DIS NOU IN JOU IT’S IN YOU NOW

DIS NOU IN JOU

Goeie Nuus vandag met Pastoor Chris uit die Rhapsody of Realities.

Die dief kom vir niks anders nie as om te steel, dood te maak en te vernietig. Ék het gekom sodat hulle lewe kan hê, ja, sodat hulle dit oorvloedig het (Johannes 10:10).

Net soos goddelike gesondheid, voorspoed, vergifnis, regverdigmaking, heiligmaking en geregtigheid nie beloftes van God aan die nuwe skepping is nie, net so is die ewige lewe nie ’n belofte nie! Die ewige lewe is nie die lewe in die hemel, of die lewe wat jy ontvang as jy hemel toe gaan nie; dis nou in jou.

Dit sou nie nodig gewees het vir Jesus om aarde toe te kom as die ewige lewe net oor die hemel gegaan het nie. Buitendien, Henog het hemel toe gegaan voordat Jesus gekom het. Jesus het ook gesê dat God nie die God van dooies is nie, maar van lewendes. Hy word die God van Abraham, Isak en Jakob genoem (Lees Lukas 20:37-38); dit beteken dat Abraham, Isak en Jakob lewend en in die hemel is.

Selfs Elia is deur ’n wa van vuur hemel toe geneem, hy het nie nodig gehad dat Jesus eers moes kom nie. Dit wys ons dat die ewige lewe nie oor nimmereindigende lewe in die hemel gaan nie. Jesus het nie gekom om ons iets te gee wat reeds beskikbaar was nie. Hy is die openbaring van die lewe wat God, voor die wêreld begin het, belowe het. God se plan vir die mens was om soos Hy te leef; om in sy beeld en as sy refleksie in hierdie wêreld te leef. Maar die mens het God se plan verbeur, deur Adam se oortreding.

Maar, deur Christus Jesus, is die ewige lewe die lewe en natuur van God – nou beskikbaar aan almal wat in Hom glo. Daar is dierelewe, plantlewe, menselewe en dan ook die God-lewe wat jy ontvang as jy wedergebore word. Dis daardie lewe waarvan Jesus in ons temavers gepraat het. Dis onvernietigbaar en rein.

Daardie ewige lewe beheer nou alles in jou lewe; dit verkwik jou tasbare liggaam. Dit vernietig siektes, kwale, krankhede en enigiets in jou liggaam wat nie van God af is nie. Halleluja!

BELYDENIS

In Christus is die ewige lewe my huidige besitting. Die lewe in my gees verdof nie, dit is onbederfbaar, onvernietigbaar en onsterflik. Ek is van menswees tot die ewigheid oorgebring, dus het ek oorwinning oor die dood, siektes, kwale, krankhede, mislukking, gebrek en al die beginsels van hierdie wêreld.

VERDERE STUDIE:

Johannes 3:16; Johannes 10:27-28; 1 Johannes 5:11-13

NuusNews Rhapsody share
Goeie Nuus! Word deel van die wêreld se grootste evangelisasie netwerk:

Ondersteun heelhartig die grootste daaglikse toewydingsbundel in die wêreld, die Rhapsody of Realities met Nuus.News. Word deel van die verspreidingsnetwerk van die grootste evangelisasie beweging in die wêreld saam met Pastor Chris Oyakhilome. Die Rhapsody word maandeliks versprei en maandeliks vertaal in meer as 1,000 tale! Sedert die stigting van die Rhapsody of Realities dagstukkie is reeds meer as 1,000,000,000 (ja jy het reg gelees: 1 BILJOEN) in beide gedrukte en digitale kopieë versprei! Min mense in Suid Afrika weet dit – versprei die woord! Die Rhapsody word tans versprei in elke bekende gebied van die wêreld. Kom vat hande en word deel van die wêreld-wye beweging! 

Hab 2:14 “For the earth shall be filled with the knowledge of the glory of the LORD, as the waters cover the sea.”

Wie kan baatvind met die Rhapsody?

  • Enigiemand wat betrokke wil raak met die verspreiding van die Goeie Nuus van die Evangelie van Jesus Christus. Indien jy net die wêreld se grootste dagstukkie wil geniet en dieselfde gebed hardop bid met miljoene Christene reg oor die wêreld in eenheid van gees, is jy welkom om die Rhapsody te kry vir jouself.
  • Die gedrukte Rhapsody is egter ‘n fantastiese evangelisasie instrument en geselskap-aanknoper wat jy jouself (of groot evangelisasie groepe) kan gebruik om ander meer effektief te bereik.  
  •  The Rhapsody is ook ‘n wonderlike aanwins vir Pastore van kerke wat nie hulle eie dagstukkie publikasie het nie, maar tog wil hê dat hulle kerk een moet hê om die gemeente te groei tot geestelike volwassenheid. Die Rhapsody is propvol inhoud en idees vir preke.
  • Verder, kan jy dalk nie self na ‘n ver-afgeleë land gaan om mense daar met die Goeie Evangelie te bereik nie. Jy kan nou egter ‘n vennoot word van Rhapsody of Realities en gedrukte dagstukkie uitgawes stuur na enige land wat jy verkies. Iemand sal dit daar namens jou versprei en dis die ideale manier om die nasies te bereik, selfs van die huis af.

Raak betrokke en kry jou persoonlike kopie van die Rhapsody by Nuus.News of direk by: 

www.rhapsodyofrealities.org

IT’S IN YOU NOW

Good News today with Pastor Chris from the Rhapsody of Realities.

The thief comes only to steal and kill and destroy; I have come that they may have life, and have it to the full (John 10:10 NIV).

Just as divine health, prosperity, forgiveness, justification, sanctification and righteousness aren’t promises from God for the new creation, even so is eternal life not a promise! Eternal life isn’t life in heaven or life you receive when you get to heaven; it’s in you now.

Jesus would never have needed to come if all there is to eternal life is going to heaven. After all, Enoch went to heaven before Jesus came (Genesis 5:24). Also, Jesus said God isn’t the God of the dead, but of the living; He’s called the God of Abraham, Isaac and Jacob (Read Luke 20:37-38); meaning that Abraham, Isaac and Jacob are alive and in heaven.

Even Elijah was carried to heaven with a chariot of fire (2 Kings 2:11); he didn’t need Jesus to have come first. This proves that eternal life isn’t about living endlessly in heaven. Jesus didn’t come to give us something that was already available; He was the manifestation of the life which God promised before the world began. God’s plan for man was to live like God, live in His image, live as His reflection in this world. But man lost out on God’s plan due to Adam’s transgression.

However, through Christ Jesus, eternal life—the life and nature of God is now available to anyone who believes in Him. There’s animal life, plant life, human life, and then you have the God-life, which you receive when you’re born again. That’s the life Jesus spoke about in our theme verse. It’s indestructible and untainted.

That eternal life controls everything about your life now; it vitalizes your physical body. It destroys sickness, disease, infirmity and everything that’s not of God in your physical body. Hallelujah!

CONFESSION

Eternal life is my present-hour possession in Christ. I have that unfading, incorruptible, indestructible, imperishable life, resident in my spirit. I’ve been brought from humanity to eternity; therefore, I have dominion over death, sickness, disease, infirmity, failure, lack, and all the rudiments of this world.

FURTHER STUDY:

John 3:16; John 10:27-28; 1 John 5:11-13

NuusNews Rhapsody share2
Good News! Become part of the world's biggest evangelism network:

Start supporting the world’s biggest daily devotional, the Rhapsody of Realities with Nuus.News. Become a partner of the distribution network of one of the biggest evangelism movements on earth today with Pastor Chris Oyakhilome. The Rhapsody is printed and distributed monthly and is translated monthly in more than 1,000 languages! Since the inception of the devotional has more than 1,000,000,000 (yes: you have read right: 1 BILLION) copies printed and digital, been distributed! Few people in South Africa know it – spread the word! The Rhapsody is currently being distributed in every known territory known to man. Be part of the world wide movement! 

Hab 2:14 “For the earth shall be filled with the knowledge of the glory of the LORD, as the waters cover the sea.”

Who can benefit from the Rhapsody?

  • Anyone really. If you just want to enjoy the world’s biggest daily devotional and pray the same prayer out loud with millions of Christians all over the world in unity of spirit, you are welcome to get the Rhapsody for yourself.
  • However the printed Rhapsody is a great evangelism tool and also a conversation starter that can help yourself (as well as big evangelism groups) to reach other people more effectively.
  • The Rhapsody is great for Pastors of churches that don’t have their own daily devotional but want their church to have one and build the church to maturity. As proven over many years, used by Pastors and leaders all over the world, the Rhapsody is always full of  rich content and ideas for any sermon.
  • Furthermore, you might not be able to go to a far away foreign country yourself in order to reach people with the Gospel. You can now however partner with Rhapsody of Realities and send devotionals to any country in the world you choose. Someone will distribute it there on your behalf and its an ideal way to reach the nations, even from home.

Get involved and get your personal copy of the Rhapsody from Nuus.News or directly at:

www.rhapsodyofrealities.org

NUUSNEWS RHAPSODY SPONSOR
Slider

Deel gerus opbouende kommentaar oor vandag se Rhapsody op Nuus.News:
-
Enjoy sharing an uplifting comment on today's Rhapsody below with Nuus.News:
-

1 Comment

  1. Dis fantasties om te leer dat die ewige lewe nou al reeds in my gees siel en liggaam werk terwyl ek nou lewe. Geen wonder ek kan nie siek wees nie en my lewe die heeltyd ‘n lied van sukses is! Ander dink dalk nie veel van dit wat hulle in ons lewens sien nie, maar wat saak maak is wat God in ons sien: Sy sukses wat Sy ewige lewe in ons bewerk. Geen wonder die God sê ons is meer as oorwinnaars nie!!! En wanneer Sara begin lag, dan gaan almal vir ons hande klap! Hallelujah ! Genesis 21:6 And Sarah said, God hath made me to laugh, [so that] all that hear will laugh with me.

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *