BEVESTIG SY WAARHEDE AFFIRM HIS TRUTHS

BEVESTIG SY WAARHEDE

Goeie Nuus vandag met Pastoor Chris uit die Rhapsody of Realities.

Omdat ons dieselfde geloofsgesindheid het as waarvan daar geskryf staan: “Ek het geglo; daarom het ek gepraat,” glo ons steeds en daarom hou ons ook aan met preek (2 Korintiërs 4:13).

2 Timoteus 3:1 vermaan dat daar in die eindtyd moeilike tye sal kom. Nietemin sê Romeine 8:35-37 dat jy, ten spyte van die verdrukking, nood, hongersnood, gevaar en pandemies wat die eindtyd sal kenmerk, niks hoef te vrees nie. Dit is omdat jy meer as ’n oorwinnaar is: “Wie sal ons skei van die liefde van Christus — verdrukking of benoudheid of vervolging of honger of naaktheid of gevaar of swaard?…Maar in al hierdie dinge is ons meer as oorwinnaars deur Hom wat ons liefgehad het” (Romeine 8:35-37).

Wat jy moet doen, is om vas te hou aan God se Woord; ken dit en wees bewus daarvan en vestig dit deur dit uit te spreek. Die krag lê in die bevestiging. Die Woord sê byvoorbeeld: “Elke wapen wat teen jou gesmee word, sal niks uitrig nie” (Jesaja 54:17). Jesus het in Lukas 10:19 gesê: “…niks sal julle ooit skade doen nie.” En in Johannes 16:33 sê Hy ook: “Dit het Ek vir julle gesê, dat julle in My vrede kan hê. In die wêreld sal julle verdrukking hê; maar hou goeie moed, Ek het die wêreld oorwin.” Glo en bevestig hierdie waarhede.

Jesus het die wêreld nie vir Homself oorwin nie, maar vir jou. Hy het die wêreld en al die kwaad, duisternis en negatiwiteite daarin oorwin en jou die oorwinning gegee. Wat jy nou moet doen, is om daardie oorwinning deur jou geloofsbelydenisse in jou lewe te bewerkstellig en behou.

Hy het in Markus 11:23 gesê: “…elkeen wat vir hierdie berg sê: Hef jou op en werp jou in die see — en nie in sy hart twyfel nie, maar glo dat wat hy sê, sal gebeur — hy sal verkry net wat hy sê.” Die Woord van God in jou mond is ’n skeppingskrag. Eer aan God!

GEBED

Ek verklaar dat my lewe vir eer en skoonheid is. Op my pad is daar slegs lewe, sukses, oorwinning en gesondheid. Ek bid vir God se mense regoor die wêreld wat siek of verdruk is, dat die genesende krag van God deur hulle sal vloei en dat hulle gesondheid volmaak sal wees, in Jesus se Naam. Amen.

VERDERE STUDIE:

Lukas 6:45; Filémon 1:6; Spreuke 18:21

NuusNews Rhapsody share
Goeie Nuus! Word deel van die wêreld se grootste evangelisasie netwerk:

Ondersteun heelhartig die grootste daaglikse toewydingsbundel in die wêreld, die Rhapsody of Realities met Nuus.News. Word deel van die verspreidingsnetwerk van die grootste evangelisasie beweging in die wêreld saam met Pastor Chris Oyakhilome. Die Rhapsody word maandeliks versprei en maandeliks vertaal in meer as 1,000 tale! Sedert die stigting van die Rhapsody of Realities dagstukkie is reeds meer as 1,000,000,000 (ja jy het reg gelees: 1 BILJOEN) in beide gedrukte en digitale kopieë versprei! Min mense in Suid Afrika weet dit – versprei die woord! Die Rhapsody word tans versprei in elke bekende gebied van die wêreld. Kom vat hande en word deel van die wêreld-wye beweging! 

Hab 2:14 “For the earth shall be filled with the knowledge of the glory of the LORD, as the waters cover the sea.”

Wie kan baatvind met die Rhapsody?

  • Enigiemand wat betrokke wil raak met die verspreiding van die Goeie Nuus van die Evangelie van Jesus Christus. Indien jy net die wêreld se grootste dagstukkie wil geniet en dieselfde gebed hardop bid met miljoene Christene reg oor die wêreld in eenheid van gees, is jy welkom om die Rhapsody te kry vir jouself.
  • Die gedrukte Rhapsody is egter ‘n fantastiese evangelisasie instrument en geselskap-aanknoper wat jy jouself (of groot evangelisasie groepe) kan gebruik om ander meer effektief te bereik.  
  •  The Rhapsody is ook ‘n wonderlike aanwins vir Pastore van kerke wat nie hulle eie dagstukkie publikasie het nie, maar tog wil hê dat hulle kerk een moet hê om die gemeente te groei tot geestelike volwassenheid. Die Rhapsody is propvol inhoud en idees vir preke.
  • Verder, kan jy dalk nie self na ‘n ver-afgeleë land gaan om mense daar met die Goeie Evangelie te bereik nie. Jy kan nou egter ‘n vennoot word van Rhapsody of Realities en gedrukte dagstukkie uitgawes stuur na enige land wat jy verkies. Iemand sal dit daar namens jou versprei en dis die ideale manier om die nasies te bereik, selfs van die huis af.

Raak betrokke en kry jou persoonlike kopie van die Rhapsody by Nuus.News of direk by: 

www.rhapsodyofrealities.org

AFFIRM HIS TRUTHS

Good News today with Pastor Chris from the Rhapsody of Realities.

We having the same spirit of faith, according as it is written, I believed, and therefore have I spoken; we also believe, and therefore speak (2 Corinthians 4:13).

2 Timothy 3:1 admonishes that in the last days, perilous times shall come. Nevertheless, Romans 8:35-37 lets us know that in spite of the tribulation, distress, famine, peril, and pandemics that would characterise the signs of the end of the age, you have nothing to fear. This is because you’re more than a conqueror: “Who shall separate us from the love of Christ? shall tribulation, or distress, or persecution, or famine, or nakedness, or peril, or sword…Nay, in all these things we are more than conquerors through him that loved us” (Romans 8:35-37).

What you need is to hold on to God’s Word; know and have it in your consciousness and establish it through speaking. The power is in affirmation. For example, the Word says, “No weapon fashioned against you shall prosper” (Isaiah 54:17). Jesus said in Luke 10:19, “…nothing shall by any means hurt you.” Then in John 16:33, He also said, “These things I have spoken unto you, that in me ye might have peace. In the world ye shall have tribulation: but be of good cheer; I have overcome the world.” Believe and affirm these truths.

Jesus didn’t overcome the world for Himself but for you. He overcame the world and all the evil, darkness and negativities therein, and gave you the victory. What you’re required to do now is to establish and maintain that victory in your life with your faithfilled confessions.

He said in Mark 11:23, “…whosoever shall say unto this mountain, Be thou removed, and be thou cast into the sea; and shall not doubt in his heart, but shall believe that those things which he saith shall come to pass; he shall have whatsoever he saith.” The Word of God in your mouth is a creative force. Praise God!

PRAYER

I declare that my life is for glory and beauty; and in my path, there’s life, success, victory and health. I pray for God’s people around the world, who may be sick or afflicted, that the healing power of God works through them, and their health is perfected, in Jesus’ Name. Amen.

FURTHER STUDY:

Luke 6:45; Philemon 1:6; Proverbs 18:21

NuusNews Rhapsody share2
Good News! Become part of the world's biggest evangelism network:

Start supporting the world’s biggest daily devotional, the Rhapsody of Realities with Nuus.News. Become a partner of the distribution network of one of the biggest evangelism movements on earth today with Pastor Chris Oyakhilome. The Rhapsody is printed and distributed monthly and is translated monthly in more than 1,000 languages! Since the inception of the devotional has more than 1,000,000,000 (yes: you have read right: 1 BILLION) copies printed and digital, been distributed! Few people in South Africa know it – spread the word! The Rhapsody is currently being distributed in every known territory known to man. Be part of the world wide movement! 

Hab 2:14 “For the earth shall be filled with the knowledge of the glory of the LORD, as the waters cover the sea.”

Who can benefit from the Rhapsody?

  • Anyone really. If you just want to enjoy the world’s biggest daily devotional and pray the same prayer out loud with millions of Christians all over the world in unity of spirit, you are welcome to get the Rhapsody for yourself.
  • However the printed Rhapsody is a great evangelism tool and also a conversation starter that can help yourself (as well as big evangelism groups) to reach other people more effectively.
  • The Rhapsody is great for Pastors of churches that don’t have their own daily devotional but want their church to have one and build the church to maturity. As proven over many years, used by Pastors and leaders all over the world, the Rhapsody is always full of  rich content and ideas for any sermon.
  • Furthermore, you might not be able to go to a far away foreign country yourself in order to reach people with the Gospel. You can now however partner with Rhapsody of Realities and send devotionals to any country in the world you choose. Someone will distribute it there on your behalf and its an ideal way to reach the nations, even from home.

Get involved and get your personal copy of the Rhapsody from Nuus.News or directly at:

www.rhapsodyofrealities.org

NUUSNEWS RHAPSODY SPONSOR
Slider

Deel gerus opbouende kommentaar oor vandag se Rhapsody op Nuus.News:
-
Enjoy sharing an uplifting comment on today's Rhapsody below with Nuus.News:
-

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *