Nuus News ROR 2020 2 19

SIEN VANAF ’N HOËR VLAK

Omdat ons nie let op die sigbare dinge nie, maar op die onsigbare; want die sigbare dinge is tydelik, maar die onsigbare ewig (2 Korintiërs 4:18).

Die mens is hoofsaaklik ’n geestelike wese en die gees het sy innerlike sintuie. Maar meeste is nie ingestel op hul innerlike sintuie nie. Jy vind dus dat die meeste mense net gewoond is aan wat hulle op hierdie aarde kan sien en waarneem, omdat hulle slegs opgelei is om dinge met hul natuurlike sintuie te beskryf. Hoe beperkend is dit nie!

Moenie jou lewe volgens die perke van jou natuurlike sintuie lei nie. God sê vir ons in sy Woord dat daar meer is as wat die menslike sintuie kan begryp. Hy het gesê: “En in die laaste dae, spreek God, sal Ek van my Gees uitstort op alle vlees, en julle seuns en julle dogters sal profeteer, en julle jongelinge sal gesigte sien, en julle ou mense sal drome droom” (Handelinge 2:17). Toe Hy gesê het dat die jongelinge gesigte sal sien, het Hy gepraat van die vermoë om verby die gewone te sien; die vermoë om met en vanuit jou gees te sien; jou innerlike sintuie. Dit is waarom hulle visioene genoem word, want wat jy op daardie vlak sien, noem die natuurlike mens onsigbaar.

Kyk byvoorbeeld na die jong Dawid se ontmoeting met Goliat. Hy was so seker dat hy Goliat kon aanvat, al was ander mense bang vir hom. Hoekom? Hy het anders gesien. Hy het deur die Woord gesien dat daar geen manier was dat die man, Goliat, wat voor hom gestaan het die leërs van Israel kon verslaan nie. Daarom het hy gesê: “…Want wie is hierdie onbesnede Filistyn…” (1 Samuel 17:26). Hy het gesien wat ander nie kon sien nie en dit is wat ons lees in ons temavers: Ons kyk nie na die dinge wat vir die blote oog sigbaar is nie, want sulke dinge het geen grondslag nie.

Hou op om te kyk hoeveel jy in die bank het. Hou op om na die situasie waarin jy verkeer te kyk, of te dink aan wat mense oor jou sê. Sien die onsigbare! Leer om verby hierdie wêreld, verby die mure en hindernisse te sien. Sien deur die Woord. Sien deur die Gees vanaf ’n hoër vlak.

BELYDENIS

Ek is helder van verstand, ek sien die onsigbare en dit gee my krag vir die onmoontlike. My gedagtes is gesalf om te sien wat die blote oog nie kan sien nie; ek sien heerlikheid, oorwinning, oorvloed en voorspoed. Ek sien verby die mure en hindernisse. Prys die Here!

VERDERE STUDIE:

II Korinthiërs 4:17-18; Josua 6:1-2; Romeine 12:2

1 JAAR BYBELLEES-PLAN

Markus 4:1-20 & Levitikus 15

2 JAAR BYBELLEES- PLAN

Handelinge 19:30-41 & Psalm 29-30

NuusNews Rhapsody share
Word deel van die wêreld se grootste evangelisasie netwerk:

Ondersteun heelhartig die grootste daaglikse toewydingsbundel in die wêreld, die Rhapsody of Realities. Word deel van die verspreidingsnetwerk van die grootste evangelisasie beweging in die wêreld saam met Pastor Chris Oyakhilome. Die Rhapsody word maandeliks versprei en maandeliks vertaal in meer as 1,000 tale! Sedert die stigting van die Rhapsody of Realities dagstukkie is reeds meer as 1,000,000,000 (ja jy het reg gelees: 1 BILJOEN) in beide gedrukte en digitale kopieë versprei! Min mense in Suid Afrika weet dit – versprei die woord! Die Rhapsody word tans versprei in elke bekende gebied van die wêreld. Kom vat hande en word deel van die wêreld-wye beweging! 

Hab 2:14 “For the earth shall be filled with the knowledge of the glory of the LORD, as the waters cover the sea.”

Wie kan baatvind met die Rhapsody?

  • Enigiemand. Indien jy net die wêreld se grootste dagstukkie wil geniet en dieselfde gebed hardop bid met miljoene Christene reg oor die wêreld in eenheid van gees, is jy welkom om die Rhapsody te kry vir jouself.
  • Die gedrukte Rhapsody is egter ‘n fantastiese evangelisasie instrument en geselskap-aanknoper wat jy jouself (of groot evangelisasie groepe) kan gebruik om ander meer effektief te bereik.  
  •  The Rhapsody is ook ‘n wonderlike aanwins vir Pastore van kerke wat nie hulle eie dagstukkie publikasie het nie, maar tog wil hê dat hulle kerk een moet hê om die gemeente te groei tot geestelike volwassenheid. Die Rhapsody is propvol inhoud en idees vir preke.
  • Verder, kan jy dalk nie self na ‘n ver-afgeleë land gaan om mense daar met die Goeie Evangelie te bereik nie. Jy kan nou egter ‘n vennoot word van Rhapsody of Realities en gedrukte dagstukkie uitgawes stuur na enige land wat jy verkies. Iemand sal dit daar namens jou versprei en dis die ideale manier om die nasies te bereik, selfs van die huis af.

Raak betrokke en kry jou persoonlike kopie van die Rhapsody by: 

www.rhapsodyofrealities.org

Raak betrokke en kry jou

Nuus News ROR 2020 2 19

SEE AT A HIGHER PLANE

While we look not at the things which are seen, but at the things which are not seen: for the things which are seen are temporal; but the things which are not seen are eternal (2 Corinthians 4:18).

Man is primarily a spirit being; and the spirit has its inner senses. But for most people, their inner senses are untrained. So, you find that most are only used to what they can see and perceive in this earth-realm, because they’ve only been trained to describe things with their natural senses. How limiting that is!

Don’t live your life to the limits of your natural senses. God tells us in His Word that there’s more than the human senses can comprehend. He said, “…I will pour out of my Spirit upon all flesh: and your sons and your daughters shall prophesy, and your young men shall see visions…” (Acts 2:17). When He said the young men shall see visions, He was talking about the ability to see beyond the ordinary; the ability to see with, and from your spirit; your inner senses. That’s why they’re called visions, because what you see at that realm, the natural man calls invisible.

Take young David’s encounter with Goliath for example. He was so sure he could take down Goliath, even though others were afraid of him. Why? He saw differently. He saw through the Word that the man, Goliath, standing in front of him couldn’t in any way defeat the armies of Israel. So, he said, “…who is this uncircumcised Philistine…” (1 Samuel 17:26). He saw what others couldn’t see, and that’s what we read in our theme verse: we don’t look at the things which are obvious to the natural eyes, for such things have no foundation.

Stop looking at how much you have in the bank. Stop looking at the situation you’re in or what people are saying about you. See the invisible! Train yourself to see beyond this world, beyond the walls and the barriers. See through the Word. See by the Spirit, at a higher level. Hallelujah!

CONFESSION

The eyes of my understanding are flooded with light, causing me to see the invisible, and energizing me for the impossible. My mind is anointed to see what the ordinary eyes can’t see. I see glory, victory and prosperity. I see beyond the walls and barriers. Praise God!

FURTHER STUDY:

2 Corinthians 4:17-18; Joshua 6:1-2; Romans 12:2

1 YEAR BIBLE READING PLAN

Mark 4:1-20 & Leviticus 15

2 YEAR BIBLE READING PLAN

Acts 19:30-41 & Psalm 29-30

NuusNews Rhapsody share2
Become part of the world's biggest evangelism network:

Start supporting the world’s biggest daily devotional, the Rhapsody of Realities. Become a partner of the distribution network of one of the biggest evangelism movements on earth today with Pastor Chris Oyakhilome. The Rhapsody is printed and distributed monthly and is translated monthly in more than 1,000 languages! Since the inception of the devotional has more than 1,000,000,000 (yes: you have read right: 1 BILLION) copies printed and digital, been distributed! Few people in South Africa know it – spread the word! The Rhapsody is currently being distributed in every known territory known to man. Be part of the world wide movement! 

Hab 2:14 “For the earth shall be filled with the knowledge of the glory of the LORD, as the waters cover the sea.”

Who can benefit from the Rhapsody?

  • Anyone really. If you just want to enjoy the world’s biggest daily devotional and pray the same prayer out loud with millions of Christians all over the world in unity of spirit, you are welcome to get the Rhapsody for yourself.
  • However the printed Rhapsody is a great evangelism tool and also a conversation starter that can help yourself (as well as big evangelism groups) to reach other people more effectively.
  • The Rhapsody is great for Pastors of churches that don’t have their own daily devotional but want their church to have one and build the church to maturity. As proven over many years, used by Pastors and leaders all over the world, the Rhapsody is always full of  rich content and ideas for any sermon.
  • Furthermore, you might not be able to go to a far away foreign country yourself in order to reach people with the Gospel. You can now however partner with Rhapsody of Realities and send devotionals to any country in the world you choose. Someone will distribute it there on your behalf and its an ideal way to reach the nations, even from home.

Get involved and get your personal copy of the Rhapsody at:

www.rhapsodyofrealities.org

NUUSNEWS RHAPSODY SPONSOR
Slider

Deel gerus opbouende kommentaar oor vandag se Rhapsody:
-
Enjoy sharing an uplifting comment on today's Rhapsody below:
-

2 Comments

  1. Ek sien verby all mure en hindernisse. Prys die Here!

  2. Ek sien dinge vandag vanuit ‘n hoër vlak, die geestelike vlak, Jesus het alles vanuit die geestelike gesien en beoordeel. Ek word net sterker en sterker met 20/20 visie in 2020!

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *