DIT GAAN OOR WOORDE IT’S ABOUT WORDS

DIT GAAN OOR WOORDE

Goeie Nuus vandag met Pastoor Chris uit die Rhapsody of Realities.

Op grond van wat jy nou sê, sal jy eendag vrygespreek of veroordeel word (Matteus 12:37).

‘n Groot rede waarom sommige Christene nog nooit die geestelike skoonheid en heerlikheid van die Christendom geniet het nie, is omdat hulle nog nooit die belangrikheid van woorde verstaan het nie. Al is hulle lankal wedergebore, sukkel hulle grotendeels. Sommige gee na baie jare van sukkel om die Christelike lewe te lei uiteindelik moed op, omdat hulle nie die grondbeginsels van die Christelike lewe verstaan nie. 

Dit gaan oor woorde!Ons funksioneer deur woorde in die realiteit van ons nuwe-skeppingslewe. Dit is die geestelike beginsel wat redding in die eerste plek moontlik maak: “Want as jy met jou mond bely dat Jesus die Here is en met jou hart glo dat God Hom uit die dood opgewek het, sal jy verlos word. Want as ons glo met ons hart, word ons vrygespreek en as ons met ons mond bely, word ons verlos” (Romeine 10:9-10).Ons verlossing word slegs geaktiveer as ons ons geloof in die heerskappy van Jesus uitspreek. Verlossing is die begin van alle seëninge in Christus en as hierdie beginsel vir verlossing werk, sal dit vir alles in Christus werk.

Die Here Jesus was tydens sy aardse bediening ‘n absolute sukses, omdat Hy die Vader se woorde gespreek en daarin geleef het. In Johannes 12:49 het Hy gesê: “Ek het nie uit my eie gepraat nie, maar die Vader wat My gestuur het, het aan My ’n opdrag gegee oor wat Ek moet sê en wat Ek sal verkondig.”Hebreërs 13:5-6 verwys na dieselfde beginsel. Dit sê: “Hou julle lewe vry van die honger na geld. Laat wat julle het, vir julle genoeg wees. Onthou dat God die versekering gegee het: “Ek sal jou nie los nie. Ek sal jou nie in die steek laat nie.” Daarom kan ons moed skep en antwoord: “Die Here is my hulp; daarom sal ek nie bang wees nie. Wat kan ’n blote mens my aandoen?”

Die Skrifgedeeltes hierbo impliseer dat ons belydenisse ooreenstem met die Woord van God, omdat ons kinders van die Woord is. Ons leef volgens woorde. Onthou Jesus se woorde in ons openingsvers: “Op grond van wat jy nou sê, sal jy eendag vrygespreek of veroordeel word.” Dit gaan oor jou woorde: die regte woorde wat uit jou mond kom.

BELYDENIS

Deur my gesonde, geloofsgevulde woorde skep ek ‘n seëvierende lewe en ‘n geseënde toekoms. Ek vorm my lewe en toekoms om my in ooreenstemming te bring met God se voorsiening en bestemming vir my en alles aangaande my. Ek hou vas aan my geloofsbelydenis; sonder twyfel. Ek verklaar dat ek in goddelike gesondheid, bonatuurlike oorvloed en voortdurende oorwinning en voorspoed leef, in Jesus se Naam. Amen.

VERDERE STUDIE:

2 Korinthiërs 4:13; Markus 11:23

NuusNews Rhapsody share
Goeie Nuus! Word deel van die wêreld se grootste evangelisasie netwerk:

Ondersteun heelhartig die grootste daaglikse toewydingsbundel in die wêreld, die Rhapsody of Realities met Nuus.News. Word deel van die verspreidingsnetwerk van die grootste evangelisasie beweging in die wêreld saam met Pastor Chris Oyakhilome. Die Rhapsody word maandeliks versprei en maandeliks vertaal in meer as 1,000 tale! Sedert die stigting van die Rhapsody of Realities dagstukkie is reeds meer as 1,000,000,000 (ja jy het reg gelees: 1 BILJOEN) in beide gedrukte en digitale kopieë versprei! Min mense in Suid Afrika weet dit – versprei die woord! Die Rhapsody word tans versprei in elke bekende gebied van die wêreld. Kom vat hande en word deel van die wêreld-wye beweging! 

Hab 2:14 “For the earth shall be filled with the knowledge of the glory of the LORD, as the waters cover the sea.”

Wie kan baatvind met die Rhapsody?

  • Enigiemand wat betrokke wil raak met die verspreiding van die Goeie Nuus van die Evangelie van Jesus Christus. Indien jy net die wêreld se grootste dagstukkie wil geniet en dieselfde gebed hardop bid met miljoene Christene reg oor die wêreld in eenheid van gees, is jy welkom om die Rhapsody te kry vir jouself.
  • Die gedrukte Rhapsody is egter ‘n fantastiese evangelisasie instrument en geselskap-aanknoper wat jy jouself (of groot evangelisasie groepe) kan gebruik om ander meer effektief te bereik.  
  •  The Rhapsody is ook ‘n wonderlike aanwins vir Pastore van kerke wat nie hulle eie dagstukkie publikasie het nie, maar tog wil hê dat hulle kerk een moet hê om die gemeente te groei tot geestelike volwassenheid. Die Rhapsody is propvol inhoud en idees vir preke.
  • Verder, kan jy dalk nie self na ‘n ver-afgeleë land gaan om mense daar met die Goeie Evangelie te bereik nie. Jy kan nou egter ‘n vennoot word van Rhapsody of Realities en gedrukte dagstukkie uitgawes stuur na enige land wat jy verkies. Iemand sal dit daar namens jou versprei en dis die ideale manier om die nasies te bereik, selfs van die huis af.

Raak betrokke en kry jou persoonlike kopie van die Rhapsody by Nuus.News of direk by: 

www.rhapsodyofrealities.org

IT’S ABOUT WORDS

Good News today with Pastor Chris from the Rhapsody of Realities.

For by thy words thou shalt be justified, and by thy words thou shalt be condemned (Matthew 12:37).

A major reason some Christians have never enjoyed the spiritual splendour and glory of Christianity is that they’ve never truly understood the importance of words. Even though they’ve been born again for long, they’ve struggled for the most part. Some eventually give up after many years of struggling to live the Christian life because they don’t understand the foundational principles of the Christian life. It’s about words!

We function in the realities of the new creation through words. This is the spiritual principle that makes salvation possible in the first place: “That if thou shalt confess with thy mouth the Lord Jesus, and shalt believe in thine heart that God hath raised him from the dead, thou shalt be saved. For with the heart man believeth unto righteousness; and with the mouth confession is made unto salvation” (Romans 10:9-10). Our salvation is only activated when we vocalize our faith in the Lordship of Jesus. Salvation is the beginning of all the blessings in Christ; and if this principle works for salvation, it’ll work for everything else in Christ.

The Lord Jesus, during His earthly ministry, was an absolute success because He spoke the Father’s words and lived in them. In John 12:49, He said, “For I have not spoken of myself; but the Father which sent me, he gave me a commandment, what I should say, and what I should speak.” Hebrews 13:5-6 makes reference to the same principle. It says, “Let your conversation be without covetousness; and be content with such things as ye have: for he hath said, I will never leave thee, nor forsake thee. So that we may boldly say, The Lord is my helper, and I will not fear what man shall do unto me.”

The foregoing scriptures imply that our confessions should be in accordance with the Word of God, because we’re children of the Word. We live by words. Recall the words of Jesus in our opening verse: “For by thy words thou shalt be justified, and by thy words thou shalt be condemned.” It’s about your words: the right words coming out of your lips.

CONFESSION

Through my wholesome, faith-filled words, I create a triumphant life and blessed future; I shape my life and future to align with God’s divine provisions and destiny for me and all that concerns me. I hold fast to the profession of faith without wavering. I declare that I live in divine health, supernatural abundance, and in continual victory and prosperity, in Jesus’ Name. Amen.

FURTHER STUDY:

2 Corinthians 4:13; Mark 11:23

NuusNews Rhapsody share2
Good News! Become part of the world's biggest evangelism network:

Start supporting the world’s biggest daily devotional, the Rhapsody of Realities with Nuus.News. Become a partner of the distribution network of one of the biggest evangelism movements on earth today with Pastor Chris Oyakhilome. The Rhapsody is printed and distributed monthly and is translated monthly in more than 1,000 languages! Since the inception of the devotional has more than 1,000,000,000 (yes: you have read right: 1 BILLION) copies printed and digital, been distributed! Few people in South Africa know it – spread the word! The Rhapsody is currently being distributed in every known territory known to man. Be part of the world wide movement! 

Hab 2:14 “For the earth shall be filled with the knowledge of the glory of the LORD, as the waters cover the sea.”

Who can benefit from the Rhapsody?

  • Anyone really. If you just want to enjoy the world’s biggest daily devotional and pray the same prayer out loud with millions of Christians all over the world in unity of spirit, you are welcome to get the Rhapsody for yourself.
  • However the printed Rhapsody is a great evangelism tool and also a conversation starter that can help yourself (as well as big evangelism groups) to reach other people more effectively.
  • The Rhapsody is great for Pastors of churches that don’t have their own daily devotional but want their church to have one and build the church to maturity. As proven over many years, used by Pastors and leaders all over the world, the Rhapsody is always full of  rich content and ideas for any sermon.
  • Furthermore, you might not be able to go to a far away foreign country yourself in order to reach people with the Gospel. You can now however partner with Rhapsody of Realities and send devotionals to any country in the world you choose. Someone will distribute it there on your behalf and its an ideal way to reach the nations, even from home.

Get involved and get your personal copy of the Rhapsody from Nuus.News or directly at:

www.rhapsodyofrealities.org

NUUSNEWS RHAPSODY SPONSOR
Slider

Deel gerus opbouende kommentaar oor vandag se Rhapsody op Nuus.News:
-
Enjoy sharing an uplifting comment on today's Rhapsody below with Nuus.News:
-

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *