DAGSTUKKIES UIT DIE BYBEL: DIT WAS TER WILLE VAN JOU

DAGSTUKKIES UIT DIE BYBEL: DIT WAS TER WILLE VAN JOU Julle ken die ongelooflike goedheid van ons Here Jesus Christus. Alhoewel Hy ryk was, het Hy ter wille van julle arm geword sodat julle deur sy armoede ryk kon word (2 Korintiërs 8:9). Die vers hierbo verwys nie na geestelike rykdom en geestelike armoede nie. As jy die hele hoofstuk in konteks bestudeer, sal jy verstaan dat Paulus van finansiële en materiële welvaart gepraat het. Jesus het om ons ontwil sy reputasie, sy rykdom en welvaart neergelê; Hy het alles neergelê en Hom met ons vereenselwig en ons plek ingeneem. Hy het ons geword. AllesRead More →

DAGSTUKKIES UIT DIE BYBEL: HY IS BEDAG OP JOU WERK

DAGSTUKKIES UIT DIE BYBEL: HY IS BEDAG OP JOU WERK For God, the Faithful One, is not unfair. How can he forget the work you have done for him? He remembers the love you demonstrate as you continually serve his beloved ones for the glory of his name (Hebreërs 6:10 TPT). Dit is so inspirerend en ook vertroostend! Alles wat jy vir die Here doen word opgeteken en Hy beloon jou daarvoor. Hy let op jou werk en liefdesarbeid. Miskien is daar vir jou gesê dat jy jou tyd mors, of dwaas is omdat jy die evangelie verkondig en die Here dien soos jy ditRead More →

DAGSTUKKIES UIT DIE BYBEL: TOON SY NATUUR

DAGSTUKKIES UIT DIE BYBEL: TOON SY NATUUR Die Amplified Bible sê: “And be constantly renewed in the spirit of your mind [having a fresh mental and spiritual attitude], And put on the new nature (the regenerate self) created in God’s image, [Godlike] in true righteousness and holiness” (Efesiërs 4:23-24 AMPC). As jy wedergebore is, het jy die lewe en die natuur van God. Jy is herskep, in geregtigheid ware heiligheid, om die wil en die natuur van die Vader te openbaar. Jou gees is herskep na die beeld en gelykenis van God. Met ander woorde, jy is geskape om soos Hy te wees en omRead More →

DAGSTUKKIES UIT DIE BYBEL: MEMORISEER DIE SKRIF

DAGSTUKKIES UIT DIE BYBEL: MEMORISEER DIE SKRIF ‘Hou hierdie wetboek altyd by jou. Dink dag en nag daaroor na sodat jy alles kan doen wat daarin geskryf is. Jy sal dan sukses behaal op jou pad. Jy sal voorspoedig wees’ (Josua 1:8). Die uitdaging is dat ons vandag verskeie Bybelvertalings het asook Bybels in elektroniese toestelle, dit het dit al hoe moeiliker gemaak om teksverse te memoriseer. Jy kan baie maklik en vinnig verse in verskillende vertalings soek en opspoor, deur die druk van ’n knoppie. Maar dit moenie die plek of die belangrikheid van memorisering van Skrifgedeeltes, as deel van jou persoonlike geestelike groei,Read More →

DAGSTUKKIES UIT DIE BYBEL: OORDINK SY WAARHEDE

DAGSTUKKIES UIT DIE BYBEL: OORDINK SY WAARHEDE Ons almal weerspieël die heerlikheid van die Here, want die sluier is van ons gesig af weggeneem. Ons word al hoe meer verander om soos die Here te lyk, met ’n heerlikheid wat steeds toeneem namate die Here, dit is die Gees, dit aan ons gee (2 Korintiërs 3:18). Soms kyk jy na jouself en dan lyk jy nie soos wat God sê jy moet nie. Selfs in hierdie feesseisoen, na alles wat hierdie jaar gebeur het, kan jy jou lewe in oënskou neem en wonder: “Wat is daar regtig om te vier? Die lewe was so moeilik.”Read More →

Daily Devotional: THE WORD ALIVE IN YOU

DAGSTUKKIES UIT DIE BYBEL: DIE WOORD IS LEWEND IN JOU En die Woord het mens geword en by ons kom woon. Ons het sy heerlikheid duidelik gesien, ’n heerlikheid soos dié van die enigste Seun van die Vader, vol liefdevolle goedheid en waarheid (Johannes 1:14). Kersfees beteken dat die Woord gekom het; die Woord is gebore. Die Woord het vlees geword en in die strate geloop; hulle het sy heerlikheid aanskou totdat Hy gekruisig is. Maar God het Hom opgewek en openlik, met baie onteenseglike bewyse, gewys dat Hy sou leef. Nou bly Hy in jou. Prys die Here! Hulle het op die Woord gewag,Read More →

Daily Devotional: CHRISTMAS EVERY DAY

DAGSTUKKIES UIT DIE BYBEL: ELKE DAG KERSFEES Want ons is God se handewerk. Hy het ons in ons eenheidsband met Christus Jesus só gemaak dat ons die goeie werke wat Hy vir ons bestem het, kan uitlewe (Efesiërs 2:10). Jesus is gebore sodat mense die goeie lewe kan hê, soos ons teksgedeelte onthul. In Johannes 10:10 het Hy gesê: “Ék het gekom sodat hulle lewe kan hê, ja, sodat hulle dit oorvloedig het.” Jy is nie gebore om bloot te lewe nie, maar om die goeie lewe te lei wat Hy vooraf vir jou voorberei het – ’n uitstekende lewe. Nou kan jy vol entoesiasme,Read More →

Daily Devotional: CELEBRATING THE INCARNATE AND THE LIVING WORD

DAGSTUKKIES UIT DIE BYBEL: VIER DIE LEWENDE EN VLEESGEWORDE …Wie My reeds gesien het, het ook reeds my Vader gesien. Hoe sê jy dan: “Wys ons die Vader? (Johannes 14:8-9). Alhoewel Kersfees, die viering van Jesus se geboorte, ongetwyfeld die gewildste vakansiedag in die wêreld is, is daar steeds baie mense wat nie weet wie Jesus regtig is nie. Vir sommige is Hy maar net ’n groot godsdiensleier. Jesus is egter nie bloot ’n godsdienstige leier of hervormer nie; Hyself is God. Jy moet die Woord van God bestudeer om dit te ontdek. In Johannes 5:39 het Jesus gesê: “… ondersoek die Skrifte, want ditRead More →

Daily Devotional: CHRIST ALIVE IN YOUR HEART

DAGSTUKKIES UIT DIE BYBEL: CHRISTUS WOON IN JOU HART Die dief kom vir niks anders nie as om te steel, dood te maak en te vernietig. Ék het gekom sodat hulle lewe kan hê, ja, sodat hulle dit oorvloedig het (Johannes 10:10). Kersfees gaan oor wie Jesus is en wat Hy kom doen het. Hy het nie gekom om ’n godsdiens te vestig nie. Hy het nie gekom om ons bloot te wys hoe om goeie dinge te doen nie; Hy het gekom om ons lewe te gee; God se lewe. God het ons gemaak en Hy wou hê dat ons sy soort lewe moesRead More →

Gebed vir die dag Desember 2020

Gebed vir die dag Desember 2020 21 Desember 2020 Gebed vir die dag om 12nm met Dr Able Bid virig vir 15 minute in tale en in verstaanbare woorde. Skakel gerus in op die lewendige uitsending van hierdie gebedsgeleentheid deur die volgende skakel te volg https://www.facebook.com/able.gospel/“Wanneer die bevel gegee word en die stem van die aartsengel en die trompet van God weerklink, sal die Here self uit die hemel neerdaal. Allereers sal dié wat in Christus gesterf het, uit die dood opstaan; daarna sal ons wat nog lewe, saam met hulle op die wolke weggevoer word, die lug in, die Here tegemoet. En so sal onsRead More →