’N CHRISTEN KAN NIE BESETE WEES NIE A CHRISTIAN CAN’T BE DEMONPOSSESSED

’N CHRISTEN KAN NIE BESETE WEES NIE

Goeie Nuus vandag met Pastoor Chris uit die Rhapsody of Realities.

Omdat ons aan Christus Jesus verbind is, het God ons saam met Hom opgewek en saam met Hom ’n sitplek in die hemel gegee (Efesiërs 2:6).

Baie mense vra: “Kan ’n christen besete wees?” ’n Christen kan deur ’n demoon beïnvloed word, maar hy kan nie regtig deur ’n demoon oorgeneem word nie. As ’n christen besete is, beteken dit dat hy of sy doelbewus sy of haar geloof in Christus prysgegee het, dit is afvalligheid.

Volgens die Bybel is so ’n toestand onomkeerbaar, omdat die persoon homself willens en wetens aan die Satan toegewy het. ’n Ware christen kan nie so iets oorkom nie, want hy is verhewe bo die Satan. Al sou ’n christen hom oorgegee het aan die Satan se onderdrukking, die dag as hy dit besef en sê: “Nee!” sal dit die einde van die Satan se manipulasie in sy lewe wees. Jakobus 4:7 (1983 Vertaling) sê: “Onderwerp julle dan aan God. Staan die duiwel teë en hy sal van julle af wegvlug.”

Vir ’n christen is die probleem nooit besetenheid nie, maar eerder oorgawe aan bose geeste wat hulle vreeslike dinge laat doen en in die proses vernietig hulle hul eie lewens. Baie keer het sulke christene nie genoeg kennis van God se Woord om anders te lewe nie (Hosea 4:6).

Die christen sit saam met Christus,hoog bo alle owerheid en mag en krag en heerskappy en elke naam wat genoem word (Efesiërs 2:6; 1:1921). Halleluja!As die voorgaande waar is (en goddank dit is!) hoekom sou hy dan “bevryding” van die Satan nodig hê, of deur hom oorgeneem kon word? Selfs as ’n christen deur die Duiwel beïnvloed of onderdruk word, is God se Woord die antwoord. Psalm 119:130 verklaar: “Begrip van u woord bring lig …” As jy God se Woord—sy lig—sou ontvang en aanneem—sal dit alle sataniese teenwoordigheid uitskakel; die duisternis sal verdwyn.

Dit is waarom bestudering en oordenking van die Woord jou, as kind van God, die hoofprioriteit behoort te wees. Ken die Woord en hou daarby en oefen jou heerskappy in Christus uit.

BELYDENIS

Christus is   verhewe in my—gees, siel en liggaam. Ek het die lig van die lewe. Daar is geen duisternis in my nie. Ek is vol van vreugde, vrede, liefde en barmhartigheid en word voortdurend vervul met die Gees, terwyl ek wandel in Christus se lig, in Jesus se Naam. Amen.

VERDERE STUDIE:

Efésiërs 1:19-23; 1 Johannes 4:4; Markus 16:17

NuusNews Rhapsody share
Goeie Nuus! Word deel van die wêreld se grootste evangelisasie netwerk:

Ondersteun heelhartig die grootste daaglikse toewydingsbundel in die wêreld, die Rhapsody of Realities met Nuus.News. Word deel van die verspreidingsnetwerk van die grootste evangelisasie beweging in die wêreld saam met Pastor Chris Oyakhilome. Die Rhapsody word maandeliks versprei en maandeliks vertaal in meer as 1,000 tale! Sedert die stigting van die Rhapsody of Realities dagstukkie is reeds meer as 1,000,000,000 (ja jy het reg gelees: 1 BILJOEN) in beide gedrukte en digitale kopieë versprei! Min mense in Suid Afrika weet dit – versprei die woord! Die Rhapsody word tans versprei in elke bekende gebied van die wêreld. Kom vat hande en word deel van die wêreld-wye beweging! 

Hab 2:14 “For the earth shall be filled with the knowledge of the glory of the LORD, as the waters cover the sea.”

Wie kan baatvind met die Rhapsody?

  • Enigiemand wat betrokke wil raak met die verspreiding van die Goeie Nuus van die Evangelie van Jesus Christus. Indien jy net die wêreld se grootste dagstukkie wil geniet en dieselfde gebed hardop bid met miljoene Christene reg oor die wêreld in eenheid van gees, is jy welkom om die Rhapsody te kry vir jouself.
  • Die gedrukte Rhapsody is egter ‘n fantastiese evangelisasie instrument en geselskap-aanknoper wat jy jouself (of groot evangelisasie groepe) kan gebruik om ander meer effektief te bereik.  
  •  The Rhapsody is ook ‘n wonderlike aanwins vir Pastore van kerke wat nie hulle eie dagstukkie publikasie het nie, maar tog wil hê dat hulle kerk een moet hê om die gemeente te groei tot geestelike volwassenheid. Die Rhapsody is propvol inhoud en idees vir preke.
  • Verder, kan jy dalk nie self na ‘n ver-afgeleë land gaan om mense daar met die Goeie Evangelie te bereik nie. Jy kan nou egter ‘n vennoot word van Rhapsody of Realities en gedrukte dagstukkie uitgawes stuur na enige land wat jy verkies. Iemand sal dit daar namens jou versprei en dis die ideale manier om die nasies te bereik, selfs van die huis af.

Raak betrokke en kry jou persoonlike kopie van die Rhapsody by Nuus.News of direk by: 

www.rhapsodyofrealities.org

A CHRISTIAN CAN’T BE DEMONPOSSESSED

Good News today with Pastor Chris from the Rhapsody of Realities.

And hath raised us up together, and made us sit together in heavenly places in Christ Jesus(Ephesians 2:6).

 Many have asked,“Can a Christian be demon-possessed?” A Christian may be influenced by a demon,he really can’t be possessed by a demon. For a Christian to be demon-possessed means he or she has consciously and deliberately given up his faith in Jesus Christ, which is apostasy.

According to the Bible, there’s no recovery from such a state, because the person has wilfully given himself to Satan. But a true Christian can’t be in such a situation, because he’s superior to Satan. No matter how a Christian has yielded to the oppression of Satan, the day he realizes himself and says “No,” that’ll be the end of Satan’s manipulations in his life. James 4:7 says, “Submit yourselves therefore to God. Resist the devil, and he will flee from you.”

For the Christian, the problem is never about demonpossession; rather, it’s about yielding to evil spirits that cause them to do terrible things, and in the process, destroy their own lives. Oftentimes, such Christians aren’t knowledgeable enough in God’s Word to live otherwise (Hosea 4:6).

The Christian is seated with Christ, far above all principality, and power, and might, and dominion, and every name that is named (Ephesians 2:6;1:19-21). Hallelujah! If the foregoing is true, (and thank God it is), why would he require “deliverance” from Satan, let alone being possessed of him? Even if a Christian is being influenced or oppressed by the devil, the solution is God’s Word. Psalm 119:130 declares, “The entrance of thy words giveth light….” If you’d receive God’s Word—His light into you and accept it—it’ll eject every satanic presence; darkness will be dispelled.

This is why studying and meditating on the Word should be top priority for you as a child of God. Know and stay in the Word, and exercise your dominion in Christ.

CONFESSION

Christ is exalted in me—spirit, soul and body. I have the light of life; there’s nothing of darkness in me. I’m full of joy, peace, love, kindness, and continually filled with the Spirit, as I walk in the light of Christ, in Jesus’ Name. Amen.

FURTHER STUDY:

Ephesians 1:19-23 AMPC; 1 John 4:4; Mark 16:17

NuusNews Rhapsody share2
Good News! Become part of the world's biggest evangelism network:

Start supporting the world’s biggest daily devotional, the Rhapsody of Realities with Nuus.News. Become a partner of the distribution network of one of the biggest evangelism movements on earth today with Pastor Chris Oyakhilome. The Rhapsody is printed and distributed monthly and is translated monthly in more than 1,000 languages! Since the inception of the devotional has more than 1,000,000,000 (yes: you have read right: 1 BILLION) copies printed and digital, been distributed! Few people in South Africa know it – spread the word! The Rhapsody is currently being distributed in every known territory known to man. Be part of the world wide movement! 

Hab 2:14 “For the earth shall be filled with the knowledge of the glory of the LORD, as the waters cover the sea.”

Who can benefit from the Rhapsody?

  • Anyone really. If you just want to enjoy the world’s biggest daily devotional and pray the same prayer out loud with millions of Christians all over the world in unity of spirit, you are welcome to get the Rhapsody for yourself.
  • However the printed Rhapsody is a great evangelism tool and also a conversation starter that can help yourself (as well as big evangelism groups) to reach other people more effectively.
  • The Rhapsody is great for Pastors of churches that don’t have their own daily devotional but want their church to have one and build the church to maturity. As proven over many years, used by Pastors and leaders all over the world, the Rhapsody is always full of  rich content and ideas for any sermon.
  • Furthermore, you might not be able to go to a far away foreign country yourself in order to reach people with the Gospel. You can now however partner with Rhapsody of Realities and send devotionals to any country in the world you choose. Someone will distribute it there on your behalf and its an ideal way to reach the nations, even from home.

Get involved and get your personal copy of the Rhapsody from Nuus.News or directly at:

www.rhapsodyofrealities.org

NUUSNEWS RHAPSODY SPONSOR
Slider

Deel gerus opbouende kommentaar oor vandag se Rhapsody op Nuus.News:
-
Enjoy sharing an uplifting comment on today's Rhapsody below with Nuus.News:
-

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *