DAGSTUKKIES UIT DIE BYBEL: BID VIR GOD SE MENSE WAT IN NOOD IS

DAGSTUKKIES UIT DIE BYBEL: BID VIR GOD SE MENSE WAT IN ONGESINDHEID IS VERDER, broeders, bid vir ons dat die woord van die Here sy snelle loop mag hê en verheerlik word net soos by julle (2 Tessalonisense 3:1). In Handelinge 12:1-2 sê die Bybel: “EN omtrent daardie tyd het koning Herodes sy hande geslaan aan sommige uit die gemeente om hulle kwaad aan te doen. En hy het Jakobus, die broer van Johannes, met die swaard omgebring” (Handelinge 12:1-2). Toe die Kerk hoor dat Jakobus gearresteer is, moes hulle gedink het: “Jakobus gearresteer? Hy sal niks oorkom nie; hy is ’n man van geloof.”Read More →

Daily Devotional: PRAY FOR GOD’S PEOPLE IN DISTRESS

DAGSTUKKIES UIT DIE BYBEL: LEEF IN WAARHEID En julle sal begryp wat die waarheid beteken, en die waarheid sal julle vrymaak (Johannes 8:32). Ons is deur God se Woord geskape en sy Woord is waarheid; dit beteken dat ons deur die waarheid geskape is. Dit is waarom die waarheid ’n ewige uitwerking op jou gees het; dit het ’n ewige effek van sukses, oorwinning, voorspoed en gesondheid in jou lewe, want die waarheid is jou bron. Daarom vernietig valsheid, bedrog, misleiding, leuens en om te jok die menslike gees. Om te jok stem nie ooreen met jou geaardheid nie. Sommige mense vertel leuens uit vreesRead More →

Daily Devotional: THE REAL FIGHT

DAGSTUKKIES UIT DIE BYBEL: DIE WARE STRYD Stry die goeie stryd vir dit waarin ons glo. Hou stewig vas aan die ewige lewe wat God jou gegee het, en wat jy so opreg bely het voor baie getuies (1 Timoteus 6:12). Nie baie mense verstaan wat dit is om te veg nie en daarmee bedoel ek nie vuisgevegte nie. Ek praat van die geloofstryd. Die geloofstryd is die konflik tussen ons aardse, kortstondige, tydelike omstandighede en ons geestelike werklikhede. Dit is die vrystelling van ons geloof oor opstandige omstandighede van tyd om veranderinge af te dwing, sodat dinge ooreen sal stem met ons hardnekkige geloofsverklarings.Read More →

Daily Devotional: DON’T KEEP GRUDGES

DAGSTUKKIES UIT DIE BYBEL: MOENIE WROKKE KOESTER NIE Daarom moet julle julle sondes teenoor mekaar bely en vir mekaar bid sodat julle gesond kan word. Die gebed van iemand wie se saak met God reg is, het ’n kragtige werking (Jakobus 5:16). ‘n Dienaar het eenkeer ’n verhaal vertel van twee vroue in sy Kerk wat lank gestry het. Een van hulle het vir ’n paar jaar skildklier probleme gehad en ten spyte van sy gebede vir haar, het dit nie genees nie. Die tweede vrou kon nie die Heilige Gees ontvang nie; sy kon net nie in tale bid nie, al het hy verskeieRead More →

Daily Devotional: HE DWELLS IN YOU NOW

DAGSTUKKIES UIT DIE BYBEL: HY WOON NOU IN JOU En as Ek gegaan en vir julle plek ingerig het, kom Ek terug en sal julle na My toe neem sodat julle ook kan wees waar Ek is (Johannes 14:3). Baie mense verstaan nie waarvan Jesus hier praat nie. Sommige bespiegel dat Hy gepraat het oor die Wederkoms of die Wegraping, maar dit is nie waaroor Hy in hierdie vers gepraat het nie. Om te verstaan wat Jesus bedoel, moet jy in die konteks bly en Sy boodskap met jou gees verstaan, nie met jou sintuie nie. Hy het hierdie interessante gesprek voortgesit tot by dieRead More →

Daily Devotional: FAITH FOR THE RAPTURE

DAGSTUKKIES UIT DIE BYBEL: GELOOF VIR DIE WEGRAPING Dit sal dadelik, ja, in ’n oogwink gebeur, wanneer die laaste trompet weerklink. Want as die trompet sy klank laat hoor, sal die dooies met onverganklike liggame opgewek word. En dan sal ons ook verander word (1 Korintiërs 15:52). Nie almal gaan die geluid van die trompet hoor nie. Dit sal slegs hoorbaar wees vir die Christene wat reeds in Christus gesterf het en diegene wat op daardie stadium nog leef. Alle ander mense sal dit nie hoor nie, want die trompetklank sal net deur die geloof gehoor word. Dit is nie iets wat jy jou gaanRead More →

Daily Devotional: DON’T SUCCUMB TO EVIL

DAGSTUKKIES UIT DIE BYBEL: MOENIE SWIG VOOR DIE KWAAD NIE Die King James Bible sê: “And he shall speak great words against the most High, and shall wear out the saints of the most High, and think to change times and laws: and they shall be given into his hand until a time and times and the dividing of time” (Daniël 7:25). Die frase “wear out” in bogaande vers is vertaal uit Aramees na Engels. Dit beteken om gedurig te teister. Een van die Satan se strategieë in hierdie eindtyd is om soveel kwaad in die wêreld te stook dat dit God se volk totRead More →

Daily Devotional: IMPACT YOUR WORLD

DAGSTUKKIES UIT DIE BYBEL: BEÏNVLOED JOU WÊRELD Verder, sê vir Argippus: Maak seker dat jy die bediening uitvoer wat jy in diens van die Here aanvaar het (Kolossense 4:17). Jy is gebore vir God se heerlikheid. Jy is geskape om n buitengewone lewe te lei wat God behaag en jy kan nie so ’n lewe lei sonder om ‘n impak te maak nie. Gaan dus voort en maak ‘n verskil in jou wêreld met die evangelie. Dit is die belangrikste en mees effektiewe boodskap ter wêreld; dit red en verander lewens oraloor. Halleluja! Romeine 8:19 sê: “Die skepping smag na daardie dag wanneer God syRead More →

Daily Devotional: THE WORD IN YOUR MOUTH

DAGSTUKKIES UIT DIE BYBEL: FOKUS OP DIE HERE EN SY KONINKRYK Julle toon duidelik dat julle ’n brief van Christus is, deur ons diens voorberei en geskryf, nie met ink nie, maar met die Gees van die lewende God, nie op kliptafels nie, maar op die tafels van menseharte (2 Korintiërs 3:3 NLV). Dit is baie belangrik om die Woord op jou hart te skryf. Dit word gedoen deur die Woord te en deurlopend te bely. Hoe meer jy dit doen, hoe meer sal die heerlikheid van die Woord in jou lewe manifesteer. Ons word in die Skrif vermaan om vervul te wees met die kennisRead More →

Daily Devotional: FOCUS ON THE LORD AND HIS KINGDOM

DAGSTUKKIES UIT DIE BYBEL: FOKUS OP DIE HERE EN SY KONINKRYK Sy heerskappy en vrede sal voortdurend uitbrei en nooit ophou nie. Vanaf die troon waarop sy voorouer Dawid gesit het, sal Hy vir altyd regverdig en reg regeer. Die toewyding van die Here, die Almagtige, sal dit waarborg (Jesaja 9:6 NLV). Dawid het geprofeteer oor ’n koning wat oor die nasies van die wêreld sou regeer. Hy het in Psalm 72:8 gesê: “Mag Hy regeer van see tot see, en vanaf die rivier tot aan die eindes van die aarde.” Ons openingsvers sê aangaande daardie Koning: “Sy heerskappy en vrede sal voortdurend uitbrei enRead More →