JY IS VERANTWOORDELIK VIR JOU LEWE YOU’RE RESPONSIBLE FOR YOUR LIFE

JY IS VERANTWOORDELIK VIR JOU LEWE

Goeie Nuus vandag met Pastoor Chris uit die Rhapsody of Realities.

Wat is geloof dan? Dit is ’n vaste versekering dat die dinge waarna ons uitsien, inderdaad sal gebeur. Dit is die bewys dat God die dinge wat ons nog nie kan sien nie, waar sal maak. Juis op grond van hierdie geloof word daar so positief oor die mense van vroeër getuig. Omdat ons glo, verstaan ons dat God, deur net ’n woord te spreek, die ganse heelal geskep het. Dit wat ons nou kan sien, het dus nie uit sigbare dinge ontstaan nie (Hebreërs 11:1-3).

Ons temavers is baie leersaam, dit openbaar n’ belangrike geloofsbeginsel waardeur jy jou lewe uitmuntend kan maak, kan groei van heerlikheid tot heerlikheid. Dit sê dat die dinge wat sigbaar is met die blote oog, nie uit sigbare dinge gemaak is nie; hulle het ontstaan uit dinge wat nie met die sintuie waargeneem kan word nie. Die konteks wys dat hierdie dinge uit woorde ontstaan het, want dit sê: “Omdat ons glo, verstaan ons dat God, deur net ’n woord te spreek, die ganse heelal geskep het.”

In Genesis 1 lees ons dat God woorde gespreek het en orde, skoonheid en vorm gebring het aan ’n wêreld wat vormloos, chaoties en in duisternis gehul was. Hy het die wêreld gevorm. So word jou lewe en jou toekoms ook gevorm, maar hierdie keer deur jou. Wat jy in die volgende paar maande en jare gaan wees is reeds beplan en uitgelê deur niemand anders as jy nie! En as jy tans nie daarvan hou nie (hoe jou lewe uitgedraai het nie), kan jy dit eenvoudig verander.

Sommige mense sal hiermee stry, maar God se Woord sê vir ons dat dit wel so is. Jy het die lewe wat jy tans lei deur jou woorde geskep. Jy is vandag presies hoe jy jouself jare gelede beskryf het. Jy is verantwoordelik vir die gehalte lewe wat jy vandag het. Natuurlik is daar vele ander faktore wat ’n invloed het: sosiologie, omgewing, familie ensovoorts, maar dit het net die grondslag gelê; hulle het jou die materiaal gegee waarmee jy jou lewe kan bou. Wat ook al jy op die ou end op daardie sub-struktuur gebou het, hang van jou af.

As jy ’n wonderlike lewe het waaroor jy baie bly is, het jy dit gebou. As jy soos ’n slagoffer lewe is dit ook ’n resultaat van jou tong. God is nie verantwoordelik vir die lewe wat jy lei nie. Hy gee jou ’n visie; Hy wys vir jou ’n beeld van die lewe wat Hy wil hê jy moet hê. Hy mag selfs spesifiek wees en vir jou sê presies wat Hy wil hê jou lewe moet wees. Maar, Hy gaan dit nie vir jou bou nie. Hy gaan net die nodige boumateriaal en gereedskap in jou hande sit.

Daar is ook materiaal wat jy self moet verkry en Hy sal vir jou sê waar dit is en hoe om dit te kry. Die verantwoordelikheid is joune om dit op te spoor, besitting te neem daarvan en dit te gebruik om jou oorwinnende lewe te bou.

BELYDENIS

Ek neem beheer van my lewe en maak dit soos wat ek dit wil hê, in akkoord met God se wil vir my. Ek gee vorm, skoonheid en orde aan my wêreld deur die energie van my woorde. Ek leef in geregtigheid, oorwinning, gesondheid, sukses en voorspoed in Jesus se Naam. Amen.

VERDERE STUDIE:

Handelinge 20:32; Markus 11:23; 2 Petrus 1:3

NuusNews Rhapsody share
Goeie Nuus! Word deel van die wêreld se grootste evangelisasie netwerk:

Ondersteun heelhartig die grootste daaglikse toewydingsbundel in die wêreld, die Rhapsody of Realities met Nuus.News. Word deel van die verspreidingsnetwerk van die grootste evangelisasie beweging in die wêreld saam met Pastor Chris Oyakhilome. Die Rhapsody word maandeliks versprei en maandeliks vertaal in meer as 1,000 tale! Sedert die stigting van die Rhapsody of Realities dagstukkie is reeds meer as 1,000,000,000 (ja jy het reg gelees: 1 BILJOEN) in beide gedrukte en digitale kopieë versprei! Min mense in Suid Afrika weet dit – versprei die woord! Die Rhapsody word tans versprei in elke bekende gebied van die wêreld. Kom vat hande en word deel van die wêreld-wye beweging! 

Hab 2:14 “For the earth shall be filled with the knowledge of the glory of the LORD, as the waters cover the sea.”

Wie kan baatvind met die Rhapsody?

  • Enigiemand wat betrokke wil raak met die verspreiding van die Goeie Nuus van die Evangelie van Jesus Christus. Indien jy net die wêreld se grootste dagstukkie wil geniet en dieselfde gebed hardop bid met miljoene Christene reg oor die wêreld in eenheid van gees, is jy welkom om die Rhapsody te kry vir jouself.
  • Die gedrukte Rhapsody is egter ‘n fantastiese evangelisasie instrument en geselskap-aanknoper wat jy jouself (of groot evangelisasie groepe) kan gebruik om ander meer effektief te bereik.  
  •  The Rhapsody is ook ‘n wonderlike aanwins vir Pastore van kerke wat nie hulle eie dagstukkie publikasie het nie, maar tog wil hê dat hulle kerk een moet hê om die gemeente te groei tot geestelike volwassenheid. Die Rhapsody is propvol inhoud en idees vir preke.
  • Verder, kan jy dalk nie self na ‘n ver-afgeleë land gaan om mense daar met die Goeie Evangelie te bereik nie. Jy kan nou egter ‘n vennoot word van Rhapsody of Realities en gedrukte dagstukkie uitgawes stuur na enige land wat jy verkies. Iemand sal dit daar namens jou versprei en dis die ideale manier om die nasies te bereik, selfs van die huis af.

Raak betrokke en kry jou persoonlike kopie van die Rhapsody by Nuus.News of direk by: 

www.rhapsodyofrealities.org

YOU’RE RESPONSIBLE FOR YOUR LIFE

Good News today with Pastor Chris from the Rhapsody of Realities.

Now faith is the substance of things hoped for, the evidence of things not seen. For by it the elders obtained a good report. Through faith we understand that the worlds were framed by the word of God, so that things which are seen were not made of things which do appear (Hebrews 11:1-3).

Our theme scripture is quite instructive; it reveals an important faith-principle with which you can make your life, from glory to glory. It says the things that are obvious to our natural eyes weren’t made of things that appear; they came out of things that aren’t observable to the senses. The context shows that these things came from words, for it says, “Through faith, we understand that the worlds were framed by the Word of God.”

In Genesis 1, we read that God spoke and brought order, beauty and form to a world that was formless, chaotic and in darkness. He framed the world. In the same way, your life and your future have been framed, only that this time, it was by you. What you’re going to be like in the next few months and years is already planned and laid out by none other than you! And if you currently don’t like what you have (that is, how your life has turned out), you alone can change it.

Some people may argue with this, but God’s Word lets us know that’s how it is. You planned the life you’re living now with your words. You are today exactly what you described yourself to be years ago. You’re responsible for the quality of life you have today. Of course, there would have been several other factors of influence: sociological, environmental, family, etc., but they only gave you a foundation; they gave you material with which to build your life. Whatever you eventually built on that sub-structure came from you.

If you’re having a wonderful life that you’re really glad about, you built it. If you’re living in defeat and as a victim, it’s also the result of your tongue-work. God isn’t responsible for the life you’re living. He gives you a vision; He shows you a picture and lets you know the kind of life He wants you to have. He may even be specific and tell you exactly what He wants your life to be. However, He’s not going to build it for you. He’ll only deliver the necessary materials and tools into your hands.

There’re also those materials you’d have to acquire, and He’ll show you where they are and how to acquire them. The responsibility is yours to locate them, take possession of them and use them to build your victorious life.

CONFESSION

I take charge of my life and make it what I want it to be in line with God’s will for me. I give form, beauty and order to my world through the energy of my words. I live in righteousness, victory, health, success and prosperity, in Jesus’ Name. Amen.

FURTHER STUDY:

Acts 20:32; Mark 11:23; 2 Peter 1:3

NuusNews Rhapsody share2
Good News! Become part of the world's biggest evangelism network:

Start supporting the world’s biggest daily devotional, the Rhapsody of Realities with Nuus.News. Become a partner of the distribution network of one of the biggest evangelism movements on earth today with Pastor Chris Oyakhilome. The Rhapsody is printed and distributed monthly and is translated monthly in more than 1,000 languages! Since the inception of the devotional has more than 1,000,000,000 (yes: you have read right: 1 BILLION) copies printed and digital, been distributed! Few people in South Africa know it – spread the word! The Rhapsody is currently being distributed in every known territory known to man. Be part of the world wide movement! 

Hab 2:14 “For the earth shall be filled with the knowledge of the glory of the LORD, as the waters cover the sea.”

Who can benefit from the Rhapsody?

  • Anyone really. If you just want to enjoy the world’s biggest daily devotional and pray the same prayer out loud with millions of Christians all over the world in unity of spirit, you are welcome to get the Rhapsody for yourself.
  • However the printed Rhapsody is a great evangelism tool and also a conversation starter that can help yourself (as well as big evangelism groups) to reach other people more effectively.
  • The Rhapsody is great for Pastors of churches that don’t have their own daily devotional but want their church to have one and build the church to maturity. As proven over many years, used by Pastors and leaders all over the world, the Rhapsody is always full of  rich content and ideas for any sermon.
  • Furthermore, you might not be able to go to a far away foreign country yourself in order to reach people with the Gospel. You can now however partner with Rhapsody of Realities and send devotionals to any country in the world you choose. Someone will distribute it there on your behalf and its an ideal way to reach the nations, even from home.

Get involved and get your personal copy of the Rhapsody from Nuus.News or directly at:

www.rhapsodyofrealities.org

NUUSNEWS RHAPSODY SPONSOR
Slider

Deel gerus opbouende kommentaar oor vandag se Rhapsody op Nuus.News:
-
Enjoy sharing an uplifting comment on today's Rhapsody below with Nuus.News:
-

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *