DAGSTUKKIES UIT DIE BYBEL:
PASOP VIR VALSE LERAARS
BUT ALSO [in those days] there arose false prophets among the people, just as there will be false teachers among yourselves, who will subtly and stealthily introduce heretical doctrines (destructive heresies), even denying and disowning the Master Who bought them, bringing upon themselves swift destruction (2 Petrus 2:1 AMPC).
Net soos daar valse broers en valse profete is wat probleme veroorsaak in die huis van God, is daar ook vals leraars. Dit is mense wat hulself die bediening van leraar toe-eien, al is hulle nie geroep om leraars te wees nie; wat hulself aan demone blootstel en vals leerstellings verkondig. Hulle breinspoel met foute, gewoonlik geïnspireer deur die gees van misleiding.
Sommige valse leraars leer byvoorbeeld dat die wederkoms van Christus alreeds plaasgevind het en mislei baie mense. Sommige ander meen die bediening van die Heilige Gees het by die apostels geëindig. Sommige kom met droomuitleggings en vertel vir mense hoe verskillende slaapposisies hul drome beïnvloed en leer wat die gevolge is daarvan om te eet in drome.
Sommige gaan so ver as om vir jou te sê dat dit ’n familielid van jou is wat verantwoordelik is vir jou lewensprobleme en skep so vyandskap tussen familielede. Tog sê die Bybel dat ons stryd nie teen mense is nie (Efesiërs 6:12). Maar ongelukkig word sommige mense mislei deur sulke valse leringe.
Dit laat my dink aan Jesus se woorde toe Hy gesê het: “Julle probleem is dat julle nie die Skrif ken nie…” (Matteus 22:29). Ken self die Woord en niemand sal jou mislei nie. Maak die bestudering van die Skrif ’n prioriteit in jou lewe. Die Heilige Gees maak jou hart oop vir sy waarhede en sy wil en jy kan alles beproef (maar ondersoek alles wat gesê word en behou wat goed is) (1 Tessalonisense 5:21), elke gees toets (1 Johannes 4:1) en die woord van die waarheid reg uitlê (2 Timoteus 2:15).
GEBED
Dierbare Vader, dankie vir u Woord waarmee ek my pad deur die lewe vind. Ek gee myself oor aan u Gees, wat my waarborg is vir ’n lewe van onbeperkte potensiaal en eindelose moontlikhede. Ek kan nie mislei word nie, want ek is ’n kind van God. Ek vervul u bestemming in my lewe, omdat ek vertroud is met u Woord wat my lig en my verlossing is, in Jesus se Naam. Amen.
VERDERE STUDIE:
2 Petrus 2:3 MSG; 1 Timótheüs 4:1-2
Suid Afrika, ons hoop jy het die Dagstukkie vir vandag geniet saam met miljoene ander Christene regoor die wêreld wat die Dagstukkie saam met jou gelees het en hardop die gebed saam gebid het in eendrag! Tans is dit die mees kragtigste gebed op aarde waar miljoene dieselfde gebed bid in elke bekende land aan die mensdom. Die Goeie Nuus Bybel vers vir vandag en Bybelstudie kom uit die Rhapsody van Realiteite van Pastoor Chris Oyakhilome, die wêreld se #1 Dagstukkie. Deel dit gerus nou met ander op Facebook, Whatsapp en al die ander sosiale media platforms en laat ons nog sterker word! Sien uit daarna om jou môre weer hier te sien vir nog dagstukkies wat jou lewe gaan verander!
Ondersteun heelhartig die grootste daaglikse toewydingsbundel in die wêreld, die Rhapsody of Realities met Nuus.News. Word deel van die verspreidingsnetwerk van die grootste evangelisasie beweging in die wêreld saam met Pastor Chris Oyakhilome. Die Rhapsody word maandeliks versprei en maandeliks vertaal in meer as 1,000 tale! Sedert die stigting van die Rhapsody of Realities dagstukkie in 2003 is reeds meer as 1,000,000,000 (ja jy het reg gelees: 1 BILJOEN) in beide gedrukte en digitale kopieë versprei! Min mense in Suid Afrika weet dit – versprei die woord! Die Rhapsody word tans versprei in elke bekende gebied van die wêreld. Kom vat hande en word deel van die wêreld-wye beweging!
Hab 2:14 “For the earth shall be filled with the knowledge of the glory of the LORD, as the waters cover the sea.”
Wie kan baatvind met die Rhapsody?
- Enigiemand wat betrokke wil raak met die verspreiding van die Goeie Nuus van die Evangelie van Jesus Christus. Indien jy net die wêreld se grootste dagstukkie wil geniet en dieselfde gebed hardop bid met miljoene Christene reg oor die wêreld in eenheid van gees, is jy welkom om die Bybel gebasseerde Rhapsody te kry vir jouself.
- Die gedrukte Rhapsody is egter ‘n fantastiese evangelisasie instrument en geselskap-aanknoper wat jy jouself (of groot evangelisasie groepe) kan gebruik om ander meer effektief te bereik.
- The Rhapsody is ook ‘n wonderlike aanwins vir Pastore van kerke wat nie hulle eie Bybel dagstukkie publikasie het nie, maar tog wil hê dat hulle kerk een moet hê om die gemeente te groei tot geestelike volwassenheid. Die Rhapsody is propvol inhoud en idees vir preke uit die Bybel.
- Verder, kan jy dalk nie self na ‘n ver-afgeleë land gaan om mense daar met die Goeie Evangelie te bereik nie. Jy kan nou egter ‘n vennoot word van Rhapsody of Realities en gedrukte dagstukkie uitgawes stuur na enige land wat jy verkies. Iemand sal dit daar namens jou versprei en dis die ideale manier om die nasies te bereik, selfs van die huis af.
Raak betrokke en kry jou persoonlike kopie van die Rhapsody by Nuus.News of direk by:
www.rhapsodyofrealities.org
Visitors enjoying this article with you:
Visitors online – 920:
Users – 3
Guests – 917
Archives
- December 2021 (3)
- May 2021 (3)
- April 2021 (4)
- February 2021 (10)
- January 2021 (49)
- December 2020 (67)
- November 2020 (7)
- October 2020 (65)
- September 2020 (67)
- August 2020 (38)
- July 2020 (76)
- June 2020 (32)
- May 2020 (50)
- April 2020 (18)
- March 2020 (6)
- February 2020 (36)
- January 2020 (53)
- December 2019 (2)
Advertise here:
Categories
- Afrikaanse Nuus (205)
- Dagstukkies Bybel (182)
- Gebed Vir Die Dag (21)
- Kerk Nuus (1)
- Musiek en Kuns Nuus (1)
- Anker vir die dag Anchor for the day (95)
- Bid vir Suid Afrika Pray for South Africa (2)
- Corona Virus Nuus News (37)
- Ekonomie Nuus Economy News (1)
- English News (226)
- Daily Devotional (204)
- Music & Art News (1)
- Prayer For Today (21)
- Gebeure Events (1)
- Gees Spirit (3)
- Kerk Nuus Church News (36)
- Krag vir die dag Encouragement for the day (3)
- Musiek & Kuns Nuus Music & Art News (4)
- SA Nuus News (36)
- Sport Nuus Sports News (1)
- Tegnologie Techonology (6)
- Uncategorized (12)
- Weer Weather (2)
- Wêreld Nuus World News (8)