BETER AS SIEKTES EN KWALE SUPERIOR TO SICKNESS AND DISEASE

BETER AS SIEKTES EN KWALE

Goeie Nuus vandag met Pastoor Chris uit die Rhapsody of Realities.

Hierdie is die wondertekens wat dié sal beleef wat glo: Hulle sal duiwels in my Naam uitdryf, en hulle sal in nuwe tale praat. Hulle sal slange ongedeerd kan hanteer en as hulle iets giftigs drink, sal dit hulle nie affekteer nie. Hulle sal siekes die hande oplê, en hulle sal gesond word (Markus 16:17-18).

Bogenoemde Skrif  is  buitengewoon;  dit openbaar iets treffend oor jou, die Christen, die nuwe skepping: jy is beter as siektes, kwale en swakhede. Jy het ’n lewe wat nie deur enige vorm van siekte besmet kan word nie. Jy kan nie vergiftig of vernietig word nie.Dit maak nie saak dat daar vir jou gesê is dat ’n sekere gif, of ’n virus, jou stelsel binnegekom het nie; dit sal geen mag oor jou hê nie. In Lukas 10:19 sê Jesus: “En Ek het julle gesag gegee oor alle mag van die vyand, en julle kan oor slange en skerpioene loop en hulle vermorsel. Niks sal julle beseer nie.” Dit is of waar of nie waar nie, maar goddank dit is waar!

Leef met die bewustheid dat jy deel het aan die goddelike natuur. Moet jou nie by die massas skaar wat deur die verspreiding van aansteeklike siektes verbouereer en ontsenu word nie; die lewe in jou is goddelik; dit word nie deur bloed onderhou nie, maar deur die Gees van God wat in jou woon: “Omdat die Gees van die God wat Jesus uit die dood opgewek het in julle woon, sal Hy wat Christus uit die dood opgewek het, ook julle dooie liggame weer lewendig maak  deur  dieselfde  Gees  wat  in  julle  woon” (Romeine 8:11).

Die voorafgaande vers is nie ’n belofte nie, maar ’n lewensbelangrike werklikheid noudat die Heilige Gees in jou woon: Hy is die lewe van jou tasbare liggaam. Miskien is jy dalk met ’n ongeneeslike siekte gediagnoseer, verklaar die Woord totdat die goddelike lewe in jou die oorhand kry. Hou aan om met geloof in jou hart te bevestig: “Dieselfde Gees wat Jesus uit die dood opgewek het, woon in my en het my fisiese liggaam versterk. Ek het die lewe van God in my; daardie lewe vernietig siektes en kwale. Ek wandel in goddelike gesondheid. Ek weier om siek te wees!”

Christene is mense wat uit die dood opgestaan het. Hulle is ’n ander spesie. Daarom sê die Bybel: “Maar julle is ’n uitverkore geslag…” (1 Petrus 2:9). Die woord ‘geslag’ is dieselfde woord wat gebruik word vir ‘spesie’. Jy is ’n spesiale spesie, beter as die duiwel, siektes, gebreke en alles wat van die duiwel af is.

Neem vanuit die geesteswêreld beheer van jou lewe en onderwerp jou wêreld en jou omgewing daaraan. Verklaar sommer nou dat jy, deur die Woord en die Gees, oorwinnend leef, bo siektes, kwale en die dood. Halleluja!

GEBED

Ek wandel in oorwinning en heerskappy oor die Satan, die wêreld en sy stelsels. Dankie Vader vir u goddelike lewe in my en die krag van u Woord en die Heilige Gees. Ek leef seëvierend bo siektes, kwale en gebreke, in Jesus se Naam. Amen.

VERDERE STUDIE:

2 Petrus 1:4; Romeine 8:10-11

NuusNews Rhapsody share
Goeie Nuus! Word deel van die wêreld se grootste evangelisasie netwerk:

Ondersteun heelhartig die grootste daaglikse toewydingsbundel in die wêreld, die Rhapsody of Realities met Nuus.News. Word deel van die verspreidingsnetwerk van die grootste evangelisasie beweging in die wêreld saam met Pastor Chris Oyakhilome. Die Rhapsody word maandeliks versprei en maandeliks vertaal in meer as 1,000 tale! Sedert die stigting van die Rhapsody of Realities dagstukkie is reeds meer as 1,000,000,000 (ja jy het reg gelees: 1 BILJOEN) in beide gedrukte en digitale kopieë versprei! Min mense in Suid Afrika weet dit – versprei die woord! Die Rhapsody word tans versprei in elke bekende gebied van die wêreld. Kom vat hande en word deel van die wêreld-wye beweging! 

Hab 2:14 “For the earth shall be filled with the knowledge of the glory of the LORD, as the waters cover the sea.”

Wie kan baatvind met die Rhapsody?

  • Enigiemand wat betrokke wil raak met die verspreiding van die Goeie Nuus van die Evangelie van Jesus Christus. Indien jy net die wêreld se grootste dagstukkie wil geniet en dieselfde gebed hardop bid met miljoene Christene reg oor die wêreld in eenheid van gees, is jy welkom om die Rhapsody te kry vir jouself.
  • Die gedrukte Rhapsody is egter ‘n fantastiese evangelisasie instrument en geselskap-aanknoper wat jy jouself (of groot evangelisasie groepe) kan gebruik om ander meer effektief te bereik.  
  •  The Rhapsody is ook ‘n wonderlike aanwins vir Pastore van kerke wat nie hulle eie dagstukkie publikasie het nie, maar tog wil hê dat hulle kerk een moet hê om die gemeente te groei tot geestelike volwassenheid. Die Rhapsody is propvol inhoud en idees vir preke.
  • Verder, kan jy dalk nie self na ‘n ver-afgeleë land gaan om mense daar met die Goeie Evangelie te bereik nie. Jy kan nou egter ‘n vennoot word van Rhapsody of Realities en gedrukte dagstukkie uitgawes stuur na enige land wat jy verkies. Iemand sal dit daar namens jou versprei en dis die ideale manier om die nasies te bereik, selfs van die huis af.

Raak betrokke en kry jou persoonlike kopie van die Rhapsody by Nuus.News of direk by: 

www.rhapsodyofrealities.org

SUPERIOR TO SICKNESS AND DISEASE

Good News today with Pastor Chris from the Rhapsody of Realities.

And these signs shall follow them that believe; In my name shall they cast out devils; they shall speak with new tongues; They shall take up serpents; and IF THEY DRINK ANY DEADLY THING, it shall not hurt them; they shall lay hands on the sick, and they shall recover (Mark 16:17-18).

The above scripture is extraordinary; it reveals something striking about you—the Christian— the new creation: you’re superior to sickness, disease, and infirmities. You have a life that can’t be infected by any disease pathogen. You can’t be poisoned or destroyed. It makes no difference that you were told that a certain poison or virus has gotten into your system; it shall have no power over you. In Luke 10:19, Jesus said, “Behold, I give unto you power to tread on serpents and scorpions, and over all the power of the enemy: and nothing shall by any means hurt you.” This is either true or false, but thank God it’s true!

Live with the consciousness that you’re a partaker of the divine nature. Don’t join the bandwagon of those who are flustered and rattled by the spread of infectious diseases; the life in you is divine; it’s not sustained by blood but by the Spirit of God who lives inside you: “But if the Spirit of him that raised up Jesus from the dead dwell in you, he that raised up Christ from the dead shall also quicken your mortal bodies by his Spirit that dwelleth in you” (Romans 8:11).

The foregoing verse isn’t a promise but a vital reality now that the Holy Spirit lives in you: He’s the life of your physical body. Maybe you’ve even been diagnosed with an incurable disease as you read this; declare the Word until the divine life in you gains the ascendancy. With faith in your heart, keep affirming, “The same Spirit that raised up Jesus from the dead lives in me and has invigorated my physical body. I have the life of God in me; that life destroys sickness and disease. I walk in divine health. I refuse to be sick!”

Christians are people who have come from death. They’re a different breed. That’s why the Bible says, “But ye are a chosen generation…” (1 Peter 2:9). The word, “generation” is the same word for “breed.” You’re a special breed, superior to anything that’s of the devil.

Take charge of your life from the realm of the spirit and subdue your world and your environment. Even now, declare that you live victoriously through the Word, and by the Spirit, over and above sickness, disease and death. Hallelujah!

PRAYER

I walk in victory and dominion over Satan, the world, and its systems. Thank you, Father, for your divine life in me, and the power of your Word and the Holy Spirit to live triumphantly above sickness, disease and infirmities, in Jesus’ Name. Amen.

FURTHER STUDY:

2 Peter 1:4; Romans 8:10-11 AMPC

NuusNews Rhapsody share2
Good News! Become part of the world's biggest evangelism network:

Start supporting the world’s biggest daily devotional, the Rhapsody of Realities with Nuus.News. Become a partner of the distribution network of one of the biggest evangelism movements on earth today with Pastor Chris Oyakhilome. The Rhapsody is printed and distributed monthly and is translated monthly in more than 1,000 languages! Since the inception of the devotional has more than 1,000,000,000 (yes: you have read right: 1 BILLION) copies printed and digital, been distributed! Few people in South Africa know it – spread the word! The Rhapsody is currently being distributed in every known territory known to man. Be part of the world wide movement! 

Hab 2:14 “For the earth shall be filled with the knowledge of the glory of the LORD, as the waters cover the sea.”

Who can benefit from the Rhapsody?

  • Anyone really. If you just want to enjoy the world’s biggest daily devotional and pray the same prayer out loud with millions of Christians all over the world in unity of spirit, you are welcome to get the Rhapsody for yourself.
  • However the printed Rhapsody is a great evangelism tool and also a conversation starter that can help yourself (as well as big evangelism groups) to reach other people more effectively.
  • The Rhapsody is great for Pastors of churches that don’t have their own daily devotional but want their church to have one and build the church to maturity. As proven over many years, used by Pastors and leaders all over the world, the Rhapsody is always full of  rich content and ideas for any sermon.
  • Furthermore, you might not be able to go to a far away foreign country yourself in order to reach people with the Gospel. You can now however partner with Rhapsody of Realities and send devotionals to any country in the world you choose. Someone will distribute it there on your behalf and its an ideal way to reach the nations, even from home.

Get involved and get your personal copy of the Rhapsody from Nuus.News or directly at:

www.rhapsodyofrealities.org

NUUSNEWS RHAPSODY SPONSOR
Slider

Deel gerus opbouende kommentaar oor vandag se Rhapsody op Nuus.News:
-
Enjoy sharing an uplifting comment on today's Rhapsody below with Nuus.News:
-

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *