FLOREER DEUR WOORDE FLOURISHING THROUGH WORDS

FLOREER DEUR WOORDE

Goeie Nuus vandag met Pastoor Chris uit die Rhapsody of Realities.

…Die woorde wat Ek aan julle gerig het, is Gees en lewe (Johannes 6:63).

Met die jare het baie wetenskaplikes met woorde geëksperimenteer en probeer om te vind watter effek hulle op natuurlike dinge het. ’n Sekere navorser het twee soorte plante onder identiese kondisies gekweek. Toe besluit hy om woorde van liefde en goedheid oor een uit te spreek, maar woorde van haat en mishandeling oor die ander.

Hy het die plante elke dag konstant bombardeer met woorde en ’n paar weke later het hy raakgesien dat die plant waarmee hy mooi gepraat het beter gegroei het as die ander een wat begin swaarkry het. Hy het aangehou met dieselfde patroon en op die ou end het die plant wat positiewe woorde ontvang het geblom, terwyl die een wat met negatiewe woorde gebombardeer is verlep het.

As jy die heerlike lewe wil lei wat God vir jou beplan het, moet jy leer om die regte woorde uit te spreek. Of jy floreer of faal, lewe of sterwe, hang als van jou woorde af. Jy is na God se beeld en gelykenis geskape; dit beteken jy lyk soos Hy en funksioneer soos Hy. Dit beteken jou woorde is gees en lewe, soos Syne, hulle produseer die boodskap wat hulle dra of kommunikeer.

Die hele skepping reageer op die gesproke woord. Wanneer ’n boek byvoorbeeld uitbrand, hou dit nie op bestaan nie. Dit verander eenvoudig van ’n saamgeperste na ’n uitgespreide vorm. En al is dit nie meer sigbaar met die blote oog nie, bestaan die partikels daarvan steeds, met spesifieke klankkodes daarin. As jy die regte kodes deur jou woorde sou vrystel, sou jy die partikels wat skynbaar verdwyn het, kon terugbring en die materiaal weer na sy saamgeperste, tasbare vorm herstel.

Dit beteken jy kan met enige iets praat, maak nie saak hoe dood dit is nie en dit terugbring en laat blom. Jy kan vorder van heerlikheid tot heerlikheid en ewig floreer deur die woorde wat jy uiter, want jou lewe is die resultaat van jou woorde.

GEBED

My hart is ’n onpeilbare opgaardam van alles wat eerbaar, innemend, genadig, uitstekend en loflik is en ek bring hulle deur my woorde na vore. Ek verklaar dat ek floreer soos ’n palmboom; ek is statig, opreg, bruikbaar, vrugbaar, majestueus, stabiel, duursaam en onverganklik. Op my pad is daar lewe, sukses, oorwinning en welvaart, in Jesus se Naam. Amen.

VERDERE STUDIE:

Spreuke 18:21; Psalm 34:12-13; Psalm 92:12-15

NuusNews Rhapsody share
Goeie Nuus! Word deel van die wêreld se grootste evangelisasie netwerk:

Ondersteun heelhartig die grootste daaglikse toewydingsbundel in die wêreld, die Rhapsody of Realities met Nuus.News. Word deel van die verspreidingsnetwerk van die grootste evangelisasie beweging in die wêreld saam met Pastor Chris Oyakhilome. Die Rhapsody word maandeliks versprei en maandeliks vertaal in meer as 1,000 tale! Sedert die stigting van die Rhapsody of Realities dagstukkie is reeds meer as 1,000,000,000 (ja jy het reg gelees: 1 BILJOEN) in beide gedrukte en digitale kopieë versprei! Min mense in Suid Afrika weet dit – versprei die woord! Die Rhapsody word tans versprei in elke bekende gebied van die wêreld. Kom vat hande en word deel van die wêreld-wye beweging! 

Hab 2:14 “For the earth shall be filled with the knowledge of the glory of the LORD, as the waters cover the sea.”

Wie kan baatvind met die Rhapsody?

  • Enigiemand wat betrokke wil raak met die verspreiding van die Goeie Nuus van die Evangelie van Jesus Christus. Indien jy net die wêreld se grootste dagstukkie wil geniet en dieselfde gebed hardop bid met miljoene Christene reg oor die wêreld in eenheid van gees, is jy welkom om die Rhapsody te kry vir jouself.
  • Die gedrukte Rhapsody is egter ‘n fantastiese evangelisasie instrument en geselskap-aanknoper wat jy jouself (of groot evangelisasie groepe) kan gebruik om ander meer effektief te bereik.  
  •  The Rhapsody is ook ‘n wonderlike aanwins vir Pastore van kerke wat nie hulle eie dagstukkie publikasie het nie, maar tog wil hê dat hulle kerk een moet hê om die gemeente te groei tot geestelike volwassenheid. Die Rhapsody is propvol inhoud en idees vir preke.
  • Verder, kan jy dalk nie self na ‘n ver-afgeleë land gaan om mense daar met die Goeie Evangelie te bereik nie. Jy kan nou egter ‘n vennoot word van Rhapsody of Realities en gedrukte dagstukkie uitgawes stuur na enige land wat jy verkies. Iemand sal dit daar namens jou versprei en dis die ideale manier om die nasies te bereik, selfs van die huis af.

Raak betrokke en kry jou persoonlike kopie van die Rhapsody by Nuus.News of direk by: 

www.rhapsodyofrealities.org

FLOURISHING THROUGH WORDS

Good News today with Pastor Chris from the Rhapsody of Realities.

“…the words that I speak unto you, they are spirit, and they are life” (John 6:63).

Over the years, many scientists have experimented with words, trying to understand the effect they have on natural things. A certain researcher grew two plants of the same kind, under identical conditions. Then he decided to speak words of love and kindness to one, while he spoke words of hate and abuse to the other.

Every day, he subjected the plants to this constant barrage of words, and a few weeks later, he noticed the plant he’d been speaking to nicely grew luxuriantly, but the other plant became frail. He continued with the same pattern of speaking and, eventually, the plant receiving positive words bloomed, but the other one being pelted with negative words withered away.

If you’re going to live the glorious life that God has planned for you to live, you must learn to speak the right words. Whether you flourish or fail, live or die, depends on your words. You’re created in the image and likeness of God; you look like Him, and function like Him. That means, like Him, your words are spirit and they’re life; they produce the message they bear or communicate.

Everything in creation responds to spoken words. If a book got completely burnt, for example, it doesn’t cease to exist. It simply transmogrifies from a compressed form to an expanded form. And though it’s no longer visible to the optical eye, its particles still exist, with specific sound codes in them. If you could release the appropriate codes through your words, you could recall the seemingly varnished particles and bring back the material into its compressed, tangible form.

This lets you know you can talk to anything, no matter how dead, and bring it back to a blossoming state. You can make progress from glory to glory and flourish evermore through the words that you speak, for your life is the result of your words.

PRAYER

My heart is an unfathomable reservoir of things that are honourable, winsome, gracious, excellent and praiseworthy, and I bring them forth by words. I declare that I flourish like the palm tree; I’m stately, upright, fruitful, majestic, stable, durable and incorruptible. In my path, there’s life, success, victory, and wealth, in Jesus’ Name. Amen.

FURTHER STUDY:

Proverbs 18:21 AMPC; Psalm 34:12-13 AMPC;  Psalm 92:12-15

NuusNews Rhapsody share2
Good News! Become part of the world's biggest evangelism network:

Start supporting the world’s biggest daily devotional, the Rhapsody of Realities with Nuus.News. Become a partner of the distribution network of one of the biggest evangelism movements on earth today with Pastor Chris Oyakhilome. The Rhapsody is printed and distributed monthly and is translated monthly in more than 1,000 languages! Since the inception of the devotional has more than 1,000,000,000 (yes: you have read right: 1 BILLION) copies printed and digital, been distributed! Few people in South Africa know it – spread the word! The Rhapsody is currently being distributed in every known territory known to man. Be part of the world wide movement! 

Hab 2:14 “For the earth shall be filled with the knowledge of the glory of the LORD, as the waters cover the sea.”

Who can benefit from the Rhapsody?

  • Anyone really. If you just want to enjoy the world’s biggest daily devotional and pray the same prayer out loud with millions of Christians all over the world in unity of spirit, you are welcome to get the Rhapsody for yourself.
  • However the printed Rhapsody is a great evangelism tool and also a conversation starter that can help yourself (as well as big evangelism groups) to reach other people more effectively.
  • The Rhapsody is great for Pastors of churches that don’t have their own daily devotional but want their church to have one and build the church to maturity. As proven over many years, used by Pastors and leaders all over the world, the Rhapsody is always full of  rich content and ideas for any sermon.
  • Furthermore, you might not be able to go to a far away foreign country yourself in order to reach people with the Gospel. You can now however partner with Rhapsody of Realities and send devotionals to any country in the world you choose. Someone will distribute it there on your behalf and its an ideal way to reach the nations, even from home.

Get involved and get your personal copy of the Rhapsody from Nuus.News or directly at:

www.rhapsodyofrealities.org

NUUSNEWS RHAPSODY SPONSOR
Slider

Deel gerus opbouende kommentaar oor vandag se Rhapsody op Nuus.News:
-
Enjoy sharing an uplifting comment on today's Rhapsody below with Nuus.News:
-

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *