JY IS ’N NOODSAAKLIKE DEEL VAN SY AGENDA YOU’RE A NECESSARY PART OF HIS AGENDA

JY IS ’N NOODSAAKLIKE DEEL VAN SY AGENDA

Goeie Nuus vandag met Pastoor Chris uit die Rhapsody of Realities.

Ons is Gód se werkspan. Julle is Gód se saailand, Gód se gebou, nie ons s’n nie (1 Korintiërs 3:9).

Een van die dinge wat van die grootste belang in jou lewe moet wees, is om ’n aktiewe deel God se agenda te wees. Jy moet die evangelie voorthelp en toesien dat die kennis van verlossing die aarde bedek, soos die water die see bedek. Dit behoort jou dryfkrag en doelwit te wees in alles wat jy doen.

Die rede waarom jy in daardie besigheid is of vir daardie maatskappy of organisasie werk, is sodat God jou in daardie “wa” kan gebruik om lewens te verander en jou wêreld te seën. (Verwysing na Join this chariot). Dit is die hoofrede waarom ons hier op aarde is, anders sou die Here jou dadelik hemel toe gevat het nadat jy wedergebore is. Maar Hy het jou op aarde gelos om sy doel te verwesenlik; om sy boodskap aan ander te verkondig en terselfdertyd jou karakter en geestelike begrip te ontwikkel.

Sorg dat jy ’n plan het met die evangelie, want jy is die Here se vennoot in die verspreiding van die goeie nuus van sy verlossingskrag regoor die wêreld; jy is sy vennoot (1 Korintiërs 3:9). ’n Bedeling van die evangelie is aan jou sorg toevertrou. Dit is wat Paulus laat sê het: “…Ek is verplig om dit te doen. Wee my as ek dit sou nalaat!” (1 Korintiërs 9:16). Jy is Christus se ambassadeur, sy dienaar van versoening (2 Korintiërs 5:19). Leef met hierdie bewustheid en wen siele en verander lewens regoor die wêreld. Halleluja!

GEBED

Liewe Vader, dankie vir die evangelie van Christus wat my geseën en verryk het. Ek is dankbaar vir die voorreg om geroep te wees tot vennootskap met U om ander uit die duisternis na die heerlike vryheid van God se kinders te bring. Ek is toegewy aan die bediening van die evangelie, dankbaar dat U my alle genade in oorvloed gegee het, sodat ek effektief kan wees in die verspreiding van die evangelie in my wêreld en elders, in Jesus se Naam. Amen.

VERDERE STUDIE:

Matthéüs 6:33; 1 Korinthiërs 9:16-17; 2 Korinthiërs 5:18-20

NuusNews Rhapsody share
Goeie Nuus! Word deel van die wêreld se grootste evangelisasie netwerk:

Ondersteun heelhartig die grootste daaglikse toewydingsbundel in die wêreld, die Rhapsody of Realities met Nuus.News. Word deel van die verspreidingsnetwerk van die grootste evangelisasie beweging in die wêreld saam met Pastor Chris Oyakhilome. Die Rhapsody word maandeliks versprei en maandeliks vertaal in meer as 1,000 tale! Sedert die stigting van die Rhapsody of Realities dagstukkie is reeds meer as 1,000,000,000 (ja jy het reg gelees: 1 BILJOEN) in beide gedrukte en digitale kopieë versprei! Min mense in Suid Afrika weet dit – versprei die woord! Die Rhapsody word tans versprei in elke bekende gebied van die wêreld. Kom vat hande en word deel van die wêreld-wye beweging! 

Hab 2:14 “For the earth shall be filled with the knowledge of the glory of the LORD, as the waters cover the sea.”

Wie kan baatvind met die Rhapsody?

  • Enigiemand wat betrokke wil raak met die verspreiding van die Goeie Nuus van die Evangelie van Jesus Christus. Indien jy net die wêreld se grootste dagstukkie wil geniet en dieselfde gebed hardop bid met miljoene Christene reg oor die wêreld in eenheid van gees, is jy welkom om die Rhapsody te kry vir jouself.
  • Die gedrukte Rhapsody is egter ‘n fantastiese evangelisasie instrument en geselskap-aanknoper wat jy jouself (of groot evangelisasie groepe) kan gebruik om ander meer effektief te bereik.  
  •  The Rhapsody is ook ‘n wonderlike aanwins vir Pastore van kerke wat nie hulle eie dagstukkie publikasie het nie, maar tog wil hê dat hulle kerk een moet hê om die gemeente te groei tot geestelike volwassenheid. Die Rhapsody is propvol inhoud en idees vir preke.
  • Verder, kan jy dalk nie self na ‘n ver-afgeleë land gaan om mense daar met die Goeie Evangelie te bereik nie. Jy kan nou egter ‘n vennoot word van Rhapsody of Realities en gedrukte dagstukkie uitgawes stuur na enige land wat jy verkies. Iemand sal dit daar namens jou versprei en dis die ideale manier om die nasies te bereik, selfs van die huis af.

Raak betrokke en kry jou persoonlike kopie van die Rhapsody by Nuus.News of direk by: 

www.rhapsodyofrealities.org

YOU’RE A NECESSARY PART OF HIS AGENDA

Good News today with Pastor Chris from the Rhapsody of Realities.

For we are labourers together with God: ye are God’s husbandry, ye are God’s building (1 Corinthians 3:9).

One of the things that must be paramount to you in life is being an active part of God’s agenda, promoting the Gospel and seeing to it that the knowledge of salvation covers the earth as the waters cover the sea. This should be your driving force and purpose in everything you do.

The reason you’re in that business or working in that company or organization is so God can use you in that “chariot” to transform lives and be a blessing in your world. That’s our main purpose for being in the earth; otherwise, immediately after you’re born again, the Lord would have taken you to heaven. But He left you in the earth to carry out His purpose, to take His message to others while you develop character and spiritual understanding.

Have a plan for the Gospel, for you’re the Lord’s partner in spreading the good news of His saving power around the world; you’re His co-labourer (1 Corinthians 3:9). A dispensation of the Gospel has been committed to your trust. This was what made Paul say, “…necessity is laid upon me; yea, woe is unto me, if I preach not the gospel” (1 Corinthians 9:16). You’re Christ’s ambassador, His minister of reconciliation (2 Corinthians 5:19). Live with this consciousness—winning souls and changing lives around the world. Hallelujah!

PRAYER

Dear Father, I thank you for the Gospel of Christ that has blessed and enriched me. I’m grateful for the privilege to be called into partnership with you in bringing others out of darkness into the glorious liberty of the sons of God. I’m committed to the ministry of the Gospel, grateful that you’ve made all grace abound towards me, to be effective in the spread of the Gospel in my world and beyond, in Jesus’ Name. Amen.

FURTHER STUDY:

Matthew 6:33; 1 Corinthians 9:16-17; 2 Corinthians 5:18-20

NuusNews Rhapsody share2
Good News! Become part of the world's biggest evangelism network:

Start supporting the world’s biggest daily devotional, the Rhapsody of Realities with Nuus.News. Become a partner of the distribution network of one of the biggest evangelism movements on earth today with Pastor Chris Oyakhilome. The Rhapsody is printed and distributed monthly and is translated monthly in more than 1,000 languages! Since the inception of the devotional has more than 1,000,000,000 (yes: you have read right: 1 BILLION) copies printed and digital, been distributed! Few people in South Africa know it – spread the word! The Rhapsody is currently being distributed in every known territory known to man. Be part of the world wide movement! 

Hab 2:14 “For the earth shall be filled with the knowledge of the glory of the LORD, as the waters cover the sea.”

Who can benefit from the Rhapsody?

  • Anyone really. If you just want to enjoy the world’s biggest daily devotional and pray the same prayer out loud with millions of Christians all over the world in unity of spirit, you are welcome to get the Rhapsody for yourself.
  • However the printed Rhapsody is a great evangelism tool and also a conversation starter that can help yourself (as well as big evangelism groups) to reach other people more effectively.
  • The Rhapsody is great for Pastors of churches that don’t have their own daily devotional but want their church to have one and build the church to maturity. As proven over many years, used by Pastors and leaders all over the world, the Rhapsody is always full of  rich content and ideas for any sermon.
  • Furthermore, you might not be able to go to a far away foreign country yourself in order to reach people with the Gospel. You can now however partner with Rhapsody of Realities and send devotionals to any country in the world you choose. Someone will distribute it there on your behalf and its an ideal way to reach the nations, even from home.

Get involved and get your personal copy of the Rhapsody from Nuus.News or directly at:

www.rhapsodyofrealities.org

NUUSNEWS RHAPSODY SPONSOR
Slider

Deel gerus opbouende kommentaar oor vandag se Rhapsody op Nuus.News:
-
Enjoy sharing an uplifting comment on today's Rhapsody below with Nuus.News:
-

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *