DIE CHRISTUS-KULTUUR THE CHRIST CULTURE

DIE CHRISTUS-KULTUUR

Goeie Nuus vandag met Pastoor Chris uit die Rhapsody of Realities.

Moenie julle leefstyl aanpas by die gedragspatrone van hierdie wêreld nie, maar laat God julle omvorm deurdat Hy julle denkpatrone vernuwe. Dan sal julle goed kan onderskei wat Hý wil hê dat julle moet doen, naamlik dit wat werklik goed en aanvaarbaar en volmaak is (Romeine 12:2).

In die Christendom het ons ’n kultuur: dit is die Christus-kultuur. Baie mense kom na Christus met hul eie kulture en probeer op verskeie maniere om die Kerk te beïnvloed met hul wêreldse kulture. Maar die enigste kultuur wat ons moet aanneem is die kultuur van die Gees en van die Skrif. Ons temavers sê dat ons verander moet word deur ons denkpatrone te vernuwe (Romeine 12:2). Dit beteken om deur die Woord ontwikkel te word. Dit is ’n besluit wat jy moet neem.

As jy jou denke vernuwe deur die Skrif, sal jy die Koninkryk-kultuur hê. Byvoorbeeld, in Christus het ons ’n kultuur wat almal eer en respekteer, nie slegs diegene wie ons dink eer verdien nie. Romeine 12:10 (Die Boodskap Bybel) sê: “Julle moet mekaar soos eie broers en susters liefhê. Behandel mekaar met groot respek en agting.” In Matteus 5:44 (Die Boodskap) sê Jesus: “Ek sê vandag vir julle dat julle ook julle vyande moet liefhê. Bid vir almal wat julle swaar laat kry en julle vervolg.” Dit is die Koninkryk-kultuur. Dit is anders as die wêreld s’n.

Matteus 5:42 sê: “Géé vir die een wat iets van jou vra, en moenie jou rug draai op iemand wat by jou wil leen nie.” Dit is ons kultuur om in liefde te gee –   jy draai nie weg van die een wat by jou leen nie. Ons help almal en verag niemand nie. Dit is hoe Jesus gelewe het en ons moet sy voorbeeld navolg. Kweek daarom jouself die Christus-kultuur aan: die kultuur van liefde, goedhartigheid, vergifnis en geregtigheid.

GEBED

Kosbare Vader, ek gee myself oor aan die bediening van die Woord en die Gees om my te leer, te ontwikkel en om die Christus-lewe hier op aarde uit te leef. ’n Lewe van liefde, uitnemendheid, oorwinning, heerskappy en genade. Terwyl ek die Woord bestudeer, word my denke vernuwe sodat ek dink en wandel in die realiteit van wie ek in Christus is. Ek leef u geregtigheid ten volle uit, in Jesus se Naam. Amen.

VERDERE STUDIE:

Filippense 2:5; 2 Petrus 1:5-8

NuusNews Rhapsody share
Goeie Nuus! Word deel van die wêreld se grootste evangelisasie netwerk:

Ondersteun heelhartig die grootste daaglikse toewydingsbundel in die wêreld, die Rhapsody of Realities met Nuus.News. Word deel van die verspreidingsnetwerk van die grootste evangelisasie beweging in die wêreld saam met Pastor Chris Oyakhilome. Die Rhapsody word maandeliks versprei en maandeliks vertaal in meer as 1,000 tale! Sedert die stigting van die Rhapsody of Realities dagstukkie is reeds meer as 1,000,000,000 (ja jy het reg gelees: 1 BILJOEN) in beide gedrukte en digitale kopieë versprei! Min mense in Suid Afrika weet dit – versprei die woord! Die Rhapsody word tans versprei in elke bekende gebied van die wêreld. Kom vat hande en word deel van die wêreld-wye beweging! 

Hab 2:14 “For the earth shall be filled with the knowledge of the glory of the LORD, as the waters cover the sea.”

Wie kan baatvind met die Rhapsody?

  • Enigiemand wat betrokke wil raak met die verspreiding van die Goeie Nuus van die Evangelie van Jesus Christus. Indien jy net die wêreld se grootste dagstukkie wil geniet en dieselfde gebed hardop bid met miljoene Christene reg oor die wêreld in eenheid van gees, is jy welkom om die Rhapsody te kry vir jouself.
  • Die gedrukte Rhapsody is egter ‘n fantastiese evangelisasie instrument en geselskap-aanknoper wat jy jouself (of groot evangelisasie groepe) kan gebruik om ander meer effektief te bereik.  
  •  The Rhapsody is ook ‘n wonderlike aanwins vir Pastore van kerke wat nie hulle eie dagstukkie publikasie het nie, maar tog wil hê dat hulle kerk een moet hê om die gemeente te groei tot geestelike volwassenheid. Die Rhapsody is propvol inhoud en idees vir preke.
  • Verder, kan jy dalk nie self na ‘n ver-afgeleë land gaan om mense daar met die Goeie Evangelie te bereik nie. Jy kan nou egter ‘n vennoot word van Rhapsody of Realities en gedrukte dagstukkie uitgawes stuur na enige land wat jy verkies. Iemand sal dit daar namens jou versprei en dis die ideale manier om die nasies te bereik, selfs van die huis af.

Raak betrokke en kry jou persoonlike kopie van die Rhapsody by Nuus.News of direk by: 

www.rhapsodyofrealities.org

THE CHRIST CULTURE

Good News today with Pastor Chris from the Rhapsody of Realities.

And be not conformed to this world: but be ye transformed by the renewing of your mind, that ye may prove what is that good, and acceptable, and perfect, will of God (Romans 12:2).

In Christianity, we have a culture; it’s the Christ culture. Many come into Christ with their own culture, and try, in many ways, to influence the Church with their earthly culture. But the only culture we must follow and imbibe is the culture of the Spirit and of the Scriptures. Our theme verse tells us to be transformed by the renewing of our minds (Romans 12:2); that means be cultured by the Word. It’s a decision that you must make.

If you’d renew your mind with the Scriptures, you’d have the Kingdom culture. For example, in Christ, we have a culture to honour and respect everyone, not only those we think are deserving of honour. Romans 12:10 says, “Be kindly affectioned one to another with brotherly love; in honour preferring one another.”Also, in Matthew 5:44, Jesus said, “But I say unto you, Love your enemies, bless them that curse you, do good to them that hate you, and pray for them which despitefully use you, and persecute you.” This is Kingdom-culture; it’s different from that of the world.

Matthew 5:42 says, “Give to him that asketh thee, and from him that would borrow of thee turn not thou away.” It’s our culture to give in love; you don’t turn away from the one who comes to borrow from you. We help and don’t despise anyone. This is how Jesus lived, and we’re to emulate Him. Therefore, train yourself in the Christ culture; the culture of love, kindness, forgiveness and righteousness.

PRAYER

Precious Father, I yield myself to the ministry of the Word and the Spirit to learn, develop and live out the Christ life here on earth; a life of love, excellence, victory, dominion and grace. As I study the Word, my mind is renewed to think and walk in the reality of who I am in Christ, giving full expression to your righteousness, in Jesus’ Name. Amen.

FURTHER STUDY:

Philippians 2:5; 2 Peter 1:5-8

NuusNews Rhapsody share2
Good News! Become part of the world's biggest evangelism network:

Start supporting the world’s biggest daily devotional, the Rhapsody of Realities with Nuus.News. Become a partner of the distribution network of one of the biggest evangelism movements on earth today with Pastor Chris Oyakhilome. The Rhapsody is printed and distributed monthly and is translated monthly in more than 1,000 languages! Since the inception of the devotional has more than 1,000,000,000 (yes: you have read right: 1 BILLION) copies printed and digital, been distributed! Few people in South Africa know it – spread the word! The Rhapsody is currently being distributed in every known territory known to man. Be part of the world wide movement! 

Hab 2:14 “For the earth shall be filled with the knowledge of the glory of the LORD, as the waters cover the sea.”

Who can benefit from the Rhapsody?

  • Anyone really. If you just want to enjoy the world’s biggest daily devotional and pray the same prayer out loud with millions of Christians all over the world in unity of spirit, you are welcome to get the Rhapsody for yourself.
  • However the printed Rhapsody is a great evangelism tool and also a conversation starter that can help yourself (as well as big evangelism groups) to reach other people more effectively.
  • The Rhapsody is great for Pastors of churches that don’t have their own daily devotional but want their church to have one and build the church to maturity. As proven over many years, used by Pastors and leaders all over the world, the Rhapsody is always full of  rich content and ideas for any sermon.
  • Furthermore, you might not be able to go to a far away foreign country yourself in order to reach people with the Gospel. You can now however partner with Rhapsody of Realities and send devotionals to any country in the world you choose. Someone will distribute it there on your behalf and its an ideal way to reach the nations, even from home.

Get involved and get your personal copy of the Rhapsody from Nuus.News or directly at:

www.rhapsodyofrealities.org

NUUSNEWS RHAPSODY SPONSOR
Slider

Deel gerus opbouende kommentaar oor vandag se Rhapsody op Nuus.News:
-
Enjoy sharing an uplifting comment on today's Rhapsody below with Nuus.News:
-

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *