JOU RESEP VIR ’N GELUKKIGE LEWE
Goeie Nuus vandag met Pastoor Chris uit die Rhapsody of Realities.
As jy die lewe wil liefhê en goeie dae wil beleef, moet jy jou tong weghou van kwaadpraat en jou lippe van leuens. Bly weg van die kwaad af, ja, doen wat goed is. Soek vrede, ja, jaag dit na! (1 Petrus 3:10-11).
God se plan is vir jou om ’n heerlike lewe te hê, elke dag gelukkig en opgewonde te wees, ongeag die gebeure rondom jou. Dit vereis dat jy volgens die Woord leef. Die Woord van God openbaar die basiese beginsels van sukses wat jy kan toepas vir ’n God-gesentreerde, vervullende lewe.
Ons openingsvers is byvoorbeeld baie leersaam oor hoe om ’n salige lewe te lei. Die Living Bible sê: “If you want a happy, good life, keep control of your tongue, and guard your lips from telling lies. Turn away from evil and do good. Try to live in peace even if you must run after it to catch and hold it” (1 Petrus 3:10-11 TLB).
Die vermaning is duidelik: wil jy ’n wonderlike lewe hê? Dit hang van jou af! Bly weg van die kwaad en doen wat goed is; leef in vrede met almal. Pas dit toe. God gee jou die resep vir ’n suksesvolle lewe; ’n lewe vol blydskap en goeie goed.
Jou lewe sal heerlik, vervullend, bemoedigend en uitnemend wees as jy volgens die Woord leef. Sy Woord is só eenvoudig, maar tog het dit die krag om dit waarvan dit praat te produseer. Dis jou handleiding vir die lewe; die lig wat jou in geregtigheid, heerlikheid en oorwinning lei. 1 Tessalonisense 5:16 sê byvoorbeeld: “Wees altyd vol blydskap.” Pas dit in jou lewe toe. Wees altyd vol vreugde, want die vreugde van die Here is jou sterkte.
GEBED
Liewe Vader, dankie dat U my so ’n pragtige, buitengewone, opwindende, vervullende, uitsonderlike en uitnemende lewe gegee het; ’n heerlike lewe wat vreugde, uitnemendheid en vrede uitstraal. Ongeag teenstrydige omstandighede, wek ek blydskap van binne op. U heerlikheid, genade en geregtigheid word in my gesien en deur my openbaar, in Jesus se Naam. Amen.
VERDERE STUDIE:
Romeine 14:17; Nehemia 8:10 AMPC; 1 Petrus 1:8

Goeie Nuus! Word deel van die wêreld se grootste evangelisasie netwerk:
Ondersteun heelhartig die grootste daaglikse toewydingsbundel in die wêreld, die Rhapsody of Realities met Nuus.News. Word deel van die verspreidingsnetwerk van die grootste evangelisasie beweging in die wêreld saam met Pastor Chris Oyakhilome. Die Rhapsody word maandeliks versprei en maandeliks vertaal in meer as 1,000 tale! Sedert die stigting van die Rhapsody of Realities dagstukkie is reeds meer as 1,000,000,000 (ja jy het reg gelees: 1 BILJOEN) in beide gedrukte en digitale kopieë versprei! Min mense in Suid Afrika weet dit – versprei die woord! Die Rhapsody word tans versprei in elke bekende gebied van die wêreld. Kom vat hande en word deel van die wêreld-wye beweging!
Hab 2:14 “For the earth shall be filled with the knowledge of the glory of the LORD, as the waters cover the sea.”
Wie kan baatvind met die Rhapsody?
- Enigiemand wat betrokke wil raak met die verspreiding van die Goeie Nuus van die Evangelie van Jesus Christus. Indien jy net die wêreld se grootste dagstukkie wil geniet en dieselfde gebed hardop bid met miljoene Christene reg oor die wêreld in eenheid van gees, is jy welkom om die Rhapsody te kry vir jouself.
- Die gedrukte Rhapsody is egter ‘n fantastiese evangelisasie instrument en geselskap-aanknoper wat jy jouself (of groot evangelisasie groepe) kan gebruik om ander meer effektief te bereik.
- The Rhapsody is ook ‘n wonderlike aanwins vir Pastore van kerke wat nie hulle eie dagstukkie publikasie het nie, maar tog wil hê dat hulle kerk een moet hê om die gemeente te groei tot geestelike volwassenheid. Die Rhapsody is propvol inhoud en idees vir preke.
- Verder, kan jy dalk nie self na ‘n ver-afgeleë land gaan om mense daar met die Goeie Evangelie te bereik nie. Jy kan nou egter ‘n vennoot word van Rhapsody of Realities en gedrukte dagstukkie uitgawes stuur na enige land wat jy verkies. Iemand sal dit daar namens jou versprei en dis die ideale manier om die nasies te bereik, selfs van die huis af.
Raak betrokke en kry jou persoonlike kopie van die Rhapsody by Nuus.News of direk by:
www.rhapsodyofrealities.org

YOUR RECIPE FOR A HAPPY LIFE
Good News today with Pastor Chris from the Rhapsody of Realities.
For he that will love life, and see good days, let him refrain his tongue from evil, and his lips that they speak no guile: Let him eschew evil, and do good; let him seek peace, and ensue it (1 Peter 3:10-11).
God’s plan for you is that you live a glorious life, happy and excited every day, irrespective of the happenings around you. This takes living by the Word. The Word of God unveils the fundamental principles of success that you can act upon for a Godcentred fulfilling life.
For example, our opening scripture is very instructive on how to have a blissful life. In The Living Bible translation, it reads, “If you want a happy, good life, keep control of your tongue, and guard your lips from telling lies. Turn away from evil and do good. Try to live in peace even if you must run after it to catch and hold it” (1 Peter 3:10-11).
The admonition is clear: do you want a wonderful life? It’s up to you! Eschew evil and do good; live peaceably with all men. Practise this. God is giving you the recipe for a successful life, a life that’s filled with joy and good things.
Your life will be beautiful, fulfilling, inspiring and excellent if you’d live by the Word. His Word is so simple, yet has the power to produce what it says. It’s your instruction manual for life, the light that guides you in righteousness, glory and victory. 1 Thessalonians 5:16 says, “Rejoice evermore.” Put this to work in your life. Be full of joy always, for the joy of the Lord is your strength.
PRAYER
Dear Father, I thank you for giving me such a beautiful, extraordinary, exciting, fulfilling, exceptional and excellent life; a glorious life that radiates joy, excellence and peace. Irrespective of contrary circumstances, I stir up joy from within; your glory, grace and righteousness are seen and manifested in me, in Jesus’ Name. Amen.
FURTHER STUDY:
Romans 14:17; Nehemiah 8:10 AMPC; 1 Peter 1:8
Good News! Become part of the world's biggest evangelism network:
Start supporting the world’s biggest daily devotional, the Rhapsody of Realities with Nuus.News. Become a partner of the distribution network of one of the biggest evangelism movements on earth today with Pastor Chris Oyakhilome. The Rhapsody is printed and distributed monthly and is translated monthly in more than 1,000 languages! Since the inception of the devotional has more than 1,000,000,000 (yes: you have read right: 1 BILLION) copies printed and digital, been distributed! Few people in South Africa know it – spread the word! The Rhapsody is currently being distributed in every known territory known to man. Be part of the world wide movement!
Hab 2:14 “For the earth shall be filled with the knowledge of the glory of the LORD, as the waters cover the sea.”
Who can benefit from the Rhapsody?
- Anyone really. If you just want to enjoy the world’s biggest daily devotional and pray the same prayer out loud with millions of Christians all over the world in unity of spirit, you are welcome to get the Rhapsody for yourself.
- However the printed Rhapsody is a great evangelism tool and also a conversation starter that can help yourself (as well as big evangelism groups) to reach other people more effectively.
- The Rhapsody is great for Pastors of churches that don’t have their own daily devotional but want their church to have one and build the church to maturity. As proven over many years, used by Pastors and leaders all over the world, the Rhapsody is always full of rich content and ideas for any sermon.
- Furthermore, you might not be able to go to a far away foreign country yourself in order to reach people with the Gospel. You can now however partner with Rhapsody of Realities and send devotionals to any country in the world you choose. Someone will distribute it there on your behalf and its an ideal way to reach the nations, even from home.
Get involved and get your personal copy of the Rhapsody from Nuus.News or directly at:
www.rhapsodyofrealities.org
Visitors enjoying this article with you:
Visitors online – 441:
Users – 1
Guests – 440
Archives
- December 2021 (3)
- May 2021 (3)
- April 2021 (4)
- February 2021 (10)
- January 2021 (49)
- December 2020 (67)
- November 2020 (7)
- October 2020 (65)
- September 2020 (67)
- August 2020 (38)
- July 2020 (76)
- June 2020 (32)
- May 2020 (50)
- April 2020 (18)
- March 2020 (6)
- February 2020 (36)
- January 2020 (53)
- December 2019 (2)
Advertise here:
Categories
- Afrikaanse Nuus (205)
- Dagstukkies Bybel (182)
- Gebed Vir Die Dag (21)
- Kerk Nuus (1)
- Musiek en Kuns Nuus (1)
- Anker vir die dag Anchor for the day (95)
- Bid vir Suid Afrika Pray for South Africa (2)
- Corona Virus Nuus News (37)
- Ekonomie Nuus Economy News (1)
- English News (226)
- Daily Devotional (204)
- Music & Art News (1)
- Prayer For Today (21)
- Gebeure Events (1)
- Gees Spirit (3)
- Kerk Nuus Church News (36)
- Krag vir die dag Encouragement for the day (3)
- Musiek & Kuns Nuus Music & Art News (4)
- SA Nuus News (36)
- Sport Nuus Sports News (1)
- Tegnologie Techonology (6)
- Uncategorized (12)
- Weer Weather (2)
- Wêreld Nuus World News (8)