DIE “PIL” VAN GELOOF THE “PILL” OF FAITH

DIE “PIL” VAN GELOOF

Goeie Nuus vandag met Pastoor Chris uit die Rhapsody of Realities.

As Ek kan, sê jy,” het Jesus hom geantwoord. “As ’n mens glo, is álles moontlik!” (Markus 9:23).

Gestel jy kry ’n pil wat hulle sê jou gesond sal maak, maak nie saak watter krankheid of jou liggaam aangeval het, of waar die probleem lê nie. Wat sou jou reaksie wees? Ek is seker jy sou nie huiwer om dadelik ’n bestelling vir daardie pil te plaas nie. Jy sou sommer volop daarvan wou hê.

Maar het jy geweet dat daar werklik so ’n ‘pil’ is? Dit word die ‘pil’ van geloof genoem!  In Markus 9:23 het Jesus gesê: “As ’n mens glo, is álles moontlik!” Die woord “glo” soos gebruik in hierdie vertaling en verskeie ander is verkeerdelik toegepas. Dit stam van dieselfde woord as “geloof”, maar dit is die werkwoord vorm. “Geloof” is die selfstandige naamwoord en “glo” is die werkwoord van geloof. Dit beteken die vers behoort eintlik te lees: “Alles is moontlik vir hom wat geloof het.”

Die CEV Bible is meer akkuraat. Dit sê: “Anything is possible for someone who has faith!” Hoe gerusstellend en nog soveel meer as ons lees van vers 21 af. Jesus het nie gesê: “Baie dinge is moontlik as jy geloof het” nie, maar ALLES is moontlik. Dit beteken dat dit nie saak maak wat die situasie is nie, God het jou die krag gegee om jou lewe te verfraai. Jy kan alles doen en alles verander wat in teenstelling is met God se wil vir jou en jou geloof.

Toe die dissipels vreesbevange was en na Jesus om hulp geroep het toe hul die onstuimige weer in die gesig gestaar het, sê die Bybel, Hy het na hulle gedraai en gesê: “Waar is julle geloof?” (Lukas 8:25). Met ander woorde, gebruik die ‘pil’! Dit kan alles doen. Daar sal geen hopeloosheid of neerslagtigheid in jou lewe wees as jy jou geloof toepas nie! Halleluja!

BELYDENIS

Loof God! Ek het die wêreld met sy stelsels en strukture oorwin. My geloof is sterk en effektief vir volgehoue sukses, oorwinnings en triomf! Ek het geen vrees nie, want niks is vir my onmoontlik nie. My lewe word deurlopend gevorm deur die Woord van God, met immer toenemende lofprysing en verheerliking van die Vader. Halleluja!

VERDERE STUDIE:

Markus 11:22-23; 2 Korinthiërs 4:13; 1 Johannes 5:4

NuusNews Rhapsody share
Goeie Nuus! Word deel van die wêreld se grootste evangelisasie netwerk:

Ondersteun heelhartig die grootste daaglikse toewydingsbundel in die wêreld, die Rhapsody of Realities met Nuus.News. Word deel van die verspreidingsnetwerk van die grootste evangelisasie beweging in die wêreld saam met Pastor Chris Oyakhilome. Die Rhapsody word maandeliks versprei en maandeliks vertaal in meer as 1,000 tale! Sedert die stigting van die Rhapsody of Realities dagstukkie is reeds meer as 1,000,000,000 (ja jy het reg gelees: 1 BILJOEN) in beide gedrukte en digitale kopieë versprei! Min mense in Suid Afrika weet dit – versprei die woord! Die Rhapsody word tans versprei in elke bekende gebied van die wêreld. Kom vat hande en word deel van die wêreld-wye beweging! 

Hab 2:14 “For the earth shall be filled with the knowledge of the glory of the LORD, as the waters cover the sea.”

Wie kan baatvind met die Rhapsody?

  • Enigiemand wat betrokke wil raak met die verspreiding van die Goeie Nuus van die Evangelie van Jesus Christus. Indien jy net die wêreld se grootste dagstukkie wil geniet en dieselfde gebed hardop bid met miljoene Christene reg oor die wêreld in eenheid van gees, is jy welkom om die Rhapsody te kry vir jouself.
  • Die gedrukte Rhapsody is egter ‘n fantastiese evangelisasie instrument en geselskap-aanknoper wat jy jouself (of groot evangelisasie groepe) kan gebruik om ander meer effektief te bereik.  
  •  The Rhapsody is ook ‘n wonderlike aanwins vir Pastore van kerke wat nie hulle eie dagstukkie publikasie het nie, maar tog wil hê dat hulle kerk een moet hê om die gemeente te groei tot geestelike volwassenheid. Die Rhapsody is propvol inhoud en idees vir preke.
  • Verder, kan jy dalk nie self na ‘n ver-afgeleë land gaan om mense daar met die Goeie Evangelie te bereik nie. Jy kan nou egter ‘n vennoot word van Rhapsody of Realities en gedrukte dagstukkie uitgawes stuur na enige land wat jy verkies. Iemand sal dit daar namens jou versprei en dis die ideale manier om die nasies te bereik, selfs van die huis af.

Raak betrokke en kry jou persoonlike kopie van die Rhapsody by Nuus.News of direk by: 

www.rhapsodyofrealities.org

THE “PILL” OF FAITH

Good News today with Pastor Chris from the Rhapsody of Realities.

Jesus replied, “Why do you say ‘if you can’? Anything is possible for someone who has faith!” (Mark 9:23 CEV).

Imagine that you were given a pill and told that if you’d take the pill, it makes no difference the infirmity, disease or sickness that attacks your body; irrespective of the location of the problem, the pill would effect a cure. What would your response be? I’m sure you wouldn’t hesitate to place an order for that pill immediately. You’d even want to have it in excess.

But did you know that there’s actually such a pill? It’s called the pill of faith! In Mark 9:23, Jesus said, “If thou canst believe, all things are possible to him that believeth.” The word “believe” as used in the King James Version and several other versions is wrongly applied. It’s from the same word as “faith,” only that it’s the verb form. Faith is the noun, and “believe” is the verb of faith. This means the verse should actually read, “All things are possible to him that has faith.”

The CEV, which we quoted in our theme verse puts it more accurately; it says, “…Anything is possible for someone who has faith!” How reassuring! And reading it from the 21st verse makes it even more so. Jesus didn’t say, “Many things are possible if you have faith,” but that “ANYTHING is possible.” Meaning that it doesn’t matter what the situation is; God has given you power to make your life beautiful. You can do anything and change anything that’s contrary to God’s will for you with your faith.

When the disciples were terrified and cried to Jesus for help when they faced turbulent weather, the Bible says He turned to them and said, “…Where is your faith?” (Luke 8:25). In other words, use the pill! It can do anything. There wouldn’t be any hopelessness or despondency in your life if you’d put your faith to work. Hallelujah!

CONFESSION

Blessed be God! I’ve overcome the world, its systems and structures. My faith is strong and effective for continuous success, victories and triumphs! I have no fear, for nothing is impossible unto me. My life is being constantly framed by the Word of God, resulting in ever-increasing praise and glory to the Father. Hallelujah!

FURTHER STUDY:

Mark 11:22-23; 2 Corinthians 4:13; 1 John 5:4;

NuusNews Rhapsody share2
Good News! Become part of the world's biggest evangelism network:

Start supporting the world’s biggest daily devotional, the Rhapsody of Realities with Nuus.News. Become a partner of the distribution network of one of the biggest evangelism movements on earth today with Pastor Chris Oyakhilome. The Rhapsody is printed and distributed monthly and is translated monthly in more than 1,000 languages! Since the inception of the devotional has more than 1,000,000,000 (yes: you have read right: 1 BILLION) copies printed and digital, been distributed! Few people in South Africa know it – spread the word! The Rhapsody is currently being distributed in every known territory known to man. Be part of the world wide movement! 

Hab 2:14 “For the earth shall be filled with the knowledge of the glory of the LORD, as the waters cover the sea.”

Who can benefit from the Rhapsody?

  • Anyone really. If you just want to enjoy the world’s biggest daily devotional and pray the same prayer out loud with millions of Christians all over the world in unity of spirit, you are welcome to get the Rhapsody for yourself.
  • However the printed Rhapsody is a great evangelism tool and also a conversation starter that can help yourself (as well as big evangelism groups) to reach other people more effectively.
  • The Rhapsody is great for Pastors of churches that don’t have their own daily devotional but want their church to have one and build the church to maturity. As proven over many years, used by Pastors and leaders all over the world, the Rhapsody is always full of  rich content and ideas for any sermon.
  • Furthermore, you might not be able to go to a far away foreign country yourself in order to reach people with the Gospel. You can now however partner with Rhapsody of Realities and send devotionals to any country in the world you choose. Someone will distribute it there on your behalf and its an ideal way to reach the nations, even from home.

Get involved and get your personal copy of the Rhapsody from Nuus.News or directly at:

www.rhapsodyofrealities.org

NUUSNEWS RHAPSODY SPONSOR
Slider

Deel gerus opbouende kommentaar oor vandag se Rhapsody op Nuus.News:
-
Enjoy sharing an uplifting comment on today's Rhapsody below with Nuus.News:
-

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *