense wat in Hom glo, sou ontvang. Want die Gees was nog nie daar nie omdat Jesus nog nie verheerlik was nie. Hierdie water is die Heilige Gees. 1 Korintiërs 12:13 sê: “Party van ons is Jode, ander Grieke, ander weer slawe en nog ander vry mense. Maar ons is almal gedoop sodat ons nou die een liggaam van Christus is. En ons is almal van die een Gees deurdrenk.” Met ander woorde, toe jy die Heilige Gees ontvang het, het jy uit die Gees gedrink. Hy het jou dors geles!

Ons roep nie uit na God om ons te vervul wanneer ons dink ons is dors nie; ons vul onsself met die Gees en die Woord wys ons hoe: “Verder, moenie soveel wyn drink dat julle dronk word nie, dit lei tot uitspattige gedrag. Nee, laat die Heilige Gees julle lewe vol maak en sing saam psalms en lofgesange en geestelike liedere (liedjies van die gees; sang in die gees). Sing en jubel met julle hele hart tot eer van die Here” (Efesiërs 5:18-19). Dit is hoe jy deurlopend vervul en deurdrenk kan wees met die Heilige Gees! Deur aan jouself te bedien in die gees—deur te sing en melodie te maak in jou hart vir die Here. Halleluja!

GEBED

Liewe Vader, dankie vir die gawe van die kosbare Heilige Gees, in en met wie ek deurlopend vervul is. Ek is ewig verfris deur die Gees, want uit my binneste vloei fonteine lewende water om lewe en voeding te gee aan als aangaande my, in Jesus se Naam. Amen.

VERDERE STUDIE:

Johannes 4:14; 1 Korinthiërs 14:14-15; Efésiërs 5:18-19

NuusNews Rhapsody share
Goeie Nuus! Word deel van die wêreld se grootste evangelisasie netwerk:

Ondersteun heelhartig die grootste daaglikse toewydingsbundel in die wêreld, die Rhapsody of Realities met Nuus.News. Word deel van die verspreidingsnetwerk van die grootste evangelisasie beweging in die wêreld saam met Pastor Chris Oyakhilome. Die Rhapsody word maandeliks versprei en maandeliks vertaal in meer as 1,000 tale! Sedert die stigting van die Rhapsody of Realities dagstukkie is reeds meer as 1,000,000,000 (ja jy het reg gelees: 1 BILJOEN) in beide gedrukte en digitale kopieë versprei! Min mense in Suid Afrika weet dit – versprei die woord! Die Rhapsody word tans versprei in elke bekende gebied van die wêreld. Kom vat hande en word deel van die wêreld-wye beweging! 

Hab 2:14 “For the earth shall be filled with the knowledge of the glory of the LORD, as the waters cover the sea.”

Wie kan baatvind met die Rhapsody?

  • Enigiemand wat betrokke wil raak met die verspreiding van die Goeie Nuus van die Evangelie van Jesus Christus. Indien jy net die wêreld se grootste dagstukkie wil geniet en dieselfde gebed hardop bid met miljoene Christene reg oor die wêreld in eenheid van gees, is jy welkom om die Rhapsody te kry vir jouself.
  • Die gedrukte Rhapsody is egter ‘n fantastiese evangelisasie instrument en geselskap-aanknoper wat jy jouself (of groot evangelisasie groepe) kan gebruik om ander meer effektief te bereik.  
  •  The Rhapsody is ook ‘n wonderlike aanwins vir Pastore van kerke wat nie hulle eie dagstukkie publikasie het nie, maar tog wil hê dat hulle kerk een moet hê om die gemeente te groei tot geestelike volwassenheid. Die Rhapsody is propvol inhoud en idees vir preke.
  • Verder, kan jy dalk nie self na ‘n ver-afgeleë land gaan om mense daar met die Goeie Evangelie te bereik nie. Jy kan nou egter ‘n vennoot word van Rhapsody of Realities en gedrukte dagstukkie uitgawes stuur na enige land wat jy verkies. Iemand sal dit daar namens jou versprei en dis die ideale manier om die nasies te bereik, selfs van die huis af.

Raak betrokke en kry jou persoonlike kopie van die Rhapsody by Nuus.News of direk by: 

www.rhapsodyofrealities.org

HE HAS QUENCHED YOUR THIRST

Good News today with Pastor Chris from the Rhapsody of Realities.

For my flesh is meat indeed, and my blood is drink indeed (John 6:55).

There’re those who are always crying to God to “quench their thirst” and fill them afresh. misunderstand the words of Jesus in John 7:37, where He said, “In the last day, that great day of the feast, Jesus stood and cried, saying, If any man thirst, let him come unto me, and drink.” This doesn’t mean that when you’re “thirsty” for God, you go to Jesus.

 Also, don’t be confused by what the Spirit penned through Paul in 1 Corinthians 10:4, saying, “And did all drink the same spiritual drink: for they drank of that spiritual Rock that followed them: and that Rock was Christ.” In the Old Testament, they drank water from the rock, and that rock was Christ. Today, you don’t need to “go” to Jesus anymore to get that drink; you’re in Him, and He’s in you! He said, “He that believeth on me, as the scripture hath said, out of his belly shall flow rivers of living water” (John 7:38).

What did He mean by “rivers of living water”? The 39th verse explains it. It says, “(But this spake he of the Spirit, which they that believe on him should receive: for the Holy Ghost was not yet given; because that Jesus was not yet glorified).” This water is the Holy Spirit. 1 Corinthians 12:13 NIV says, “For we were all baptized by one Spirit into one body—whether Jews or Greeks, slave or free—and we were all given the one Spirit to drink.” In other words, when you received the Holy Spirit, you got the drink of the Spirit. He’s quenched your thirst!

We don’t cry to God to fill us when we think we’re thirsty; we get ourselves filled with the Spirit; and the Word shows us how: “And be not drunk with wine, wherein is excess; but be filled with the Spirit. Speaking to yourselves in psalms and hymns and spiritual songs (songs of the spirits; singing in the spirit), singing and making melody in your heart to the Lord” (Ephesians 5:18-19). This is the way to stay perpetually filled and drenched in the Holy Ghost! It’s by ministering to yourself in the spirit—singing and making melody in your heart to the Lord. Hallelujah!

PRAYER

Dear Father, I thank you for the gift of the precious Holy Spirit in and with whom I’m filled continually. I’m forever refreshed through the Spirit, for out of my belly flow gushers of living water, to give life and sustenance to everything about me, in Jesus’ Name. Amen.

FURTHER STUDY:

John 4:14; 1 Corinthians 14:14-15; Ephesians 5:18-19 AMPC

NuusNews Rhapsody share2
Good News! Become part of the world's biggest evangelism network:

Start supporting the world’s biggest daily devotional, the Rhapsody of Realities with Nuus.News. Become a partner of the distribution network of one of the biggest evangelism movements on earth today with Pastor Chris Oyakhilome. The Rhapsody is printed and distributed monthly and is translated monthly in more than 1,000 languages! Since the inception of the devotional has more than 1,000,000,000 (yes: you have read right: 1 BILLION) copies printed and digital, been distributed! Few people in South Africa know it – spread the word! The Rhapsody is currently being distributed in every known territory known to man. Be part of the world wide movement! 

Hab 2:14 “For the earth shall be filled with the knowledge of the glory of the LORD, as the waters cover the sea.”

Who can benefit from the Rhapsody?

  • Anyone really. If you just want to enjoy the world’s biggest daily devotional and pray the same prayer out loud with millions of Christians all over the world in unity of spirit, you are welcome to get the Rhapsody for yourself.
  • However the printed Rhapsody is a great evangelism tool and also a conversation starter that can help yourself (as well as big evangelism groups) to reach other people more effectively.
  • The Rhapsody is great for Pastors of churches that don’t have their own daily devotional but want their church to have one and build the church to maturity. As proven over many years, used by Pastors and leaders all over the world, the Rhapsody is always full of  rich content and ideas for any sermon.
  • Furthermore, you might not be able to go to a far away foreign country yourself in order to reach people with the Gospel. You can now however partner with Rhapsody of Realities and send devotionals to any country in the world you choose. Someone will distribute it there on your behalf and its an ideal way to reach the nations, even from home.

Get involved and get your personal copy of the Rhapsody from Nuus.News or directly at:

www.rhapsodyofrealities.org

NUUSNEWS RHAPSODY SPONSOR
Slider

Deel gerus opbouende kommentaar oor vandag se Rhapsody op Nuus.News:
-
Enjoy sharing an uplifting comment on today's Rhapsody below with Nuus.News:
-

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *