DAGSTUKKIES UIT DIE BYBEL: JOU GELOOF SAL GETOETS WORD Omdat jy vasgehou het aan die getuienis van hoe Ek volhard het, sal Ek jou ook bewaar gedurende die tyd van hewige toetsing wat vir die hele bewoonde wêreld voorlê – daardie tyd wanneer al die bewoners van die aarde deeglik getoets word (Openbaring 3:10). In 2 Tessalonisense 2:3 het Paulus, die apostel, gesê: “Laat niemand julle op enige manier mislei nie: Die Dag van die Here sal nie aanbreek voordat die opstand eers gekom en die wettelose mens, die mens wat vernietiging bring, na vore getree het nie” Dit vertel ons dat baie mense vanRead More →

Gebed vir die dag Januarie 2021

Gebed vir die dag Januarie 2021 4 Januarie 2021 Gebed vir die dag om 12nm met Dr Able Bid vurig vir 15 minute in verstaanbare woorde en in tale.Skakel gerus in op die lewendige uitsending van hierdie gebedsgeleentheid deur die volgende skakel te volg https://www.facebook.com/able.gospel “Soos die lewende Vader My gestuur het, en Ek deur Hom lewe, so sal hy wat My eet, ook deur My lewe.”JOHANNES 6:57 Dank God vir ons nagmaalsdiens van gister. Verklaar dat jou krag van die lewe en liggaam van die Seun van God afkomstig is Verklaar dat die bloed van Jesus in jou beteken dat jy immuun is teen enige onderdrukking,Read More →

DAGSTUKKIES UIT DIE BYBEL: EWIG OORWINNEND MAAR God sy dank wat ons altyd laattriomfeer in Christus en wat die reuk vansy kennis deur ons oral versprei(2 Korintiërs 2:14).. Deesdae word daar soveel nuus van moorden doodslag deur die media versprei; daaris meer swaarkry, strawwe ekonomiese toestande,boosheid en terreur in die wêreld as ooit tevore. Diewêreld het ’n kritieke kookpunt bereik. Maar jy hetniks om te vrees nie, want jy is in Christus. Christus isjou land, jou tuiste en jou omgewing.In Christus is jy ewig oorwinnend. Jy het al dieantichrisgeeste van hierdie wêreld oorwin. 1 Johannes4:4 sê: “Julle is uit God, my kinders, en het hulleoorwin,Read More →

DAGSTUKKIES UIT DIE BYBEL: DIE WOORD IS ONS LEIDENDE BEGINSEL Die Heilige Gees leer ons duidelikdat in die laaste tye sommige mensesal wegdraai van wat ons glo; hullesal leuengeeste volg en leerstellingswat van bose geeste af kom(1 Timoteus 4:1). In hierdie eindtyd vóór die wegraping van diekerk, is afvalligheid een van die verskynsels watons sal aanskou (2 Tessalonisense 2:3). Baie sal van diegeloof afvallig raak, omdat hulle ag gee op verleidendegeeste – geeste wat mense lok om nie in God te glonie, om nie die waarheid te glo nie. Hierdie geestelok mense van die regte pad af om aandag te gee aanleringe, bewerings en instruksiesRead More →

DAGSTUKKIES UIT DIE BYBEL: GEREGTIGHEID GEE JOU HEERSKAPPY Die oortreding van hierdie een mens,Adam, het veroorsaak dat die dood oorons regeer, maar deur die een mens,Jesus Christus, word vir ons nog veelmeer gegee (Romeine 5:17). Die letterlike vertaling van die woord “regeer”in die vers hierbo is “koning” of “koningwees”; dit is die werkwoord van koningskap. Jy soudus kan sê, “Diegene wat oorvloed van genade endie gawe van geregtigheid ontvang, sal “koning” of“konings wees” in die lewe” deur Jesus Christus.Openbaring 1:6 sê dat Hy ons konings en priestersvir God gemaak het; en wat doen konings? Hulle heersen regeer; hulle oefen gesag en heerskappy uit oor hulryk.Read More →

DAGSTUKKIES UIT DIE BYBEL: DIE WOORD IN JOU Laat die rykdom van alles wat Christusons leer, julle leefstyl bepaal…(Kolossense 3:16). Jou reaksie op uitdagings en teëspoed van dielewe sal wees tot die mate waarin die Woordryklik in jou gees neergelê word. Op die dag van ‘nkrisis kan jy slegs uit die bron, van die Woord in jou,trek. As die Woord nie ryklik in jou woon nie, sal joureaksie uit jou kop en uit vrees wees; en dit sal niewerk nie. Neem byvoorbeeld dat ‘n situasie in jou gesondheidontstaan het; as jy jouself deur die jare met die Woordgeprogrammeer het, sal jy ongesteurd wees, ongeagdie slegteRead More →

DAGSTUKKIES UIT DIE BYBEL: BEVORDER SY GEREGTIGHEID Want uit die ooste of weste, of selfsuit die woestyn, kom daar geenverheffing nie (Psalm 75:6). As God jou in ‘n bepaalde werk of besigheidplaas, gaan dit nie oor die kantoor of jouaanstelling nie. Wat vir hom belangrik is, is hoe effektiefjy jou kantoor gebruik om Sy geregtigheid te bevorder.Hy wil hê dat jy passievol moet wees vir die Evangelieen die vestiging van Sy Koninkryk in die harte vanmense en nasies van die aarde. Oral waar jy is, wees besig vir die Here. Staanvir Hom. Jy is Sy ambassadeur en ‘n bedienaar vanversoening (2 Korintiërs 5:20-21). Wat dieRead More →

DAGSTUKKIES UIT DIE BYBEL: DIE WOORD EN JOU ONDERVINDING Stry die goeie stryd vir dit waarin onsglo. Hou stewig vas aan die ewigelewe wat God jou gegee het, en watjy so opreg bely het voor baie getuies(1 Timoteus 6:12). Daar is mense wat sê dat hulle bid, en nieantwoorde ontvang nie. Sommige anderbetreur dat hulle soveel aan God gegee het, maarnooit veel in ruil daarvoor ontvang het nie. Daar isook diegene wat sê, “Ek spreek al lank die Woordoor my liggaam, maar tog is ek siek.” As jy jouselfin soortgelyke situasies bevind, moet jy weet: jouervaring moet nooit jou vertroue in die Woordbeïnvloed nie. DieRead More →

DAGSTUKKIES UIT DIE BYBEL: GEE WAAKSAAMHEID AAN JOU CHRISTUS God het besluit om aan hullebekend te maak hoe wonderlik dieheerlikheid van hierdie geheim viralle volke is. Die geheim is: Christusleef in julle. Dit is die vooruitsig datjulle in die hemelse heerlikheid saldeel (Kolossense 1:27). Die ware wese van die Christendom isChristus in jou, wat Homself in en deur joumanifesteer en uitdruk. Die Christen is dus iemand watdie lewe, aard, karakter en geregtigheid van Christusuitdruk en demonstreer. Dit is een van die dinge watjy nagaan as jy jouself geestelik beoordeel; hoeveeljou optrede, gesindheid, woorde en karakter Christusverpersoonlik. Byvoorbeeld, wanneer jy beledig word, bly jygetrou aan jouRead More →

DAGSTUKKIES UIT DIE BYBEL: WEES OOR NIKS BESORG NIE Moet julle dus nie bekommer en vra:‘Wat sal ons tog eet?’ of: ‘Wat sal onsdrink?’ of: ‘Wat sal ons aantrek?’ nie.Dit is die ongelowiges wat oor hierdiesoort dinge begaan is. Julle hemelseVader weet tog dat julle dit alles nodighet (Matteus 6:31-32). Waarom sal iemand dit lees en nog steedsbekommerd wees oor enigiets in dielewe? Die een wie vir jou gesê het dat jy jou nie oormôre moet bekommer nie, is die eienaar van môre;Hy is bewus daarvan dat alles wat jy benodig vir ‘nuitstekende lewe, reeds beskikbaar gestel is. Weier dusom die las van spanning enRead More →