NIKS OM TE VREES NIE NOTHING TO FEAR

NIKS OM TE VREES NIE

Goeie Nuus vandag met Pastoor Chris uit die Rhapsody of Realities.

Want elkeen wat God as Vader het, oorwin die wêreld. Die oorwinning wat die wêreld verower het, is ons geloof (1 Johannes 5:4).

Daar is deesdae soveel negatiewe inligting in die wêreld en dit het vrees geplant in die van mense wat nie in die Woord gewortel en gegrond is nie. Dit mag inderdaad swaar tye wees, maar die Here Jesus het in Lukas 21:25-26 hierna verwys, deur ’n paar tekens van die eindtyd uit te lig. Hy het gesê: “Daar sal…onrus onder die nasies wees uit angs vir die gebulder van die see en sy golwe. Mense word flou van vrees en van die voorbodes oor wat nog vir die wêreld aan die kom is…”

In Lukas 18:8 vra Hy ’n nadenkende vraag: “… sal Ek, die Seun van die Mens, wanneer Ek kom, geloof op aarde vind?” Jy moet vasstaan in die geloof, ongeag jou omstandighede en hedendaagse gebeure. 

Die Woord sê in Efesiërs 6:16: “Dra onder alle omstandighede die skild van die geloof. Daarmee kan julle al die brandpyle blus wat die Bose afskiet.”Met jou geloofskild kan jy ALLE (nie net sommige nie) brandpyle van die vyand blus. Die Here Jesus het reeds die werke van die duiwel vernietig (1 Johannes 3:8). Hy het die Satan lamgelê, sy werke afgebreek en ‘n openlike spektakel van hom en sy demone gemaak in die hel (Kolossense 2:15). 

Vandag is die Satan en die magte van die duisternis onder jou voete, daarom hoef jy niks te vrees nie. Ongeag wat gebeur, spreek die Woord in geloof.

GEBED

My geloof is die oorwinning wat siektes, kwale en swakhede oorwin. Die goddelike lewe in my maak my verhewe bo en onvatbaar vir enige vorm van virus of infeksie. Ek leef in heerskappy oor siektes en die knellende elemente van hierdie wêreld, in Jesus se Naam. Amen.

VERDERE STUDIE:

1 Johannes 5:4; Kolossense 2:15;

Romeine 8:35-37

NuusNews Rhapsody share
Goeie Nuus! Word deel van die wêreld se grootste evangelisasie netwerk:

Ondersteun heelhartig die grootste daaglikse toewydingsbundel in die wêreld, die Rhapsody of Realities met Nuus.News. Word deel van die verspreidingsnetwerk van die grootste evangelisasie beweging in die wêreld saam met Pastor Chris Oyakhilome. Die Rhapsody word maandeliks versprei en maandeliks vertaal in meer as 1,000 tale! Sedert die stigting van die Rhapsody of Realities dagstukkie is reeds meer as 1,000,000,000 (ja jy het reg gelees: 1 BILJOEN) in beide gedrukte en digitale kopieë versprei! Min mense in Suid Afrika weet dit – versprei die woord! Die Rhapsody word tans versprei in elke bekende gebied van die wêreld. Kom vat hande en word deel van die wêreld-wye beweging! 

Hab 2:14 “For the earth shall be filled with the knowledge of the glory of the LORD, as the waters cover the sea.”

Wie kan baatvind met die Rhapsody?

  • Enigiemand wat betrokke wil raak met die verspreiding van die Goeie Nuus van die Evangelie van Jesus Christus. Indien jy net die wêreld se grootste dagstukkie wil geniet en dieselfde gebed hardop bid met miljoene Christene reg oor die wêreld in eenheid van gees, is jy welkom om die Rhapsody te kry vir jouself.
  • Die gedrukte Rhapsody is egter ‘n fantastiese evangelisasie instrument en geselskap-aanknoper wat jy jouself (of groot evangelisasie groepe) kan gebruik om ander meer effektief te bereik.  
  •  The Rhapsody is ook ‘n wonderlike aanwins vir Pastore van kerke wat nie hulle eie dagstukkie publikasie het nie, maar tog wil hê dat hulle kerk een moet hê om die gemeente te groei tot geestelike volwassenheid. Die Rhapsody is propvol inhoud en idees vir preke.
  • Verder, kan jy dalk nie self na ‘n ver-afgeleë land gaan om mense daar met die Goeie Evangelie te bereik nie. Jy kan nou egter ‘n vennoot word van Rhapsody of Realities en gedrukte dagstukkie uitgawes stuur na enige land wat jy verkies. Iemand sal dit daar namens jou versprei en dis die ideale manier om die nasies te bereik, selfs van die huis af.

Raak betrokke en kry jou persoonlike kopie van die Rhapsody by Nuus.News of direk by: 

www.rhapsodyofrealities.org

NOTHING TO FEAR

Good News today with Pastor Chris from the Rhapsody of Realities.

For whatsoever is born of God overcometh the world: and this is the victory that overcometh the world, even our faith (1 John 5:4).

There’s so much negative information in the world today and this has instilled fear in the hearts of those who aren’t rooted and grounded in the Word. These may indeed be perilous times, but the Lord Jesus referred to this in Luke 21:25-26 in describing some of the signs of the end of the age. He said, “…There shall be…distress of nations, with perplexity; the sea and the waves roaring; Men’s hearts failing them for fear, and for looking after those things which are coming on the earth….”

In Luke 18:8, He asked a thought-provoking question: “…when the Son of man cometh, shall he find faith on the earth?” You’re to stand your ground in faith, irrespective of the circumstances around you, and happenings in the world today.

The Word says in Ephesians 6:16, “Above all, taking the shield of faith, wherewith ye shall be able to quench all the fiery darts of the wicked.” With your shield of faith, you have the ability to neutralize ALL (not some) of the fiery darts of the enemy. The Lord Jesus already destroyed the works of the devil (1 John 3:8). He paralyzed Satan, demolished his works, and made an open spectacle of him and his demons in hell (Colossians 2:15).

Today, Satan and the powers of darkness are under your feet; therefore, you have nothing to fear. Irrespective of what happens around you, speak the Word in faith.

PRAYER

My faith is the victory that overcomes sickness, disease and infirmities. The divine life in me makes me superior and unsusceptible to any kind of virus or infection. I walk in dominion over sickness and the debilitating elements of this world, in Jesus’ Name. Amen.

FURTHER STUDY:

1 John 5:4 NIV; Colossians 2:15 AMPC; Romans 8:35-37

NuusNews Rhapsody share2
Good News! Become part of the world's biggest evangelism network:

Start supporting the world’s biggest daily devotional, the Rhapsody of Realities with Nuus.News. Become a partner of the distribution network of one of the biggest evangelism movements on earth today with Pastor Chris Oyakhilome. The Rhapsody is printed and distributed monthly and is translated monthly in more than 1,000 languages! Since the inception of the devotional has more than 1,000,000,000 (yes: you have read right: 1 BILLION) copies printed and digital, been distributed! Few people in South Africa know it – spread the word! The Rhapsody is currently being distributed in every known territory known to man. Be part of the world wide movement! 

Hab 2:14 “For the earth shall be filled with the knowledge of the glory of the LORD, as the waters cover the sea.”

Who can benefit from the Rhapsody?

  • Anyone really. If you just want to enjoy the world’s biggest daily devotional and pray the same prayer out loud with millions of Christians all over the world in unity of spirit, you are welcome to get the Rhapsody for yourself.
  • However the printed Rhapsody is a great evangelism tool and also a conversation starter that can help yourself (as well as big evangelism groups) to reach other people more effectively.
  • The Rhapsody is great for Pastors of churches that don’t have their own daily devotional but want their church to have one and build the church to maturity. As proven over many years, used by Pastors and leaders all over the world, the Rhapsody is always full of  rich content and ideas for any sermon.
  • Furthermore, you might not be able to go to a far away foreign country yourself in order to reach people with the Gospel. You can now however partner with Rhapsody of Realities and send devotionals to any country in the world you choose. Someone will distribute it there on your behalf and its an ideal way to reach the nations, even from home.

Get involved and get your personal copy of the Rhapsody from Nuus.News or directly at:

www.rhapsodyofrealities.org

NUUSNEWS RHAPSODY SPONSOR
Slider

Deel gerus opbouende kommentaar oor vandag se Rhapsody op Nuus.News:
-
Enjoy sharing an uplifting comment on today's Rhapsody below with Nuus.News:
-

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *