FINANSIËLE DISSIPLINE
Goeie Nuus vandag met Pastoor Chris uit die Rhapsody of Realities.
Jou luiaard, gaan leer by die mier. Kyk wat hy doen. Leer wat wysheid is by hom. Hy het nie ’n leier, of ’n opsigter, of iemand wat agter hom staan nie. Hy kry reeds in die somer sy kosvoorraad reg. In die oestyd maak hy kos bymekaar (Spreuke 6:6-8).
Finansiële dissipline is baie belangrik en dis iets wat die Gees van God jou kan leer. Sommige mense besef nie dat hulle nie veronderstel is om alles wat hulle kry te spandeer nie. Gesonde verstand sê dat jy minder moet spandeer as wat jy verdien, anders kan jy in die skuld beland. Sommige se antwoord hierop mag wees: “Dit wat ek verdien is nie eens genoeg nie; nadat ek my tiendes betaal en offerandes gegee het en die ander dinge wat ek moes doen, is daar niks oor nie.” Nee, moenie só dink of praat nie!
Eerstens moet jy verstaan dat jy die nageslag van Abraham is, dus is jou finansiële voorspoed onafhanklik van hoeveel jy verdien, of die ekonomiese klimaat. Jy is ’n erfgenaam van God en ’n mede-erfgenaam met Christus; jy is gekoppel aan ’n oneindige voorsieningstelsel. Dus is die idee agter aankweek van die gewoonte om te spaar, nie om jou geld in die bank te belê om rente te verdien nie, maar eerder dissipline. Spreuke 21:20 sê: “in ’n wyse mens se huis is altyd kosbare besittings en uitgesoekte olie. ’n Dwase mens gebruik alles op wat hy in sy huis het.”
Jy mag vra: “Wat is die doel daarvan om ’n klein bedrag geld te spaar; dit gaan nêrens heen nie.” Moenie jou geld met jou mond verwoes nie. Moet nooit verklaar dat dit wat jy het min, of nie genoeg is nie. Geld is geestelik; dis nie daardie muntstuk of noot in jou sak, beursie of bankrekening nie. Geld het ore en kan jou hoor. Jy moet dus leer om jou finansies te seën.
Die probleem is nie die grootte van jou inkomste nie, maar die grootte van jou gedagtes- jou denke en wat jou geloof kan produseer. Dink aan hoeveel jy in die laaste jaar ontvang het, hoeveel daarvan het jy vermenigvuldig? As jou antwoord nie bevredigend is nie, is dit tyd vir ‘n verandering. So lank as die dinge waarop jy jou geld spandeer nie dinge is wat dit wat jy insit kan vermenigvuldig nie, is daar ’n probleem en dit is tot jou eie voordeel om dinge te verander.
God se Woord gee jou wysheid vir finansiële intelligensie en dissipline. Dus moet jy die Woord meer bestudeer en oordink en dan sal jy altyd jou finansies met wysheid bestuur.
BELYDENIS
God het aan my rykdom en welvaart gegee en die wysheid om dit te vermenigvuldig! Ek is die nageslag van Abraham, dus is die wêreld myne! Ek versamel geld soos stof en my voorspoed is oneindig. Ek wandel in oorvloed, met meer as genoeg vir myself en ander. Halleluja!
VERDERE STUDIE:
|| Luke 15:14 And when he had spent all, there arose a mighty famine in that land; and he began to be in want. ||
|| Proverbs 15:6 In the house of the righteous [is] much treasure: but in the revenues of the wicked is trouble. ||
|| Proverbs 6:6-8 AMPC Go to the ant, O lazy one; Observe her ways and be wise, 7 Which, having no chief, Overseer or ruler, 8 She prepares her food in the summer And brings in her provisions [of food for the winter] in the harvest. ||
DAILY SCRIPTURE READING
1-Year Bible Reading Plan
Luke 21:5-38 & 1 Samuel 23-25
2-Year Bible Reading Plan
Romans 15:20-33 & Psalm 131-132

Lukas 15:14; Spreuke 15:6; Spreuke 6:6-8 AMPC
1 JAAR BYBELLEES-PLAN
Lukas 21:5-38 & 1 Samuel 23-25
2 JAAR BYBELLEES- PLAN
Romeine 15:20-33 & Psalm 131-132
Goeie Nuus! Word deel van die wêreld se grootste evangelisasie netwerk:
Ondersteun heelhartig die grootste daaglikse toewydingsbundel in die wêreld, die Rhapsody of Realities met Nuus.News. Word deel van die verspreidingsnetwerk van die grootste evangelisasie beweging in die wêreld saam met Pastor Chris Oyakhilome. Die Rhapsody word maandeliks versprei en maandeliks vertaal in meer as 1,000 tale! Sedert die stigting van die Rhapsody of Realities dagstukkie is reeds meer as 1,000,000,000 (ja jy het reg gelees: 1 BILJOEN) in beide gedrukte en digitale kopieë versprei! Min mense in Suid Afrika weet dit – versprei die woord! Die Rhapsody word tans versprei in elke bekende gebied van die wêreld. Kom vat hande en word deel van die wêreld-wye beweging!
Hab 2:14 “For the earth shall be filled with the knowledge of the glory of the LORD, as the waters cover the sea.”
Wie kan baatvind met die Rhapsody?
- Enigiemand wat betrokke wil raak met die verspreiding van die Goeie Nuus van die Evangelie van Jesus Christus. Indien jy net die wêreld se grootste dagstukkie wil geniet en dieselfde gebed hardop bid met miljoene Christene reg oor die wêreld in eenheid van gees, is jy welkom om die Rhapsody te kry vir jouself.
- Die gedrukte Rhapsody is egter ‘n fantastiese evangelisasie instrument en geselskap-aanknoper wat jy jouself (of groot evangelisasie groepe) kan gebruik om ander meer effektief te bereik.
- The Rhapsody is ook ‘n wonderlike aanwins vir Pastore van kerke wat nie hulle eie dagstukkie publikasie het nie, maar tog wil hê dat hulle kerk een moet hê om die gemeente te groei tot geestelike volwassenheid. Die Rhapsody is propvol inhoud en idees vir preke.
- Verder, kan jy dalk nie self na ‘n ver-afgeleë land gaan om mense daar met die Goeie Evangelie te bereik nie. Jy kan nou egter ‘n vennoot word van Rhapsody of Realities en gedrukte dagstukkie uitgawes stuur na enige land wat jy verkies. Iemand sal dit daar namens jou versprei en dis die ideale manier om die nasies te bereik, selfs van die huis af.
Raak betrokke en kry jou persoonlike kopie van die Rhapsody by Nuus.News of direk by:
www.rhapsodyofrealities.org

FINANCIAL DISCIPLINE
Good News today with Pastor Chris from the Rhapsody of Realities.
Take a lesson from the ants, you lazy fellow. Learn from their ways and be wise! For though they have no king to make them work, yet they labor hard all summer, gathering food for the winter (Proverbs 6:6-8 TLB).
Financial discipline is very important, and it’s something the Spirit of God can train you in. Some don’t realise they’re not supposed to spend everything they get. Simple wisdom is that you spend less than you earn or receive; otherwise, you could end up in debt. The response of some to this might be, “What I earn isn’t even enough; after paying my tithe, giving my offering and doing other things I need to do, nothing is left.” No; don’t think or talk like that!
First, understand that you’re the seed of Abraham; therefore, your financial prosperity is independent of how much you earn or the economic situation around you. You’re an heir of God and joint-heir with Christ; you’re plugged to an unending supply. Thus, the idea of cultivating the habit to save isn’t about keeping your money in the bank to accumulate interest; it’s about discipline. Proverbs 21:20 TLB says, “The wise man saves for the future, but the foolish man spends whatever he gets.”
You may say, “What’s the essence of saving a small amount; it’s not going anywhere.” Don’t destroy it with your mouth. Never declare that what you have is small or not enough. Money is spiritual; it’s not that coin or note in your pocket, wallet or bank account. Money has ears and can hear you. So you must learn to bless your finances.
The issue isn’t the size of your income, but the size of your mind—your thinking, and what your faith can produce. Think about how much you might have received in the last one year; but then, how much of it did you reproduce? If your answer isn’t satisfactory, it’s time for a change. As long as the things you put money into aren’t such that can reproduce what you put in and more, then there’s a problem, and it’s expedient that you change things.
God’s Word imparts wisdom to you for financial intelligence and discipline. So, study and meditate on the Word more, and you’ll always deal wisely in handling your finances.
CONFESSION
God has given me riches and wealth, and the wisdom to multiply them! I’m the seed of Abraham; therefore, the world is mine! I lay up gold as dust; my prosperity is endless. I walk in abundance, having more than enough for myself and for others. Hallelujah!
FURTHER STUDY:
|| Luke 15:14 And when he had spent all, there arose a mighty famine in that land; and he began to be in want. ||
|| Proverbs 15:6 In the house of the righteous [is] much treasure: but in the revenues of the wicked is trouble. ||
|| Proverbs 6:6-8 AMPC Go to the ant, O lazy one; Observe her ways and be wise, 7 Which, having no chief, Overseer or ruler, 8 She prepares her food in the summer And brings in her provisions [of food for the winter] in the harvest. ||
DAILY SCRIPTURE READING
1-Year Bible Reading Plan
Luke 21:5-38 & 1 Samuel 23-25
2-Year Bible Reading Plan
Romans 15:20-33 & Psalm 131-132
Good News! Become part of the world's biggest evangelism network:
Start supporting the world’s biggest daily devotional, the Rhapsody of Realities with Nuus.News. Become a partner of the distribution network of one of the biggest evangelism movements on earth today with Pastor Chris Oyakhilome. The Rhapsody is printed and distributed monthly and is translated monthly in more than 1,000 languages! Since the inception of the devotional has more than 1,000,000,000 (yes: you have read right: 1 BILLION) copies printed and digital, been distributed! Few people in South Africa know it – spread the word! The Rhapsody is currently being distributed in every known territory known to man. Be part of the world wide movement!
Hab 2:14 “For the earth shall be filled with the knowledge of the glory of the LORD, as the waters cover the sea.”
Who can benefit from the Rhapsody?
- Anyone really. If you just want to enjoy the world’s biggest daily devotional and pray the same prayer out loud with millions of Christians all over the world in unity of spirit, you are welcome to get the Rhapsody for yourself.
- However the printed Rhapsody is a great evangelism tool and also a conversation starter that can help yourself (as well as big evangelism groups) to reach other people more effectively.
- The Rhapsody is great for Pastors of churches that don’t have their own daily devotional but want their church to have one and build the church to maturity. As proven over many years, used by Pastors and leaders all over the world, the Rhapsody is always full of rich content and ideas for any sermon.
- Furthermore, you might not be able to go to a far away foreign country yourself in order to reach people with the Gospel. You can now however partner with Rhapsody of Realities and send devotionals to any country in the world you choose. Someone will distribute it there on your behalf and its an ideal way to reach the nations, even from home.
Get involved and get your personal copy of the Rhapsody from Nuus.News or directly at:
www.rhapsodyofrealities.org
Visitors enjoying this article with you:
Visitors online – 893:
Users – 5
Guests – 888
Archives
- December 2021 (3)
- May 2021 (3)
- April 2021 (4)
- February 2021 (10)
- January 2021 (49)
- December 2020 (67)
- November 2020 (7)
- October 2020 (65)
- September 2020 (67)
- August 2020 (38)
- July 2020 (76)
- June 2020 (32)
- May 2020 (50)
- April 2020 (18)
- March 2020 (6)
- February 2020 (36)
- January 2020 (53)
- December 2019 (2)
Advertise here:
Categories
- Afrikaanse Nuus (205)
- Dagstukkies Bybel (182)
- Gebed Vir Die Dag (21)
- Kerk Nuus (1)
- Musiek en Kuns Nuus (1)
- Anker vir die dag Anchor for the day (95)
- Bid vir Suid Afrika Pray for South Africa (2)
- Corona Virus Nuus News (37)
- Ekonomie Nuus Economy News (1)
- English News (226)
- Daily Devotional (204)
- Music & Art News (1)
- Prayer For Today (21)
- Gebeure Events (1)
- Gees Spirit (3)
- Kerk Nuus Church News (36)
- Krag vir die dag Encouragement for the day (3)
- Musiek & Kuns Nuus Music & Art News (4)
- SA Nuus News (36)
- Sport Nuus Sports News (1)
- Tegnologie Techonology (6)
- Uncategorized (12)
- Weer Weather (2)
- Wêreld Nuus World News (8)