VERHEERLIK IN HOM GLORIFIED IN HIM

VERHEERLIK IN HOM

Goeie Nuus vandag met Pastoor Chris uit die Rhapsody of Realities.

Dié wat Hy vooruit aangewys het, het Hy ook geroep. En dié wat Hy geroep het, het Hy ook vrygespreek. En dié wat Hy vrygespreek het, aan hulle het Hy heerlikheid gegee (Romeine 8:30).

Jesus Christus weerkaats God se heerlikheid; die presiese ewebeeld van wie God werklik is (Hebreërs 1:3). En dis presies wat Hy ons gemaak het; ons is verheerlik in Hom. Hy het in Johannes 17:22 gesê: “En Ek het die heerlikheid wat U aan My gegee het, ook aan hulle gegee sodat hulle een kan wees net soos Ons een is.”

’n Christen is die vrug van Christus se lyding. Die Bybel praat van die heerlikheid wat sal volg op sy lyding (1 Petrus 1:11); ons is daardie heerlikheid; die vreugde wat Hy gesien het wat Hom die kruis laat verduur en nie laat afskrik het deur die skande van die kruisdood nie (Hebreërs 12:2). Dus is daar vir die christen geen skande nie, want Jesus het reeds jou skande gedra. Hy het die prys betaal dat jy ’n heerlike lewe kan lei. Alles wat nodig was vir jou sukses is reeds voltrek. Hy het gesterf sodat jy ’n lewe van eer, waardigheid en uitmuntendheid kan lei. Halleluja!

Die mooiste deel van sy plaasvervangende dood is dat dit nie by die graf geëindig het nie. Hy het triomfantlik opgestaan op die derde dag. Geseënd sy God! Net soos die dood Hom nie kon bind nie, kan niks vandag jou heerlike lewe in Hom belemmer nie. As jy nie kon loop nie, staan op en loop! Loop uit daardie siekte, want die heerlikheid het gekom: Christus in jou, die hoop op die heerlikheid (Kolossense 1:27).

Dit is die evangelie van Jesus Christus. Hy het vir ons oorwinning, sukses, gesondheid en voorspoed gebring. Hy het ons in sy heerlikheid ingebring en ons bestem om dit op aarde te openbaar: “…God het júlle as sy volk gekies. Julle is ’n koninkryk wat uit priesters bestaan, ’n nasie wat heeltemal in God se diens staan, ’n volk wat heeltemal God s’n is. Dít het God bewerk sodat julle vir almal kan wys hoe goed Hy is. Dit is immers Hý wat julle uit die duisternis in sy wonderlike lig ingeroep het” (1 Petrus 2:9).

BELYDENIS

My lewe is die openbaring en getuienis van God se genade en heerlikheid; sy wysheid en geregtigheid word openbaar in en is duidelik sigbaar in my. Ek is sy lig in ’n donker wêreld en ek beïnvloed my wêreld met die geregtigheid van God in my gees, in Jesus se Naam. Amen.

VERDERE STUDIE:

1 Petrus 2:9; Johannes 17:22

NuusNews Rhapsody share
Goeie Nuus! Word deel van die wêreld se grootste evangelisasie netwerk:

Ondersteun heelhartig die grootste daaglikse toewydingsbundel in die wêreld, die Rhapsody of Realities met Nuus.News. Word deel van die verspreidingsnetwerk van die grootste evangelisasie beweging in die wêreld saam met Pastor Chris Oyakhilome. Die Rhapsody word maandeliks versprei en maandeliks vertaal in meer as 1,000 tale! Sedert die stigting van die Rhapsody of Realities dagstukkie is reeds meer as 1,000,000,000 (ja jy het reg gelees: 1 BILJOEN) in beide gedrukte en digitale kopieë versprei! Min mense in Suid Afrika weet dit – versprei die woord! Die Rhapsody word tans versprei in elke bekende gebied van die wêreld. Kom vat hande en word deel van die wêreld-wye beweging! 

Hab 2:14 “For the earth shall be filled with the knowledge of the glory of the LORD, as the waters cover the sea.”

Wie kan baatvind met die Rhapsody?

  • Enigiemand wat betrokke wil raak met die verspreiding van die Goeie Nuus van die Evangelie van Jesus Christus. Indien jy net die wêreld se grootste dagstukkie wil geniet en dieselfde gebed hardop bid met miljoene Christene reg oor die wêreld in eenheid van gees, is jy welkom om die Rhapsody te kry vir jouself.
  • Die gedrukte Rhapsody is egter ‘n fantastiese evangelisasie instrument en geselskap-aanknoper wat jy jouself (of groot evangelisasie groepe) kan gebruik om ander meer effektief te bereik.  
  •  The Rhapsody is ook ‘n wonderlike aanwins vir Pastore van kerke wat nie hulle eie dagstukkie publikasie het nie, maar tog wil hê dat hulle kerk een moet hê om die gemeente te groei tot geestelike volwassenheid. Die Rhapsody is propvol inhoud en idees vir preke.
  • Verder, kan jy dalk nie self na ‘n ver-afgeleë land gaan om mense daar met die Goeie Evangelie te bereik nie. Jy kan nou egter ‘n vennoot word van Rhapsody of Realities en gedrukte dagstukkie uitgawes stuur na enige land wat jy verkies. Iemand sal dit daar namens jou versprei en dis die ideale manier om die nasies te bereik, selfs van die huis af.

Raak betrokke en kry jou persoonlike kopie van die Rhapsody by Nuus.News of direk by: 

www.rhapsodyofrealities.org

GLORIFIED IN HIM

Good News today with Pastor Chris from the Rhapsody of Realities.

Moreover whom he did predestinate, them he also called: and whom he called, them he also justified: and whom he justified, them he also glorified (Romans 8:30).

Jesus Christ is the effulgence of the Father’s glory, the express image of His Person (Hebrews 1:3). And that’s exactly what He’s made us; we’ve been glorified in Him. He said in John 17:22, “And the glory which thou gavest me I have given them; that they may be one, even as we are one.”

The Christian is the fruit of Christ’s suffering. The Bible talks about the glory that should follow His sufferings (1 Peter 1:11); we’re that glory; the joy He saw that made Him endure the Cross and despise the shame (Hebrews 12:2). Thus, for the Christian, there’s no more shame, because Jesus already bore your shame. He paid the price for you to live a glorious life. Everything required for your success has been consummated. He died so you can live a life of honour, dignity and excellence. Hallelujah!

The most beautiful part of His vicarious death is that it didn’t end with the grave. He rose triumphantly back to life on the third day. Blessed be God! Just as death couldn’t hold Him, nothing today can hinder your glorious life in Him. If you couldn’t walk, rise up and walk! Walk out of that sickness, for the glory has come: Christ in you, the hope of glory (Colossians 1:27).

This is the Gospel of Jesus Christ! He’s brought us victory, success, health and prosperity. He’s brought us into His glory and ordained us to manifest the same in the earth: “But ye are a chosen generation, a royal priesthood, an holy nation, a peculiar people; that ye should shew forth the praises of him who hath called you out of darkness into his marvellous light” (1 Peter 2:9).

CONFESSION

My life is the manifestation and testimony of God’s grace and glory; His wisdom and righteousness are revealed and evident in me. I’m His light in a dark world, and I impact my world with the righteousness of God in my spirit, in Jesus’ Name. Amen. FURTHER STUDY:

1 Peter 2:9 AMPC; John 17:22 AMPC

NuusNews Rhapsody share2
Good News! Become part of the world's biggest evangelism network:

Start supporting the world’s biggest daily devotional, the Rhapsody of Realities with Nuus.News. Become a partner of the distribution network of one of the biggest evangelism movements on earth today with Pastor Chris Oyakhilome. The Rhapsody is printed and distributed monthly and is translated monthly in more than 1,000 languages! Since the inception of the devotional has more than 1,000,000,000 (yes: you have read right: 1 BILLION) copies printed and digital, been distributed! Few people in South Africa know it – spread the word! The Rhapsody is currently being distributed in every known territory known to man. Be part of the world wide movement! 

Hab 2:14 “For the earth shall be filled with the knowledge of the glory of the LORD, as the waters cover the sea.”

Who can benefit from the Rhapsody?

  • Anyone really. If you just want to enjoy the world’s biggest daily devotional and pray the same prayer out loud with millions of Christians all over the world in unity of spirit, you are welcome to get the Rhapsody for yourself.
  • However the printed Rhapsody is a great evangelism tool and also a conversation starter that can help yourself (as well as big evangelism groups) to reach other people more effectively.
  • The Rhapsody is great for Pastors of churches that don’t have their own daily devotional but want their church to have one and build the church to maturity. As proven over many years, used by Pastors and leaders all over the world, the Rhapsody is always full of  rich content and ideas for any sermon.
  • Furthermore, you might not be able to go to a far away foreign country yourself in order to reach people with the Gospel. You can now however partner with Rhapsody of Realities and send devotionals to any country in the world you choose. Someone will distribute it there on your behalf and its an ideal way to reach the nations, even from home.

Get involved and get your personal copy of the Rhapsody from Nuus.News or directly at:

www.rhapsodyofrealities.org

NUUSNEWS RHAPSODY SPONSOR
Slider

Deel gerus opbouende kommentaar oor vandag se Rhapsody op Nuus.News:
-
Enjoy sharing an uplifting comment on today's Rhapsody below with Nuus.News:
-

2 Comments

  1. No more shame, i am glorified in Him.
    Thank you my Father.

  2. I am the glory that followed his suffering. therefore i can never experience shame.

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *