SY VOLLE UITDRUKKING
Goeie Nuus vandag met Pastoor Chris uit die Rhapsody of Realities.
Omdat ons glo, verstaan ons dat God, deur net ’n woord te spreek, die ganse heelal geskep het (Hebreërs 11:3).
Sommige mense dink dat dit mooi en nederig is om altyd by God te huil vir hulp. Hulle dink dat God hul “afhanklikheidsindroom” lief het, maar dis nie waar nie. Hy wil eerder hê dat jy met die Woord van geloof in jou mond veranderinge in jou lewe en omstandighede moet bewerk. Dit herinner my aan Jesus en sy dissipels in die boot. Die Meester het agterin die boot aan die slaap geraak en die Bybel sê: “…’n Hewige storm het losgebars wat hulle wou laat ondergaan. Hulle was in lewensgevaar” (Lukas 8:23).
Die dissipels het uiters desperaat na Hom gehardloop en gesê: “Leermeester, ons is besig om onder te gaan!” Nadat die Meester die woedende wind en golwe bestraf het, het Hy na hulle gedraai en gesê: “Waar is julle geloof?” (Lees Lukas 8:23-25). Hy het hulle laat besef dat hulle iets aan die situasie kon doen sonder om noodwendig na Hom toe te gaan. Hy het in Matthéüs 17:20 gesê: “…as julle geloof selfs so klein soos ’n mosterdsaadjie is… sal niks onmoontlik vir julle wees nie.”
Deur jou geloof kan jy enigiets vermag en verkry; jy kan jou lewe stuur in die rigting van God se wil en doel vir jou lewe. Dit maak nie saak wat gebeur het, of tans gebeur met jou finansies, werk, gesondheid, of in enige deel van jou lewe nie; moet jou nie kwel of om hulp skree nie. Jy kan dinge deur jou geloofsbelydenisse herstel, rangskik en herbou om met God se volmaakte wil ooreen te stem.
Deur jou geloof kan jy jou lewe vorm vir heerlikheid en uitnemendheid. Die Bybel sê dat ons geloof die oorwinning is wat die wêreld oorwin: “Die oorwinning wat die wêreld verower het, is ons geloof” (1 Johannes 5:4). Daar is geen situasie wat jou geloof nie kan hanteer nie. Dit is waarom Jesus vir sy dissipels gevra het: “Waar is julle geloof?” toe hulle paniekbevange was in die krisis.
Wat ook al jy vandag in die gesig staar is geen probleem vir jou geloof nie. Verander die verhaal met jou geloof-gevulde belydenisse. Praat en hou aan praat en jy sal sekerlik die verandering wat jy begeer, sien, want Jesus het gesê: “Jy sal kry wat jy sê” (Markus 11:23).
BELYDENIS
Met die Woord van God in my mond vorm ek die soort lewe en omgewing wat ek begeer. Ek orden en vorm my lewe en my wêreld om met God se volmaakte wil ooreen te stem. Alles werk ten goede mee vir my. Ek is nooit hulpeloos nie, want my geloof is sterk en seëvierend. Eer aan God!
VERDERE STUDIE:
|| Matthew 17:14-20 And when they were come to the multitude, there came to him a [certain] man, kneeling down to him, and saying, 15 Lord, have mercy on my son: for he is lunatick, and sore vexed: for ofttimes he falleth into the fire, and oft into the water. 16 And I brought him to thy disciples, and they could not cure him. 17 Then Jesus answered and said, O faithless and perverse generation, how long shall I be with you? how long shall I suffer you? bring him hither to me. 18 And Jesus rebuked the devil; and he departed out of him: and the child was cured from that very hour. 19 Then came the disciples to Jesus apart, and said, Why could not we cast him out? 20 And Jesus said unto them, Because of your unbelief: for verily I say unto you, If ye have faith as a grain of mustard seed, ye shall say unto this mountain, Remove hence to yonder place; and it shall remove; and nothing shall be impossible unto you. ||
|| Hebrews 11:6 But without faith [it is] impossible to please [him]: for he that cometh to God must believe that he is, and [that] he is a rewarder of them that diligently seek him. ||
|| Romans 10:6-8 But the righteousness which is of faith speaketh on this wise, Say not in thine heart, Who shall ascend into heaven? (that is, to bring Christ down [from above]:) 7 Or, Who shall descend into the deep? (that is, to bring up Christ again from the dead.) 8 But what saith it? The word is nigh thee, [even] in thy mouth, and in thy heart: that is, the word of faith, which we preach; ||
DAILY SCRIPTURE READING
1-Year Bible Reading Plan
Luke 20:1-19 & 1 Samuel 18-19
2-Year Bible Reading Plan
Romans 15:1-9 & Psalm 127-128
Goeie Nuus vandag met Pastoor Chris uit die Rhapsody of Realities.
Omdat ons glo, verstaan ons dat God, deur net ’n woord te spreek, die ganse heelal geskep het (Hebreërs 11:3).
Sommige mense dink dat dit mooi en nederig is om altyd by God te huil vir hulp. Hulle dink dat God hul “afhanklikheidsindroom” lief het, maar dis nie waar nie. Hy wil eerder hê dat jy met die Woord van geloof in jou mond veranderinge in jou lewe en omstandighede moet bewerk. Dit herinner my aan Jesus en sy dissipels in die boot. Die Meester het agterin die boot aan die slaap geraak en die Bybel sê:
“…’n Hewige storm het losgebars wat hulle wou laat ondergaan. Hulle was in lewensgevaar” (Lukas 8:23). Die dissipels het uiters desperaat na Hom gehardloop en gesê: “Leermeester, ons is besig om onder te gaan!” Nadat die Meester die woedende wind en golwe bestraf het, het Hy na hulle gedraai en gesê: “Waar is julle geloof?” (Lees Lukas 8:23-25). Hy het hulle laat besef dat hulle iets aan die situasie kon doen sonder om noodwendig na Hom toe te gaan. Hy het in Matthéüs 17:20 gesê: “…as julle geloof selfs so klein soos ’n mosterdsaadjie is… sal niks onmoontlik vir julle wees nie.”
Deur jou geloof kan jy enigiets vermag en verkry; jy kan jou lewe stuur in die rigting van God se wil en doel vir jou lewe. Dit maak nie saak wat gebeur het, of tans gebeur met jou finansies, werk, gesondheid, of in enige deel van jou lewe nie; moet jou nie kwel of om hulp skree nie. Jy kan dinge deur jou geloofsbelydenisse herstel, rangskik en herbou om met God se volmaakte wil ooreen te stem.
Deur jou geloof kan jy jou lewe vorm vir heerlikheid en uitnemendheid. Die Bybel sê dat ons geloof die oorwinning is wat die wêreld oorwin: “Die oorwinning wat die wêreld verower het, is ons geloof” (1 Johannes 5:4). Daar is geen situasie wat jou geloof nie kan hanteer nie. Dit is waarom Jesus vir sy dissipels gevra het: “Waar is julle geloof?” toe hulle paniekbevange was in die krisis.
Wat ook al jy vandag in die gesig staar is geen probleem vir jou geloof nie. Verander die verhaal met jou geloof-gevulde belydenisse. Praat en hou aan praat en jy sal sekerlik die verandering wat jy begeer, sien, want Jesus het gesê: “Jy sal kry wat jy sê” (Markus 11:23).
BELYDENIS
Met die Woord van God in my mond vorm ek die soort lewe en omgewing wat ek begeer. Ek orden en vorm my lewe en my wêreld om met God se volmaakte wil ooreen te stem. Alles werk ten goede mee vir my. Ek is nooit hulpeloos nie, want my geloof is sterk en seëvierend. Eer aan God!
VERDERE STUDIE:
Matthéüs 17:14-20; Hebreërs 11:6; Romeine 10:6-8
1 JAAR BYBELLEES-PLAN
Lukas 20:1-19 & 1 Samuel 18-19
2 JAAR BYBELLEES- PLAN
Romeine 15:1-9 & Psalm 127-128
Goeie Nuus! Word deel van die wêreld se grootste evangelisasie netwerk:
Ondersteun heelhartig die grootste daaglikse toewydingsbundel in die wêreld, die Rhapsody of Realities met Nuus.News. Word deel van die verspreidingsnetwerk van die grootste evangelisasie beweging in die wêreld saam met Pastor Chris Oyakhilome. Die Rhapsody word maandeliks versprei en maandeliks vertaal in meer as 1,000 tale! Sedert die stigting van die Rhapsody of Realities dagstukkie is reeds meer as 1,000,000,000 (ja jy het reg gelees: 1 BILJOEN) in beide gedrukte en digitale kopieë versprei! Min mense in Suid Afrika weet dit – versprei die woord! Die Rhapsody word tans versprei in elke bekende gebied van die wêreld. Kom vat hande en word deel van die wêreld-wye beweging!
Hab 2:14 “For the earth shall be filled with the knowledge of the glory of the LORD, as the waters cover the sea.”
Wie kan baatvind met die Rhapsody?
- Enigiemand wat betrokke wil raak met die verspreiding van die Goeie Nuus van die Evangelie van Jesus Christus. Indien jy net die wêreld se grootste dagstukkie wil geniet en dieselfde gebed hardop bid met miljoene Christene reg oor die wêreld in eenheid van gees, is jy welkom om die Rhapsody te kry vir jouself.
- Die gedrukte Rhapsody is egter ‘n fantastiese evangelisasie instrument en geselskap-aanknoper wat jy jouself (of groot evangelisasie groepe) kan gebruik om ander meer effektief te bereik.
- The Rhapsody is ook ‘n wonderlike aanwins vir Pastore van kerke wat nie hulle eie dagstukkie publikasie het nie, maar tog wil hê dat hulle kerk een moet hê om die gemeente te groei tot geestelike volwassenheid. Die Rhapsody is propvol inhoud en idees vir preke.
- Verder, kan jy dalk nie self na ‘n ver-afgeleë land gaan om mense daar met die Goeie Evangelie te bereik nie. Jy kan nou egter ‘n vennoot word van Rhapsody of Realities en gedrukte dagstukkie uitgawes stuur na enige land wat jy verkies. Iemand sal dit daar namens jou versprei en dis die ideale manier om die nasies te bereik, selfs van die huis af.
Raak betrokke en kry jou persoonlike kopie van die Rhapsody by Nuus.News of direk by:
www.rhapsodyofrealities.org

THE FULL EXPRESSION OF HIM
Good News today with Pastor Chris from the Rhapsody of Realities.
Through faith we understand that the worlds were framed by the word of God… (Hebrews 11:3).
Some people think it’s nice and humble to always cry to God for help. They think that God loves their “dependency syndrome,” but He doesn’t. Rather, He wants you to effect changes in your life and circumstances with the word of faith on your lips. It reminds of a situation with Jesus and His disciples as they sailed in a boat. The Master had fallen asleep in the rear of the boat, and the Bible says, “…there came down a storm of wind on the lake; and they were filled with water, and were in jeopardy” (Luke 8:23).
The disciples ran to him in utter desperation and said, “Master, master, we perish.” The Master, after rebuking the raging tempest, turned to them and said, “Where is your faith?” (Read Luke 8:23-25). He made them realize they could have done something about the situation without necessarily coming to Him. He said in Matthew 17:20, “…If ye have faith as a grain of mustard seed…nothing shall be impossible unto you.”
With your faith, you can achieve and have anything; you can chart the course of your life to align with God’s will and purpose for you. It makes no difference what has happened or is happening with your finances, job and health or in any area of your life; don’t fret or cry for help! Repair, arrange and reconstruct things in line with God’s perfect will with your confessions of faith.
With your faith, you can frame your life in the path of glory and excellence. The Bible says our faith is the victory that overcomes the world: “…this is the victory that overcometh the world, even our faith” (1 John 5:4). There’s no situation that your faith can’t handle. That’s why Jesus asked His disciples when they panicked during crisis, “Where is your faith?”
Whatever confronts you today is no match for your faith. Change the narrative with your faith-filled confessions. Speak, and keep speaking, and you’ll surely see the change that you desire, because Jesus said, “You shall have what you say” (Mark 11:23).
CONFESSION
With the Word of God in my mouth, I frame the kind of life and environment I desire; I arrange and fashion my life and my world to synchronize with God’s perfect will. All things work together for my good. I’m never helpless, for my faith is strong and prevailing. Glory to God!
FURTHER STUDY:
|| Matthew 17:14-20 And when they were come to the multitude, there came to him a [certain] man, kneeling down to him, and saying, 15 Lord, have mercy on my son: for he is lunatick, and sore vexed: for ofttimes he falleth into the fire, and oft into the water. 16 And I brought him to thy disciples, and they could not cure him. 17 Then Jesus answered and said, O faithless and perverse generation, how long shall I be with you? how long shall I suffer you? bring him hither to me. 18 And Jesus rebuked the devil; and he departed out of him: and the child was cured from that very hour. 19 Then came the disciples to Jesus apart, and said, Why could not we cast him out? 20 And Jesus said unto them, Because of your unbelief: for verily I say unto you, If ye have faith as a grain of mustard seed, ye shall say unto this mountain, Remove hence to yonder place; and it shall remove; and nothing shall be impossible unto you. ||
|| Hebrews 11:6 But without faith [it is] impossible to please [him]: for he that cometh to God must believe that he is, and [that] he is a rewarder of them that diligently seek him. ||
|| Romans 10:6-8 But the righteousness which is of faith speaketh on this wise, Say not in thine heart, Who shall ascend into heaven? (that is, to bring Christ down [from above]:) 7 Or, Who shall descend into the deep? (that is, to bring up Christ again from the dead.) 8 But what saith it? The word is nigh thee, [even] in thy mouth, and in thy heart: that is, the word of faith, which we preach; ||
DAILY SCRIPTURE READING
1-Year Bible Reading Plan
Luke 20:1-19 & 1 Samuel 18-19
2-Year Bible Reading Plan
Romans 15:1-9 & Psalm 127-128
Good News! Become part of the world's biggest evangelism network:
Start supporting the world’s biggest daily devotional, the Rhapsody of Realities with Nuus.News. Become a partner of the distribution network of one of the biggest evangelism movements on earth today with Pastor Chris Oyakhilome. The Rhapsody is printed and distributed monthly and is translated monthly in more than 1,000 languages! Since the inception of the devotional has more than 1,000,000,000 (yes: you have read right: 1 BILLION) copies printed and digital, been distributed! Few people in South Africa know it – spread the word! The Rhapsody is currently being distributed in every known territory known to man. Be part of the world wide movement!
Hab 2:14 “For the earth shall be filled with the knowledge of the glory of the LORD, as the waters cover the sea.”
Who can benefit from the Rhapsody?
- Anyone really. If you just want to enjoy the world’s biggest daily devotional and pray the same prayer out loud with millions of Christians all over the world in unity of spirit, you are welcome to get the Rhapsody for yourself.
- However the printed Rhapsody is a great evangelism tool and also a conversation starter that can help yourself (as well as big evangelism groups) to reach other people more effectively.
- The Rhapsody is great for Pastors of churches that don’t have their own daily devotional but want their church to have one and build the church to maturity. As proven over many years, used by Pastors and leaders all over the world, the Rhapsody is always full of rich content and ideas for any sermon.
- Furthermore, you might not be able to go to a far away foreign country yourself in order to reach people with the Gospel. You can now however partner with Rhapsody of Realities and send devotionals to any country in the world you choose. Someone will distribute it there on your behalf and its an ideal way to reach the nations, even from home.
Get involved and get your personal copy of the Rhapsody from Nuus.News or directly at:
www.rhapsodyofrealities.org
Visitors enjoying this article with you:
Visitors online – 128:
Users – 1
Guests – 127
Archives
- December 2021 (3)
- May 2021 (3)
- April 2021 (4)
- February 2021 (10)
- January 2021 (49)
- December 2020 (67)
- November 2020 (7)
- October 2020 (65)
- September 2020 (67)
- August 2020 (38)
- July 2020 (76)
- June 2020 (32)
- May 2020 (50)
- April 2020 (18)
- March 2020 (6)
- February 2020 (36)
- January 2020 (53)
- December 2019 (2)
Advertise here:
Categories
- Afrikaanse Nuus (205)
- Dagstukkies Bybel (182)
- Gebed Vir Die Dag (21)
- Kerk Nuus (1)
- Musiek en Kuns Nuus (1)
- Anker vir die dag Anchor for the day (95)
- Bid vir Suid Afrika Pray for South Africa (2)
- Corona Virus Nuus News (37)
- Ekonomie Nuus Economy News (1)
- English News (226)
- Daily Devotional (204)
- Music & Art News (1)
- Prayer For Today (21)
- Gebeure Events (1)
- Gees Spirit (3)
- Kerk Nuus Church News (36)
- Krag vir die dag Encouragement for the day (3)
- Musiek & Kuns Nuus Music & Art News (4)
- SA Nuus News (36)
- Sport Nuus Sports News (1)
- Tegnologie Techonology (6)
- Uncategorized (12)
- Weer Weather (2)
- Wêreld Nuus World News (8)